SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
JESUS GEE REGTIG OM!
Matt. 15:29-32
Situasie in die wêreld vandag
Jou situasie
Mat 15:32 Toe het Jesus sy dissipels na Hom geroep en
gesê: Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al
drie dae by My bly en niks het om te eet nie; en Ek wil
hulle nie graag honger wegstuur nie, sodat hulle nie
miskien op die pad beswyk nie.
Jesus gee regtig om
Mat 14:14 En toe Jesus uitgaan, het Hy ‘n groot skare
gesien en innig jammer vir hulle gevoel, en Hy het hulle
siekes gesond gemaak.
Mat 20:34 En Jesus het innig jammer vir hulle gevoel en
hulle oë aangeraak, en dadelik het hulle oë gesien, en
hulle het Hom gevolg.
Mark 1:41 En Jesus het vir hom innig jammer gevoel en
die hand uitgesteek en hom aangeraak en vir hom gesê:
Ek wil, word gereinig!
Luk 7:13 En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer
vir haar gevoel en vir haar gesê: Moenie ween nie!
Mense in nood bring by Jesus empatie
Jesus gee regtig om!
Jesus has compassion on you
Isa 49:15 Kan ‘n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar
nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon
hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!
Ps 145:8 Genadig en barmhartig is die HERE,
lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Ps 86:15 Maar U, Here, is ‘n barmhartige en genadige
God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou.
Hy wil iets vir jou doen
Rom 8:31-32 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As
God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy
eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal
oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook
alles genadiglik skenk nie?
So, what do you think? With God on our side like this,
how can we lose? If God didn’t hesitate to put
everything on the line for us, embracing our condition
and exposing himself to the worst ...is there anything He
would’t gladly and freely do for us? (Msg)
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21

More Related Content

More from Ernest Potgieter

2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21

  • 1. JESUS GEE REGTIG OM! Matt. 15:29-32
  • 2. Situasie in die wêreld vandag Jou situasie Mat 15:32 Toe het Jesus sy dissipels na Hom geroep en gesê: Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al drie dae by My bly en niks het om te eet nie; en Ek wil hulle nie graag honger wegstuur nie, sodat hulle nie miskien op die pad beswyk nie. Jesus gee regtig om
  • 3. Mat 14:14 En toe Jesus uitgaan, het Hy ‘n groot skare gesien en innig jammer vir hulle gevoel, en Hy het hulle siekes gesond gemaak. Mat 20:34 En Jesus het innig jammer vir hulle gevoel en hulle oë aangeraak, en dadelik het hulle oë gesien, en hulle het Hom gevolg. Mark 1:41 En Jesus het vir hom innig jammer gevoel en die hand uitgesteek en hom aangeraak en vir hom gesê: Ek wil, word gereinig! Luk 7:13 En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: Moenie ween nie!
  • 4. Mense in nood bring by Jesus empatie Jesus gee regtig om! Jesus has compassion on you Isa 49:15 Kan ‘n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie! Ps 145:8 Genadig en barmhartig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
  • 5. Ps 86:15 Maar U, Here, is ‘n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou. Hy wil iets vir jou doen Rom 8:31-32 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie? So, what do you think? With God on our side like this, how can we lose? If God didn’t hesitate to put everything on the line for us, embracing our condition and exposing himself to the worst ...is there anything He would’t gladly and freely do for us? (Msg)

Editor's Notes

  1. #Situasie in die wereld vandag As ’n mens moet gaan kyk na die situasie in die wereld vandag, dan is een van die vrae wat seker onwillekeurig by ons opkom: is daar iemand wat omgee wat besig is om te gebeur? Is daar erens iemand wat regtig bereid is om iets aan die situasie te doen sonder om te kyk wat hy daaruit kan kry? Is daar iemand wat omgee vir die hongersnood, die mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het in aardbewings, modderstortings en sneeustortings. Is daar iemand wat omgee vir die babas en kinders wat deur hulle ouers verwerp en verlaat word? Is daar iemand wat omgee vir die ongeregtigheid wat so onbeskaamd gepleeg word? Is daar iemand wat omgee vir .... #Jou situasie Jou hartseer, teleurstellings, uitdagings, moeilikheid, verwerping. Is daar iemand wat omgee vir jou net omdat jy is wie jy is? Is daar in die hele wye wereld hoegenaamd nog so ’n lewendige persoon te vinde? Iemand wat mense sien vir wie en wat hulle is en nie ander bloot sien as ’n middel tot ’n doel nie? In ons gelese gedeelte het ons van so iemand gelees. #Mat 15:32 ..... Dit wil vir my voorkom asof hier in hierdie situasie iemand was wat regtig omgegee het. Jesus spandeer net 3 dae met hierdie mense, maar Sy hart gaan uit na hulle toe. Hy gee regtig vir hulle om (x2). Hierdie woorde van Jesus stop ook egter nie net by die woorde nie. Hy wil iets aan hulle situasie doen. Die Engelse woord vir innig jammer voel = He had compassion on them. Ons ander afrikaanse woord = empatie. Wanneer ons na die oorspronklike woord en sy letterlike verklaring kyk, to have the bowels yearn, dan kan ek dit verduidelik as ’n meegevoel wat hier diep uit jou maag uitkom. Waar Jesus sê dat Hy vir hierdie mense voel, dan is dit ’n gevoel wat diep uit Sy binneste kom. Het jy al daardie gevoel gehad wanneer iets jou so raak dat daar ’n reaksie hier in jou binneste is. Hierdie mense het hierdie reaksie by Jesus wakker gemaak. So wat hierdie situasie betref ..... #Jesus gee regtig om Hy doen dan iets wat die basiese behoefte van elke mens aanspreek. Hy gee hulle almal kos. Genoeg kos sodat die oorskot 7 mandjies volgemaak het. Watter voordeel het Jesus uit hierdie aanspreek van hulle behoefte gekry? Geen. Nie daar tydens die geleentheid of daarna nie. Iemand wat iets doen sonder om iets terug te verwag, sonder ’n verskuilde agenda. Dit gaan vir Hom regtig net om die voordeel van hierdie mense. Sien, hulle was in elk geval nie in ’n posisie om iets terug te gee nie. Soos altyd hou ek daarvan om te kyk of hierdie ’n eenmalige gebeurtenis was al dan nie. Ons hoef nie vêr te soek om te sien dat dit nie ’n eenmalige geleentheid was nie. Net in die vorige hfstk sien ons ’n soortgelyke situasie
  2. #Mat 14:14 ..... Ons kry weer dieselfde woorde nl. “innig jammer”. Jesus sien die behoeftes van mense raak en dit roer Hom. Daar is meer. #Matt 20:34 ... Jesus is op pad uit Jerigo uit. ’n Skare stap agter Hom aan. Erens langs die pad is daar 2 blinde manne wat uitroep en vra dat Jesus hulle sal genees. Die skare probeer hulle stilmaak maar hulle roep al hoe harder. Jesus gaan staan en roep hulle nader en dan v34. Jesus is nie onaangeraak deur jou en my behoeftes nie. Was dit die 1ste of enigste blindes wat Jesus raakgeloop het? Nee! So dit was nie die uniekheid van hulle behoefte wat Hom geraak het nie. #Mark 1:41 ... Wie of wat is dit wat hier die empatie van Jesus beleef? Dit was ’n melaatse man. Dit wil dus vir my lyk asof dit nie die omstandighede of nood per sy was wat Jesus se empatie gewek het nie. Ons het nou al honger mense, 2 blindes en ’n melaatse. #Luk 7:13 ... Die vorige 2 gevalle was dit mans, hier is dit ’n vrou. ’n Weduwee om spesifiek te wees. Sy huil omdat haar enigste seun dood is en hulle is op pad om hom te gaan begrawe. Weer dieselfde woorde “innig jammer”. He had compassion on her. So Jesus se empatie was nie by ’n sekere geslag of bepaalde omstandighede nie. Waar lê Jesus se empatie dan, wat is dit wat empatie by Jesus wakker maak?
  3. #Mense in nood bring by Jesus empatie Die oomblik wat Jesus iemand sien in nood, is die resultaat, “a yearning of his bowels”. In Sy diepste wese wil Hy uitreik en ingryp. In baie van die gevalle is Jesus geraak deur die nood van die mense nog voordat hulle iets kon sê of vra. Jesus kan sien en weet wat ons nie kan sien en weet nie. Nog lank voordat jou probleem ’n krisis geword het, was Hy al daarvan bewus en het dit Hom geraak. Mense, hoor vanoggend mooi ..... #Jesus gee regtig om! Hoe dit met jou gaan is vir Hom NB. Dit is nie vir Hom lekker wanneer jy sukkel en swaarkry nie. Hy is die God wat omgee. Anders as ander sg gode wys Hy dat Hy omgee in meer as woorde. Hy doen iets. In al die BG gevalle het sy empatie nie by ’n emosie gebly nie. Dit is ook nie net gevolg deur bemoedigende woorde nie. Hy het elke keer iets gedoen wat hulle omstandighede verander het. Die honger mense het kos gekry, die blinde kon sien, die melaatse is genees en die weduwee se seun is aan haar terug gegee. Vanoggend moet u dit weer hoor en glo: #Jesus has compassion on you #Jes 49:15 ... Ontferm oor = have compassion on. Nog meer onmoontlik as wat dit is vir ’n ma om haar kind te vergeet en nie vir hom om te gee nie, is dit vir God om ons te vergeet en nie vir ons om te gee nie. Dit is vir Hom onmoontlik. Jesus gee regtig om! Selfs in die O/T tyd, die tyd van die wet, kry ons dit al. Dit het dit baie goed opgemerk #Ps 145:8 ... Barmhartig = compassionate = het empatie met ons.
  4. Ps. 86:15 ..... Jesus gee vir jou om en ... #Hy wil iets vir jou doen Voor jy al vanoggend hier ingestap het, het Hy geweet van jou. Hy het geweet van dit wat jou omkrap, jou pyn, jou bekommernis en onsekerheid. Wanneer Hy na jou kyk dan draai Sy maag. Hy kan nie anders nie. Hy het jou gemaak en Hy het jou oneindig baie lief. Hy kan nie apaties staan en toekyk hoe jy swaarkry nie. Hy wil help, Hy wil jou help #Rom 8:31-32 ..... #Msg .... Jesus wil vandag vir jou deurkom. Hy wil verandering in jou omstandighede kom bring. Glo jy dit? Kom dan na vore en ons gaan vir u bid