SlideShare a Scribd company logo
1 of 16
Joh.15v1-5
1Ek is die ware wynstok, en my Vader is
die landbouer.
2Elke loot wat in My nie vrug dra nie,
neem Hy weg; en elke loot wat vrug
dra, dié maak Hy skoon, sodat dit
meer vrug kan dra.
3Julle is alreeds rein deur die woord wat
Ek tot julle gespreek het.
4Bly in My, soos Ek in julle. Net soos
die loot geen vrug kan dra van
homself as dit nie in die wynstok bly
nie, so julle ook nie as julle in My nie
bly nie.
.
5 Ek is die wynstok, julle die lote.
Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra
veel vrug; want sonder My kan
julle niks doen nie.
Jesus is die wynstok
My vader is die boer
Ons is die lote
Die funksie van die lote is om vrug te dra ....
v4 Net soos die loot geen vrug kan dra van
homself as dit nie in die wynstok bly nie, so
julle ook nie as julle in My nie bly nie.
Sonder my kan julle niks doen nie
Dit beskryf die diepe afhanklikheid van ons
hele wese aan :
God die Vader
Sy seun Jesus
Die Heilige gees
Die woord sê julle moet in my bly...
Sonder My sal julle nie kan vrug dra nie.....
Jesus is ons hoop...
As jy in my bly kan jy vrug dra, bly net in my
Bly aan my verbind
Kan ek vrug dra – sy vrug, die regte vrug.
Nie uit my werk nie...
Nie uit my vriende nie....
Nie uit myself nie...
Dit gaan nie oor my persoonlikheid en my
gawes en my vermoëns nie....
Dit gaan oor JESUS!!!
Nie myself nie maar Jesus
As ek aan Hom verbind is, KAN ek!
Flip. 4:13
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Nie my eie krag nie maar Jesus se krag
Bly aan my verbind!
Ek kan, nie omdat ek die regte een is nie,
maar omdat Hy die regte een is! Dink maar
aan:
Moses: “Ek is ’n alleenloper in die woestyn
wat nie kan praat nie
Dawid: “Ek is die jongste en kleinste en nie
die beste nie, ’n skaapwagter ‘’
.
Johannes die Doper: “Ek is anders en dra
snaakse klere en eet snaakse kos en bly vêr
in woestyn’’
Petrus: “Ek is ’n ongeleerde visserman met
’n kort humeur wat eerder sal lieg as om in
die moeilikheid te kom.”
Wat maak ons Anders? ....
God bly onveranderd !
Wat is vandag jou grootste uitdaging wat jy
nie kan oorkom nie
2Kor. 12:9
En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou
genoeg, want my krag word in swakheid
volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede
roem, sodat die krag van Christus in my kan
woon.
Weet net !.
Dit gaan nie oor my nie gaan oor Jesus !
Die Hoop wat ons het.....
As ek aan Hom verbind is, KAN ek!
Deur my swakhede word ek deur Christus
bekragtig!
Bly in my .....
Sonder my kan julle niks doen nie
Maar met hom is alles moontlik !
Flip. 4:13
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my
krag gee.
Wat beteken dit om in Jesus Christus te bly?
Om in ’n noue verhouding met Hom te lewe- om
tyd met Hom te spandeer en Hom te leer ken
Om Sy volmaakte wil-wil jou lewe te ken en Hom
daarin te gehoorsaam
Om een met God en die waardheid van Sy woord te
lewe en nie jou eie kop te volg nie
Om in die posisie te wees om vrug te dra omdat jy
op die plek is waar God jou wil gebruik
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie

More Related Content

What's hot

15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodSusanna De Waal
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 

What's hot (7)

Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
Tema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in VerhoudingsTema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in Verhoudings
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 

Viewers also liked

HOTELMOB - Mobile Hotel
HOTELMOB - Mobile HotelHOTELMOB - Mobile Hotel
HOTELMOB - Mobile Hotelmonicabytheweb
 
StudioBlomberg_Branding_UK_161205
StudioBlomberg_Branding_UK_161205StudioBlomberg_Branding_UK_161205
StudioBlomberg_Branding_UK_161205Mattias Blomberg
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)
 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus) 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)
4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)Susanna De Waal
 
Historia da imigração no brasil
Historia da imigração no brasil Historia da imigração no brasil
Historia da imigração no brasil Alecsandro Ribeiro
 
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...THL
 
Lecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to aiLecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to aiHema Kashyap
 
Lecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniquesLecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniquesHema Kashyap
 
Hubungan Internasional
Hubungan InternasionalHubungan Internasional
Hubungan InternasionalLia Melinda
 
Diferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIFDiferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIFEnsalza
 
DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017HNI Risk Services
 

Viewers also liked (14)

HOTELMOB - Mobile Hotel
HOTELMOB - Mobile HotelHOTELMOB - Mobile Hotel
HOTELMOB - Mobile Hotel
 
StudioBlomberg_Branding_UK_161205
StudioBlomberg_Branding_UK_161205StudioBlomberg_Branding_UK_161205
StudioBlomberg_Branding_UK_161205
 
Los médicos
Los médicosLos médicos
Los médicos
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
Aima final
Aima finalAima final
Aima final
 
4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)
 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus) 4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)
4 okt 2015 (gebedes van moses, hiskia, en jesus)
 
Historia da imigração no brasil
Historia da imigração no brasil Historia da imigração no brasil
Historia da imigração no brasil
 
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
Päijät-Häme: Sivistystoimen ja sote-palveluiden vahva integraatio ja yhteiske...
 
Lecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to aiLecture 01 introduction to ai
Lecture 01 introduction to ai
 
Lecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniquesLecture 08 uninformed search techniques
Lecture 08 uninformed search techniques
 
Hubungan Internasional
Hubungan InternasionalHubungan Internasional
Hubungan Internasional
 
Diferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIFDiferencias entre JPG, PNG y GIF
Diferencias entre JPG, PNG y GIF
 
DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017DOT Compliance Presentation 2017
DOT Compliance Presentation 2017
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Sonder my kan julle niks doen nie

  • 2. 1Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. 2Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.
  • 3. 3Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het. 4Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie. .
  • 4. 5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.
  • 5. Jesus is die wynstok My vader is die boer Ons is die lote Die funksie van die lote is om vrug te dra .... v4 Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie.
  • 6. Sonder my kan julle niks doen nie Dit beskryf die diepe afhanklikheid van ons hele wese aan : God die Vader Sy seun Jesus Die Heilige gees Die woord sê julle moet in my bly... Sonder My sal julle nie kan vrug dra nie.....
  • 7. Jesus is ons hoop... As jy in my bly kan jy vrug dra, bly net in my Bly aan my verbind Kan ek vrug dra – sy vrug, die regte vrug. Nie uit my werk nie... Nie uit my vriende nie.... Nie uit myself nie... Dit gaan nie oor my persoonlikheid en my gawes en my vermoëns nie....
  • 8. Dit gaan oor JESUS!!! Nie myself nie maar Jesus As ek aan Hom verbind is, KAN ek! Flip. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Nie my eie krag nie maar Jesus se krag
  • 9. Bly aan my verbind! Ek kan, nie omdat ek die regte een is nie, maar omdat Hy die regte een is! Dink maar aan: Moses: “Ek is ’n alleenloper in die woestyn wat nie kan praat nie Dawid: “Ek is die jongste en kleinste en nie die beste nie, ’n skaapwagter ‘’ .
  • 10. Johannes die Doper: “Ek is anders en dra snaakse klere en eet snaakse kos en bly vêr in woestyn’’ Petrus: “Ek is ’n ongeleerde visserman met ’n kort humeur wat eerder sal lieg as om in die moeilikheid te kom.”
  • 11. Wat maak ons Anders? .... God bly onveranderd ! Wat is vandag jou grootste uitdaging wat jy nie kan oorkom nie
  • 12. 2Kor. 12:9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. Weet net !. Dit gaan nie oor my nie gaan oor Jesus ! Die Hoop wat ons het..... As ek aan Hom verbind is, KAN ek! Deur my swakhede word ek deur Christus bekragtig!
  • 13. Bly in my ..... Sonder my kan julle niks doen nie Maar met hom is alles moontlik ! Flip. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
  • 14. Wat beteken dit om in Jesus Christus te bly? Om in ’n noue verhouding met Hom te lewe- om tyd met Hom te spandeer en Hom te leer ken Om Sy volmaakte wil-wil jou lewe te ken en Hom daarin te gehoorsaam Om een met God en die waardheid van Sy woord te lewe en nie jou eie kop te volg nie Om in die posisie te wees om vrug te dra omdat jy op die plek is waar God jou wil gebruik