SlideShare a Scribd company logo
1 of 16
Ons praat oor God se gemanifesteerde-
teenwoordigheid
Sy begeerte is na jou en ook dat jou begeerte
ook na Hom sal wees
Ons is gemaak om lief te hê en Hom te
aanbid
Gemaak “van Hom”
Verskil tussen
SKEP (“Create”) en MAAK (“make”)
Skep (create) = Om iets uit niks te maak
Maak (make) = Om iets uit iets te maak
Gemaak “van Hom”
3 goed wat vir God belangrik is tydens die
skepping.
Vanuit Hom;
onderhou deur Hom;
Keer terug na Hom
Genesis 1:26
“En God het gesê: Laat
Ons mense maak (Nie
skep nie)na ons beeld,
na ons gelykenis…”
Gemaak “van Hom”
Wat gebeur as die mens dit op sy eie
probeer maak?…
Liggaam sterf nie dadelik nie, want dit word
deur die “grond” onderhou…
maar ons gees sterf
Efesiërs 2:1
“En julle het Hy lewend
gemaak, wat dood was
deur die misdade en die
sondes”
Johannes 10:10
“Ek het gekom, dat
hulle lewe en oorvloed
kan hê.”
Gemaak “soos Hy”
Hy maak iemand soos Homself (Adam voor
sondeval) – spieëlbeeld/replica van
Homself…met n begeerte…
Vrou = Woman = “from man” (Adam is “vanuit
God”…Eva is “vanuit man”)
God weet Adam soek ‘n Bruid, want Hy soek
‘n Bruid
Ware liefde is as ek self kies om God lief te hê
Gemaak om Hom lief te
Beste manier om Hom liefte hê is om
Hom te AANBID (Aanbidding is ‘n
uitdrukking van liefde)
Die tema wat die meeste in die
Bybelherhaal:”My volk – julle God”
Hy wil vir ons ‘’n Vader wees en ons
moet vir Hom seuns en dogters wees
Gemaak om Hom lief te
Do you get it? God wil hê jy moet Syne
wees – en Hy wil Joune wees!
Ons het vrye toegang tot die Vader as
lede van God se huisgesin – Ef.2:18 -22
(NV)
Efesiërs 2:18-22
18Deur Hom het ons almal, Jode en nie-
Jode, deur die een Gees vrye toegang tot
die Vader.
19Julle is dus nie meer ver van God af nie,
nie bywoners nie, maar medeburgers van
die gelowiges en lede van die huisgesin van
God.
Efesiërs 2:18-22
20Julle is 'n gebou wat opgerig is op die
fondament van die apostels en die profete,
'n gebou waarvan Christus Jesus self die
hoeksteen is. 21In Hom sluit die hele gebou
saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir
die Here, 22in wie julle ook saam opgebou
word as 'n geestelike huis waarin God
woon.
Gemaak om Hom lief te
Hy het jou so lief dat Hy
meer tyd met jou wil
spandeer – wat KIES JY?
Groeigeleenthede vir die week…
Lees hierdie week weer Ef.2:18-22 en 2
Kor.6:16-18 , Hebr.10:19-25 en
Openb.21:1-3
Kies die week 3 vaste tye waarin jy God
aanbid en dan vir ’n paar oomblikke stil
word voor Hom.
Groeigeleenthede vir die week…
Moontlike gebed : Dankie Here dat U
begeerte na my is. Ek is ’n seun/dogter van
U en U is my Vader. Ek kies om U te aanbid
en lief te hê.

More Related Content

What's hot

Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesusErnest Potgieter
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Cornelius Joubert
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordSusanna De Waal
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 

What's hot (20)

16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus
 
God As Skepper.pptx
God As Skepper.pptxGod As Skepper.pptx
God As Skepper.pptx
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Daar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woordDaar is krag in sy woord
Daar is krag in sy woord
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 
Die Krag van Gebed
Die Krag van GebedDie Krag van Gebed
Die Krag van Gebed
 
God se wil in 2015
God se wil in 2015God se wil in 2015
God se wil in 2015
 

Viewers also liked (9)

Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 
Verandering 15 Jan
Verandering 15 JanVerandering 15 Jan
Verandering 15 Jan
 
Met watter bril kyk jy
Met watter bril kyk jyMet watter bril kyk jy
Met watter bril kyk jy
 
Tema Crossing the Rubicon 2
Tema   Crossing the Rubicon 2Tema   Crossing the Rubicon 2
Tema Crossing the Rubicon 2
 
Oorwin die reus
Oorwin die reusOorwin die reus
Oorwin die reus
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
Tema toegegooi tot georden
Tema   toegegooi tot geordenTema   toegegooi tot georden
Tema toegegooi tot georden
 
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
 
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
12 Mrt - Doelloos tot Satisfied
 

Similar to Leef in god se teenwoordigheid2

Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkTema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkAGS Lofoord Upington
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 

Similar to Leef in god se teenwoordigheid2 (7)

God as Skepper.docx
God as Skepper.docxGod as Skepper.docx
God as Skepper.docx
 
bulleTIN UITGAWE 14 2016
bulleTIN UITGAWE 14 2016bulleTIN UITGAWE 14 2016
bulleTIN UITGAWE 14 2016
 
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkTema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
 
Handelinge 10.docx
Handelinge 10.docxHandelinge 10.docx
Handelinge 10.docx
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 

Leef in god se teenwoordigheid2

  • 1.
  • 2. Ons praat oor God se gemanifesteerde- teenwoordigheid Sy begeerte is na jou en ook dat jou begeerte ook na Hom sal wees Ons is gemaak om lief te hê en Hom te aanbid
  • 3. Gemaak “van Hom” Verskil tussen SKEP (“Create”) en MAAK (“make”) Skep (create) = Om iets uit niks te maak Maak (make) = Om iets uit iets te maak
  • 4. Gemaak “van Hom” 3 goed wat vir God belangrik is tydens die skepping. Vanuit Hom; onderhou deur Hom; Keer terug na Hom
  • 5. Genesis 1:26 “En God het gesê: Laat Ons mense maak (Nie skep nie)na ons beeld, na ons gelykenis…”
  • 6. Gemaak “van Hom” Wat gebeur as die mens dit op sy eie probeer maak?… Liggaam sterf nie dadelik nie, want dit word deur die “grond” onderhou… maar ons gees sterf
  • 7. Efesiërs 2:1 “En julle het Hy lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes”
  • 8. Johannes 10:10 “Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.”
  • 9. Gemaak “soos Hy” Hy maak iemand soos Homself (Adam voor sondeval) – spieëlbeeld/replica van Homself…met n begeerte… Vrou = Woman = “from man” (Adam is “vanuit God”…Eva is “vanuit man”) God weet Adam soek ‘n Bruid, want Hy soek ‘n Bruid Ware liefde is as ek self kies om God lief te hê
  • 10. Gemaak om Hom lief te Beste manier om Hom liefte hê is om Hom te AANBID (Aanbidding is ‘n uitdrukking van liefde) Die tema wat die meeste in die Bybelherhaal:”My volk – julle God” Hy wil vir ons ‘’n Vader wees en ons moet vir Hom seuns en dogters wees
  • 11. Gemaak om Hom lief te Do you get it? God wil hê jy moet Syne wees – en Hy wil Joune wees! Ons het vrye toegang tot die Vader as lede van God se huisgesin – Ef.2:18 -22 (NV)
  • 12. Efesiërs 2:18-22 18Deur Hom het ons almal, Jode en nie- Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader. 19Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God.
  • 13. Efesiërs 2:18-22 20Julle is 'n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, 'n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is. 21In Hom sluit die hele gebou saam en verrys dit tot 'n heilige tempel vir die Here, 22in wie julle ook saam opgebou word as 'n geestelike huis waarin God woon.
  • 14. Gemaak om Hom lief te Hy het jou so lief dat Hy meer tyd met jou wil spandeer – wat KIES JY?
  • 15. Groeigeleenthede vir die week… Lees hierdie week weer Ef.2:18-22 en 2 Kor.6:16-18 , Hebr.10:19-25 en Openb.21:1-3 Kies die week 3 vaste tye waarin jy God aanbid en dan vir ’n paar oomblikke stil word voor Hom.
  • 16. Groeigeleenthede vir die week… Moontlike gebed : Dankie Here dat U begeerte na my is. Ek is ’n seun/dogter van U en U is my Vader. Ek kies om U te aanbid en lief te hê.