Who am i that a king would die in my place afrikaans
1. Ons Skepper weet wie ons is. In Sy ewige WOORD kan ons
vasstel wat ons gemaak is om te wees, wat ons deur sonde geword
het, waarheen dit ons lei, en wat ons kan word deur God se redding
te aanvaar.
Sommige weet nie van God se redding nie. Sommige ken dit ten
dele en moet dit ywerig te ondersoek. Sommige weerstaan dit om
deur God gered te word, Nog ander omhels did innig en vind,
deur hul redding, dat hulle in Jesus ’n persoon van besonder hoë,
ewige bestemming geword het.
My ewige siel is presies werd wat ek die Skepper toelaat om
daarvan te maak. Ek kan Hom óf verwerp, wat sal uitloop op my
waardeloosheid in die oneindige ewigheid, óf ek kan Hom aan-
vaar en deur getroue gehoorsaamheid Hom toelaat om my op te
hef en te laat deel aan die ewige troon van die heelal.
—Watson Goodman (1920-2002)
WIE IS EK?
Lokonzedwa ndi
Watson Goodman
Laulere—Losayenera
Kugulitsidwa