SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
Luk.15v11-32
 Bekende gedeelte van 2 broers
 Elkeen het hulle eie Karakter
 Die jongste seun toon die tekens van:
 Opstandigheid
 Selfgesentreerdheid ,soek sy eie belange
 Eiewys ,jy sê my niks nie ek weet alles
 Die eie ek kom te voorskyn
 Ons lees in vers 12 en hy het vir sy Vader gesê GEE MY wat my toekom
 Die pa se karakter in die konteks
 Dis waarop die Tema gebaseer is
 LEER KEN DIE VADER SE HART
 Dit is my begeerte dat u werklik die Vader se hart sal leer ken vanaand
 Die hart van ’n pa se liefde :en hy het hom innig jammer gekry v20
 Bring vir hom die beste kleed v 22
 Hierdie kleed was die demonstrasie van ’n pa se onvoorwaardelike liefde vir sy seun
 Die voorstelling van die kleed was om te sê ek veroordeel jou nie
 Ek beskuldig jou nie daar is geen verwyte nie
 Jy is vrygespreek
 Sou ek en u as mens dit kon gedoen het , deur net te vergewe ?
 God kom verander die jong seun se karakter.
 Vanaf vers 12 van gee my
 Na v 19, nederigheid kom te voorskyn na maak my ’n dienskneg
 V21 kom die teken van ware berou soos Dawid in Ps. 51
 Die kleed kan nie verdien word of verwerf word of op Meriete uitgedeel word nie
 En dit het die vader geweet sy seun het verander
 Kom ons trek hom geestelik terug .
 Ons wil die kleed verdien ,verwerf of op meriete .
 Die kleed is die demonstrasie van hoe groot God se genade en liefde vir ons is
 Die hart van die Vader
 Alhoewel hy ons harte ken en motiewe ken is Hy onvoorwaardelik lief vir ons
 1Joh. 4v10 hierin is die liefde :nie dat ons God liefgehad het nie ,maar dat Hy ons
liefgehad het en SY seun gestuur het ,as ’n versoening vir ons sondes .
 Hoe kan ons kwalifiseer vir die kleed?
 Dit is wanneer ek en u soos daardie jong seun tot die besef kom dat ek my Vader nodig
het .
 En soos hy in v 21 ek het gesondig teenoor u alleen en soos Dawid wat uitroep wees my
genadig
 Ware wedergeboorte
 As jy Jesus Christus aanneem as jou persoonlike verlosser en Saligmaker kwalifiseer jy
vir die kleed van geregtigheid
 Gal 3v27 want julle almal wat in Christus gedoop is ,het julle met Christus beklee.
 Dan word ons met Christus beklee Hy is die beste kleed
 Dan sien die Vader nie ons foute nie , Hy kyk deur Sy seun Jesus Christus Hy is die beste
wit kleed van geregtigheid.
 Die seun vind sy identiteit.
 V24 want hierdie seun van my was dood ,en het lewendig geword en hy was verlore en is
gevind.
 Hoor net hoe mooi stel hy dit
 Hierdie seun van my
 Hierdie dogter van my
 HY HET ’n NUWE IDENTITEID GEKRY
 KIND VAN GOD Joh. 1v12
 Leer ken die hart van die vader Vanaand
 Dit maak nie saak hoe jou verlede lyk nie
 Die Vader wag vir jou nes jy is.
 Moet nie dat die vyand jou langer mislei nie
 Joh. 10v10
 Ek wil vir julle lewe kom gee
 Die vraag is:
 Het jy al die beste kleed aangetrek.?
 Hierdie kleed was die demonstrasie van ’n Vader se onvoorwaardelike liefde vir ons
 Die voorstelling van die kleed was om te sê ek veroordeel jou nie
 Ek beskuldig jou nie daar is geen verwyte nie
 Jy is vrygespreek !
 Die prys is betaal .
 Deur die kleed verkry jy ’n nuwe identiteit
Gebed
 Amen

More Related Content

What's hot

9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskapErnest Potgieter
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here komCornelius Joubert
 

What's hot (8)

9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
'n Krip of ’n Loflied
'n Krip of ’n Loflied'n Krip of ’n Loflied
'n Krip of ’n Loflied
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom
 

Viewers also liked

СП "Фрост и К" ООО
СП "Фрост и К" ОООСП "Фрост и К" ООО
СП "Фрост и К" ОООArtem Moroz
 
Брекет-система
Брекет-системаБрекет-система
Брекет-системаRenessans
 
باید و نبایدهای بازاریابی ایمیلی
باید و نبایدهای بازاریابی ایمیلیباید و نبایدهای بازاریابی ایمیلی
باید و نبایدهای بازاریابی ایمیلیMohammad Amin Nobakht
 
As estacións poesía
As estacións poesíaAs estacións poesía
As estacións poesíafina3
 
Quantrinet.com linux101
Quantrinet.com linux101Quantrinet.com linux101
Quantrinet.com linux101Soon Abe
 
Thực hành chứng chỉ B Tin học
Thực hành chứng chỉ B Tin họcThực hành chứng chỉ B Tin học
Thực hành chứng chỉ B Tin họcMisterious Love
 
Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015
Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015
Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015Ioanna Ntinou
 
Винникова Елена. Технологии персонализации
Винникова Елена. Технологии персонализацииВинникова Елена. Технологии персонализации
Винникова Елена. Технологии персонализацииAKAR-NARSI
 
BÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺ
BÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺBÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺ
BÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺqchishop
 
Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...
Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...
Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...Smarticket.it
 
Официально деловой стиль
Официально деловой стильОфициально деловой стиль
Официально деловой стильSnezhana Pshenichnaya
 
Expo 2017 sonar presentation
Expo 2017 sonar presentationExpo 2017 sonar presentation
Expo 2017 sonar presentationjournalrubezh
 

Viewers also liked (20)

Salat sunah rawatib
Salat sunah rawatibSalat sunah rawatib
Salat sunah rawatib
 
СП "Фрост и К" ООО
СП "Фрост и К" ОООСП "Фрост и К" ООО
СП "Фрост и К" ООО
 
Agile
AgileAgile
Agile
 
Брекет-система
Брекет-системаБрекет-система
Брекет-система
 
Motivasi wakaf dan haji
Motivasi wakaf dan hajiMotivasi wakaf dan haji
Motivasi wakaf dan haji
 
باید و نبایدهای بازاریابی ایمیلی
باید و نبایدهای بازاریابی ایمیلیباید و نبایدهای بازاریابی ایمیلی
باید و نبایدهای بازاریابی ایمیلی
 
As estacións poesía
As estacións poesíaAs estacións poesía
As estacións poesía
 
презентация Microsoft power point
презентация Microsoft power pointпрезентация Microsoft power point
презентация Microsoft power point
 
Quantrinet.com linux101
Quantrinet.com linux101Quantrinet.com linux101
Quantrinet.com linux101
 
Thực hành chứng chỉ B Tin học
Thực hành chứng chỉ B Tin họcThực hành chứng chỉ B Tin học
Thực hành chứng chỉ B Tin học
 
Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015
Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015
Viomatikes_Paidagogikes_methodoi _texnikes_stinperilallontiki_17_10_2015
 
Винникова Елена. Технологии персонализации
Винникова Елена. Технологии персонализацииВинникова Елена. Технологии персонализации
Винникова Елена. Технологии персонализации
 
Diskusi Panel Reformasi Cukai
Diskusi Panel Reformasi CukaiDiskusi Panel Reformasi Cukai
Diskusi Panel Reformasi Cukai
 
BÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺ
BÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺBÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺ
BÁN BUÔN ÁO THUN NỮ TAY NGẮN ĐA DẠNG MẪU MẴ GIÁ SỈ-LẺ
 
Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...
Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...
Smarticket.it - Il modo più semplice e sicuro per pagare la tua sosta sulle s...
 
Официально деловой стиль
Официально деловой стильОфициально деловой стиль
Официально деловой стиль
 
Los primeros recorridos
Los primeros recorridosLos primeros recorridos
Los primeros recorridos
 
Expo 2017 sonar presentation
Expo 2017 sonar presentationExpo 2017 sonar presentation
Expo 2017 sonar presentation
 
Europa e Europeus - Revisitar Europa
Europa e Europeus - Revisitar Europa Europa e Europeus - Revisitar Europa
Europa e Europeus - Revisitar Europa
 
л12 збк 2013
л12 збк 2013л12 збк 2013
л12 збк 2013
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 

Leer ken die hart van die vader

  • 2.  Bekende gedeelte van 2 broers  Elkeen het hulle eie Karakter  Die jongste seun toon die tekens van:  Opstandigheid  Selfgesentreerdheid ,soek sy eie belange  Eiewys ,jy sê my niks nie ek weet alles  Die eie ek kom te voorskyn  Ons lees in vers 12 en hy het vir sy Vader gesê GEE MY wat my toekom  Die pa se karakter in die konteks  Dis waarop die Tema gebaseer is  LEER KEN DIE VADER SE HART  Dit is my begeerte dat u werklik die Vader se hart sal leer ken vanaand
  • 3.  Die hart van ’n pa se liefde :en hy het hom innig jammer gekry v20  Bring vir hom die beste kleed v 22  Hierdie kleed was die demonstrasie van ’n pa se onvoorwaardelike liefde vir sy seun  Die voorstelling van die kleed was om te sê ek veroordeel jou nie  Ek beskuldig jou nie daar is geen verwyte nie  Jy is vrygespreek  Sou ek en u as mens dit kon gedoen het , deur net te vergewe ?
  • 4.  God kom verander die jong seun se karakter.  Vanaf vers 12 van gee my  Na v 19, nederigheid kom te voorskyn na maak my ’n dienskneg  V21 kom die teken van ware berou soos Dawid in Ps. 51  Die kleed kan nie verdien word of verwerf word of op Meriete uitgedeel word nie  En dit het die vader geweet sy seun het verander  Kom ons trek hom geestelik terug .  Ons wil die kleed verdien ,verwerf of op meriete .  Die kleed is die demonstrasie van hoe groot God se genade en liefde vir ons is  Die hart van die Vader  Alhoewel hy ons harte ken en motiewe ken is Hy onvoorwaardelik lief vir ons  1Joh. 4v10 hierin is die liefde :nie dat ons God liefgehad het nie ,maar dat Hy ons liefgehad het en SY seun gestuur het ,as ’n versoening vir ons sondes .
  • 5.  Hoe kan ons kwalifiseer vir die kleed?  Dit is wanneer ek en u soos daardie jong seun tot die besef kom dat ek my Vader nodig het .  En soos hy in v 21 ek het gesondig teenoor u alleen en soos Dawid wat uitroep wees my genadig  Ware wedergeboorte  As jy Jesus Christus aanneem as jou persoonlike verlosser en Saligmaker kwalifiseer jy vir die kleed van geregtigheid  Gal 3v27 want julle almal wat in Christus gedoop is ,het julle met Christus beklee.  Dan word ons met Christus beklee Hy is die beste kleed  Dan sien die Vader nie ons foute nie , Hy kyk deur Sy seun Jesus Christus Hy is die beste wit kleed van geregtigheid.  Die seun vind sy identiteit.  V24 want hierdie seun van my was dood ,en het lewendig geword en hy was verlore en is gevind.  Hoor net hoe mooi stel hy dit  Hierdie seun van my  Hierdie dogter van my  HY HET ’n NUWE IDENTITEID GEKRY  KIND VAN GOD Joh. 1v12
  • 6.  Leer ken die hart van die vader Vanaand  Dit maak nie saak hoe jou verlede lyk nie  Die Vader wag vir jou nes jy is.  Moet nie dat die vyand jou langer mislei nie  Joh. 10v10  Ek wil vir julle lewe kom gee  Die vraag is:  Het jy al die beste kleed aangetrek.?  Hierdie kleed was die demonstrasie van ’n Vader se onvoorwaardelike liefde vir ons  Die voorstelling van die kleed was om te sê ek veroordeel jou nie  Ek beskuldig jou nie daar is geen verwyte nie  Jy is vrygespreek !  Die prys is betaal .  Deur die kleed verkry jy ’n nuwe identiteit Gebed  Amen