SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
HALLO BLYDSKAP
Esra 6:16-22
God maak al die verskil
Sonder blydskap is jou kwesbaar
Neh 8:10 “... die blydskap in die HERE—dit is julle
beskutting.”
Enige blydskap is nie goed genoeg nie
Esra 6:22 ... want die HERE het hulle verbly ...
Interne vs eksterne bron
Iets vs iemand blydskap
Hoe kry ek die blydskap?
- Wedergeboorte
- gehoorsaamheid
Joh 15:10-11 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my
liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar
en in sy liefde bly. Dit het Ek vir julle gesê, dat my
blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan
word.
V9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook
liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
Konteks van Esra 6:22 blydskap
Wat is die lesing op jou blydskapmeter?
Kind van God, jy het die blydskap
Vriend, die blydskap is ook vir jou
Blydskap is binne jou bereik
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap

More Related Content

What's hot

29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesusErnest Potgieter
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jyErnest Potgieter
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 

What's hot (20)

29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
Wat sing jy
Wat sing jyWat sing jy
Wat sing jy
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Tema: Volkome Blydskap
Tema:  Volkome BlydskapTema:  Volkome Blydskap
Tema: Volkome Blydskap
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
18 jan 15 hy het jou lief
18 jan 15 hy het jou lief18 jan 15 hy het jou lief
18 jan 15 hy het jou lief
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
Tema: Toonleer
Tema: ToonleerTema: Toonleer
Tema: Toonleer
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 

Viewers also liked (20)

Calendari Matricula Curs 2013-14
Calendari Matricula Curs 2013-14Calendari Matricula Curs 2013-14
Calendari Matricula Curs 2013-14
 
Libros
LibrosLibros
Libros
 
DeMarco
DeMarcoDeMarco
DeMarco
 
Historia fotografica
Historia fotograficaHistoria fotografica
Historia fotografica
 
resume
resumeresume
resume
 
Marisol vargashoyos actividad1
Marisol vargashoyos actividad1Marisol vargashoyos actividad1
Marisol vargashoyos actividad1
 
Issifc
IssifcIssifc
Issifc
 
Neetesh
NeeteshNeetesh
Neetesh
 
mapa de proceso de investigaion
mapa de proceso de investigaionmapa de proceso de investigaion
mapa de proceso de investigaion
 
Kevin2016
Kevin2016Kevin2016
Kevin2016
 
Caixa economica
Caixa economicaCaixa economica
Caixa economica
 
KMU_HSG_compress
KMU_HSG_compressKMU_HSG_compress
KMU_HSG_compress
 
Dia del padre
Dia del padreDia del padre
Dia del padre
 
Pensamientos Para Pensar 2
Pensamientos Para Pensar 2Pensamientos Para Pensar 2
Pensamientos Para Pensar 2
 
กีกี้
กีกี้กีกี้
กีกี้
 
Global vision new profile
Global vision new profileGlobal vision new profile
Global vision new profile
 
Outreach.Pk
Outreach.PkOutreach.Pk
Outreach.Pk
 
Power prova
Power provaPower prova
Power prova
 
Audio Visual Sets..Rhodes
Audio Visual Sets..RhodesAudio Visual Sets..Rhodes
Audio Visual Sets..Rhodes
 
12
1212
12
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 

23 mrt 2014 hallo blydskap

  • 1. HALLO BLYDSKAP Esra 6:16-22 God maak al die verskil Sonder blydskap is jou kwesbaar Neh 8:10 “... die blydskap in die HERE—dit is julle beskutting.” Enige blydskap is nie goed genoeg nie Esra 6:22 ... want die HERE het hulle verbly ...
  • 2. Interne vs eksterne bron Iets vs iemand blydskap Hoe kry ek die blydskap? - Wedergeboorte - gehoorsaamheid Joh 15:10-11 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word. V9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
  • 3. Konteks van Esra 6:22 blydskap Wat is die lesing op jou blydskapmeter? Kind van God, jy het die blydskap Vriend, die blydskap is ook vir jou Blydskap is binne jou bereik

Editor's Notes

  1. #Esra 6:16-22#God maak al die verskilDit was nog altyd die geval, ek glo dit gaan ook nie anders wees vandag nie. God maak al die verskil. Dit is ook die waarheid wanneer dit kom by hierdie saak van blydskap. Ek glo dat God vandag blydskap in die harte en lewens van mense wil kom herstel. Die vyand het dit reg gekry om oor tyd jou blydskap te steel. In sekere gevalle weet jy dit. In ander gevalle het dit so subtiel gebeur dat jy dit nie eers agter gekom het nie. As jy jou man/vrou/kinders/ vriende moet vra gaan hulle vir jou se dat jou blydskap weg is. Daar is nie meer baie goed wat jou opgewonde en bly maak nie.#Sonder blydskap is jou kwesbaarOns kan n klomp negatiewe gevolge noem van iemand wat sonder blydskap is. Sulke persone tap jou energie, kan jou ook mismoedig maak, is sienies en negatief. Vanwee al hierdie goed stoot hulle gewonnlik die meeste mense van hulle af weg. Die ander kant van die muntstuk is egter dat mense sonder blydskap ander mense sonder blydskap aantrek. Dit versterk en voed hulle blydskaploosheid en maak hulle gewoonlik nog meer sonder blydskap. ‘n Blydskap droogte maak my ook kwesbaar.#Neh 8:10 .... beskutting = mauze = fortified place, defence, fort, strenght. Sien u hoekom ek sê sonder blydskap is jy kwesbaar want dan het jy nie n versterkte plek, en plek van verdediging, n fort of sterkte nie. Jy is blootgestel, n teiken. As jy vanoggend weet jy is sonder blydskap is jy in ‘n opsig gelukkig. Dan weet jy jy het hulp nodig. Jy is blootgestel maar jy weet dit en kan kies om iets daaraan te doen. Die gevaar is baie groot vir hulle wie nie vanoggend bewus is van sy toestand nie. Dit het baie subtiel oor tyd gebeur. Jy is blootgestel en jy weet dit nie. Dit is baie baie gevaarlik.#Enige blydskap is nie goed genoeg nieMeeste mense kan vir kort rukkies oor iets bly wees, kortstondige blydskap beleef. Vb: wanneer jy lag vir grappie of deur snaakse optrede die guns van mense probeer wen. Mense kan self maak asof hulle blydskap beleef om hulle hartseer en teleurstelling weg te steek. Hulle lyk op die oog af baie gelukkig en tevrede terwyl daar in hulle harte n klomp ontevredenheid is. Waar Esra en Nehemia en ander skrywers in die Bybel praat van blydskap is dit nie hierdie blydskap nie. Hierdie blydskap het sy oorsprong in mense en die wereld. Beide van hierdie bronne gaan ons een of ander tyd teluerstel. Lg skrywers praat van n ander bron van blydskap.#Ezr 6:22 ... God is die bron van hierdie blydskap. Nehemia se die blydskap in die Here. In die NT vind ons die bekende versie wat se Fil 4:4 ......
  2. #Interne vseksternebronAllesbuiten God is eksternebronne van blydskap. Hierdiebronne is almalonderworpeaan n klompveranderlikes. Daar is n klompgoedwathullekan steel of vernietig. Wilniedaaropuitbreinie. Interne bronne is nieaanhierdieveranderlikesonderworpenie. Hoekomnie? Dit is intern. Dit is soosjoukwalifikasie,ondervinding. Selfs al soumensejoudoodmaakjoukwalifikasies en ondervinding is deel van jou. So is die blydskap in die Here ook (x2). Die blydskapwat die gevolg is van God in my en ekwatkiesom op Hom en Sygrootheidtekonsentreerkanniemand vat nie. Dit is binne in my. #IetsvsiemandblydskapAs geld joublydskapverskafdanbetekenditdatsonder geld saljygeenblydskap he nie. So is dit die geval met enigeietsanders. Sien u hoekomenigeanderbron van blydskapnooitgenoegkanweesnie. Al die goedwat die wereldonskanbied het grense en beperkings. Of ditnou geld, dwelms, skinder of watookal is. Ekkanditnie die heletyd by my he nie, ditraak op en verval. As joubron van blydskapiets is het jymoeilikheid. Hierdieietskanopraak. Ekwilvanoggendaanjouvoorhou n anderbron van blydskap. Nieietsnie maar iemand en SyNaam is Jesus. Die Eenwatnooitkanvernadernie. Die Goeie, Geduldige, RegverdigeSkepper van die hemel en die aarde. Die Eenwatblydskapkan gee in tye en omstandighedewatanderditnooitsalkan gee nie. #Hoe kry ek die blydskap?Ekkanditniekoop of verdiennie. Ekkanditnie steel of afpersnie. Ekkanditookniena-aapnie. Ekkryditdeur n besluitwatekneem. #- WedergeboorteWat is hierdiebesluit.? Dit is die besluitom Jesus die Koning van my lewetemaak. Die oomblikwatekditdoenkomwoonHy in my en kanSyblydskapook my deel word. Dan se Joh 15:10 n verdere NB ding …..#- gehoorsaamheid#Joh 15:11 ....Die 1ste deel is NB. Hierdie blydskap is vir hulle wat kies om die Here te dien. Om die Here te dien beteken om vir Hom te leef, om te leef soos Hy wil he dat ek sal leef. Johannes beskryf hierdie saak so mooi. Kom ons kyk ook na v9#V9...Wat is dit wat ons blymaak? Dit is die seker wete dat Jesus ons net so liefhet as wat die Vader vir Jesus lief gehad het. WOW!!!!!!!!! Moenie dat jou gedagtes vassteek by die kruis en nou sê jy watter Vader sal dit doen nie?. Sien vanoggend ook die lee graf, Jesus wat die dood en dodreyk oorwin het en Jesus wat sit aan die regterhand van God. Sien die bevordering wat God aan Sy Seun gegee het. Kom ons gaan terug na Esra toe. V 22 : .... Die Here het hulle bly gemaak .... Hierdie blymaak het binne n bepaalde konteks geskied.
  3. #Konteks van Esra 6:22 blydskapWat is die konteks. U kanditgaanweergaan lees van v17-21. Ekwilditallessommer net opsom met die woorde: Verhouding met God is hertsel. Hulle het God opnuutdeel van hullelewegemaak. Die proses van daardietyd was om offers te bring vir die vergifnis van hullesonde. Hulle het ditgedoen v17. Daar was sekeregebruikewatherstelmoes word in die tempel. Dit het vir lank niegebeurnie want die tempel was afgebreek en hulle was vir n langtyd in n vreemde land. Hierdiegebruike, soosdeur God bepaal, is herstel. Hulle het hulleharte tot God gewend. So ditalles het eksterneredesgehadvirblydskap. Toe hulleegterkiesom die Here tedien, het God weertussenhullekomwoon en konSyteenwoordigheidhulleweerblymaak. #Wat is die lesing op jou blydskapmeter?Ekpraatnienou van die front watjyvirandervoorhounie. EK praatooknie van die feitdatjygisteraandgelag het vir n grappienie. Ekpraat van hierdie interne blydskapwat van God afkom. Hierdieblydskapwatgesetel is in die wetedatJesus my net so liefhet as watGod SySeunliefgehad het. Hierdieblydskapdatekdeelgeword het van al die voorregte van n seun, net sooswat Jesus gedeel het en steeds deel in die voorregtevan n Seun. #Kind van God, jy het die blydskapMiskienmoetjydit net weerbietjiegaanafstof. Jesus het jou net so lief as wat die Vader Homliefhet. (x3) Jy is niealleennie. Jy is nieuitgelewer en weerloosnie. Jy is nieoorwinnie. Dinge salnieblywatditnou is nie. Die Woord van die Here bring vanoggendtotaleverandering in die hart gees en gemoed van elkeen an SY kinderswievanoggendsonderblydskap is. Kind van God, hoorvanoggend: die Here maakjoubly!!!!#Vriend, die blydskap is ook vir jouAs jyvanoggendhier sit en jysoekookhierdieblydskap is die goeienuusdatditookvandagvirjoubeskore is. Hywilookvirjoukomblymaak. Kies net omvanoggenddieselfdetedoen as wat die mense in Esra 6 gedoen het. Maakjousaak met God reg. Ek en jyhoefniemeer offers te bring nie. Jesus was ons offer. Is ditniegoeienuusnie. Onsmoet net Sy offer aanvaar en onslewensvirHom gee. #Blydskap is binne jou bereikRoepopnuut in herinneringJoh 15:9 … Verstaan u nouwatFil 4:4 se …… Waarinverblyek my? In die Here. In die feitdat Jesus my net so liefhet as wat die Vader Homliefgehad het. Het jyjoublydskapverloor? Dalk het jynognooithierdieblydskapwatosvanogeend van gepraat het gehadnie. Onswilsaam met jou bid.