SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .

More Related Content

Viewers also liked

18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus blyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepErnest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
การสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูลการสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูลpookpikdel
 

Viewers also liked (8)

Wat sing jy
Wat sing jyWat sing jy
Wat sing jy
 
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
 
Magazine cover analysis
Magazine cover analysisMagazine cover analysis
Magazine cover analysis
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroep
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
Magazine cover analysis new
Magazine cover analysis newMagazine cover analysis new
Magazine cover analysis new
 
การสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูลการสื่อสารข้อมูล
การสื่อสารข้อมูล
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

Editor's Notes

  1. #’n Doodgewone dag Jesus en Sy dissipels het die vorige nag in Betanië geslaap en hulle is op pad terug Jerusalem toe soos verskeie ander kere. Soos wat hulle stap sê die Bybel het Jesus honger geraak. Wanneer jy honger raak kyk jy uit vir kos. Ek weet nie hoe het dit langs die pad gelyk waar Jesus geloop het nie, dalk was daar landerye en bome langs die pad. #’n Vyeboom Een van die bome wat Jesus toe raaksien was ’n vyeboom. Het u al gesien hoe maak ons wanneer jy honger is en kos sien. Jy stap so bietjie vinniger. Ek dink nie dit was anders met Jesus nie. Met groot verwagting kom hy by die boom. Hy begin te soek vir vye om Sy honger te stil, net om niks te kry nie. #Jesus ontdek die onverwagse. Hy het vye verwag, anders sou Hy nie na die boom toe gestap het nie. Sy teleurstellings was baie groot. Sodanig dat Hy daar en dan die boom vervloek. Optrede van Jesus wat ek nie mooi kan verklaar nie. Wat daarop volg, het die dissipels baie verbaas. Wat gebeur? Die boom het daar en dan reg voor hulle oë verdroog. #Die dissipels ontdek die onverwagse Onmiddellik nadat Jesus die vyeboom vervloek het, het die vyeboom verdroog. Was hierdie Jesus se eerste wonderwerk voor die dissipels? Nee, op hierdie stadium het hulle al letterlik honderde ander wonderwerke gesien, insluitende die opwekking van 2 dooies. Tog was die dissipels uit die veld geslaan met wat nou net hier reg voor hulle oë gebeur het
  2. #Mat 21:20 ..... Ek weet nie wat het hulle gedink moet gebeur nie, seker maar niks nie. Dit is wat ons dalk sou verwag. Toe Jesus praat, toe gebeur die onverwagse, die abnormale, die bo-natuurlike. Dit wat geen mens by magte is om te doen nie. Hierdie verhaal is egter nie die enigste soortgelyke verhaal nie.
  3. #2 Kon 6,7 Hier lees ons ’n baie interresante verhaal. Die stad Samaria, waarin die jode beleef ’n hongersnood. Die cherrie op die koek is die stad is ookomsingel deur die Arameers. So daar is nie kos en die bietjie kos wat daar dalk nog kon wees, is nie vir hulle toeganklik nie, want die vyand het kamp opgelsaan net buite die stad. Die hongersnood was so erg, ’n donkiekop het 1kg silwer gekos en ’n skeppie duiwemis 50g silwer. Nie alleen dit nie, mense het mekaar begin eet. Ons kry ’n verhaal van 2 ma’s wat voor die koning baklei oor wie van hulle 1ste hulle kind moet gaarmaak en eet. Hierdie is nie sommer ’n klein probleempie nie. Dit is katatsrofies. Nou, te midde van hierdie omstandighede staan daar een dag ’n man op en sê: .... #2 Kon 7:1 .....” U moet onthou daar was op daardie stadium nie eers meer meel beskikbaar nie. Die gevolg is dat enige meel vir ’n astronomiese bedrag verkoop ou kon word. Ek is seker die mense het hierdie man uitgelag. Hy het seker iets gerook? Dit is nou te lank sonder kos wat jou sulke snert raak kwytraak. Een van die mense het so gereageer: ...
  4. #2 Kon 7:2 ..... Nou is daar ’n baie interresante storie van 4 melaatse mans. Hulle besluit dat hulle gaan in elk geval sterf aan melaats of van die honger. Hulle gaan ’n kans waag en na die vyand se army toe loop. As die ouens hulle doodmaak is hulle, volgens hulle, in elk geval nie swakker af nie. So gesê, so gemaak.
  5. #2 Kon 7:5 ..... Hierdie manne ontdek die onverwagse. Die hele stad is besig om te sterf van die honger vanweë die droogte en die vyand dat hulle vyand hulle omsingel het, maar hier in die kamp van die vyand is dan niemand nie? Hoe is dit moontlik?
  6. #V6-7 ..... Toe hulle by die kamp kom toe ...
  7. #Ontdek hulle die onverwagse Daar is kos en geld meer as wat hulle kan hanteer. U moet dit gaan lees. Hierdie 4 het ge-eet en gedrink en goud vir hulself wegsteek soos jy nie kan dink nie. Wat is die resultaat? #2 Kon 7:16 ... Wat ’n storie, wat ’n omkeer van ’n krisis. Wat ’n totale onverwagse verandering van omstandighede. Nog 1 vb..
  8. #’n Begrafnisstoet ’n Weduwee is op pad om haar enigste seun te gaan begrawe. Die hartseerste dag in haar lewe. Nou is sy alleen oor. Hoe gaan sy nou, vrou alleen oor die weg kan kom en aan die lewe kan bly? Al wat op haar wag is eensaamheid en ellende. Dan ewe skielik, uit die bloute, onverwags, kom hier ’n groep mans reg van voor op die weduwee en die res van die gevolg afgestap. Een van die mans, Jesus, stop die hele prosessie en gaan staan by die kis. #Luk 7:14-15 ... Ek wens ek kon daar wees om die ma en die res van die mense se gesigte gesien het toe dit gebeur. Ek ’n seker ’n paar het begin lag, ander het gehuil, dalk het 1 of 2 tannies flou geval. In haar grootste smart #Ontdek die onverwagse Ontdek die weduwee die onverwagse. Sy ontdek daar is nog iemand wat omgee. Sy ontdek daar is nog iemand wat in staat is om dooies op te wek. Sy ontdek dat alles nie oor en verby is nie. Alles is nie net “doom en gloom” nie.
  9. #’n Getroude vrou slaap met ’n ander man Sy word uitgevang en die mense bring haar voor die skrifgeleerdes en Fariseers. Hulle is gereed om haar met klippe te gaan doodgooi. Hierdie vrou het geen ander verwagting as om die gruwelikste dood denkbaar te sterf nie. Dit is nie of dit gaan gebeur nie, dit is net wanneer. Om alles te kroon bring hulle haar na Jesus toe. Wat ’n verleentheid! Aarde sluk my in! Gaan met haar gebeur wat Jesus met die vyeboom gemaak het. Jesus haat mos sonde. ’n Hele toneel speel af met heelwat detail en eindig soos volg: ... #Joh 8:11 ..... Hierdie vrou .... #Ontdek die onverwagse So is daar honderde soortgelyke vb.’e in die Bybel. Mense wat die onverwagse ontdek. Mense wat ontdek God is groter, wonderliker, liefdevoller, genadiger, slimmer ens. as wat hulle verwag het.
  10. #Toepassing Nou is ons by die “so wat daarvan” gedeelte? Wat het dit alles vanoggend met my te doen? Die toepassing en persoonlike boodskap vir elkeen van ons vir vandag en die res van die lewe is dit .... #Ontdek die onverwagse Dien die Here, hou aan om Hom te dien. Moenie tou opgooi of lou word nie. Dit is in ons elke dag se leef saam met die Here wat ons die onverwagse ontdek. Soms op tye, plekke of op maniere wat ons dit nooit kon droom nie. God het ’n klomp “onverwagses” vir jou beplan. Mooi, positiewe wonderwerke wat die Here vir jou wil doen. Dit is net hulle wat Hom dien en aanhou dien wat hierdie ontdekkings gaan maak. Dit is vir hulle wat “keep on keeping on”. Omdat die 12 by Jesus gebly het, het hulle ontdek dat selfs bome onmiddellik reageer wanneer Hy praat. Toe die melaatses daar kom wat hulle dink wel nou is dit in elke geval die einde. Ons sal dit nie maak nie. Toe ontdek hulle die totaal en al onverwagse. Wonderwerke kan nog gebeur wanneer iemand siek is. Wonderwerke gebeur nie wanneer ons op pad is bergafnis toe nie. Ontdek die onverwagse. Soos wat jy aan God vashou en getrou bly sal jy ook die onverwagse ontdek. Verwag die onverwagse!