SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN SATAN
(X)
“Fatal distraction”
Ons maak dit vir die duiwel baie maklik
- Wanneer ons maande loop sonder ’n vars
aanraking van die HG, het hy ons aandag afgetrek
- Wanneer leë sitplekke in die kerk ons nie pla nie,
is ons aandag afgetrek
- Wanneer ons meer tyd bestee aan diensorde as
aan hoe om siele te bereik, is ons aandag afgetrek
- Wanneer kerkleiers nie meer bid en Bybel lees nie,
is ons aandag afgetrek
1. Emosionele afleidings
2. Geleentheids afleidings
Mat 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy
geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg
word.
3. Mens afleidings
3 Joh 1:9 Ek het aan die gemeente geskrywe, maar
Diótrefes, wat onder hulle die eerste wil wees, steur
hom nie aan ons nie.
Leer van die Gibeoniete
Dryf dit uit
Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar
moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
Keep vigilant watch over your heart; that’s where life
starts (Msg)
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (

More Related Content

Viewers also liked

19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasiesErnest Potgieter
 
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tydErnest Potgieter
 
9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!Ernest Potgieter
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lotErnest Potgieter
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesusErnest Potgieter
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jyErnest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskapErnest Potgieter
 

Viewers also liked (15)

Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
 
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepErnest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroep
 
Weegskaal
WeegskaalWeegskaal
Weegskaal
 

2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN (X)
  • 2. “Fatal distraction” Ons maak dit vir die duiwel baie maklik - Wanneer ons maande loop sonder ’n vars aanraking van die HG, het hy ons aandag afgetrek - Wanneer leë sitplekke in die kerk ons nie pla nie, is ons aandag afgetrek - Wanneer ons meer tyd bestee aan diensorde as aan hoe om siele te bereik, is ons aandag afgetrek - Wanneer kerkleiers nie meer bid en Bybel lees nie, is ons aandag afgetrek
  • 3. 1. Emosionele afleidings 2. Geleentheids afleidings Mat 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. 3. Mens afleidings 3 Joh 1:9 Ek het aan die gemeente geskrywe, maar Diótrefes, wat onder hulle die eerste wil wees, steur hom nie aan ons nie.
  • 4. Leer van die Gibeoniete Dryf dit uit Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. Keep vigilant watch over your heart; that’s where life starts (Msg)

Editor's Notes

  1. Verelede week: “straight jacket”. Die feit dat die vyand nie wil hê ons moet vorentoe beweeg nie. Hoe doen hy dit? Deur bagasie, “duct-tape” geloof, kom verby dit wat vir jou groot is en die feit dat ons nie geestelik groei nie.
  2. #“Fatal distraction” Die duiwel het probeer om Jesus se aandag af te trek van Sy doelwit. Hy sal dit met ons ook probeer. Hy paradeer die mees indrukwekkende materieele dinge voor ons verby sodat ons God se roeping sal verruil vir die verkryging van aardse goed. #Ons maak dit vir die duiwel baie maklik Hoe maak ons dit vir hom maklik #Wanneer ons maande loop sonder ’n vars aanraking van die HG het hy ons aandag afgetrek #Wanneer leë sitplekke in die kerk ons nie pla nie is ons aandag afgetrek #Wanneer ons meer tyd bestee aan diensorde as aan hoe om siele te bereik is ons aandag afgetrek #Wanneer kerkleiers nie meer bid en Bybel lees nie is ons aandag afgetrek Wanneer hierdie goed gebeur is die duiwel besig om van die kerk ’n vleeslike instelling te maak in stede van ’n geestelike. Hy trek ons aandag af van wat waarlik eg is na goedkoop, mensgemaakte plaasvervangers. Nie lank nie dan word die geestelike vervang met die sosiale. . In Hand 16 probeer die luislang Paulus en Silas se aandag aftrek van hul prediking. Hy sal dieselfde met ons probeer. Indien ons nie biddend en waaksaam is nie sal die vyand ons aandag aftrek. Daar is verskeie maniere hoe die vyand ons aandag kan aftrek. Ons gaan na 3 van hulle kyk
  3. #Emosionele afleidings Hierdie is sake wat jou opwerk maar geen ewigheidswaarde het nie. Paulus se prediking toe Nero christene aan die brand gesteek het. Hy het net Christus die gekruisigde gepreek. Die primêre doel van prediking is om mense te kry om by die voet van die kruis te kniel. Ons ware doel is nie om die politiek te korregeer of om humanitêre dade te doen nie. Ons moet die wêreld vertel Jesus is die Seun van God en Hy is die enigste weg, waarheid en lewe en dat Hy weer gaan kom. Daar is baie emosionele afleidings wat ons aandag van God af wil wegtrek. Dinge soos sosiale ongeregtigheid, rassisme bedrog, korrupsie, aborsies ens. kan maklik ons aandag aftrek van die primere boodskap van die kruis. Emosionele afleidings vervreem ons van die mense wat ons veronderstel is om te bereik. Die vyand sal enige iets doen om jou te stop om die Woord te lees en te bid, enige iets #Geleentheids afleidings Vb. God wat besig is om met mense te werk en hulle lewens te verander. Dan ewe skielik kom daar ’n geleentheid vir bevordering of verplasing en daar is nie meer tyd of ’n plek om by God uit te kom nie. Moet nooit trek vir geld nie. Trek omdat God sê jy moet trek #Mat 6:33 ... Nie alle geleenthede kom van God af nie. Daar is Nber dinge as ’n beter werk en meer geld. Die duiwel sal hierdie goue wortel voor ons kom swaai. Die wortel van voorspeod en finansieele onafhanklikheid en ons vergeet wat God besig is om te doen en om Hom te vra wat ons moet doen. Daar is dinge wat Nber is as geld. Jou gesin is meer NB, jou verhouding met die Here is meer NB. Die duiwel het Jesus versoek met n kortpad na eer en roem. Luister mooi, die lewe gaan oor meer as kos om te eet en klere om aan trek. Ek en jy is opsoek na die brood an die lewe. Vars brood elke dag. As ons dit het, het ons baie meer as brood op die tafel. Enige iets wat minder van God tot gevolg het, is baie gevaarlik. My doel op aarde is nie die beste wat die aarde kan bied nie. My doel op die aarde is ’n lewe uitverkoop aan Hom. #Mens afleidings Mense kan baie gevaarlik wees. Moet nooit dat mense jou aandag aftrek van wat God vir jou beplan het nie. Dit begin met wie jy vertrou. #3 Johannes In 3 Joh lees ons van 3 manne: Gajus, Demetruis en Diotrefes. Wat wou Diotrefes wees? Die Nbste. Kan ons sommer se hy was die ou met die dik tjekboek in die gemeente. Nou is daar n bouprojek in die vooruitsig en jy sien Diotrefes as die man. Moenie dat mense jou aandag van God aftrek nie. Hier is nie net geld van toepassing nie. Ook die mense wat so gereeld vir jou vertel hoe goed en oulik jy is. As mense nie kan ophou om jou lof te besing en jou nuwe beste vriend word, wees baie versigtig.
  4. #Leer van die Gibeoniete In Jos. 9 lees ons hoe die Gibeoniete met Joshua ’n verdrag wou kom sluit. Hulle sluit die verdrag sonder om God te raadpleeg. Wees versigtig om goedsmoeds by iets betrokke te raak. Raadpleeg God. Voor jy trou. Jy mag dalk met iemand trou wie nie regtig ge-interreseerd is om God te dien nie. Die duiwel sal mense op jou pad bring wat reg lyk, klink en optree, maar wat nie van God af is nie. Behalwe verkeerde mense is daar verskeie maniere hoe die regte mense afleidings kan veroorsaak. Dinge soos krisisse, verskille, telefoonoproepe, e-posse, SMS’e en FB. Groot mens afleidings kom baie voor net voor God groot dinge gaan doen of net na Sy Gees wonderlik gewerk het. #Dryf dit uit Wanneer jy genoeg gehad het van al hierdie afleidings gaan jy ’n belsuit moet neem om daarmee klaar te maak en die duiwel uit te dryf. Erken die werk en agenda van die luislang. Daar is geeste wat daarop uit is om jou weg te trek van wat God vir jou beplan. Dit kan n klomp goed wees wat mense, en geleenthede insluit. Omdat die Israeliete ’n verdrag gesluit het met die Gibeoniete, moes hierdie mense die hele tyd bestuur en onderhou word. Israel moes tyd en hulpbronne aanwend om hierdie mense te verdedig. Dit is presies wat gebeur wanneer ons by verkeerde mense betrokke raak. Ons vat die werk wat ons weghou van die werk van die Here, ons spring op die laaste politieke bandwagon en alles ons tyd word deur dit in besit geneem. Die vraag vanaand is nie of ons kerk toe gaan of nie? God is op soek na jou en my hart #Spr 4:23 ..... #Msg ..... Dit beïndruk Hom meer as geld en als wat dit kan koop. Hy soek na harte wie bereid is om te breek voor Hom en wie Hom dien en volg bo alles en almal. Hy kom weer terug vir ’n rein bruid wat Sy koms te wagte is. Dit is tyd vir oorlog teen die goed wat ons aandag van God af wil trek.