SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
•Ou Joodse Legende – God gee Sy plan
vir ons lewe voor ons geboorte.
•In Moses se storie is daar ‘n
geleentheid waar God Moses roep en
vir Hom sê: “Ek het iets vir jou om te
doen!” (Eks.3)
•Grooste besluit van jou lewe om Jesus
te volg. – ‘n Besluit om die lewe saam
met Jesus te doen.
•God roep elkeen van ons wat besluit
om Jesus te volg by ons naam. Het jy al
die boodskappe gehoor wat na jou toe
kom en jou roep by jou naam en sê:
“Ek het iets wat ek wil hê jy moet saam
met my doen.”
3 Groot lesse uit Moses se lewe oor ons
elkeen se lewensdoel:
1) Dit word ontdek
•Moses besef hy moet nou aandag
skenk aan dit wat nou met hom
gebeur: (brandende bos - vers 3).
•Toe God sien hy skenk aandag toe
praat Hy met hom – die ervaring word
‘n bonatuurlike ervaring.
•Alles wat in jou lewe gebeur het, het
jou voorberei vir dit wat nou moet
gebeur.
•Gal. 6:4 - Make a careful exploration of
who you are and the work you have
been given, and then sink yourself into
that. – MSG
•Jy kies nie jou lewensdoel nie, jou
lewensdoel word vir jou duidelik. JY
ONTDEK DIT!
•“You cannot choose your calling. Let
your life speak” – Parker Palmer
•Hoe verder jy op die reis gaan, hoe
duideliker kan die prentjie vir jou raak.
•Besef jy dat God nog die heelytyd met
jou lewe daar was? Besef jy dat as jy
Jesus volg, die beste nog voorlê?
2) Dit vra opoffering
•Hebr.11:24-26 - Moses het geweier om
die seun van Farao se dogter genoem
te word, omdat hy verkies het om
liewer sleg behandel te word saam met
die volk van God, as om die genot van
die sonde te hê. En die smaad van
Christus het hy groter rykdom geag as
die skatte van Egipte.
•Moses het ‘n groot prys betaal nog
voordat die prentjie vir hom duidelik
was.
•Hy sê nee vir – posisie, gemak (genot)
en besittings. ( 3 Groot goed van die
wêreld ) sodat hy sy roeping kan
uitleef.
3) Dit hou beloning in
•Vir Moses was die beloofde land om
naby God te wees en sy roeping uit te
leef.
•Nie wat is die prys wat jy betaal as jy
dit doen nie? Wat is die prys wat
betaal word as jy dit nie doen nie?
•Wonder jy soms wie jy is en wat jy
moet doen? Hoor jy die roepstem wat
jou roep om saam met Jesus te lewe?
•Daarom …Ons beinvloed mense in
liefde om Jesus te volgg.
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel

More Related Content

What's hot

Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishouSusanna De Waal
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 

What's hot (20)

1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 
Tema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denkeTema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denke
 
Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
 
Waarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 DesWaarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 Des
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
God se genadejaar
God se genadejaarGod se genadejaar
God se genadejaar
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 

Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel

  • 1.
  • 2. •Ou Joodse Legende – God gee Sy plan vir ons lewe voor ons geboorte. •In Moses se storie is daar ‘n geleentheid waar God Moses roep en vir Hom sê: “Ek het iets vir jou om te doen!” (Eks.3) •Grooste besluit van jou lewe om Jesus te volg. – ‘n Besluit om die lewe saam met Jesus te doen.
  • 3. •God roep elkeen van ons wat besluit om Jesus te volg by ons naam. Het jy al die boodskappe gehoor wat na jou toe kom en jou roep by jou naam en sê: “Ek het iets wat ek wil hê jy moet saam met my doen.”
  • 4. 3 Groot lesse uit Moses se lewe oor ons elkeen se lewensdoel: 1) Dit word ontdek •Moses besef hy moet nou aandag skenk aan dit wat nou met hom gebeur: (brandende bos - vers 3). •Toe God sien hy skenk aandag toe praat Hy met hom – die ervaring word ‘n bonatuurlike ervaring.
  • 5. •Alles wat in jou lewe gebeur het, het jou voorberei vir dit wat nou moet gebeur. •Gal. 6:4 - Make a careful exploration of who you are and the work you have been given, and then sink yourself into that. – MSG •Jy kies nie jou lewensdoel nie, jou lewensdoel word vir jou duidelik. JY ONTDEK DIT!
  • 6. •“You cannot choose your calling. Let your life speak” – Parker Palmer •Hoe verder jy op die reis gaan, hoe duideliker kan die prentjie vir jou raak. •Besef jy dat God nog die heelytyd met jou lewe daar was? Besef jy dat as jy Jesus volg, die beste nog voorlê?
  • 7. 2) Dit vra opoffering •Hebr.11:24-26 - Moses het geweier om die seun van Farao se dogter genoem te word, omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God, as om die genot van die sonde te hê. En die smaad van Christus het hy groter rykdom geag as die skatte van Egipte.
  • 8. •Moses het ‘n groot prys betaal nog voordat die prentjie vir hom duidelik was. •Hy sê nee vir – posisie, gemak (genot) en besittings. ( 3 Groot goed van die wêreld ) sodat hy sy roeping kan uitleef.
  • 9. 3) Dit hou beloning in •Vir Moses was die beloofde land om naby God te wees en sy roeping uit te leef. •Nie wat is die prys wat jy betaal as jy dit doen nie? Wat is die prys wat betaal word as jy dit nie doen nie? •Wonder jy soms wie jy is en wat jy moet doen? Hoor jy die roepstem wat jou roep om saam met Jesus te lewe?
  • 10. •Daarom …Ons beinvloed mense in liefde om Jesus te volgg.