SlideShare a Scribd company logo
1 of 17
Wat trek ons weg uit God se teenwoordigheid?
Genenis 3:8: (“they hid themselves from the
presence of the LORD God”)
Duiwel se plan is om ons te laat sondig sodat
ons nie in Sy teenwoordigheid kan wees nie;
God se plan is dat ons vry van sonde in Sy
teenwoordigheid kan leef
God se plan was nie om mense te veroordeel
nie, maar dat mense gered kan word
Esegiël 14:1-11
1Daar het van Israel se leiers na my toe
gekom en voor my gaan sit.2Die woord van
die Here het toe tot my gekom: 3“Mens,
hierdie manne heg waarde aan afgode.
Hulle is so in sonde verval dat hulle net ag
gee op hulle afgode. Moet Ek My deur hulle
laat raadpleeg?
Esegiël 14:1-11
4Praat met hulle, sê vir hulle: So sê die Here
my God: Wanneer 'n Israeliet waarde heg
aan afgode en so in sonde verval is dat hy
net ag gee op sy afgode, en hy kom na 'n
profeet toe, sal Ek, die Here, met hom praat
soos dit by sy afgodery pas.
Esegiël 14:1-11
5 Ek sal Israel wat My ter wille van al hulle
afgode verlaat het, my harde hand laat voel.
6“Sê vir Israel: So sê die Here my God:
Bekeer julle! Laat staan julle afgode! Hou op
met al julle afskuwelike dade!
Esegiël 14:1-11
7 “Wanneer 'n Israeliet of 'n vreemdeling
wat onder Israel woon, van My afvallig word
en aan afgode waarde heg en so in sonde
verval is dat hy net ag gee op sy afgode, en
hy kom na 'n profeet toe om My te
raadpleeg, sal Ek, die Here, op my eie wyse
met hom praat.
Esegiël 14:1-11
8 Ek sal so 'n man se teenstander wees en
van hom 'n voorbeeld, 'n spot maak, hom
van my volk afsny. Dan sal julle besef dat Ek
die Here is.
Esegiël 14:1-11
9En as 'n profeet hom dan laat verlei om iets
te sê, is dit Ek die Here wat hom verlei het,
maar tog sal Ek my hand teen hom uitsteek
en hom tussen my volk Israel uit verdelg.
10 Hulle sal die straf op hulle sonde dra: die
man wat My raadpleeg en die profeet het
ewe veel skuld.
Esegiël 14:1-11
11Dan sal Israel nie weer van My af
wegdwaal en hulle nie weer verontreinig
met al hulle opstandige dade nie. Hulle sal
my volk wees, en Ek sal hulle God wees,” sê
die Here my God.
Sonde word ’n vesting as ons nie
aandag daaraan gee nie
OT praat van drekgode of afgode in hulle
harte – God was nog altyd besorg oor wat in
mense se harte gebeur.
Die woord “idols” (afgod) en “image” (beeld)
word om die beurt gebruik om dieselfde
woord te vertaal
Sonde word ’n vesting as ons nie
aandag daaraan gee nie
2de Gebod: Ex.20:4: “Jy mag vir jou geen
gesnede beeld of enige gelykenis maak
nie”(carved image)
As enige iets of iemand ’n belangriker plek in
jou lewe het as God, is die kanse goed dat dit
’n afgod is.
Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:
Verkeerde voorveronderstellings
- As ons dink ons kan maar oor en oor
dieselfde sonde doen
- As ons dink ons kan meer as 1 god dien
Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:
Vervreemding
- Afgode in ons lewens is soos om
owerspel te pleeg
- Sonde affekteer nie sy liefde vir jou nie,
maar dit affekteer jou liefde vir Hom
Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:
Geestelike doofheid
- Afgode maak dat jy later nie meer God se
stem hoor nie
- Afgode maak ook dat God later nie meer
praat nie
Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:
Die konsekwensies van sonde
- Alle sondes het konsekwensies
- Die einde van sonde is die dood
Skynheiligheid
- Jy gee iets voor wat jy nie is nie – jy is ‘n
akteur
God se plan
- ERKEN (1 Joh.1:7),
BELY (1 Joh.1:8)
en KOM VRY
- LEEF IN SY
TEENWOORDIGHEID VRY
VAN SONDE!
Groeigeleenthede vir die week…
Lees hierdie week 1 Joh.1:5-10
Wat is daar in jou lewe wat reeds ’n afgod
is of wat potensieël ’n afgod kan wees?
Wat gaan jy doen om dit te verander?
Moontlike gebed : Dankie Here dat U Plan
is dat ek vry van sonde in u
teenwoordigheid kan leef. Dankie vir U
vergifnis en vrymaking wat aan die werk is
in my lewe.

More Related Content

What's hot

Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordSusanna De Waal
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
2010 raadpleging urim & tummim
2010 raadpleging   urim & tummim2010 raadpleging   urim & tummim
2010 raadpleging urim & tummimvolksvergadering
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaalErnest Potgieter
 

What's hot (12)

Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woord
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
2010 raadpleging urim & tummim
2010 raadpleging   urim & tummim2010 raadpleging   urim & tummim
2010 raadpleging urim & tummim
 
Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
Waarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 DesWaarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 Des
 

Viewers also liked

Viewers also liked (6)

Oorwin die reus
Oorwin die reusOorwin die reus
Oorwin die reus
 
Tema Crossing the Rubicon 2
Tema   Crossing the Rubicon 2Tema   Crossing the Rubicon 2
Tema Crossing the Rubicon 2
 
God se meesterstuk
God se meesterstukGod se meesterstuk
God se meesterstuk
 
Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017
 
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
 
TEDx Manchester: AI & The Future of Work
TEDx Manchester: AI & The Future of WorkTEDx Manchester: AI & The Future of Work
TEDx Manchester: AI & The Future of Work
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Leef in god se teenwoordigheid4

  • 1.
  • 2. Wat trek ons weg uit God se teenwoordigheid? Genenis 3:8: (“they hid themselves from the presence of the LORD God”) Duiwel se plan is om ons te laat sondig sodat ons nie in Sy teenwoordigheid kan wees nie; God se plan is dat ons vry van sonde in Sy teenwoordigheid kan leef God se plan was nie om mense te veroordeel nie, maar dat mense gered kan word
  • 3. Esegiël 14:1-11 1Daar het van Israel se leiers na my toe gekom en voor my gaan sit.2Die woord van die Here het toe tot my gekom: 3“Mens, hierdie manne heg waarde aan afgode. Hulle is so in sonde verval dat hulle net ag gee op hulle afgode. Moet Ek My deur hulle laat raadpleeg?
  • 4. Esegiël 14:1-11 4Praat met hulle, sê vir hulle: So sê die Here my God: Wanneer 'n Israeliet waarde heg aan afgode en so in sonde verval is dat hy net ag gee op sy afgode, en hy kom na 'n profeet toe, sal Ek, die Here, met hom praat soos dit by sy afgodery pas.
  • 5. Esegiël 14:1-11 5 Ek sal Israel wat My ter wille van al hulle afgode verlaat het, my harde hand laat voel. 6“Sê vir Israel: So sê die Here my God: Bekeer julle! Laat staan julle afgode! Hou op met al julle afskuwelike dade!
  • 6. Esegiël 14:1-11 7 “Wanneer 'n Israeliet of 'n vreemdeling wat onder Israel woon, van My afvallig word en aan afgode waarde heg en so in sonde verval is dat hy net ag gee op sy afgode, en hy kom na 'n profeet toe om My te raadpleeg, sal Ek, die Here, op my eie wyse met hom praat.
  • 7. Esegiël 14:1-11 8 Ek sal so 'n man se teenstander wees en van hom 'n voorbeeld, 'n spot maak, hom van my volk afsny. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.
  • 8. Esegiël 14:1-11 9En as 'n profeet hom dan laat verlei om iets te sê, is dit Ek die Here wat hom verlei het, maar tog sal Ek my hand teen hom uitsteek en hom tussen my volk Israel uit verdelg. 10 Hulle sal die straf op hulle sonde dra: die man wat My raadpleeg en die profeet het ewe veel skuld.
  • 9. Esegiël 14:1-11 11Dan sal Israel nie weer van My af wegdwaal en hulle nie weer verontreinig met al hulle opstandige dade nie. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees,” sê die Here my God.
  • 10. Sonde word ’n vesting as ons nie aandag daaraan gee nie OT praat van drekgode of afgode in hulle harte – God was nog altyd besorg oor wat in mense se harte gebeur. Die woord “idols” (afgod) en “image” (beeld) word om die beurt gebruik om dieselfde woord te vertaal
  • 11. Sonde word ’n vesting as ons nie aandag daaraan gee nie 2de Gebod: Ex.20:4: “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak nie”(carved image) As enige iets of iemand ’n belangriker plek in jou lewe het as God, is die kanse goed dat dit ’n afgod is.
  • 12. Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart: Verkeerde voorveronderstellings - As ons dink ons kan maar oor en oor dieselfde sonde doen - As ons dink ons kan meer as 1 god dien
  • 13. Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart: Vervreemding - Afgode in ons lewens is soos om owerspel te pleeg - Sonde affekteer nie sy liefde vir jou nie, maar dit affekteer jou liefde vir Hom
  • 14. Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart: Geestelike doofheid - Afgode maak dat jy later nie meer God se stem hoor nie - Afgode maak ook dat God later nie meer praat nie
  • 15. Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart: Die konsekwensies van sonde - Alle sondes het konsekwensies - Die einde van sonde is die dood Skynheiligheid - Jy gee iets voor wat jy nie is nie – jy is ‘n akteur
  • 16. God se plan - ERKEN (1 Joh.1:7), BELY (1 Joh.1:8) en KOM VRY - LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID VRY VAN SONDE!
  • 17. Groeigeleenthede vir die week… Lees hierdie week 1 Joh.1:5-10 Wat is daar in jou lewe wat reeds ’n afgod is of wat potensieël ’n afgod kan wees? Wat gaan jy doen om dit te verander? Moontlike gebed : Dankie Here dat U Plan is dat ek vry van sonde in u teenwoordigheid kan leef. Dankie vir U vergifnis en vrymaking wat aan die werk is in my lewe.