SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
Twee vergelykings
Fondasie is ……….
- Baie belangrik
- Onsigbaar
- Onmisbaar
Die effek van ‘n behoorlike / onbehoorlike fondasie is
sigbaar
Boom word geken aan sy vrugte
Niemand sien wat in die grond is, of die wortelstelsel nie
Wat wil Jesus met hierdie vergelykings demostreer?
Jesus praat oor fondasie sake
As die huis aanhou kraak, gaan kyk na die fondasie
Ons fokus te veel op die mure / boom
So hoe lê ek ‘n behoorlike fondasie?
Luk 6:47-48 Elkeen wat na My toe kom en na my
woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy
is. Hy is soos ‘n man wat ‘n huis bou, wat gegrawe en
diep ingegaan en die fondament op die rots gelê het;
Luk 6:46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen
nie wat Ek sê nie?
Is jou verhouding met God ‘n opstaan en val
verhouding?
Gaan werk aan die fondasie
Sonder fondasie sal jou huis omval
Luk 6:49 Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is
soos ‘n man wat ‘n huis sonder fondament op die
grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en
dit het dadelik geval, en die instorting van daardie
huis was groot.
1Kor 3:10-11 Volgens die genade van God wat aan my
gegee is, het ek soos ‘n bekwame boumeester die
fondament gelê, en ‘n ander bou daarop; maar elkeen
moet oppas hoe hy daarop bou. Want niemand kan ‘n
ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus
Christus.
Totale verandering
Groot gebou = diep fondasie
Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer
nie, maar Christus leef in my.
Kruis of wortel
Hoe lyk jou fondasie?
20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond

More Related Content

Viewers also liked

Tema4 Semana Oracion
Tema4 Semana OracionTema4 Semana Oracion
Tema4 Semana OracionArnaldo Serna
 
Lei 2111 pddu-Plano Diretor de Itabuna
Lei 2111   pddu-Plano Diretor de ItabunaLei 2111   pddu-Plano Diretor de Itabuna
Lei 2111 pddu-Plano Diretor de ItabunaDanielle Cecim
 
04.manual convenente prestacao contas
04.manual convenente prestacao contas04.manual convenente prestacao contas
04.manual convenente prestacao contasgvirtual
 
PHALADEEPIKA - CHAPTER 21
PHALADEEPIKA - CHAPTER 21PHALADEEPIKA - CHAPTER 21
PHALADEEPIKA - CHAPTER 21Mullappilly
 
Tema 10 actividades do sector terciario
Tema 10 actividades do sector terciarioTema 10 actividades do sector terciario
Tema 10 actividades do sector terciarioalesmosquera
 
Coloring book
Coloring bookColoring book
Coloring bookerwinlira
 
Tonghopbaitapvatlytheochuongl
TonghopbaitapvatlytheochuonglTonghopbaitapvatlytheochuongl
TonghopbaitapvatlytheochuonglThanh Danh
 
交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業
交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業
交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業交點
 
19640220199003200148 cv profil doktor_diffa
19640220199003200148 cv profil doktor_diffa19640220199003200148 cv profil doktor_diffa
19640220199003200148 cv profil doktor_diffaMar Tunis
 
Livro curso de direito constitucional positivo 1⪠parte - jos㩠afonso
Livro curso de direito constitucional positivo   1⪠parte - jos㩠afonsoLivro curso de direito constitucional positivo   1⪠parte - jos㩠afonso
Livro curso de direito constitucional positivo 1⪠parte - jos㩠afonsoEdson Oliveira
 
Dia del maestro 2015
Dia del maestro 2015Dia del maestro 2015
Dia del maestro 2015Fadri
 

Viewers also liked (15)

Tema4 Semana Oracion
Tema4 Semana OracionTema4 Semana Oracion
Tema4 Semana Oracion
 
Lei 2111 pddu-Plano Diretor de Itabuna
Lei 2111   pddu-Plano Diretor de ItabunaLei 2111   pddu-Plano Diretor de Itabuna
Lei 2111 pddu-Plano Diretor de Itabuna
 
Al3 vl0gta
Al3 vl0gtaAl3 vl0gta
Al3 vl0gta
 
04.manual convenente prestacao contas
04.manual convenente prestacao contas04.manual convenente prestacao contas
04.manual convenente prestacao contas
 
PHALADEEPIKA - CHAPTER 21
PHALADEEPIKA - CHAPTER 21PHALADEEPIKA - CHAPTER 21
PHALADEEPIKA - CHAPTER 21
 
Tema 10 actividades do sector terciario
Tema 10 actividades do sector terciarioTema 10 actividades do sector terciario
Tema 10 actividades do sector terciario
 
Preus llicències 2013
Preus llicències  2013Preus llicències  2013
Preus llicències 2013
 
Coloring book
Coloring bookColoring book
Coloring book
 
AlÉGrate
AlÉGrateAlÉGrate
AlÉGrate
 
Tonghopbaitapvatlytheochuongl
TonghopbaitapvatlytheochuonglTonghopbaitapvatlytheochuongl
Tonghopbaitapvatlytheochuongl
 
交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業
交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業
交點台中Vol.17 - 張程越 - 我就是不務正業
 
Tu consegues tudo!
Tu consegues tudo!Tu consegues tudo!
Tu consegues tudo!
 
19640220199003200148 cv profil doktor_diffa
19640220199003200148 cv profil doktor_diffa19640220199003200148 cv profil doktor_diffa
19640220199003200148 cv profil doktor_diffa
 
Livro curso de direito constitucional positivo 1⪠parte - jos㩠afonso
Livro curso de direito constitucional positivo   1⪠parte - jos㩠afonsoLivro curso de direito constitucional positivo   1⪠parte - jos㩠afonso
Livro curso de direito constitucional positivo 1⪠parte - jos㩠afonso
 
Dia del maestro 2015
Dia del maestro 2015Dia del maestro 2015
Dia del maestro 2015
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

20 julie 2014 hoe lyk dit onder die grond

  • 1.
  • 2. Twee vergelykings Fondasie is ………. - Baie belangrik - Onsigbaar - Onmisbaar Die effek van ‘n behoorlike / onbehoorlike fondasie is sigbaar Boom word geken aan sy vrugte Niemand sien wat in die grond is, of die wortelstelsel nie
  • 3. Wat wil Jesus met hierdie vergelykings demostreer? Jesus praat oor fondasie sake As die huis aanhou kraak, gaan kyk na die fondasie Ons fokus te veel op die mure / boom So hoe lê ek ‘n behoorlike fondasie? Luk 6:47-48 Elkeen wat na My toe kom en na my woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy is. Hy is soos ‘n man wat ‘n huis bou, wat gegrawe en diep ingegaan en die fondament op die rots gelê het;
  • 4. Luk 6:46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? Is jou verhouding met God ‘n opstaan en val verhouding? Gaan werk aan die fondasie Sonder fondasie sal jou huis omval Luk 6:49 Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos ‘n man wat ‘n huis sonder fondament op die grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik geval, en die instorting van daardie huis was groot.
  • 5. 1Kor 3:10-11 Volgens die genade van God wat aan my gegee is, het ek soos ‘n bekwame boumeester die fondament gelê, en ‘n ander bou daarop; maar elkeen moet oppas hoe hy daarop bou. Want niemand kan ‘n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus. Totale verandering Groot gebou = diep fondasie Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. Kruis of wortel Hoe lyk jou fondasie?

Editor's Notes

  1. #Twee vergelykings In hierdie gedeelte is Jesus aan die woord en Hy gebruik twee bekende goed as vergelykings om n NB punt te demonstreer. Hy praat van n boom en van n gebou. In beide gevalle verwys hy na die goeie en die slegte. ‘n Goeie boom/huis vs slegte boom/huis. Waar Hy praat van die huis sien ons Hy le klem op die fondasie. Wanneer dit kom by huisbou weet elke goeie bouer dat die grondwerk is #-Baie belangrik Maak nie saak hoe goed jou werk bo die grond is nie, as jou grondwerk, fondasie, nie reg is nie, gaan jy probleme optel in jou gebou. Probleme wat jy nie kan herstel met werk bo die grond nie. Almal ken die toring van Pizza. Die toring wat so skeef staan. Hoekom staan hy so skeef? Hy is nie op n behoorlike fondasie gebou nie. Die grondwerk was nie oordentik gedoen nie. Die argitekte het beplan om ‘n 8 verdieping kloktoring te bou, die hoogste van sy tyd. Vanwee die vlak ondergrondse watervlak was die fondasie heeltemal te vlak vir ‘n 8 verdieping gebou. Na voltooiing van die 1ste verdieping het die gebou reeds begin oorleuen. Fondasie is NB #Onsigbaar Die fondasie kan nie gesien word nie, dit is onder die grond. Niemand nooi jou na sy nuwe huis toe en wys jou die fondasie van die huis nie. Hy wys jou die huis. As iemand ons dit nie erens leer nie, sal niemand eers weet dat ‘n gebou n fondasie het nie. Dit lyk mos of die gebou bloot bo-op die grond gebou is. #Onmisbaar Jy kan nie ‘n gebou sonder n fondasie bou en dink hy gaan bly staan nie. Erens gaan jy moeilikheid optel. #Die effek van ‘n behoorlike / onbehoorlike fondasie is sigbaar Die huis sal stewig staan sonder enige groot ernstige krake, of krake of ander strukturele probleme sal vinnig begin wys. ‘n Goeie fondasie, hoewel onsigbaar, sal wys. Jesus praat dan ook van n boom en Hy sê: #Boom word geken aan sy vrugte Goeie boom = goeie vrugte en vice versa. Wat bepaal grotendeels die kwaliteit van die vrugte? Dit wat in die grond is en die wortelstelsel van die boom. Sy vermoee om die goeie uit die grond op te neem. #Niemand sien wat in die grond is of die wortelstelsel nie Almal sien en eet die vrugte. Uit hoe die vrugte lyk en proe kan ons aflei wat in die grond aangaan. Of die grond is nie goed behandel nie of die wortelstelsel is swak.
  2. #Wat wil Jesus met hierdie vergelykings demostreer? Jesus is sekerlik nie besig met n landbou of bou klas nie. Jesus het nooit geboer of huise gebou nie. Dit is ook nie n wenk itv ‘n loopbaankeuse nie. Jesus is besig om te gesels oor jou en my verhouding met Hom. Hy wil vir ons wys wat Nb is as ons staande wil bly in hierdie wereld wat ons met alle mag van God af wil weg rokkel. Jesus praat hier oor fondasie sake, oor ons wortelstelsel. Hy praat oor dit wat ons instaat sal stel om goeie vrugte te dra. Wat sal maak dat die huis staande sal bly as die storm kom en die lewe met ons gebeur. #Jesus praat oor fondasie sake Daardie goed wat nie noodwendig kosmeties mooi en altyd sigbaar is nie maar waarsonder die gebou sal omval en die boom geen goeie vrugte kan dra nie. Jesus kom sê …. # As die huis aanhou kraak, gaan kyk na die fondasie Hoekom sukkel ons in ons verhouding met Hom? Hoekom kry ek nie die deurbrake wat ek voor bid en soek nie? Hoekom kom die verlossing waarna ek smag dan nie? #Ons fokus te veel op die mure / boom Ons dink die polyfilla gaan die gekraakte mure aanmekaar hou. Die polyfilla gaan bly uitval, die muur gaan net weer kraak. Solank die fondasie nie reg is nie, sal die mure bly kraak. Hou op fokus op die slegte werke, gaan kyk waar kom hulle vandaan. Die suiker op die suur druiwe adresseer nie die probleem nie. Kry die wortels en grond reg. #So hoe lê ek n behoorlike fondasie? Jesus gee ons duidelik die antwoord. ‘n Antwoord wat ons almal goed ken maar ‘n antwoord wat ons probeer systap. Ons hoop daar is maar erens ‘n ander antwoord. ‘n Kortpad #Luk 6:47-48 Die fondasie word gele deur te luister en te doen. Die Bybel te lees en die Bybel te gaan leef. Daar is nie n ander manier om n behoorlike geestelike huis te bou nie. Gaan hoor wat Hy sê en gaan doen dit dan. U sien ons se ons dien die Here, maar is Hy regtig my Koning? Jesus het ook die vraag gevra
  3. #Luk 6:46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? Ons soek die deurbraak, oorwinning, voorsiening, verlossing. Ons soek die oorvloed van lewe en raak teleurgesteld en kwaad as ons dit nie vinnig kry nie. Ons soek dit egter op ons terme en voorwaardes. Ons wil kies watter goed ons aan gehoor sal gee en watter nie. U sien die goed raak al hoe moeiliker hoe verder ek van die Here af is. Sonder liefde vir Hom gaan ek kan sê Here, Here maar ek gaan nie sekere goed doen en ander goed afle nie. Jesus is net werklik my Koning as ek hoor en doen. Soos wat ek dit doen is ek besig om ‘n stewige fondasie te le vir my geestelike lewe. Tydens die laaste oggenddiens wat ek bedien het het die Here met ons gepraat oor liefde. In die 1ste ple liefde vir Hom maar dan ook liefde vir mekaar. Net die week daarna hoor ek hoe mense wat in die kerk wat baie liefdeloos optree teenoor iemand anders wat ook die Here dien. Julle noem my Here, Here, maar doen nie wat Ek sê nie. #Is jou verhouding met God ‘n opstaan en val verhouding? Vandag dien ek Hom en more nie. Vandag is ek vuur en vlam en preek vir almal en more is ek terug in sonde. Elke keer as dinge sleg verkeerd geloop het hardloop jy weer terug na die Here toe. Hy wil he dat jou huis sal bly staan regdeur die storm. Net so terloops, soms is die grootste storms in die tye wat dit met ons baie goed gaan. Dan wil ek mos my eie ding doen, God moet so bietjie eenkant toe staan. Jou verhouding hoef nie ‘n opstaan en val verhouding te wees nie. Jy kan staande bly #Gaan werk aan die fondasie Ons probeer kosmeties en uit ons eie krag reg te leef. Gaan spandeer tyd met God (x2). Dit is so maklik maar ook so moeilik. Soms dink ek dit is een van die moeilikste dinge om te doen. Dit voel asof alles ons jaag. Ons kry dit nie reg om by Sy voete te gaan sit, Sy woord te lees en met Hom te praat nie. En dan, NB, wanneer ek daar wegstap te gaan doen wat HY sê nie. U sien hierdie tyd met Hom spandeer en doen wat Hy sê is nie altyd so opsigtelik nie. Want dit is veral die doen wat HY sê wanneer niemand sien of hoor nie. #Sonder fondasie sal jou huis omval #Luk 6:49 .......
  4. #1Kor 3:10 … #Totale verandering God wil met ons elkeen n pad van totale vernadering stap. Hy wil groot dinge vir en deur ons doen. Hy wil ons reinig en heilig en wil hê dat ons in stewige huise sal bly. Sonder fondasie is niks van dit moontlik nie. #Groot gebou = diep fondasie God kan alleen die met diep fondasies gebruik vir groot dinge. Jy kan nie n 30 verdieping gebou bou op ‘n fondasie van 300mm diep nie. Sien u hoekom het God sulke groot dinge deur Paulus gedoen? Daar was fondasie. Hy het gehoor en gaan doen. Ek dink die siekte van ons tyd is mense wat ure, dae weke en selfs jare spandeer met boeke, DVD reekse en Bybelstudieprogramme maar nooit by die toepas daarvan kom nie. Sy eie planne voorkeure en afkeure wat totaal aan God onderdanig is. #Gal 2:20 Hy het gehoor en gedoen. Maak nie saak hoe hy gedink of gevoel het nie. Maak nie saak wat die res van die wereld gese het nie. Maak nie saak of dit sleg of moeilik gelyk het nie. #Kruis of wortel Klink dit wat ons vanoggend oor gesels het na iets baie moeilik. Iets wat jy nie regtig wil doen nie. Of klink dit vir jou na ‘n uitdaging maar iets wat jy definitief wil doen. Weet u wat maak die verskil? My liefde vir Hom. As ek Hom regtig liefhet is dit vir my iets wat ek graag sal wil doen. As ek bloot besig is met godsdiens sug ek soos ek dit hoor #Hoe lyk jou fondasie?