SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
JESUS LIEFDE; DIE
VERSKIL TUSSEN LEWE
EN DOOD
Joh. 8:3-11
Benarde posisie
Lev 20:10 En as iemand owerspel doen met ‘n man se
vrou, owerspel doen met sy naaste se vrou, moet hy en
sy wat owerspel doen, sekerlik gedood word.
Jesus vra nie na die betrokke man nie
Joh 8:7 ... Laat dié een van julle wat sonder sonde is,
die eerste ‘n klip op haar gooi.
Jesus liefde; die verskil tussen lewe en dood!
Het die vrou berou getoon?
Sy liefde dwing Hom
Joh 8:11 ... Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en
sondig nie meer nie.
Die Samaritaanse vrou by die put (Joh 4)
Besetene van Gadara (Mark 5)
Rom 8:35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus ...
Wat van jou en my?
Jesus liefde die verskil tussen lewe en dood
’n Begrip van hierdie liefde is lewensveranderend
Jesus, die motivering om ander lief te hê!
Het jy Hom nog lief?
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%20dood

More Related Content

Viewers also liked

Unoffical Transcript_Landoe
Unoffical Transcript_LandoeUnoffical Transcript_Landoe
Unoffical Transcript_Landoe
Alaura Landoe
 

Viewers also liked (9)

EnglishgrammarNINDI
EnglishgrammarNINDIEnglishgrammarNINDI
EnglishgrammarNINDI
 
Elena esmeralda1
Elena esmeralda1Elena esmeralda1
Elena esmeralda1
 
Guillermo marcos1
Guillermo marcos1Guillermo marcos1
Guillermo marcos1
 
Rubén gabriel1
Rubén gabriel1Rubén gabriel1
Rubén gabriel1
 
New ag associates heatpulse 210 rapid thermal annealing system
New ag associates heatpulse 210 rapid thermal annealing systemNew ag associates heatpulse 210 rapid thermal annealing system
New ag associates heatpulse 210 rapid thermal annealing system
 
Individualization
IndividualizationIndividualization
Individualization
 
Unoffical Transcript_Landoe
Unoffical Transcript_LandoeUnoffical Transcript_Landoe
Unoffical Transcript_Landoe
 
Saskia Vugts Portretschilder | tentoonstelling portretten 2007-2017
Saskia Vugts Portretschilder | tentoonstelling portretten 2007-2017 Saskia Vugts Portretschilder | tentoonstelling portretten 2007-2017
Saskia Vugts Portretschilder | tentoonstelling portretten 2007-2017
 
Lessons from Software for Synthetic Biology
Lessons from Software for Synthetic BiologyLessons from Software for Synthetic Biology
Lessons from Software for Synthetic Biology
 

More from Ernest Potgieter

2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%20dood

  • 1. JESUS LIEFDE; DIE VERSKIL TUSSEN LEWE EN DOOD Joh. 8:3-11
  • 2. Benarde posisie Lev 20:10 En as iemand owerspel doen met ‘n man se vrou, owerspel doen met sy naaste se vrou, moet hy en sy wat owerspel doen, sekerlik gedood word. Jesus vra nie na die betrokke man nie Joh 8:7 ... Laat dié een van julle wat sonder sonde is, die eerste ‘n klip op haar gooi. Jesus liefde; die verskil tussen lewe en dood!
  • 3. Het die vrou berou getoon? Sy liefde dwing Hom Joh 8:11 ... Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie. Die Samaritaanse vrou by die put (Joh 4) Besetene van Gadara (Mark 5) Rom 8:35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus ...
  • 4. Wat van jou en my? Jesus liefde die verskil tussen lewe en dood ’n Begrip van hierdie liefde is lewensveranderend Jesus, die motivering om ander lief te hê! Het jy Hom nog lief?

Editor's Notes

  1. #Benarde posisie Hierdie vrou was in ’n baie ongemaklike posisie. Wat ’n vernedering. Sy is op heter daad betrap terwyl sy besig was om egbreuk te pleeg. Sy het presies geweet wat haar voorland nou was. Daar was geen uitkomkans of versagting van vonnis nie. Hierdie oortreding met sy vonnis is baie duidelik in die Bybel. #Lev 20:10 Hierdie vers het geen uitleg nodig nie. Hy is reguit, duidelik en op die man af. Iemand wat in owerspel betrap word moet doodgemaak word. Duidelik is hierdie oortreding vir God ’n baie groot oortreding. Daar is net een manier om met hierdie sonde te deel. Geen tronkstraf of boete sal voldoende wees nie, die betrokkenes moet doodgemaak word. Dit is interessant om te sien hoe gretig hierdie mense is om die vrou te stenig, maar waar is die man. Die opdrag is duidelik dat beide om die lewe gebring word. As sy dan inderdaad op heterdaad betrap is, wat het hulle met die man gemaak? Was hy dalk reeds doodgemaak of was hy dalk ’n ryk en NB man wat hulle laat gaan het. Miskien het hy hulle omkoopgeld betaal om hom te laat los? Ons weet nie. Hoe dit ook al sy, ..... #Jesus vra nie na die betrokke man nie Om die waarheid te sê raak Hy glad nie betrokke by die argument waarby hulle Hom so graag wil betrek nie. Wat se U moet ons met hierdie vrou doen? Hulle was in elk geval reeds gereed om haar te stenig. Hulle het reeds met klippe in die hande gestaan. Jesus steur Hom nie verskriklik baie aan die skare nie. Terwyl hulle skree en te kere gaan is Hy besig om met Sy vinger in die grond te skryf. Hy kyk nie eers vir hulle nie. Toe hulle aanhou skree, staan Jesus op en sê: ..... #Joh 8:7 ... Ek dink nie daar was iemand wat hierdie antwoord verwag het nie. Jesus was oenskynlik ook nie regtig ge-interreseerd in enige response op Sy stelling nie. Hy gaan sit dadelik weer en skryf vêrder in die grond. Hy het almal voor Hom geken en geweet dat hulle moeilik uit hierdie een gaan kom. Hulle het almal saggies daar weg gesluip. Wat het hierdie vrou gered van ’n gewisse vreeslike dood? # Jesus liefde; die verskil tussen lewe en dood! Dit was die liefde van Jesus (x3). Nou kan ons dalk vra: maar hoe is dit dat Jesus nou teen die O/T gaan? Is die Bybel nou besig om homself te weerspreek? Nee hy is nie. Hierdie is ’n indikasie van die nuwe beginsels wat sal geld i.t.v. God se nuwe verbond met die mensdom. Die nuwe verbond (ooreenkoms) wys dat God nog steeds sonde haat maar dat Hy sondaars baie lief het. Sy liefde is tydens die tydsbestek van hierdie verbond, groter as Sy oordeel. Sy liefde is groter as Sy wraak. Sy liefde wat maak dat Hy die situasie anders hanteer as wat die wet tot op daardie stadium vereis het. Nou kan ’n mens vra: ...
  2. #Het die vrou berou getoon? Daar is niks in die skrif wat dit bevestig nie. Nie in haar woorde of in haar dade nie. Ons sal mos dalk, miskien aan iemand genade bewys wat berou toon en smeek vir genade. Die wet het nie voorsiening gemaak vir genade nie, hierdie vrou het nie berou betoon of om genade gesmeek nie. So hoekom doen Jesus wat Hy hier doen? #Sy liefde dwing Hom Het verlede week gesien, Joh. 15:13 Groter liefde het niemand ..... Jesus se liefde maak dat Hy genade aan haar bewys. Liefde wat sê .... # Joh 8:11 ... Dit is Jesus se liefde vir sondaars. Sy standaard van liefde. Hierdie was in geen opsig die 1ste of laaste daad van liefde in ’n situasie soos hierdie nie. Sy hele lewe het liefde gedemonstreer. Wil egter nog 2 ander voorbeelde voorhou. Die 1ste #Die Samaritaanse vrou by die put Nog ’n vrou storie. Lyk my die vrouens bly in die moeilikheid? Jesus se liefde doen ’n paar goed. In die 1ste plek laat dit Hom ’n gesprek voer met iemand wat taboe was vir ’n Joodse man. Jode praat nie met Samaritane nie. Mans praat ook nie met vroue in die openbaar nie. Jesus sien ’n vrou in ’n hopelose situasie, vasgevang in sonde en dit is vir Hom onmoontlik om Sy liefde vir mense te onderdruk en Hy begin haar verduidelik van die beter lewe. ’n Lewe in verhouding met God. Het sy dit verdien, het sy daarvoor gevra? Beide antwoorde is nee. Hoekom doen Jesus dit? Sy liefde! Haar sonde in haar kultuur sou nie noodwendig haar fisiese dood beteken het nie, maar sy was geestelik dood en op pad hel toe. Jesus liefde, die verskil tussen lewe en dood. 2de voorbeeld .... #Besetene van Gadara En die vrouens slaak ’n sug van verligting. Nie nog ’n vrou in die moeilikheid nie. Hierdie storie is heel anders. Hierdie man was verlore vanwee sy duiwelbesetenheid. Die duiwel het hom met groot dik kettings gebind gehad. Ek gaan nie die gedeelte lees nie, u is welkom daarom by die huis te gaan doen. Vir my lyk dit asof Jesus spesiaal Gadara toe was net vir hierdie man. Die res van die gemeenskap wou niks met Hom te doene hê nie. Dit lyk of hulle kwaad was omdat Hy die man bevry het. Jesus se liefde dring Hom om bemoeienis te maak selfs met hulle wie vasgevang is in die boeie van die duiwel. Hulle vir wie ek en jy dalk lag of gril. Groter liefde het niemand ...... Hierdie man se toestand kon tot sy fisiese dood gelei het. Groter as dit, hy was geestelik dood. Ook in sy geval was Jesus se liefde die verskil tussen lewe en dood. #Rom 8:35 ....
  3. #Wat van jou en my? Is dit ook op ons van toepassing? Verseker is dit. Was dit nie die geval nie, waar sou ons gewees het. Maak nie saak hoe goeie mense ons of ander mag dink ons is nie. Was dit nie vir God se liefde vir ons nie, waar sou ons gewees het. Ook vir ons is ........ #Jesus liefde die verskil tussen lewe en dood Geestelike lewe en geestelike dood. Ook fisiese lewe en fisiese dood. Verdien enige een van ons regtig iets goeds uit Sy hand? Het ons enige iets mooi en spesiaal gedoen dat rampe ons nie moet tref nie. Het ons erens iets bygedra tot dit wat ons is (fisies en verstandelik)? Sou ons enige iets besit het wat ons besit as Hy ons nie die vermoë gegee het om te kan werk en Hy die werk van ons hande geseen het nie? Geen groter liefde ........ #’n Begrip van hierdie liefde is lewensveranderend As ontvanger an sulke ongelooflike liefde, hoe kan ek apaties staan? Dit is die begrip van Jesus liefde vir my wat my begin dring om ook dieselfde soort liefde te gaan uitdeel #Jesus, die motivering om ander lief te hê! Het verlede week gesê, ek het nie ander lief omdat hulle dit verdien nie. Hulle is nie die motivering vir my liefde nie. Jesus is my motivering om Hom en ander lief te hê. Ek het Jesus lief omdat Hy hierdie amazing liefde vir my het. Ek het ander lief omdat Hy my liefde vir Hom raaksien wanneer ek ander lief het. #Het jy Hom nog lief? Kan jy regtig sê hy is die liefling van jou siel? Sy begeerte is dat ons opnuut op Hom verlief sal raak en Hom sal liefhe met alles wat in ons is. Wat moet Hy nog doen sodat ons sal sien en verstaan hoe lief Hy ons het? Sy liefde is die verskil tussen lewe en dood. Ewige lewe en ewige dood, maar ook bloot bestaan of werklik die oorvloed van lewe beleef wat Hy gee.