SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
SÊ WAT GOD SÊ
Jos 10:25 – 27
Kinders praat soos hulle ouers

Jy sien en hoor jou goed en sleg in jou kinders
As jy genoeg in iemand se teenwoordigheid smeer julle
op mekaar af
Joshua en Moses
Joshua se tyd om oor te neem

Jos 1:2 – 3, 5-7, 9 My kneg Moses is dood; maak jou dan nou
klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na
die land wat Ek aan hulle, die kinders van Israel, sal gee.
Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle,
soos Ek met Moses gespreek het. Niemand sal voor jou
standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses
gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en
jou nie verlaat nie. Wees sterk en vol moed; want jy sal
hierdie volk die land laat erwe ..... Wees net baie sterk en
vol moed, ... Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol
moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou
God is met jou,...”
Jos 1:18 “...wees net sterk en vol moed.
Joshua spandeer tyd met God en hoor Sy stem

God bemoedig Joshua vir die taak op hande
Die realiteit skop in
God eer Sy woord
Joshua begin sê wat God sê
Jos 10:25 En Josua sê vir hulle: Wees nie bevrees of
verskrik nie; wees sterk en vol moed,...”
Tyd in God se teenwoordigheid verander wat ek sê
God kan nie my woorde verander solank ek vêr van Hom
is nie
Wanneer God die inhoud van my gesprekke verander,
word omstandighede verander
God se woord inspireer en laat ons doen wat ons nie
normaalweg sou doen nie
God se woord maak die onmoontlike moontlik
Wat jy sê verklap met wie jy tyd bestee
Wat verklap jou woorde?

SÊ WAT GOD SÊ
Sê wat god sê

More Related Content

What's hot

27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopAGS Lofoord Upington
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 

What's hot (20)

Verlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerkVerlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerk
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2
 
Die Hoop in ons
Die Hoop in onsDie Hoop in ons
Die Hoop in ons
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
Tema simplicity
Tema   simplicityTema   simplicity
Tema simplicity
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Tema: Standing Ovation
Tema: Standing OvationTema: Standing Ovation
Tema: Standing Ovation
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 

Viewers also liked

Fe.LookAtMeNow
Fe.LookAtMeNowFe.LookAtMeNow
Fe.LookAtMeNowYoo MarYan
 
Roff and Mumby 2012 Discussion
Roff and Mumby 2012 DiscussionRoff and Mumby 2012 Discussion
Roff and Mumby 2012 DiscussionLoretta Roberson
 
20131007 12 return presentation thomas geel
20131007 12 return presentation thomas geel20131007 12 return presentation thomas geel
20131007 12 return presentation thomas geelRethink Returns
 
Automotive R&D – Dissected under the Microscope
Automotive R&D – Dissected under the MicroscopeAutomotive R&D – Dissected under the Microscope
Automotive R&D – Dissected under the MicroscopeOlympus IMS
 
Inpes : étude alcool, tabac, drogues
Inpes : étude alcool, tabac, droguesInpes : étude alcool, tabac, drogues
Inpes : étude alcool, tabac, droguesFabrice Valéry
 
Action adventure genre
Action adventure genreAction adventure genre
Action adventure genreRobK14
 
Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...
Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...
Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...Jaap ter Woerds
 

Viewers also liked (20)

Fe.LookAtMeNow
Fe.LookAtMeNowFe.LookAtMeNow
Fe.LookAtMeNow
 
Data Integration Software
Data Integration Software Data Integration Software
Data Integration Software
 
¡STOP BULLYING!
¡STOP BULLYING!¡STOP BULLYING!
¡STOP BULLYING!
 
Techved consulting - UX & UI
Techved consulting - UX & UI Techved consulting - UX & UI
Techved consulting - UX & UI
 
Roff and Mumby 2012 Discussion
Roff and Mumby 2012 DiscussionRoff and Mumby 2012 Discussion
Roff and Mumby 2012 Discussion
 
Laboratorio di costume
Laboratorio di costumeLaboratorio di costume
Laboratorio di costume
 
20131007 12 return presentation thomas geel
20131007 12 return presentation thomas geel20131007 12 return presentation thomas geel
20131007 12 return presentation thomas geel
 
Automotive R&D – Dissected under the Microscope
Automotive R&D – Dissected under the MicroscopeAutomotive R&D – Dissected under the Microscope
Automotive R&D – Dissected under the Microscope
 
Rapid fire with douglas van praet
Rapid fire with douglas van praetRapid fire with douglas van praet
Rapid fire with douglas van praet
 
Neuro packaging presentation
Neuro packaging presentationNeuro packaging presentation
Neuro packaging presentation
 
Inpes : étude alcool, tabac, drogues
Inpes : étude alcool, tabac, droguesInpes : étude alcool, tabac, drogues
Inpes : étude alcool, tabac, drogues
 
Action adventure genre
Action adventure genreAction adventure genre
Action adventure genre
 
Persuasion design
Persuasion designPersuasion design
Persuasion design
 
Cisco (1)/ juniper
Cisco (1)/ juniperCisco (1)/ juniper
Cisco (1)/ juniper
 
Personas: arquetipos, no estereotipos
Personas: arquetipos, no estereotiposPersonas: arquetipos, no estereotipos
Personas: arquetipos, no estereotipos
 
My favourite animal
My favourite animalMy favourite animal
My favourite animal
 
Persuadir con neuromarketing
Persuadir con neuromarketingPersuadir con neuromarketing
Persuadir con neuromarketing
 
Las reglas del cerebro
Las reglas del cerebroLas reglas del cerebro
Las reglas del cerebro
 
Lean Startup - Grands principes
Lean Startup - Grands principesLean Startup - Grands principes
Lean Startup - Grands principes
 
Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...
Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...
Building scalable network applications with Netty (as presented on NLJUG JFal...
 

Sê wat god sê

  • 1. SÊ WAT GOD SÊ Jos 10:25 – 27 Kinders praat soos hulle ouers Jy sien en hoor jou goed en sleg in jou kinders As jy genoeg in iemand se teenwoordigheid smeer julle op mekaar af
  • 2. Joshua en Moses Joshua se tyd om oor te neem Jos 1:2 – 3, 5-7, 9 My kneg Moses is dood; maak jou dan nou klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat Ek aan hulle, die kinders van Israel, sal gee. Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle, soos Ek met Moses gespreek het. Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie. Wees sterk en vol moed; want jy sal hierdie volk die land laat erwe ..... Wees net baie sterk en vol moed, ... Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou,...”
  • 3. Jos 1:18 “...wees net sterk en vol moed. Joshua spandeer tyd met God en hoor Sy stem God bemoedig Joshua vir die taak op hande Die realiteit skop in God eer Sy woord Joshua begin sê wat God sê Jos 10:25 En Josua sê vir hulle: Wees nie bevrees of verskrik nie; wees sterk en vol moed,...”
  • 4. Tyd in God se teenwoordigheid verander wat ek sê God kan nie my woorde verander solank ek vêr van Hom is nie Wanneer God die inhoud van my gesprekke verander, word omstandighede verander God se woord inspireer en laat ons doen wat ons nie normaalweg sou doen nie God se woord maak die onmoontlike moontlik
  • 5. Wat jy sê verklap met wie jy tyd bestee Wat verklap jou woorde? SÊ WAT GOD SÊ

Editor's Notes

  1. #Jos 10:25 – 27#Kinders praat soos hulle ouersEk is seker u het al opgelet hoe kinders soos ouers klink. Baie keer is nie net die stemme dieselfde nie maar ook die woorde en manier van uitdruk. Ek onthou as seun in die huis hoe mense baie keer my en my pa se stemme met mekaar verwar het. Waar kom die verskillende dialekte van ons eie taal vandaan? Kinders leer dit van ouers en hulle leer dit weer vir hulle kinders. Jy sê goed op ’n sekere manier en dan leer jou kinders om dit ook so te sê.. In ons vorige gemeente swart meisie wat in wit huis grootgeword het en sy het Afr. gepraat sonder ’n dialek. Daar is ’n sekere gesin in die gemeente waar oupa, pa en seun sekere goed op dieselfde manier doen en uitdruk.# Jou sien en hoor jou goed en sleg in jou kinders Dit is lekker om te hoor jou kind gebruik van jou uitdrukkings, hy doen goed soos jy hom geleer. Dit is egter ook ’n skok wanneer jy sien dat jou kind spontaan ook die goed na-aap wat jy doen wat jy liewer nie sou wou hê hy moet namaak nie. Jy wens dat hy dit liewer nie sal doen nie. Dit is dan wat ons die uitdrukking gebruik: “maak soos ek sê, moenie maak soos ek maak nie”. #As jy genoeg in iemand se teenwoordigheid kom smeer julle op mekaar af Nie alleen kom hierdie oordra van praat, uitdrukkings en gedrag tussen ouers en kinders voor nie, ons vind dit ook tussen vriende en familie. Hy praat, en sê dinge op ’n sekere manier en jy begin dieselfde te praat. Wanneer ons baie tyd saam met mense spandeer, beinvloed ons mekaar se spraak en gedrag. So ’n tyd terug het ek by vriend van my pa se gemeente bedien. Hulle was nie die Sondag daar nie. Toe ons egter in sy gemeente kom kon ons hom en sy vrou in die mense sien.
  2. #Joshua en MosesHy was Moses se vakleerling en vertrouelinge. Ons lees reeds baie gou nadat die volk uit Egipte weg is hoe Joshua op baie plekke opdaag. Waar Moses was, daar sou jy ook vir Joshua kry. Hy was die enigste een wat vir ’n ent saam met Moses op die berg geklim het toe God die 10 gebooie vir Moses gegee het. Ons lees telkens hoe hy voor die tabernakel gewag het wanneer Moses gaan bid het.#Joshua se tyd om oor te neemVoor Moses se dood het God vir Moses gese dat Joshua by hom moes oorneem. Hy het dit dan ook met die volk gedeel. Moses sterf en Joshua neem oor. Nou het Joshua nie meer vir Moses om op terug te val nie. Hy is nou alleen. Dit is hy, die volk en God. Nou praat God met Joshua. Hy sê: “...Jos 1:2-3, .............
  3. #Jos 1:18 “...#Joshua spandeer tyd met God en hoor Sy stemVir 40jr was Joshua daar aan Moses se sy en hoor en beleef goed wat nie een van die ander Jode beleef het nie. Hy leer hoe NB dit is om tyd met God te spandeer. Hy sien dat Moses telkens eers by God hoor voordat hy die volk antwoord. Nou begin God met hom praat oor sy rol en oor wat nou verder moet gebeur.#God bemoedig Joshua vir die taak op handeOns het dit hierbo gelees. Ek dink Joshua moes bang en onseker gewees het. Hy het mos ook oor die jare die volk baie goed leer ken. Daarom adresseer God sy spes. behoefte nl. vrees. Wat ons hier in die 1ste paar verse van Joshua sien is God wat praat. “Hy sê” #Die realiteit skop inJoshua gehoorsaam God se opdrag en mobiliseer die volk om die land in te neem. Hy doen dit op grond van wat Hy sê. # God eer Sy woordJoshua en die volk het sukses. Hulle verslaan die vyand en begin die land in besit neem. Hoekom so? Want Hy (God) het so gese. Namate Joshua hierdie oorwinning begin smaak sien ons die volgende ding gebeur. #Joshua begin praat wat God praat#Jos 10:25 .....Onthou u wie was aan die woord in Joshua 1, dit was God, Hy het gepraat. Wie is aan die woord in Jos 10, Joshua. Wat sien ons hier? Joshua begin sê wat God sê. Vanwee die tyd wat Joshua in God se teenwoordigheid spandeer het, het God op hom begin afsmeer. God het nou Joshua se praatjies begin verander. Joshua praat nou wat God praat.
  4. #Tyd in God se teenwoordigheid verander my praatJoshua se wandel met God het hom ge-inspireer. Nie net dit nie. Dit het gemaak dat hy ook anders begin praat het. Joshua het begin ervaar dit is die wonderlikste ding ooit wanneer jy praat wat Hy (God) praat. Wanneer ek en jy begin praat wat Hy praat, dan begin Hy doen wat Hy gese het Hy sal doen. #God kan nie my woorde verander solank ek vêr van Hom is nieDit is ’n eenvoudige beginsel, jy beinvloed ander en word deur hulle beinvloed deur tyd saam te spandeer. Ons het daarna verwys in die inleiding. Die oomblik wat ek nader aan Hom kom en tyd met Hom begin spandeer, na Sy stem luister, sal die inhoud van my gesprekke verander. Dit kan nie anders nie. Sy woorde is Hebr. 4:12 ...#Wanneer God die inhoud van my gesprekke verander, word omstandighede veranderHoekom verander omstandighede? Hebr. 4:12 ...., Spr. 18:21. daarom wil ek jou vandag kom aanmoedig om naby aan Hom te kom sodat jy kan hoor wat Hy sê. En dan moet jy begin sê wat Hy sê!!!#God se woord inspireer en laat ons doen wat ons nie normalweg sou doen nieEk dink die soldate moes maar beangs gewees het in Jos 10. Onthou hier het nou 5 konings saam teen hulle kom veg. Dit is ’n heel ander storie as Jerigo en definitief anders as Ai. Hulle harte mos geklop en hul kele droog gewees het. Wat inspireer soos geen motivering spreker kan inspireer nie: Die WOORD VAN GOD#God se woord maak die onmoontlike moontlikDit was so reeds van die skepping af, dit is vandag nog so
  5. #Wat jy sê verklap met wie jy tyd spandeerEina!!! Gaan kyk maar na jou eie lewe, hou jou kinders en ander dop. Dit is ’n feit. Daarom kies ek om nie baie tyd met negatiewe mense te spandeer nie. Hulle kan my negatief maak. As ek negatief raak gaan ek negatief praat. Namate ek meer negatief praat gaan ek nog meer negatief raak ens.. Spr. 18:21#Wat verklap jou woorde?Wil jy nie vanaand die beste keuse van jou hele lewe maak nie? Wil jy nie kies om meer tyd met Hom te spandeer nie. Soveel so dat dit jou hele lewe begin verander. Soveel so dat ....#JY SÊ WAT HY SÊ DIT WAS God wat oor en oor dieselfde ding vir Joshua moes sê voordat dit regtig deurgedring het. Ons hoor en snap ook maar baie keer eers dinge nadat ons dit die 2de, 3de of 4de keer eers gehoor het.