SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
Hebr 10: 10-18 (10)
OMDAT HY ……..
KAN HY ………
Paasgebeure
Heb 2:10 Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle
dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die
heerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle
saligheid deur lyde te volmaak.
- Dit wat met Jesus gebeur het was God se plan
- Alles is vir en deur God geskape
- Hy wou hê dat baie Hom sou volg
- Die bewerker van ons saligheid moes volmaak wees
Wie is die bewerker van saligheid?
Hoe het God Jesus volmaak gekry?
Heb 2:10 Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle
dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die
heerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle
saligheid deur lyde te volmaak.
Hoe lyk Jesus se lewe?
Jesus was voortdurend en tot op die uiterste versoek en
beproef
Jesus het gely sodat ek en jy nie hoef te ly nie
Lyding bring volmaaktheid
Volmaak – finaal voortreflik, feilloos (HAT)
Ons sal ook met tye lyding beleef
Jak 1:2-4 Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer
julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat
die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom,
sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks
kortkom nie.
Omdat Hy ….. Kan HY …….
Heb 2:18 Want deurdat Hy self onder versoeking gely het,
kan Hy dié help wat versoek word.
1 Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe
‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat
dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal
saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle
dit sal kan verdra.
Omdat Hy versoekings gely het, kan Hy ons help om ook
versoekings en beproewings te oorwin
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014

More Related Content

What's hot

breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Susanna De Waal
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesusErnest Potgieter
 

What's hot (20)

Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
Die Krag van Gebed
Die Krag van GebedDie Krag van Gebed
Die Krag van Gebed
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
 
Die Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic SinkDie Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic Sink
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus
 

Viewers also liked

Horario examenes 2013
Horario examenes 2013Horario examenes 2013
Horario examenes 2013colegionusefa
 
Os animais paulo rafael
Os animais paulo rafaelOs animais paulo rafael
Os animais paulo rafaelDora Carvalho
 
Lisseth mariana agudelo mantilla
Lisseth mariana agudelo mantillaLisseth mariana agudelo mantilla
Lisseth mariana agudelo mantillakmantillahome
 
00.水域安全與救生 目錄
00.水域安全與救生 目錄00.水域安全與救生 目錄
00.水域安全與救生 目錄Wen-Hsien SU
 
[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơn
[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơn[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơn
[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơnHiền Ơi
 
Logo
LogoLogo
LogoMCA
 
My presentation nicu
My presentation nicuMy presentation nicu
My presentation nicuAhmad Salama
 

Viewers also liked (14)

laetitia lam reco
laetitia lam recolaetitia lam reco
laetitia lam reco
 
Horario examenes 2013
Horario examenes 2013Horario examenes 2013
Horario examenes 2013
 
Os animais paulo rafael
Os animais paulo rafaelOs animais paulo rafael
Os animais paulo rafael
 
Lisseth mariana agudelo mantilla
Lisseth mariana agudelo mantillaLisseth mariana agudelo mantilla
Lisseth mariana agudelo mantilla
 
Presentation1
Presentation1Presentation1
Presentation1
 
00.水域安全與救生 目錄
00.水域安全與救生 目錄00.水域安全與救生 目錄
00.水域安全與救生 目錄
 
Locums lifestyle
Locums lifestyleLocums lifestyle
Locums lifestyle
 
Test 1
Test 1Test 1
Test 1
 
[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơn
[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơn[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơn
[5 chương đầu] làm ít hơn kiếm tiền nhiều hơn
 
Logo
LogoLogo
Logo
 
Dinámica de Grupos
Dinámica de GruposDinámica de Grupos
Dinámica de Grupos
 
...
......
...
 
My presentation nicu
My presentation nicuMy presentation nicu
My presentation nicu
 
My pup jetta
My pup jettaMy pup jetta
My pup jetta
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014

  • 1. Hebr 10: 10-18 (10) OMDAT HY …….. KAN HY ………
  • 2. Paasgebeure Heb 2:10 Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die heerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle saligheid deur lyde te volmaak. - Dit wat met Jesus gebeur het was God se plan - Alles is vir en deur God geskape - Hy wou hê dat baie Hom sou volg - Die bewerker van ons saligheid moes volmaak wees
  • 3. Wie is die bewerker van saligheid? Hoe het God Jesus volmaak gekry? Heb 2:10 Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die heerlikheid wou bring, om die bewerker van hulle saligheid deur lyde te volmaak. Hoe lyk Jesus se lewe? Jesus was voortdurend en tot op die uiterste versoek en beproef
  • 4. Jesus het gely sodat ek en jy nie hoef te ly nie Lyding bring volmaaktheid Volmaak – finaal voortreflik, feilloos (HAT) Ons sal ook met tye lyding beleef Jak 1:2-4 Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.
  • 5. Omdat Hy ….. Kan HY ……. Heb 2:18 Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy dié help wat versoek word. 1 Kor 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra. Omdat Hy versoekings gely het, kan Hy ons help om ook versoekings en beproewings te oorwin

Editor's Notes

  1. #PaasgebeureEkglo die paasgebeure is nog vars in onsalmal se gedagtes. SoosekverledeVrydaggenoem het is die inhoud van die gebeurerondompaastydryk in betekenis. ‘n Menssalbaietyd net aanhierdiegebeurekanspandeer en nog steeds nie die volleimpakdaarvanbegrypnie. Die verswat die Here op my hart gelê het handel reeds oordeel van die paasgebeure.#Hebr 2 :10 ……Hierdieverssê ‘n helepaargoed. Ditsê in die 1ste plekdat#- dit wat met Jesus gebeur het God se plan wasGrieks = prepo = dit was die regte ding. Dit wat in Jesus se lewe gebeur het was nie toeval nie. Dinge het ook nie buite beheer geraak en toe kon God nie keer wat gebeur het nie met die gevolg dat Jesus onskuldig veroordeel en gekruisig is nie. Jesus se hele lewe, wat die laaste 2 dae van Sy lewe insluit was deel van God se plan. Ons kan dalk vrae vra oor die plan, ons eie opinies he oor die plan, maar dit is God se plan. Daar was doel en rede agter die plan. Die vers sê ook vir ons wat was die doel#Alles is vir en deur God geskapeJou doel in die lewe is God. Jou doel is nie in die 1ste plek om gelukkig, suksesvol en ryk te wees nie. God is jou doel en vanuit hierdie doel kom sin in die lewe. Jou Maker is God. Jy is nie die wonderlikste ongeluk wat ooit gebeur het nie. God het jou perfek gemaak vir ‘n spesifieke en spesiale doel op aarde. Sonder God sal jy nie die doel maklik vind nie. #Hy wou hê dat baie Hom sou volgGod se plan met Sy Seun was ‘n baie groot plan. Die plan was dat die hele wêreld Hom sou volg en dien. Nie net ‘n uitgesoekte gelukkige paar nie. So as jy deel van hulle is is jy baie gelukkig. As jy nie deel van hulle is nie, is dit jammer, maar daar is niks wat jy daaraan kan doen nie. Ons dien ‘n groot goeie God en Hy het groot en goeie planne #Die bewerker van ons saligheid moes volmaak weesU sien vir God is niks minder as die beste goed genoeg nie (x2). Hieroor kan ons baie praat, maar dalk ‘n ander dag. Die beginsel begin al in die O/T rondom die paaslam. Die paaslam moes sonder gebrek, volmaak, wees.
  2. #Wie is die bewerker van saligheid?Jesus. Net Hy kan jou en my in ‘n regte verhouding met God bring. Nie ons goeie dade, ouers, familie, vriende, kerklidmaatskap of gemeente betrokkenheid nie. Al hierdie goed is wonderlik, maar Jesus sê: Joh 14:6 .........#Hoe het God Jesus volmaak gekry?Het Jesus sonde in Sylewegehad? Nee!! Was daarswakhede in Sypersoonlikheid of karakter? Nee!! So waarnaverwys die Bybel as onshier lees “om die bewerker van hulle saligheid te volmaak? God wou van Hom die volmaakte vb maak. God verwag nie iets van ons waarin Jesus nie die vb gestel het nie. Jesus moes volkome met ons kan identifiseer. Hy moes dus deurgaan en wen wat ons hier op aarde sou deurgaan en moet wen. Wat is dit? Versoekings en beproewings. So hoe het God Jesus volmaak gekry?# Hebr 2:10 .......Deur lyde. Nie deur Hom in ‘n paleis in ‘n glaskas toe te sluit met net die beste mense wie vir Hom sorg nie. Daar was nie lyfwagte, dokters, sielkundiges, makelaars ens. wat Hom beskerm, ge-adviseer en behandel het nie. God se metode tot ‘n volmaakte Verlosser/Redder was lyde. Die Griekse woord = pathema wat ook vertaal kan word met “sufferings”. O wee, nie ‘n baie gewilde woord nie. Ons probeer gewoonlik alles in ons vermoeens om “sufferings” te ontduik. #Hoe lyk Jesus se lewe?As onsna Jesus se lewegaankyk met ‘n swaarkry / “sufferings” bril op, watsienons? Onssiendatdaarmeer as eengeleentheid was watHyditniemaklikgehad het nie. Die NB mense het nie van Homgehounie en wouHom die heletyduitvang. Hy het nieeers ‘n blyplek van syeiegehadnie. Hy het geloop of op geleendebote of donkiesgery. Die laaste 2 dae van Sylewe het hierdieswaarkry ‘n hoogtepuntbereik. #Jesus was voortdurend en tot op die uiterste versoek en beproefSyaardsebediening het afgeskop met beproewing. NadatHy 40 daegevas het is die 1ste ding wat die duiwelvirHomsê,maak van hierdieklippebrode. Ditsouvir Jesus die maklikste ding wees om tedoen. Gaanhygehoor gee aan die voorstel/versoek van die duiwel of gaanHy so bietjie wag en doenwat God verwag. Net daarna nog 2 anderversoekingswatvironsbaieaanlikliksouwees. Syaardsebedieningeindig met die ergsteversoeking en beproewingdenkbaar. Hy word uitgedaag om Homself van die kruisaftehaalterwylHy die ergstepyndenkbaarbeleef. Hykonditdoen, maar Hyweetdit is niewat die Vader van Homverwagnie. EnigegetalengelesoudadelikreageersouHyhulpontbied. Hykon met eengedagteelkeen van Syvyandeverdelg en virHom die meeswonderliksteaardsekoninkryk skep. Hy het nie, want dit is niewat die Vader beplan het nie. SouHyditdoensouHy die besteopgeevir die 2de beste. Hymoeslyvirjou en my. Hymoesproewatdit is om versoek en beproefte word sodatHysalverstaanwaardeuronsgaanwanneeronsdeurdieselfdegoedgaan. Hymoes die kits oplossingprysgeeterwille van ‘n ewigeoplossingsnl om saam met God tekanregeer. Hoekomdan al die swaarkry?
  3. #Jesus het gely sodat ek en jy nie hoef te ly nieOnshoefniedeur die goedtegaan ten einde die ewigeleweteverdiennie. Onssoudit in elk gevalnieuitonsselfooitregkrynie. Jesus het Homself as volmaakbewysdeurnie toe te gee aan al die goedwatSyaandagwouaftreknie. Hy was niebereid om tevredetewees met enigeietsanders as volmaaktegehoorsaamheidaan God nie. DaaromkanonsvandagSy kind word deuronssondeste bely en Hom die Koning van onslewenstemaak.# Lyding bring volmaaktheidJesus is virons die volmaakte vb. Miskienkanonsvrawat is volmaaktheid? #Volmaak – tot finale voortreflikheid bring, feilloos maakDie manierwat God besluit het Jesus volmaak, finaalvoortreflik/feilloossalmaak was deurleiding. Deur die leiding het Jesus in 1ste plekSyonfeilbareliefdevir en gehoorsaamheidaan die Vader gewys. Hy het ookSyonfeilbareliefdevironsbewys. Die begeertewatHygehad het om met ons in ‘n persoonlikeverhoudingwoustaan. #Ons sal ook met tye lyding beleef#Jak 1:2-4 ....Dit is juis die versoekings en beproewings wat lyding vir ons bring. Ons kry swaar met dit. Dit is egter nie gestuur om ons te straf nie, maar om ons volmaaktheid voor God te stel. Die doel van die lyding is groei en bevordering. Jesus het die sleutels van die dood en doderyk van die vyand af weggeneem na Sy lyding. Dit bring ons by ons tema.....
  4. #OmdatHy ….. Kan HY …….OmdatHywat, kanHywat?#Heb 2:18 …..OmdatHy self gely het deur die ergstebeproewingsdenkbaar, kanHyons help wanneeronsversoek word. OmdatHyvolmaak is vanwee die feitdatHynieingegee het onder die leidingnie, kanHyonsookvolmaakmaak. Met God se hulp is ek en jyinstaat om enige en elkebeproewing die hoof tebied. Daaromsê#1 Kor 10:13 ….Vanuit Jesus se volmaaktheidwatHyverwerf het deurSyleidingstelHyonsinstaat tot ditwatHyvermag het. # Omdat Hy versoekings gely het, kan Hy ons help om ook versoekings en beproewings te oorwinGod openbaar die krag van die Seun in jou en my deuronsdwarsdeurversoekings en beproewingste help. Ons is nie die slagoffervan versoekings en beproewingsnie, ons is die oorwinnaardaaroor. So daaromkanonsookverdersê: omdatHyversoekingsgely het en so volmaak is, kanekooklydingoorwinomdatHy my help om dittedoen