SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
‘N GEBED
Efe 1:15-21

Konteks
Paulus se gebed vir die Efesiërs
1. Kennis om reg op te tree
Efe 1:17(Die Boodskap) Ek vra God om deur sy Gees vir
julle die kennis te gee wat julle nodig het om in hierdie
lewe reg op te tree
2. Dat hulle Hom beter sal leer ken
Efe 1:18 (Die Boodskap) Ek vra ook dat julle Hom beter en
beter sal leer ken deur alles wat Hy vir julle sal duidelik
maak
3. Hulle geestelike oë sal oopgaan
Efe 1:19(Die Boodskap) Ek bid verder dat God julle
geestelike oë sal oopmaak sodat julle sal kan besef wat
julle van hom kan verwag ...
Galatians 5:25(AOV) As ons deur die Gees lewe, laat ons
ook deur die Gees wandel.
2Kon 6:17 En Elísa het gebid en gesê: HERE, open tog sy
oë, dat hy kan sien.
4. Die krag van God is groter as alles en enige iets!!
Efe 1:20 (Die Boodskap) Verder bid ek ook dat julle sal
agterkom dat die krag van God wat in ons werk sterker as
enige iets anders is.
Efe 1:21 (Die Boodskap) Niemand, ek herhaal niemand en
niks sal ooit belangriker of sterker as Jesus kan wees nie;
nie nou nie en ook nie in die toekoms nie
Wil jy nie hierdie gebed jou daaglikse persoonlike gebed
maak nie?
Kom ons bid saam:
- Here ek bid at U deur U Gees my die kennis sal gee wat
nodig is om reg op te tree.
- Help my dat ek U beter en beter sal leer ken,
- Maak my geestelike oë oop sodat ek sal weet wat ek
van U kan verwag
- Lei my dat ek sal agterkom dat die krag van God wat in
my werk groter is as enige iets anders
Ek bid dit in Jesus naam
Amen
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)

More Related Content

What's hot

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jyErnest Potgieter
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweAGS Lofoord Upington
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Doping met die heilige gees
Doping met die heilige geesDoping met die heilige gees
Doping met die heilige geesJan Oosthuizen
 
Tema - Hoe om God se Stem te Hoor
Tema - Hoe om God se Stem te Hoor Tema - Hoe om God se Stem te Hoor
Tema - Hoe om God se Stem te Hoor AGS Lofoord Upington
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopAGS Lofoord Upington
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!Ernest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 

What's hot (20)

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.
 
WWW Preek Reeks Deel 3
WWW Preek Reeks Deel 3WWW Preek Reeks Deel 3
WWW Preek Reeks Deel 3
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Gebed.pps
Gebed.ppsGebed.pps
Gebed.pps
 
Doping met die heilige gees
Doping met die heilige geesDoping met die heilige gees
Doping met die heilige gees
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
Tema - Hoe om God se Stem te Hoor
Tema - Hoe om God se Stem te Hoor Tema - Hoe om God se Stem te Hoor
Tema - Hoe om God se Stem te Hoor
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Die Hoop in ons
Die Hoop in onsDie Hoop in ons
Die Hoop in ons
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 

10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)

  • 1. ‘N GEBED Efe 1:15-21 Konteks Paulus se gebed vir die Efesiërs 1. Kennis om reg op te tree Efe 1:17(Die Boodskap) Ek vra God om deur sy Gees vir julle die kennis te gee wat julle nodig het om in hierdie lewe reg op te tree
  • 2. 2. Dat hulle Hom beter sal leer ken Efe 1:18 (Die Boodskap) Ek vra ook dat julle Hom beter en beter sal leer ken deur alles wat Hy vir julle sal duidelik maak 3. Hulle geestelike oë sal oopgaan Efe 1:19(Die Boodskap) Ek bid verder dat God julle geestelike oë sal oopmaak sodat julle sal kan besef wat julle van hom kan verwag ... Galatians 5:25(AOV) As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. 2Kon 6:17 En Elísa het gebid en gesê: HERE, open tog sy oë, dat hy kan sien.
  • 3. 4. Die krag van God is groter as alles en enige iets!! Efe 1:20 (Die Boodskap) Verder bid ek ook dat julle sal agterkom dat die krag van God wat in ons werk sterker as enige iets anders is. Efe 1:21 (Die Boodskap) Niemand, ek herhaal niemand en niks sal ooit belangriker of sterker as Jesus kan wees nie; nie nou nie en ook nie in die toekoms nie Wil jy nie hierdie gebed jou daaglikse persoonlike gebed maak nie?
  • 4. Kom ons bid saam: - Here ek bid at U deur U Gees my die kennis sal gee wat nodig is om reg op te tree. - Help my dat ek U beter en beter sal leer ken, - Maak my geestelike oë oop sodat ek sal weet wat ek van U kan verwag - Lei my dat ek sal agterkom dat die krag van God wat in my werk groter is as enige iets anders Ek bid dit in Jesus naam Amen

Editor's Notes

  1. #Efe 1:15-21#KonteksDaar was ’n baie spesiale band tussen Paulus en die gemeente in Efese. Hy het baie van sy tyd by hulle spandeer. 2 Kor. Is o.a. Vanuit Efese geskryf en gestuur. Hierdie brief word dan ook beskryf as dié brief vir die kerk asook oor die kerk. Paulus gee in die brief duidelikheid oor sekere aspekte van kerklewe. Ons sien ook in van die gedeeltes baie duidelik dat hy ’n hart het vir hierdie mense. In die paar verse wat ons gelees het sien ons wat hy o.a. Vir die gemeente gebid het. Wil hierby stilstaan.#Paulus se gebed vir die EfesiërsHy noem 4 spesifieke goed in sy gebed vir hierdie mense#1. Kennis om reg op te treeElke tyd het sy uitdagings en stryd. Hierdie mense in Efese het hulle eie unieke uitdagings en stryd gehad. Hoewel hulle so bevoorreg is om in die Bybel opgeneem te wees, was hulle mense net soos ons. Ons dink mos soms dat die mense wat ons in die Bybel van lees is anders as ons. Ons kan nie regitig die andersheid beskryf nie, maar ons beskou hulle as anders. Die waarheid is, hulle is nie anders nie. Hulle het ook, net soos ons, hulle swakpunte en kwesbare plekke gehad. Hulle was ook in n omgewing waar almal nie so opgeownde en positief was oor die God wat hulle gedien het nie. Om reg te lewe het ook nie vir hulle vanself gekom nie.In hierdie konteks se Paulus: luister ek bid vir julle. Wat Bid hy?#Efe 1:17 ....Hy bid vir spesifieke kennis. Kennis wat jou sal help om te weet wat jy moet doen. Ek weet nie van jou nie maar daar kom tye wat ek nie mooi weet wat of hoe om te maak nie. Situasies in die elke dag se lewe wat jou onseker laat, situasies wat jou uitdaag. Sitausies wat jou kom versoek of jou bloot baie dom laat voel. Ons kom almal daar. Paulus was daar en die gemeentelede in Efese was daar. Paulus erken nie bloot die feit van hierdie dinge nie, hy doen iets daaraan. Hy sê dat hy vir hulle bid en ook wat hy bid. Kan ons nie ook vanaand hierdie 1ste komponent van Paulus se gebed ons eie maak nie? Here, gee my deur U HG die kennis wat nodig is sodat ek elke dag die hele dag reg sal optree. Ook wanneer ek kwaad, teleurgesteld, seergemaak, te na gekom en ontnugter is. Lei my deur U HG!!!
  2. #Dat ons Hom beter sal leer ken#Efe 1:18 ....Paulus bid dus dat hulle sal groei in hulle verhouding met Hom. Die manier hoe hy dit stel wys op kennis van God vanuit ondervindings van en met Hom. Soos wat ek gekonfronteer sal word met goed, sal ek God ook in en deur die situsasies leer ken. Soek God in jou omstandighede, goed of sleg. Hy wil dit gebruik sodat jy 1ste hands hom kan leer ken. Vb. Jy mag hoor dat iemand n goeie swemmer is. Die dag wat jy in nood is en hiedie persoon jou lewe kom red dan weet jy hy is n goeie swemmer. Daar is n verskil.Die lewe verleen hom daartoe dat ek en jy God beter kan leer ken. #Ons geestelike oë sal oopgaan#Efe 1:19 ....#Galatians 5:25..Met oop geestelike oe sal ons dinge sien vir wat hulle werklik is, beide die slegte en die goeie. Met oop geestelike oe sal ons dus ook God sien vir wie en wat Hy is. Die oomblik wat ek weet wie en wat Hy is sal ek weet wat om van Hom te verwag. Omdat ons geestelike oe soms verblind is, is ons onseker wat God in bepaalde situasies kan en sal doen. Dit is soos Gehasi en Elisa die keer toe die koning van Aram Elisa wou gevange neem.Die oggend toe Gehasi opstaan sien hy dat hy en Elisa omsingel was deur die koning van Aram en sy weermag. Hy word bang want sy geestelike oe was toe. Elisa bid dieselfde as wat Paulus bid ..#2Kon 6:17 ....Toe God sy oe oopmaak toe sien hy dat hom hulle is perde en waens soos van vuur, baie meer as die van die vyand. Toe hy dit sien toe weet hy wat om nou te verwag. Sy verwagting verander van die van moeilikheid na die van oorwinning. Hier kom n ding. Die oomblik wat jou geestelike oe oopgaan verdwyn onsekerheid, kom daar hoop. Here maak asb ons geestelike oe wyd oop
  3. #Die krag van God is groter as alles en enige iets!!#Efe 1:20 Ek sal dit net agterkom wanneer ek hierdie krag die reg gee om in my lewe en omstandighede te kom werk. Ek sal dit agterkom wanneer ek situasies moet hanteer wat te groot en ingewikkeld vir my is. Ek sal dit agterkom wanneer ek begin doen wat Hy se ek moet doen.Ek sal dit nie agterkom as dit net altyd met my goed gaan en ek te bang is om te begin doen wat God deur Sy woord en HG vir my se om te doen nie. Paulus skryf n v21.. #Efe 1:21 HALLELUJAH!!!!!#Wil jy nie hierdie gebed jou daaglikse persoonlike gebed maak nie?Ek het dit die week gedoen en iets is besig om in my te gebeur. Hierdie 4 komponente het die potensiaal om ons lewens en uitkyk op die lewe drasties en totaal te verander.
  4. Gebed wat almal saam bid