SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN
SATAN
Efe 6:11-18
Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en
skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en
niks sal julle ooit skade doen nie. Maar julle moenie
daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is
nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele
opgeskrywe is.
Efe 6:11-18
1. Die gordel van die waarheid
2. Die borsplaat van geregtigheid
Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar
moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
2 Kor 5:21 Want Hy het Hom wat geen sonde geken het
nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word
geregtigheid van God in Hom.
3. Skoene tot bereidheid om die evangelie van vrede te
verkondig
Jes 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk
nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou,
ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my
reddende regterhand.
Fil 4:6-8 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle
begeertes in alles deur gebed en smeking met
danksegging bekend word by God. En die vrede van
God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en
julle sinne bewaar in Christus Jesus.
4. Die skild van geloof
5. Helm van verlossing
6. Die swaard van die gees
Heb 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig
en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring
deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en
murg, en is ‘n beoordelaar van die oorlegginge en
gedagtes van die hart.
’n Leeu op ’n halsband
Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die
duiwel, en hy sal van julle wegvlug.
Breek los uit die wurggreep van satan 14

More Related Content

What's hot

Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
Ernest Potgieter
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
agsupington
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
Ernest Potgieter
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
Ernest Potgieter
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!
Ernest Potgieter
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Kobus van Zyl
 

What's hot (17)

Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Tema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denkeTema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denke
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Tema: #Mekaar Deel 4
Tema: #Mekaar Deel 4Tema: #Mekaar Deel 4
Tema: #Mekaar Deel 4
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 

More from Susanna De Waal

28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
Susanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 

Breek los uit die wurggreep van satan 14

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Efe 6:11-18
  • 2. Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is. Efe 6:11-18 1. Die gordel van die waarheid 2. Die borsplaat van geregtigheid
  • 3. Spr 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. 2 Kor 5:21 Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. 3. Skoene tot bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig Jes 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
  • 4. Fil 4:6-8 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. 4. Die skild van geloof 5. Helm van verlossing 6. Die swaard van die gees
  • 5. Heb 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is ‘n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart. ’n Leeu op ’n halsband Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.

Editor's Notes

  1. Verlede keer gesels oor die krag van lofprying. Lank genoeg het die vyand ons slapelose nagte gegee. Dit is tyd dat ons hom slapelose nagte begin gee. Hoe? Deur lofprysing en aanbidding. Was dit nie vir lof nie? Dawid en Goliat
  2. Jesus sê: .... #Luk 10:19-20 .... Wanneer ons geestelike gevegte veg, moet ons hulle veg met geestelike wapens. Net so min as wat jy n elektriese of olie vuur kan blus met water kan ons geestelike aanvalle weerstaan met vleestelike wapens. Hulle gaan ons niks help nie, om die waarheid te se kan hulle dinge net nog baie erger maak. Wie van u het al die liedjie, “Dress for succes” gehoor? Nou wanneer dit kom by ons oorlog teen die vyand is hierdie woorde toepaslik: “you must be dress for succes”. Kom ons kyk wat se die Bybel .... # Efe 6:11-18 In Paulus se leeftyd het die Romeine die grootste deel van die wereld van daardie tyd, oorheers. Romeinse soldate was oral te sien. Paulus was ten tyde van die skrywe van die brief in die tronk en weet dus baie goed hoe soldate aangetrek is. Net so terloops, Wanneer ons mooi luister praat God met ons in enige omstandighede. Dit is interessant dat Paulus die beskrywing van die wapenrusting begin by die belt #Die gordel van die waarheid Dit staan nie so in die boek nie, maar miskien skryf Paulus dit so om te verseker ons word nie met ons broek op die kniee gevang nie. Is dit nie hoe mens voel as jy erens n leuen vertel het en dat uitgevang word nie. As mense agterkom jy is nie regtig wat jy voorgee om te wees nie. Vir ’n Romeinse soldaat was sy belt die NBste deel van sy uitrusting. Alles wat Hy nodig gehad het in die oorlog was aan Sy belt vas. Sonder sy belt was al die ander goed ook uit plek uit. Paulus praat 1ste van die gordel van waarheid. As ons nie gegrond is in die waarheid nie, sal ons misluk. Hoe sal ons weet of ons in die waarheid is? Deur God se woord te bestudeer. Kom ons wees mense van die waarheid #Die borsplaat van geregtigheid In die Romeinse tyd was die borsplaat gemaak van brons en met ’n diervel oorgetrek. Dit het die hart, seker die Nbste orgaan in die liggaam, beskerm.
  3. #Spr 4:23 .... Om jou hart te bewaar het te doen met die begrip vir die geregtigheid van God #2 Kor 5:21 .... die borsplaat sê vir ons dat die luislang ons sal aanval, maar dat ons kan vertrou op die geregtigheid van God. Hy wil ons voortdurend herinner aan ons mislukkings. Dan kan ek weet dit is nie my goeie weke nie, maar Sy volmaakte werk. #Skoene tot bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig Wanneer dit kom by gevegte waar dit man teen man is, is jou voetwerk een van jou Nbste aspekte. Mohammed Ali, het sy voetwerk beskryf as een van sy grootste bates en redes vir sy sukses. As jou voetwerk verkeerd is, is dit net ’n kwessie van tyd voor die vyand jou van jou voete af gaan hê. In die Romeinse tyd waar daar met swaarde geveg is, was die verloor van jou balans dodelik. In ons christen wandel is behoorlike voetwerk NB. As ons die evangelie pad wil loop moet ons ons voete plaas op die waarheid, die evangelie van vrede. Ons moet leer om op die beloftes van God te staan. Hulle is ons enigste rots. Die slang gebruik bekommernisse, vrees ens om ons van balans te kry. Hoe veg ek die aanvalle van die vyand? Met die waarheid van die evangelie van vrede. Deur dit vir myself te neem en dit met ander te deel. As dit vir jou voel jy is besig om balans te verloor ..... #Jes 41:10 Wat kan jou help om balans te herwin as jy voel jy wil val? Iemand na wie se hand jy kan gryp. Gryp na God se hand. Miskien is dit die rekeninge, die ekonomie of jou huwelik wat jou ontstel, jou van balans wil ruk. Satan probeer ons van balans afgooi deur stryd en probleme. Ons weerstaan hierdie realiteite met die beloftes van God waarop ons staan.
  4. #Fil 4:6-8 God se woord bring jou voete terug op vaste grond. #Die skild van geloof Die Romeinse skild was ongeveer ’n half meter wyd en 1,2m lank. Die skild is gebruik om die aanvalle van die vyand af te weer. Hy het ook agter die skild weggekruip wanneer die vyand pyle op hom afskiet. Ons het al op flieks gesien hoe n klomp soldate agter hulle skilde gaan sit en so veilig is. Die vyand is voortdurend besig om sy vurige pyle af te skiet. Hy wil ons kom beskuldig en skuldig laat voel oor dinge wat ons gedoen en nie gedoen het nie. Lig op die skild van geloof en beleef Sy vrede. #Helm van verlossing Kopbeskerming is, net soos die beskerming van die hart, NB. Die helm beskerm ons gedagte patrone. Die vyand wat ons aankla en wil laat verstaan dat ons die een of ander onvergeefbare sonde gedoen het. God sal ons nie vergewe nie. Die helm van verlossing bring my op die punt waar ek weet ek is veilig in Hom. Verlossing is nie gebaseer op wat ek gedoen het nie, maar op wat Hy gedoen het. Jesus het vir my sonde betaal met Sy bloed. Die oomblik wat ek my sonde, met berou, bely vergewe die Here my. # Die swaard van die gees Hierdie is die wapen waarmee aangeval word. In die Bybelse tyd was die swaarde 24 inches lank, beide kante was skerpgemaak en het n skerp punt gehad. Nou lees ons ....
  5. #Hebr 4:12 ..... Toe Jesus versoek was, het Hy hierdie swaard gebruik. Waar is daar n groter of beter voorbeeld as die van Jesus nie. Hy het die swward, Woord, gebruik en daarom moet ons dieselfde doen. Dit is dan ook die swaard waarmee ons die vyand kan verslaan en sy grondgebied kan afvat. Lees die woord, glo die woord en praat die woord. Die vyand probeer ons daagliks aanval. Ons moet daagliks ons wapenrusting nagaan. Moenie dat hy roes of stomp word nie. # ’n Leeu op ’n halsband Die boek: The Pilgrim’s Progress. In die boek kry ons n gedeelte waar n man oppad was na sy verblyf vir die nag. Op n stadium was daar n nou gangetjie met leeus weerskante. Die man het nie geweet dat die leeus vasgebeind was nie en wou omdraai. Die Portier by die Lodge sien dit en roep na die man en se vir hom dat die leeus vasgebind was. Hy het toe aangestap na die Lodge toe. Hy het die leeus hoor brul, hulle asem gevoel en geruik maar ook gesien dat hulle vasgemaak is. Dit is presies wat die duiwel is. N Leeu op n halsband. Hy kan nie doen wat hy wil nie. Hy mag baie intimiderend klink, maar hy kan niks meer doen as wat God hom toelaat om te doen nie. #Jak 4:7 Om te weerstaan beteken om jouself te verset teen. Moet niks op enige stadium aan hom oorgee nie. Bly sy opponent, te alle tye. Die vyand se grootse vrees is die bloed van Jesus. Ons oorwin deur ... die bloed ... en woord..