SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN SATAN
Ps. 24:1-6
’n Wêreld van 2 atmosfere
Gal 5:17 want die vlees begeer teen die Gees, en die
Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar,
sodat julle nie kan doen wat julle wil nie.
Atmosfeer is alles.
Ps 22:4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange
van Israel!
Efe 2:22 in wie julle ook saam opgebou word tot ‘n
woning van God in die Gees.
Watter tipe atmosfeer het jou lewe?
2 Kor 10:4-5 want die wapens van ons stryd is nie
vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te
werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat
opgewerp word teen die kennis van God, en elke
gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan
Christus,
Soorte geeste/demone
- Pynigende en kwellende geeste
- Misleidende geeste
1 Tim 4:1 Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste
tye sommige van die geloof afvallig sal word en
verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang
- Gebiedsgeeste
Wat jy moet weet rondom duiwelbesetenheid
Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en
skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en
niks sal julle ooit skade doen nie.
Wat is die tekens van duiwelbestenheid?
- Demone is in staat om mense bonatuurlike krag te
gee. (Mark 5)
- Spontane uitbarstings waar persoon onbeheersd
vloek wanneer die naam van Jesus genoem word.
- Stemtoon kan verander
Verandering in persoonlikheid
Verwronge gesigs-uitdrukkings
Atmosfeer, klimaat, vestings en kultuur
Dit is tyd vir ’n klimaatsverandering
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203

More Related Content

What's hot

Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles hetSusanna De Waal
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxChris van Wyk
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
TELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEH
TELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEHTELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEH
TELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEHLo Que Vendra
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons kenagsupington
 

What's hot (16)

Die Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige GeesDie Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige Gees
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
Tema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denkeTema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denke
 
God se wil in 2015
God se wil in 2015God se wil in 2015
God se wil in 2015
 
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptx
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Tema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in VerhoudingsTema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in Verhoudings
 
TELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEH
TELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEHTELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEH
TELEPATIESE ORDERS VAN MY VADER JAHWEH
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 

Viewers also liked

24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepErnest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus blyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
การสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูลการสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูลpookpikdel
 

Viewers also liked (16)

24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
Magazine cover analysis
Magazine cover analysisMagazine cover analysis
Magazine cover analysis
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Wat sing jy
Wat sing jyWat sing jy
Wat sing jy
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroep
 
Market research survey
Market research surveyMarket research survey
Market research survey
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
Market research survey
Market research surveyMarket research survey
Market research survey
 
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
 
Magazine cover analysis
Magazine cover analysisMagazine cover analysis
Magazine cover analysis
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
Magazine cover analysis new
Magazine cover analysis newMagazine cover analysis new
Magazine cover analysis new
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
Magazine cover analysis new
Magazine cover analysis newMagazine cover analysis new
Magazine cover analysis new
 
การสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูลการสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูล
 

More from Ernest Potgieter

Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
Weegskaal
WeegskaalWeegskaal
Weegskaal
 
Big bang regtig
Big bang regtigBig bang regtig
Big bang regtig
 

10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Ps. 24:1-6
  • 2. ’n Wêreld van 2 atmosfere Gal 5:17 want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. Atmosfeer is alles. Ps 22:4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel! Efe 2:22 in wie julle ook saam opgebou word tot ‘n woning van God in die Gees. Watter tipe atmosfeer het jou lewe?
  • 3. 2 Kor 10:4-5 want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus, Soorte geeste/demone - Pynigende en kwellende geeste - Misleidende geeste 1 Tim 4:1 Maar die Gees sê uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang
  • 4. - Gebiedsgeeste Wat jy moet weet rondom duiwelbesetenheid Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. Wat is die tekens van duiwelbestenheid? - Demone is in staat om mense bonatuurlike krag te gee. (Mark 5) - Spontane uitbarstings waar persoon onbeheersd vloek wanneer die naam van Jesus genoem word. - Stemtoon kan verander
  • 5. Verandering in persoonlikheid Verwronge gesigs-uitdrukkings Atmosfeer, klimaat, vestings en kultuur Dit is tyd vir ’n klimaatsverandering

Editor's Notes

  1. #’n Wêreld van 2 atmosfere Die Bybel leer ons ons leef in n wereld met 2 atmosfere. Die een is die fisiese atmosfeer en die ander die geestelike. Die duiwel is bekend met die krag van atmosfeer. Dit is hoekom hy soveel moeite doen om ons in die verkeerde atmosfeer te kry. Alhoewel jy nie atmosfeer kan sien nie, kan jy dit voel. Het jy al ooit by in vertrek ingestap waar 2 persone baklei het. Al het jy nie voor die tyd van die onenigheid geweet nie, gaan jy die atmosfeer kan aanvoel. Miskien ’n familie byeenkoms waar van die lede ’n onderonsie gehad het. Dit maak die atmosfeer gespanne. Die duiwel weet dat indien hy jou in ’n wilde klub en partytjie atmosfeer kan kry, jy meer geneig sal wees om dinge te wat jy normaalweg nooit sou doen nie. Hoekom? Atmosfeer. Jy kan piesangs groei in die laeveld maar nie in Sutherland nie. Hoekom nie? die atmosfeer is verkeerd. Die atmosfeer veroorsaak ’n klimaat en ’n klimaat ’n kultuur. Indien die vyand jou in sy kultuur kan kry sal dit baie makliker wees om jou te laat sondig. Dieselfde geld vir die HG atmosfeer. #Atmosfeer is alles. God reageer ook op atmosfeer. Hy is altyd oral tog is Sy gemanifesteerde teenwoordigheid nie oral sigbaar nie. #Ps 22:4 ..... Woon = voel gemaklik in, is gereed om te sit en tyd te spandeer waar daar lof en aanbidding is. Waar ek en jy die atmosfeer vul met ’n gekerm en gekla en onvergenoegdheid trek ons nie die aandag van God nie. Wanneer die vrug van die Gees teenwoordig is in jou lewe, skep jy ’n atmosfeer vir die teenwoordigheid van die HG. #Ef 2:22 ..... Soos wat ons positief reageer op die teenwoordigheid van God, deponeer Hy meer van Sy teenwoordigheid in ons. Was jy al ooit in ’n kerk en jy weet dat God wil met mense ontmoet maar daar is geen ontmoeting nie. Jy kan voel die atmosfeer is dood. Die gebrek aan geloof in die atmosfeer kan dit wat ons God sien doen in ons lewe beperk. Jesus in sy eie tuisdorp. Wonderwerke gebeur wanner die atmosfeer reg is, wanneer mense ’n atmosfeer skep waar God gemaklik en welkom voel. #Watter tipe atmosfeer het jou lewe? Is dit n atmosfeer wat die teenwordigheid van God uitnooi en laat tuisvoel? Is dit n atmosfeer wat ander trek? Is dit n atmosfeer wat bevorderlik is vir alles wat nie van God is en Hom nie behaag nie? Jy skep self die atmosfeer. Hoe lyk die atmosfeer? Sou ons konstant in die verkeerde atmosfeer verkeer, kan ons te doen kry met die owerhede van die bose atmosfeer nl demone. Verskillende demoniese geeste met verskillende range en take bestaan in die geestelike realm. Hulle reageer op atmosfeer. Indien ’n demoniese gees gaan manifesteer, sal dit gebeur omdat die persoon dit toelaat en omdat die atmosfeer daarvoor reg is. Ons is in ’n oorlog, maar ons kan nie hierdie geestelike oorlog met vleestelike wapens veg nie. Jy moet gees met gees veg.
  2. #2 Kor. 10:4-5 .... Sonder om in enige detail oor die onderwerp in te gaan sê die Bybel vir ons daar is verskeie soorte bose geeste #Soorte geeste/demone #Pynende en kwellende geeste Hierdie is ’n laer rang geeste wat daarop uit is om jou gedagtewêreld deurmekaar te krap en bring vrees, depressie en oormatige kommer. ’n Slegte dag is geen rede tot kommer nie. Om voortdurend depressief, verward en met deurmekaar emosies te loop is ’n ander saak. Die vyand moedig jou aan om op te gee. Wanneer ons hierdie simptome ervaar is dit NB om outoriteit oor hierdie gees te neem en hom te bestraf in Jesus naam. Indien jy jou voor God buig en hierdie gees weerstaam sal die duiwel van jou af wegvlug. Jou 2de reaksie behoort lofprysing en aanbidding te wees. Jes. 61:3 ... Dit sal die atmosfeer verander. #Misleidende geeste Hierdie het te make met verkeerde en vals leerstellings wat tot verkeerde denkpatrone aanleiding gee. #1 Tim 4:1 .... Elke keer wat jy jouself oopmaak vir valse leerstellings insluitende fortuinvertellers, palmlesers en sterrevoorspel, maak jy die deur vir satan se plan in jou lewe oop. Jy begewe jou vêrder op gevaarlike terrein wat jy nie alleen sal kan oorwin nie.
  3. #Gebiedsgeeste Daar is hoërvlak geeste wat geografiese areas probeer beheer. Hierdie geeste poog om die kultuur van ’n gebied te bepaal en oorheers. In hierdie geval verg dit dat ’n gemeenskap van christene sal vas en bid om die houvas van hierdie gees te breek. #Wat jy moet weet rondom duiwelbesetenheid #Luk 10:19 ... As kinders van God het ons die mag oor demone. Die enigste manier hoe demone ’n houvas op ons lewens kan kry is wanneer ons doelbesustelik aanhou om in sonde te leef. Sou jy in aanraking kom met iemand wat jy meen duiwelbesete is, is dit wys om iemand bekwaam te kontak wie jou kan help. #Wat is die tekens van duiwelbestenheid? #Demone is in staat om mense bonatuurlike krag te gee. (Mark 5) #spontane uitbarstings kry waar hy onbeheersd vloek wanneer die naam van Jesus genoem word.
  4. ##verandering in persoonlikheid #Verwronge gesigs-uitdrukkings #Atmosfeer, klimaat, vestings en kultuur Wanneer ons reageer op enige geestelike invloede skep ons ’n atmosfeer. Die atmosfeer wat oor ’n tyd heers veroorsaak ’n klimaat (voorspelbare patroon) ’n Klimaat kom van die herhaling van dieselfde. Wanneer ons ’n atmosfeer van lofprysing en aanbidding handhaaf, ontwikkel ’n klimaat van God se teenwoordigheid. Indien ’n volgehoue atmosfeer ’n klimaat veroorsaak, dan veroorsaak ’n volgehoue klimaat ’n vesting. Die vesting definieer die kultuur van ’n plek. Die vyand is daarop uit om ’n kultuur sonder die krag en teenwoordigheid van God te skep. #Dit is tyd vir ’n klimaatsverandering Dit is NB dat ons atmosfeer verstaan en die feit dat ons die atmosfeer kan verander omdat Jesus ons die gesag gegee het om dit te doen. Hoe bring jy ’n klimaatsverandering? Begin deur die atmosfeer te verander. Behou ’n gees van gebed en lofprysing. Jesus het die atmosfeer in Sy omgewing verander. Jesus het ons die krag gegee om die atmosfeer te verander en om Sy teenwoordigheid in plekke in te dra. Het jy geliefde wat nodig het om die evangelie te hoor maar jy sukkel om deur te dring. Verander die atmosfeer deur gebed en lofprysing. Moenie ophou nie. Doen intersessie vir jou familie en vriende. Dit is tyd om die slang uit hulle lewens uit te dryf