SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
JY BID NIE ALLEEN NIE!
Rom 8:24-27, 31-34

Maand van vas en gebed
Jes 55:6 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep
Hom aan terwyl Hy naby is.
Gebed vra iets van jou.
Hoekom kom gebed nie spontaan en vanself nie?
Gebed is gesprek met God.
Saambid vs alleen bid
Jy is nooit alleen in gebed nie

Rom 8:26 “En net so kom ook die Gees ons swakhede te
hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, ...
Eweredige las ..
Dit gaan nie oor wat ons met ons sintuie kan waarneem
nie
Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, .....
Heilige Gees in ernstig in Sy gebed saam met ons
Rom 8:26 (Ampl) “...... But the Spirit Himself goes to
meet our supplications and pleads in our behalf with
unspeakable yearnings and groanings too deep for
utternace”
God antwoord nie enige gebed nie

Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die
bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die
wil van God vir die heiliges intree.
Rom 8:34 “... Christus is dit wat gesterf het, ja, meer
nog, wat ook opgewek is, ..... , wat ook vir ons intree.”
Jy bid nooit alleen nie!!
Matt. 18:20 .....?
Die beste gebedsvennote
HOU AAN BID! JY BID NIE ALLEEN NIE
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!

More Related Content

What's hot

Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 
4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!Ernest Potgieter
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxChris van Wyk
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)webateljee
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodSusanna De Waal
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jyErnest Potgieter
 

What's hot (17)

7 maal gestort vir ons kerk 2
7 maal gestort vir ons kerk 27 maal gestort vir ons kerk 2
7 maal gestort vir ons kerk 2
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 

Viewers also liked

Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
9 nov 2014 op die troon of op die altaar
9 nov 2014 op die troon of op die altaar9 nov 2014 op die troon of op die altaar
9 nov 2014 op die troon of op die altaarErnest Potgieter
 
9 nov 2014 jy het ’n troefkaart
9 nov 2014 jy het ’n troefkaart9 nov 2014 jy het ’n troefkaart
9 nov 2014 jy het ’n troefkaartErnest Potgieter
 
19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huis
19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huis19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huis
19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huisErnest Potgieter
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)Ernest Potgieter
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond
20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond
20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grondErnest Potgieter
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homErnest Potgieter
 

Viewers also liked (17)

Past allen depressie
Past allen depressiePast allen depressie
Past allen depressie
 
27 julie 2014 jou seisoen
27 julie 2014 jou seisoen27 julie 2014 jou seisoen
27 julie 2014 jou seisoen
 
11 mei 2014 verkiesing
11 mei 2014 verkiesing11 mei 2014 verkiesing
11 mei 2014 verkiesing
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
9 nov 2014 op die troon of op die altaar
9 nov 2014 op die troon of op die altaar9 nov 2014 op die troon of op die altaar
9 nov 2014 op die troon of op die altaar
 
Past allen 7 des
Past allen 7 desPast allen 7 des
Past allen 7 des
 
Breek die siklus
Breek die siklusBreek die siklus
Breek die siklus
 
9 nov 2014 jy het ’n troefkaart
9 nov 2014 jy het ’n troefkaart9 nov 2014 jy het ’n troefkaart
9 nov 2014 jy het ’n troefkaart
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 
19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huis
19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huis19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huis
19 jan 2014 aand wat sien hul in jou huis
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
 
Desperaatheid
DesperaatheidDesperaatheid
Desperaatheid
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Waarna soek jy
Waarna soek jyWaarna soek jy
Waarna soek jy
 
20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond
20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond
20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond
 
13 april 2014 liefde
13 april 2014 liefde13 april 2014 liefde
13 april 2014 liefde
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
 

More from Ernest Potgieter

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!

  • 1. JY BID NIE ALLEEN NIE! Rom 8:24-27, 31-34 Maand van vas en gebed Jes 55:6 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Gebed vra iets van jou. Hoekom kom gebed nie spontaan en vanself nie? Gebed is gesprek met God.
  • 2. Saambid vs alleen bid Jy is nooit alleen in gebed nie Rom 8:26 “En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, ... Eweredige las .. Dit gaan nie oor wat ons met ons sintuie kan waarneem nie Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, .....
  • 3. Heilige Gees in ernstig in Sy gebed saam met ons Rom 8:26 (Ampl) “...... But the Spirit Himself goes to meet our supplications and pleads in our behalf with unspeakable yearnings and groanings too deep for utternace” God antwoord nie enige gebed nie Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. Rom 8:34 “... Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, ..... , wat ook vir ons intree.”
  • 4. Jy bid nooit alleen nie!! Matt. 18:20 .....? Die beste gebedsvennote HOU AAN BID! JY BID NIE ALLEEN NIE

Editor's Notes

  1. #Rom 8:24-27, 31-34#Maand van vas en gebedVolgende week begin ons maand van vas en gebed. Ek glo die Here gaan op ’n spesiale manier kom bemoeienis maak met elke een wat ook gedurende die maand so bietjie moeite gaan doen met sy verhouding met die Here. As ek en jy God in vas en gebed soek, sal ons Hom vind! #Jes 55:6 ....Ek weet dat ons almal wat God dien verondertsel is om ’n gebedslewe te hê. Gedurende Februarie is die gedagte dat ons ekstra tyd in gebed sal bestee. Die gedagte is ook dat ons saam gaan bid oor sake. Daar is krag wanneer ons saamstem oor sake. Ons gaan o.a. Bid vir ’n groter honger en dors na Jesus. ’n Honger so groot dat dit net deur ’n tydperk van vas en gebed gedors sal kan word. Gaan vanoggend fokus op gebed.#Gebed vra iets van jou. Dit vra dat jy 1stens jou vlees sal aanspreek. Hierdie liggaam hou nie van bid nie. Ons gedagtewêreld hou nie van bid nie. Die oomblik wat ek begin bid begin my gedagtes in alderhande rigtings te hardloop. Ek onthou ewe skielik goed wat jy moet doen wat jy nooit onthou nie. Jy kry warm, raak honger en dors, die telefoon lui, iemand kom kuier. Het gesê, gebed vra iets.#Hoekom kom gebed nie spontaan en vanself nie?Die duiwel wil nie hê ons moet bid nie. Hy verstaan daar is krag in gebed, daar in oorwinning, genesing, vrede en deurbraak in gebed. Hy verstaan dat solank ons nie bid nie, ons alleen werk en ons weet dat ons beste pogings maar swak en dom is. (x2). Die duiwel weet dat hoe minder ons bid, hoe swakker word ons maar hy weet ook dat die oomblik wat ons bid begin God te werk! Wanneer ons bid begin God te werk. Gebed bring God se arm in beweging en wanneer God werk kan niemand dit stop nie.#Gebed is gesprek met God. Dit is die tyd wat ek na Hom toe kan kom net soos ek is met alles wat my pla. Tydens gebed is die geleentheid daar om my hartsake met God te deel. Om Hom te vertrou met die goed waarmee ek dalk niemand anders sal vertrou nie. Om Hom te vertrou vir die goed wat ek weet niemand anders my mee sal kan help nie.
  2. #Saambid vs alleen bidDit is altyd makliker en lekkerder as ander saam met ons bid. Dit voel sommer asof jou gebed groter krag het, en dit het. Jy sien vir meer dinge kans in gebed as wat jy alleen voor sou kans sien. As daar bv. verlamde man hier sou instap en vra dat jy vir hom moet bid gaan ons baie meer geloof hê en kans sien om te bid as wat ek alleen is. Dit is mos immers ’n groot saak. Die woord vir ons vandag is .....#Jy is nooit alleen in gebed nieAl is daar dalk nie fisies in jou teenwoordigheid nie, is jy nooit alleen wanneer jy bid nie. So weet, bid is ’n baie goeie teenvoeter vir eensaamheid. Wanneer jy bid is daar altyd 2 ander persone wat saam met jou bid. Kom ons kyk wat sê die Woord, wie is die 2 persone?#Rom 8:26 Die HG bid altyd saam met ons. Hy gaan egter vêrder as dit, Hy bid wanneer ons in situasies kom wat jy nie meer weet wat om te bid of hoe om te bid nie. Jy bid nie alleen nie! Hierde vers sê die 1ste persoon wat ons help is die HG. Help is die beste vertaling vir ’n Griekse woord wat baie meer as dit beteken. #Eweredige las ..Die vertaling van die Griekse woord sê vir ons dit is die eweredige deel van ’n las tussen twee mense. Vb. van 2 persone wat boomstomp dra. Hierdie vers sê die HG kom en dra ten minste die helfte van die las van die boomstomp. Jy bid nie alleen nie. Die HG dra ten minste net so swaar soos jy. Dit is ’n wonderlike vertroosting, ek dra nie alleen nie, die HG help my en dra ten minste net so swaar soos ek. Dit is egter ook baie motiverend. Wat dit beteken dan ook dat hoe meer erns ek maak met my gebedslewe, hoe swaarder ek dra, hoe meer erns maak die HG met die gebed. Kan ek dit so stel. Die HG kom en verdubbel die effort wat ek en jy in ons gebedslewe insit. WOW! !, is dit nie fantasties nie? Jy bid nie alleen nie. Die HG bid saam met jou.#Dit gaan nie oor wat ons met ons sintuie kan waarneem nie Daar is baie gebede met baie volume maar jy bid alleen. Die HG bid nie saam met jou nie. Waarna kyk die HG dan voor Hy saam et my bid?#Rom 8:27 .......Hy kyk of my hart in die gebed is of is ek bloot besig met menslike vertoon. Dink ek as ek hart skree of baie indrukwekkende woorde gebruik sal ek God se hand beweeg. Die HG bid saam met my en God se hand kom en beweging wanneer my woorde en my hart in harmonie is.
  3. #Heilige Gees in ernstig in Sy gebed saam met ons#Rom 8:26 )Ampl)#God antwoord nie enige gebed nieKom ek kwalifiseer. God sal nooit ’n gebed antwoord wat teen Sy Woord is nie. God sal ons nie help om ’n bank te beroof, om dwelms aan die hande te kry of om iemand anders leed aan te doen nie. Die duiwel help ons met hierdie planne. V26 sê die HG hak by ons in wanneer ons bid. Hy doen nie net dit nie. Hy doen iets baie groter en NBer.#Rom 8:27 Die Woord sê hy kyk na ons harte, dan kyk Hy na die wil van God en dan vertaal Hy ons gebed op so ’n wyse dat dit in lyn met God se wil kom. Hoe ek dit sien is so.... Hy doof daardie goed uit wat nie volgens God se wil is nie versterk daardie goed wat wel in lyn is met God se Woord. Kind van God, JY BID NIE ALLEEN NIE! Iemand baie groter as ek en jy, met baie meer invloed en krag bid saam elke keer wanner ons in gebed na God toe gaan. Daar is egter nog iemand wat saambid wanneer ons bid. Wie is HY? #Rom 8:34 versterking en duideliker maak van Joh. 17:20 .... Weereens is dit Afr. Vertaling onvolledig. Waar ons Bybel sê hy bid vir ons, is dit meer as vir ons. Die Grieks sê sy gebed is soos in kring om ons, Hy bid deur ons en Sy gebed gaan vêrder as wat ons kan bid. Rom 8:34 sê dat Jesus bid wanneer ons bid. Sy gebed vir ons stop egter nie aan die einde van die biduur of einde van my stiltetyd by die huis nie. Hy is voortdurend besig om vir my in te tree by die Vader.(x2) Altyd, die hele tyd, nog voor ek kan bid, dan bid Hy reeds. Lank nadat ek opgehou het met bid dan bid Hy nog steeds. So dit is nie eintlik dat Hy saam met my bid wanneer ek bid nie, dit is meer ’n geval dit wanneer ek bid ek by Hom inval wat nog die hele tyd vir my bid. Kind van God, jy bid nie alleen nie.
  4. #Jy bid nooit alleen nie!!Was jy al daar wanneer dit voel jy staan alleen in gebed. Niemand bid saam met jou nie. Dit voel dalk selfs vir jou die Here en die HG is ook vêr van jou af. God se woord kom leer ons duidelik en baie eenvoudig. Die oomblik wat ’n kind van God in gebed gaan is die HG by en bid net so hard saam. Hy help my om reg te bid. Nie net bid die HG saam met my nie. Ek sluit ook aan by Jesus se onophoudelike gebede vir my by die Vader.#Matt. 18:20 .....?Dit sê iets wonderlik vir my dat God is daar waar net ’n paartjies is. Maar my vraag was as daar nou nie ander is nie, is ek dan alleen? Hierdie vraag het dan ook by my spesifiek gegaan rondom gebed. Net soos van u weet ons pastore wat dit is om alleen te bid. Tye wat jy gehoop het ander gaan saam met jou bid en dan is jy alleen. Dan het ek gewonder is dit dan nou die moeite werd om so alleen te bid. Volgens my begrip van hierdie vers is die ek alleen, die Here is nie by my nie. Ek het so gedink totdat die Here die goed vir my in Sy woord gewys het wat ek nou met u gedeel het. Jy bid nooit alleen nie.#Die beste gebedsvennoteEk weet nie van u nie maar vir my is dit so dat ek lekkerder saam met party mense bid as ander? Saam met party mense is dit net anders. Dit is asof julle in die Gees Connect en dinge loop, dit is lekker. Terwyl met ander is dit asof niks gebeur nie. Die ander persoon is dalk self meer ’n hindernis of steuring as enige iets anders.Vanaand wil ek u kom waarborg. Daar is geen beter gebedsvennote as Jesus en die HG nie(x2). Moenie dat die vyand jou ooit weer wysmaak dat jy alleen in gebed is nie. JY IS NIE! Moet nooit weer wonder of jou gebede ooit by God uitkom nie, hulle kom by Hom uit! Sy HG bid jou gebed op die regte manier met baie meer vuur, ywer en deursettingsvermoë as wat ek en jy dit kan doen. Die Vader kan en sal nooit die HG ignoreer nie. Jou antwoord sal kom, jou uitkoms en deurbraak sal kom.