SlideShare a Scribd company logo
1 of 10
In ‘n
Groter
God
Hebr.11:1-16 (NLV)
Om seker te wees van dinge waarna ons
uitsien en oortuig te wees van dinge wat
ons nie sien nie. Bybelse geloof gaan nie
oor die geloof self nie, maar oor geloof
IN WIE ‘n konstante vergrote siening van
God…
Hoe lyk die God wat ons
aanbid?
•Die God van die Bybel, nie altyd die God
wat ons wil hê nie.
•Hy is altyd groter as ons siening
...anders is ons besig met afgode.
•Die God wat ons met Sy bloed koop en
roep om in Sy koninkryk te dien.
Geloof is nie…
•Totale sekerheid, duidelike kennis van
God, kalm optrede nie.
• ‘n Gemaklike probleemvrye lewe nie.
•’n Manier om God se arm te draai nie.
Geloof is…
•‘n Gawe van God...In diens van God.
•Vertroue in dit wat ons voor hoop, ‘n
bewys van dit wat ons nie sien nie.
•Die gewilligheid om te reageer op die
basis van dit wat ons weet van God.
•Om alles te sien in die lig van wie God is
en wat Hy doen.
•So groot soos ‘n mosterdsaad…
•Mattheus_17:20 En Jesus antwoord
hulle: Deur julle ongeloof; want,
voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof
het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir
hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan
daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks
sal vir julle onmoontlik wees nie.
Soos ’n venster...
•Geloof se konstante taak is om ons op
God te laat focus.
•Nie groot geloof nie maar geloof in ‘n
groter God.
Raak bewus…
•Van die afgode in ons lewens.
•Van GOD… (buig voor Hom).
Reageer…
•Hy sal ons krag gee. Kol.1:11.
•Buig voor Hom, waag uit, gryp
geleenthede, raak betrokke.
•Geloof sonder dade is dood
Reageer…
•Hy sal ons krag gee. Kol.1:11.
•Buig voor Hom, waag uit, gryp
geleenthede, raak betrokke.
•Geloof sonder dade is dood

More Related Content

What's hot

Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
webateljee
 
4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!
Ernest Potgieter
 

What's hot (20)

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodTema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- ReissiekteTema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
 
Verlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerkVerlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerk
 
4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
Tema: Standing Ovation
Tema: Standing OvationTema: Standing Ovation
Tema: Standing Ovation
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
 
Geloof - My anker in die storm
Geloof - My anker in die stormGeloof - My anker in die storm
Geloof - My anker in die storm
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
Die Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige GeesDie Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige Gees
 
Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.
 
WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
 

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 

Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God

  • 2. Hebr.11:1-16 (NLV) Om seker te wees van dinge waarna ons uitsien en oortuig te wees van dinge wat ons nie sien nie. Bybelse geloof gaan nie oor die geloof self nie, maar oor geloof IN WIE ‘n konstante vergrote siening van God…
  • 3. Hoe lyk die God wat ons aanbid? •Die God van die Bybel, nie altyd die God wat ons wil hê nie. •Hy is altyd groter as ons siening ...anders is ons besig met afgode. •Die God wat ons met Sy bloed koop en roep om in Sy koninkryk te dien.
  • 4. Geloof is nie… •Totale sekerheid, duidelike kennis van God, kalm optrede nie. • ‘n Gemaklike probleemvrye lewe nie. •’n Manier om God se arm te draai nie.
  • 5. Geloof is… •‘n Gawe van God...In diens van God. •Vertroue in dit wat ons voor hoop, ‘n bewys van dit wat ons nie sien nie. •Die gewilligheid om te reageer op die basis van dit wat ons weet van God. •Om alles te sien in die lig van wie God is en wat Hy doen.
  • 6. •So groot soos ‘n mosterdsaad… •Mattheus_17:20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.
  • 7. Soos ’n venster... •Geloof se konstante taak is om ons op God te laat focus. •Nie groot geloof nie maar geloof in ‘n groter God.
  • 8. Raak bewus… •Van die afgode in ons lewens. •Van GOD… (buig voor Hom).
  • 9. Reageer… •Hy sal ons krag gee. Kol.1:11. •Buig voor Hom, waag uit, gryp geleenthede, raak betrokke. •Geloof sonder dade is dood
  • 10. Reageer… •Hy sal ons krag gee. Kol.1:11. •Buig voor Hom, waag uit, gryp geleenthede, raak betrokke. •Geloof sonder dade is dood