SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
WAT VERWAG JY?
1Joh.3:1-10
Wat verwag jy?
Wat jy verwag, bepaal jou optrede
Wat jy verwag oorheers jou gesprekke
1 Joh. 3:3 Elkeen wat hierdie verwagting in verband met
Hom koester, hou homself rein soos Jesus rein is
1 Joh. 3:2 Geliefdes ons is nou reeds kinders van God.
Dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie, maar
ons weet dat, wanneer Jesus kom, ons soos Hy sal
wees. Ons sal Hom sien soos Hy werklik is
Verwag jy dat Jesus weer gaan kom?
As jy Hom regtig verwag, sal ander dit sien
As jy Hom regtig verwag, sal ander dit hoor
Jesus kom weer!
Is jy opgewonde oor hierdie gedagte?
1 Joh. 3:6 Iemand wat in Hom bly, hou nie aan met
sondig nie: iemand wat aanhou sondig, het Hom nie
gesien nie en ken Hom nie
Is jy gereed vir wanneer Jesus kom?
Verwag jy dat Jesus enige oomblik kan kom?
15 februarie 2015 wat verwag jy

More Related Content

What's hot

Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskapErnest Potgieter
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordSusanna De Waal
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie AGS Lofoord Upington
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

What's hot (20)

Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woord
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
Leef in god se teenwoordigheid4
Leef in god se teenwoordigheid4Leef in god se teenwoordigheid4
Leef in god se teenwoordigheid4
 
Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Gebed.pps
Gebed.ppsGebed.pps
Gebed.pps
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 

15 februarie 2015 wat verwag jy

  • 2. Wat verwag jy? Wat jy verwag, bepaal jou optrede Wat jy verwag oorheers jou gesprekke 1 Joh. 3:3 Elkeen wat hierdie verwagting in verband met Hom koester, hou homself rein soos Jesus rein is 1 Joh. 3:2 Geliefdes ons is nou reeds kinders van God. Dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie, maar ons weet dat, wanneer Jesus kom, ons soos Hy sal wees. Ons sal Hom sien soos Hy werklik is
  • 3. Verwag jy dat Jesus weer gaan kom? As jy Hom regtig verwag, sal ander dit sien As jy Hom regtig verwag, sal ander dit hoor Jesus kom weer! Is jy opgewonde oor hierdie gedagte? 1 Joh. 3:6 Iemand wat in Hom bly, hou nie aan met sondig nie: iemand wat aanhou sondig, het Hom nie gesien nie en ken Hom nie
  • 4. Is jy gereed vir wanneer Jesus kom? Verwag jy dat Jesus enige oomblik kan kom?

Editor's Notes

  1. #Wat verwag jy? As jy vanaand in een sin jou verwagting van die toekoms moes verwoord, hoe sou jy dit doen? Sou jy dit dalk beskryf as jy verwag: beter dae, slegter dae, jou eersteling, jy gaan die plaas kry wat jy so lankal van droom, ’n blink toekoms vir jou kinders, gesondheid, moeilike oudag, verwag dat die wereld ekonomie inmekaar gaan val, dat jy bevorder gaan word, ens. wat verwag jy gaan in die toekoms gebeur? #Wat jy verwag, bepaal jou optrede Vb., Ernest en Cara. Hulle verwag hulle 1steling. Hierdie verwagting het ’n massiewe impak op hulle lewe. Hulle het hulle geld anders begin spandeer (koop van klere e.a. goed vir Estiaan wat op pad is). Vereistes t.o.v. ’n voertuig en huisvesting het verander. Wat jy verwag, bepaal jou optrede. Vertel van program: Doomsday Preppers #Wat jy verwag oorheers jou gesprekke Terug by Ernest en Carla wat verwag. Hierdie komende babtjie het hulle gesprekke verander. Dit het hulle gesprekke begin penetreer en heel moontlik begin oorneem. Dit is ongelukkig so dat ons nie ons diepste verwagtinge baie goed vir baie lank kan onderdruk nie. Dit gaan erens in ons gesprekke deurslaan. As jy wil weet wat mense verwag, luister na hulle gesprekke. Wanneer jy tussen ryk mense kom dan sal jy hoor baie van hulle praat oor geld. Dit is hulle verwagting om meer geld te maak. Die persoon wat vir jare finansieel sukkel, praat ook dat hy in die toekoms gaan sukkel. Johannes skryf ... #1 Joh. 3:3 ... So Johannes praat ook van n bepaalde verwagting en die feit dat hierdie verwagting n invloed op jou lewe het. Van watter verwagting praat Johannes? Ons kry die antwoord in vers 2 ... #1 Joh. 3:2 ... Johannes praat hier van die verwagting dat Jesus weer gaan kom.
  2. #Verwag jy dat Jesus weer gaan kom? Herhaal BG. Is die verwagting vir jou ’n werklikheid wat net wag om te gebeur. Dit kan enige oomblik gebeur. Dit is nie of dit gaan gebeur nie, dit is net wanneer gaan dit gebeur? Nou weet ek mense verskil baie oor wanneer Jesus weer sal terugkom aarde toe. Ek wil nie in die detail van hierdie waarheid betrokke raak vanaand nie. Ek glo Jesus gaan weer kom en dat Sy wederkoms voor die deur is. Nie meer baie lank, dan gaan ons Jesus sien. Very very soon, wê are going to see our King. Sien, gaan ons almal Hom sien. Elke knie sal buig en elke tong sal bely dat Jesus die Here is. Ek glo dit gaan in ons leeftyd gebeur. Al sou dit nie gebeur nie, is daar ’n dag wat elkeen van ons Jesus sal sien wanneer ons ons oë hier op aarde sluit. Verwag jy dat Jesus weer gaan kom? #As jy dit regtig verwag sal ander dit sien Ons het netnou na voorbeelde gekyk wat demonstreer en bevestig dat jou optrede gaan verklap wat jy verwag. Nou ek wil u verseker, dat enige iemand wat werklik verwag dat Jesus enige oomblik kan terugkom, se lewe gaan anders lyk as hulle wie Hom nie regtig verwag nie, of nie dink dat dit nou kan gebeur nie. Kan ek dit sommer se soos dit is? As ek verwag dat Jesus enige oomblik vir my kan kom, sal ek nie aanhou om in sonde te leef nie. So as ek sê ek verwag dat Jesus weer gaan kom maar ek hou aan om in sonde te lewe, is daar een van 2 probleme. Of ek lieg vir myself en vir ander, ek verwag dit nie regtig nie. Of ek weet nie wie hierdie Jesus regtig is en hoe Hy werk nie #As jy Hom regtig verwag, sal ander dit hoor Mense praat oor dit wat hulle verwag, goed of sleg. Hoor mense dat jy Jesus se wederkoms verwag. Hoor hulle dat jy verwag dat Hy enige oomblik vir jou kan kom? Kan hulle uit jou gesprekke agterkom dat jy besig is met voorbereidings vir Sy wederkoms? Dit is NB dat ons mekaar voortdurend sal herinner ... #Jesus kom weer! Vriend, vriendin, Jesus kom weer. Hy gaan kom op die wolke ja dis seker. Hy gaan kom vir elke mens op hierdie aarde soos wat Hy alreeds vir duisende miljoene in die verlede gekom het. Jy kan dit verwag, kyk maar daarvoor uit. #Is jy opgewonde oor hierdie gedagte? Ek onthou die beklemming wat hierdie gedagte vir my gebring het voordat ek Jesus begin dien het. Dit het my bang gemaak. Vir ’n tyd lank het ek geweet dat ek in die moeilikheid is as Hy sou kom. Vir ’n ander tyd was ek onseker oor wat met my sal gebeur as Hy sou kom. Vanaand is hierdie werklikheid iets wat my baie opgewonde maak. Ek sien uit dat Hy moet kom. Ek kan nie wag nie. Die Bybel sê:.... #1 Joh. 3:6 ... Iemand wat in Hom bly....? Hoe bly ek in Hom. Ek bly in Hom wanneer ek Ag, slaan op Sy woord, wanneer ek begin leef wat in die Bybel staan. Wanneer ek my hele lewe vir Hom gee sodat Hy daarmee kan maak wat Hy wil. Die vers se al sou ek sê dat ek my lewe vir Hom gegee het maar nog willens en wetens aanhou met sonde, verstaan ek nie wat dit beteken om vir Hom te lewe nie. As kind van God kan ek nie met sonde aangaan nie.
  3. #Is jy gereed vir wanneer Jesus kom? As Hy jou vanaand moet kom haal, hetsy deur die wederkoms of jou aardse lewe wat eindig, sal jy by Hom wees? En ja, ons kan seker wees oor hierdie vers. Jy is gereed as jy jou hart en lewe vir Hom gegee het en Hom dien. As daar ’n dag was wat jy besluit het om jou rug op die sonde te draai en doelbewus vir God te begin lewe. Het jy dit al gedoen? Is jy nog op die pad? #Verwag jy dat Jesus enige oomblik kan kom? Bevestig jou optrede en jou woorde dat jy Hom verwag. Net so terloops, die feit dat ek daarvan praat sê nie ek is gereed vir wanneer Hy kom nie. Ek moes Hom gekies het bo almal.