SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN SATAN
Joh. 7:37-40
Moenie jou stem verloor nie
Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van
lewende water sal uit sy binneste vloei.
Watter taal word in jou huis gepraat?
Deu 6:4-7 Hoor, Israel, die HERE onse God is ‘n enige
HERE. Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou
hele hart en met jou hele siel en met al jou krag. En
hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou
hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor
spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan
lê en as jy opstaan.
Joh 12:49 Want Ek het nie uit Myself gespreek nie; maar
die Vader ..., Hy het My ‘n gebod gegee wat Ek moet sê
en wat Ek moet spreek.
Jou mond is jou grootste wapen
Jy het iets om te sê
Mark 11:23 Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen
wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die
see—en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê,
sal gebeur—hy sal verkry net wat hy sê.
Sag 4:6-7 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord
van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of
deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die
leërskare. Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy
tot ‘n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn
bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!
Mark 9:23 En Jesus sê vir hom: Wat dit betref—as jy kan
glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.
Breek met die permanentheid en seer van jou berge
Hoekom is dit NB?
- 1. Dit kan jou verlos van die mag van permanentheid.
2 Kor 4:18 omdat ons nie let op die sigbare dinge nie,
maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik,
maar die onsigbare ewig.
- 2. Dit kan jou verlos van die mag van pyn.
Sag 4:7 Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot
‘n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring
onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!
Bid vir Sy teenwoordigheid!
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

More Related Content

What's hot

12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishouSusanna De Waal
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Ernest Potgieter
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskapErnest Potgieter
 
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaasErnest Potgieter
 
Prayer sildeshow sonder intro show
Prayer sildeshow sonder intro showPrayer sildeshow sonder intro show
Prayer sildeshow sonder intro showNetEenDing
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordSusanna De Waal
 

What's hot (12)

12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
Tema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eieTema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eie
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap
 
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
19 jan 2014 n weermag uit die begrafplaas
 
Prayer sildeshow sonder intro show
Prayer sildeshow sonder intro showPrayer sildeshow sonder intro show
Prayer sildeshow sonder intro show
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woord
 

Viewers also liked

27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hartErnest Potgieter
 
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondagErnest Potgieter
 
23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lotErnest Potgieter
 
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaalErnest Potgieter
 
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jyErnest Potgieter
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaarErnest Potgieter
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uErnest Potgieter
 

Viewers also liked (14)

27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart
 
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag
 
Gehoorsaamheid
GehoorsaamheidGehoorsaamheid
Gehoorsaamheid
 
23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot
 
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
12 jan 2014 ogg die onskuldige betaal
 
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy2 mrt 2014 aan watter kant val jy
2 mrt 2014 aan watter kant val jy
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Hoe vorder jou bouwerk
Hoe vorder jou bouwerkHoe vorder jou bouwerk
Hoe vorder jou bouwerk
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
3 aug 2014 daar’s ’n verlamde man op ’n draagbaar
 
2 maart 2014 god met jou
2 maart 2014 god met jou2 maart 2014 god met jou
2 maart 2014 god met jou
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
Here nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar uHere nie my wil nie, maar u
Here nie my wil nie, maar u
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 

More from Ernest Potgieter

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Joh. 7:37-40
  • 2. Moenie jou stem verloor nie Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. Watter taal word in jou huis gepraat? Deu 6:4-7 Hoor, Israel, die HERE onse God is ‘n enige HERE. Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag. En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan. Joh 12:49 Want Ek het nie uit Myself gespreek nie; maar die Vader ..., Hy het My ‘n gebod gegee wat Ek moet sê en wat Ek moet spreek.
  • 3. Jou mond is jou grootste wapen Jy het iets om te sê Mark 11:23 Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see—en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur—hy sal verkry net wat hy sê. Sag 4:6-7 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare. Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot ‘n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!
  • 4. Mark 9:23 En Jesus sê vir hom: Wat dit betref—as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo. Breek met die permanentheid en seer van jou berge Hoekom is dit NB? - 1. Dit kan jou verlos van die mag van permanentheid. 2 Kor 4:18 omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. - 2. Dit kan jou verlos van die mag van pyn.
  • 5. Sag 4:7 Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot ‘n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom! Bid vir Sy teenwoordigheid!

Editor's Notes

  1. Kan u onthou waaroor het ons verlede week gesels? Moenie versmoor nie. Bybel lees = inasem, gebed = uitasem.
  2. #Moenie jou stem verloor nie #Joh 7:38... Jou stem verhef lofsange en gebed. Jou stem verklaar die planne en doel van God. Indien die woorde wat ons in ons huise gebruik nie ’n christen leefstyl modeleer nie, sal ons kinders dit ook nie kan leef nie. Nehemia het agtergekom sy mense praat nie meer hulle taal nie. Die joodse mans het met vroue uit ander bevolkingsgroepe getrou en hulle kinders het die taal van hul moeders gepraat. Hulle het hul verbintenis met God gebreek met die gevolg dat die stad vernietig is. Slegs ’n klein hoeveelheid was oor toe hy die muur herbou het Neh. 13:23-24. #Watter taal word in jou huis gepraat #Deutr 6:4-7 ..... Die luislang is besig met dieselfde taktiek vandag, hy wurg die Bybel uit ons skole, regering en huise. Mense kan nie meer oor die woord gesels soos hulle voorgeslagte nie. Die Bybel het hoogstens ’n 2de taal geword vir sommige. Hulle christenskap het hulle 2de taal geword en hulle kultuur hulle 1ste taal. Dit is nie genoeg om die taal 1 pw in die kerk te praat nie. Dit moet ook vlot by die huis gepraat word. Die volgende geslag sal nooit praat wat ons nie praat nie.. Selfs Jesus het gepraat wat Hy Sy Vader hoor praat het #Joh. 12:49 ..... Jesus het gepraat wat Sy Pa gepraat het. Ons kinders gaan praat wat ons praat. Wat praat ons kinders? Moenie die luislang toelaat om die taal van God in jou huis uit te doof nie.
  3. #Jou mond is jou grootste wapen Die storie van die monnik wat homself tot stilswye gesweer het. Niks illustreer so duidelik dat ons ingee aan die leuens van die vyand soos die woorde wat uit ons mond kom nie. Wanneer ons die hele tyd kerm en kla verbreek ons ’n NB beginsel. Moet nooit woorde gebruik wat die vyand laat dink hy is besig om te wen nie. DIe Woord leer ons oor en oor dat ’n kenmerk van ’n volwasse kind van God is dat Hy homself in alle omstandighede verbly. Dit beteken nie dat God van ons verwag om die moeilike tye te geniet of om te voorgee dat ons dit geniet nie. Die Woord se wel dat ons die volle wapenrusting van God moet aantrek. Meer daaroor by n ander geleentheid. Een van die beste wapens om die vyand mee te veg is jou mond. Jou woorde bepaal oorwinning of nederlaag in baie geestelike gevegte. Toe die vyand Job aangeval het, was hy uit om een ding te kry: Job se woorde. Jy moet vooraf besluit wat jy gaan praat wanneer die vyand jou gaan aanval. Gaan jy God seën of vervloek? Die luislang wil jou asem uit druk, jou stem stilmaak en jou getuienis stop. Daar is niks wat die vyand so hard slaan as ’n kind van God wat geleer het om God in alle omstandighede te eer nie. #Jy het iets om te sê Jesus het gesê: #Mark 11:23 .... Ek en jy kan met die berge praat. #Sag 4:6-7 .... Jesus maak ’n sterk stelling oor bergskuiwende geloof. Hulle wag vir die klank van jou stem! Daar is wonderlike krag in gesamentlike gebed. Dit kan ook ons geloof bou. Daar is egter sekere berge wat net sal skuif in opdrag van JOU stem. Wanneer Jesus praat van geloof, is dit iets persoonlik
  4. #Mark 9:23 .... Jou berg ken jou stem en sal net beweeg wanneer jy jou mond oopmaak en jou stem gebruik om die berg aan te spreek. Nie die beste gebed van die grootste Godsman gaan dit vir jou verander nie. Dit is net jou stem en jou geloof. Hierdie berge kan insluit: gedragspatrone, finansies, emosies. Die luislang wil jou wurg sodat jy nie een woord meer kan uitkry nie en nie meer met jou berg kan praat nie. Die bonatuurlik woord van God dagvaar ons geloof. Die woord van God bring geloof vir jou spesifieke omstandighede. Moenie jou stem verloor nie. Wil jy nie vanaad met jou berg begin praat nie? #Breek met die permanentheid en seer van jou berge Jesus het by verskeie geleenthede uitgewys dat Hy bewus was van hoe lank ’n persoon na verlossing gesoek het. Die pa van die duiwelbesete seun (Mark 9:21). Die vrou wat aan n gees van krankheid geei het (Luk 13:16). Jesus verstaan die gevoel van desperaatheid wat alle lewe en hoop uit jou uit wil druk. #Hoekom is dit NB? Dit kan jou van 2 dinge verlos. #1. Dit kan jou verlos van die mag van permanentheid. ’n Berg spreek van permanentheid, grootheid en onbeweegbaarheid. Indien ek BG glo van die berg gaan dit my beroof van oorwinning oor die berg. Geloof kan jou verlos van dit wat die vyand as permanent voorhou. #2 Kor 4:18 .... Die vyand wil he dat jy moet glo dat jou krisis permanent is. Hy is n LEUENAAR! Hy wil he jy moet dink jou huwelik is maar net eenmaal nie gemaak om gelukkig te wees nie, jou finansies om beroerd te wees, jou kinders om in sonde te lewe. Jesus se as ons geloof het kan ons selfs met iets so permanent soos berge praat en hulle sal skuif. #2. Dit kan jou verlos van die mag van pyn. Pyn het ’n neutraliserende effek. ’n Klein beseringtjie kan my beweging inperk. Dieselfde gebeur op emosionele vlak. Erens kry jy seer en die vyand bly jou herinner aan die insident deur jou te herinner aan die seer. Solank die seer nog daar is, is jy nog vasgevang in die herinnering. Dit is NB om in geloof met jou berg te praat ten einde die pyn en permanentheid daarvan te breek. Gebruik jou stem om God se woord in geloof oor jou omstandighede te spreek. Jou stem kan berge verskuif en engele aktiveer tot aksie. Ek wonder hoeveel van ons engele staan in die werkloosheidslyn omdat ons nie bid nie? God praat met Serrubabbel in Sag 4 en se dan #Sag 4:7
  5. #Sag 4:7 ... Genade kan ook vertaal word met guns. Wanneer jy voor jou uitdagings te staan gebruik jou stem en roep uit: “GUNS, GUNS! Wat is die doel van jou gebede? #Bid vir Sy teenwoordigheid! Sy teenwoordigheid is ons uiteindelike doel van gebed. Bring jou gebede God se teenwoordigheid in jou huis? Ons belewenis van God se teenwoordigheid is dalk net beperk tot ons Sondag byeenkomste. Wat help dit vir die res van die week? Wat ook al in die kerk gebeur behoort ook by die huis te gebeur. God bly nie in geboue nie. Ek sal net God se teenwoordigheid deur die week beleef as ek deur die week so leef dat net God en nie die duiwel, welkom en tuis sal voel in my teenwoordigheid. Ek glo God wil hê dat ons Hom huis toe en werk toe ook sal neem. Daar is mos baie meer aan kind van God wees as net om kerk toe te gaan. Toe Dawid die verbaondsark na Jerusalem toe wou terugvat doen hy dit aanvanklik op sy manier met die gevolg dat iemand sterf. Toe die Koning en die volk nou bang is vir die teenwoordigheid van God se Obed-Edom ek wil dit hê. Ewe skielik word hierdie onbekende man prominent in die res van die skrif. Obed-Edom beteken o.a. “aanbidder”. Ek glo daar was voortdurende lofprysing en gebed in die huis van Obed_Edom. Hy het nie die luislang toegelaat om die lof en gebed te wurg nie. Die teenwoordigheid van God verander alles en enige iets en bring dit in lyn met God se Woord. Ons probleem is dat baie van ons nie bereid is om die veranderinge te maak ten einde God se teenwoordigheid in ons huis en werk te bring nie. Gebed is om jou stem te gebruik