SlideShare a Scribd company logo
1 of 14
Hoe kan ek God
beter leer ken?
Paulus:
Fil 3:10 sodat ek Hom
kan ken en die krag van
sy opstanding en die
gemeenskap aan sy
lyde terwyl ek aan sy
dood gelykvormig
word,
Petrus:
2 Pet. 1:2 – 3 Mag daar vir julle
genade en vrede in oorvloed
wees deur julle kennis van God
en van Jesus ons Here!
Sy Goddelike krag het ons alles
geskenk wat ons nodig het om
te lewe en Hom te dien. Dit kom
deurdat ons Hom ken wat ons
geroep het deur sy heerlikheid
en mag.
Petrus:
2 Pet. 1:4 Deur dit te doen,
het Hy ons die kosbaarste en
allergrootste gawes geskenk
wat Hy belowe het. Daardeur
kan julle die verderf ontvlug
wat deur begeerlikheid in die
wêreld werksaam is, en deel
kry aan die Goddelike
natuur.
5 Eenvoudige
punte hoe jy
Hom beter kan
leer ken.
1) Te lees oor Hom
Hand 1:1 – 2
Die eerste verhaal, Theófilus,
het ek opgestel oor alles wat
Jesus begin doen en leer het
tot op die dag dat Hy
opgeneem is, nadat Hy aan die
apostels wat Hy uitverkies het,
deur die Heilige Gees bevele
gegee het;
1) Te lees oor Hom
1 Joh 1:1 – 2
Wat van die begin af was, wat ons
gehoor het, wat ons met ons oë gesien
het, wat ons aanskou het en ons hande
getas het aangaande die Woord van
die lewe—
en die lewe is geopenbaar, en ons het
dit gesien, en ons getuig en verkondig
aan julle die ewige lewe wat by die
Vader was en aan ons geopenbaar is—
1) Te lees oor Hom
1 Joh 1:3
wat ons gesien en gehoor het,
verkondig ons aan julle, sodat
julle ook gemeenskap met ons
kan hê; en ons gemeenskap is
met die Vader en met sy Seun,
Jesus Christus.
1) Te lees oor Hom
Joh 21:25
En daar is nog baie ander
dinge wat Jesus alles gedoen
het; maar as hulle een vir een
beskrywe moes word, sou die
wêreld self, dink ek, die
geskrewe boeke nie bevat nie.
Amen.
2) Sien Hom in alles
Jes 6:3
En die een het die ander
toegeroep en gesê: Heilig,
heilig, heilig is die HERE van
die leërskare. Die hele
aarde is van sy heerlikheid
vol!
3) Om saam met Hom te werk
aan jou doel en opdragte in jou
lewe
2Korn 5:17 – 18
Daarom, as iemand in Christus is, is
hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het
verbygegaan, kyk, dit het alles nuut
geword. En dit alles is uit God wat
ons met Homself versoen het deur
Jesus Christus en ons die bediening
van die versoening gegee het,
4) Deur gebed en
stilte tyd
Joh 14:21
Wie my gebooie het en dié
bewaar, dit is hy wat My
liefhet; en wie My liefhet,
hóm sal my Vader liefhê, en
Ek sal hom liefhê en My aan
hom openbaar.
5) Deur die nagmaal
Joh 6:53 - 54
En Jesus sê vir hulle: Voorwaar,
voorwaar Ek sê vir julle, as julle
nie die vlees van die Seun van die
mens eet en sy bloed drink nie,
het julle geen lewe in julleself
nie. Hy wat my vlees eet en my
bloed drink, het die ewige lewe,
en Ek sal hom opwek in die laaste
dag.
5) Deur die nagmaal
Joh 6:55 - 56
Want my vlees is waarlik spys,
en my bloed is waarlik drank.
Wie my vlees eet en my bloed
drink, bly in My en Ek in hom.

More Related Content

What's hot

8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homErnest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishouSusanna De Waal
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Susanna De Waal
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 

What's hot (20)

8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
Tema: Toonleer
Tema: ToonleerTema: Toonleer
Tema: Toonleer
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Die Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic SinkDie Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic Sink
 
Tema: #Mekaar Deel 2
Tema: #Mekaar Deel 2Tema: #Mekaar Deel 2
Tema: #Mekaar Deel 2
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
Die Exstreme Kerk
Die Exstreme KerkDie Exstreme Kerk
Die Exstreme Kerk
 
Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Handelinge 10.docx
Handelinge 10.docxHandelinge 10.docx
Handelinge 10.docx
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 

Similar to Hoe kan ek god beter leer ken

Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxChris van Wyk
 
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkTema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkAGS Lofoord Upington
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons kenagsupington
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteJossvanderLinde
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 

Similar to Hoe kan ek god beter leer ken (9)

Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docx
 
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkTema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
 
Afrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptx
Afrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptxAfrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptx
Afrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptx
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Profesie en profete
Profesie en profeteProfesie en profete
Profesie en profete
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 

More from Ernest Potgieter

Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

Hoe kan ek god beter leer ken

  • 1. Hoe kan ek God beter leer ken?
  • 2. Paulus: Fil 3:10 sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word,
  • 3. Petrus: 2 Pet. 1:2 – 3 Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees deur julle kennis van God en van Jesus ons Here! Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag.
  • 4. Petrus: 2 Pet. 1:4 Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Daardeur kan julle die verderf ontvlug wat deur begeerlikheid in die wêreld werksaam is, en deel kry aan die Goddelike natuur.
  • 5. 5 Eenvoudige punte hoe jy Hom beter kan leer ken.
  • 6. 1) Te lees oor Hom Hand 1:1 – 2 Die eerste verhaal, Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het tot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het;
  • 7. 1) Te lees oor Hom 1 Joh 1:1 – 2 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe— en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is—
  • 8. 1) Te lees oor Hom 1 Joh 1:3 wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus.
  • 9. 1) Te lees oor Hom Joh 21:25 En daar is nog baie ander dinge wat Jesus alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen.
  • 10. 2) Sien Hom in alles Jes 6:3 En die een het die ander toegeroep en gesê: Heilig, heilig, heilig is die HERE van die leërskare. Die hele aarde is van sy heerlikheid vol!
  • 11. 3) Om saam met Hom te werk aan jou doel en opdragte in jou lewe 2Korn 5:17 – 18 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Jesus Christus en ons die bediening van die versoening gegee het,
  • 12. 4) Deur gebed en stilte tyd Joh 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar.
  • 13. 5) Deur die nagmaal Joh 6:53 - 54 En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle geen lewe in julleself nie. Hy wat my vlees eet en my bloed drink, het die ewige lewe, en Ek sal hom opwek in die laaste dag.
  • 14. 5) Deur die nagmaal Joh 6:55 - 56 Want my vlees is waarlik spys, en my bloed is waarlik drank. Wie my vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom.