SlideShare a Scribd company logo
1 of 14
Jes. 53 1-7
In die Ou Testament het die priester sewe maal die bloed van die
dier gesprinkel voor die aangesig van die Here.
Jesus het sewemaal Sy bloed gestort vir ‘n volkome werk vir ons
verlossing
Lev 4:6 en die priester moet sy vinger in die bloed steek en van die bloed
sewe maal sprinkel voor die aangesig van die Here
JESUS HET SEWE MAAL SY BLOED GESTORT
1. Getsemane sweet druppels
2.Kroon van dorings
3. Gegésel Sy Wonde
4. Gekneus
5. Hande
6. Voete
7. spies aan sy sy Hart
In Getsemane
Jesus moes in Getsemane stoei met Sy eie wil.
Luk 22:39-46: 42 Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil
geskied!
Joh 6:38 Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my
wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur
het.
Kor 15:22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook
almal in Christus lewend gemaak word;
Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar
Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe
Die kroon van dorings
Matthew 27:27-31
Hulle vleg 'n kroon van dorings en sit dit op sy hoof,
Genesis 3:17-19 En aan die mens het Hy gesê: Omdat jy geluister het na die
stem van jou vrou en van die boom geëet het waarvan Ek jou beveel het om
nie te eet nie--vervloek is die aarde om jou ontwil; met moeite sal jy
daarvan eet al die dae van jou lewe. 18 Ook sal dit vir jou dorings en distels
voortbring; en jy sal die plante van die veld eet. 19 In die sweet van jou
aangesig sal jy brood eet totdat jy terugkeer na die aarde, want daaruit is jy
geneem. Want stof is jy, en tot stof sal jy terugke
Gekneus
Jesaja 53:5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons
ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op
Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.
Luke 4:18-19 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die
evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van
hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes
herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die
aangename jaar van die Here aan te kondig
KNEUSPLEKKE
Ongeregtighede Gevolge van sonde
Innerlike wonde –verbryseld van harte –
Veroordeling
Skuldgevoelens oor sonde
Skuldig voel oor gebeurtenis
Verlatenheid –
Verwerping
Oppressie “dipressie “
Vrees –angs
Sy wonde
Was gegésel
Jesaja 53:5, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.
1 Peter 2:24 wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het,
sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se
wonde julle genees is.
WAT MOET ONS DOEN?
Jak 5:14 Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die
gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid nadat hulle hom in die Naam
van die Here met olie gesalf het.
Psalms 103:2-3 Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade
nie ! 3 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,
Hande Deurboor
Psa 24:3-4 Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag staan in Sy
heilige plek? 4 Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef
tot nietigheid en nie vals sweer nie.
Genesing van Siekes
Mark 16:18 op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word.
Wonderwerke doen
Hand 19:11-12 En God het buitengewone kragte deur die hande van Paulus
gedoen,.
·
Gawes oordra
1Ti 4:14 Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is
deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge.·
Voete Deurboor
Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir
die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
Gal 5:16 Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid
van die vlees volbring nie;
Gal 5:19 En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery,
onreinheid, ongebondenheid;
Gal 5:20 afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer,
tweedrag, partyskap;
Jes 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap
bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat
aan Sion sê: Jou God is Koning!
Matt 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in
die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles
te onderhou wat Ek julle beveel het.
Hart Deurboor
Joh 19:34 Maar een van die soldate het met 'n spies in sy sy gesteek, en dadelik het
daar bloed en water uitgekom.
Die bruid van Christus
Ef 5:25-27 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente
liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het 26 om dit te heilig, nadat Hy dit
ereinig het met die waterbad deur die woord,
Hoe moet God se gemeente lyk?
27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of
iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees
Pet 1:18 omdat julle weet dat julle nie deur verganklike dinge, silwer of
goud, losgekoop is uit julle ydele lewenswandel wat deur die vaders
oorgelewer is nie,
1Pet 1:19 maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van ‘n lam
sonder
gebrek en vlekkeloos,
1Pet 1:22 As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die
Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar
Jesus: 7 uitvloesel van die Bloed van Christus
1. Het bloed gesweet vir die oorwinning oor my wil
2. Het doringkroon gedra vir die vrymaking van die vloek
3. Was gekneus vir die genesing van my innerlike seer
4. Was gegésel en deur Sy wonde is daar vir my genesing
5. Se hande was deurboor vir my totale oorgawe
6. Se voete was deurboor sodat ek kan bedien en in Sy wil wandel
7. Se hart was deurboor sodat Sy bruid rein en onbesmet kan wees

More Related Content

What's hot

3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevorderingagsupington
 
GRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIET
GRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIETGRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIET
GRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIETFiangonan'Andriamanitra Miray
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxChris van Wyk
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweAGS Lofoord Upington
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodSusanna De Waal
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 

What's hot (12)

3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 
GRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIET
GRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIETGRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIET
GRUWELS, PLAAG EN VERDRUKKING - GOD SE TOORN WORD OP AARDE UITGEGIET
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptx
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 

Viewers also liked (17)

Die Exstreme Kerk
Die Exstreme KerkDie Exstreme Kerk
Die Exstreme Kerk
 
Die wonder van Tale spraak
Die wonder van Tale spraakDie wonder van Tale spraak
Die wonder van Tale spraak
 
Circle makers jou jerigo
Circle makers   jou jerigoCircle makers   jou jerigo
Circle makers jou jerigo
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie
 
4 sept - Vat jou goed en trek
4 sept - Vat jou goed en trek4 sept - Vat jou goed en trek
4 sept - Vat jou goed en trek
 
Is jy reg vir die koninkryk
Is jy reg vir die koninkrykIs jy reg vir die koninkryk
Is jy reg vir die koninkryk
 
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
 
Soos die arende
Soos die arendeSoos die arende
Soos die arende
 
Uzair Nadeem updated
Uzair Nadeem updatedUzair Nadeem updated
Uzair Nadeem updated
 
29 Mei Sal u aanstoot neem aan jesus kerk
29 Mei Sal u aanstoot neem aan jesus kerk29 Mei Sal u aanstoot neem aan jesus kerk
29 Mei Sal u aanstoot neem aan jesus kerk
 
Uitsprake powerpoint 19 junie
Uitsprake powerpoint 19 junieUitsprake powerpoint 19 junie
Uitsprake powerpoint 19 junie
 
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
 
Volg2 - 20 November
Volg2 - 20 NovemberVolg2 - 20 November
Volg2 - 20 November
 
13 Nov Vergelyking 3
13 Nov Vergelyking 313 Nov Vergelyking 3
13 Nov Vergelyking 3
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
13 Nov Volg 1
13 Nov Volg 113 Nov Volg 1
13 Nov Volg 1
 
What is analytics oct 16
What is analytics oct 16What is analytics oct 16
What is analytics oct 16
 

Similar to 7 maal gestort vir ons kerk 2

Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteJossvanderLinde
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningDie tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningJossvanderLinde
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Susanna De Waal
 

Similar to 7 maal gestort vir ons kerk 2 (15)

Afrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptx
Afrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptxAfrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptx
Afrikaans Soul Winning Gospel Presentation - Only JESUS CHRIST Saves.pptx
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdf
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdfAfrikaans - Testament of Benjamin.pdf
Afrikaans - Testament of Benjamin.pdf
 
Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningDie tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
 
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdfAfrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
 
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdfThe Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
 
Issue 16 africkaans
Issue 16 africkaansIssue 16 africkaans
Issue 16 africkaans
 
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdfAfrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

7 maal gestort vir ons kerk 2

  • 2. In die Ou Testament het die priester sewe maal die bloed van die dier gesprinkel voor die aangesig van die Here. Jesus het sewemaal Sy bloed gestort vir ‘n volkome werk vir ons verlossing Lev 4:6 en die priester moet sy vinger in die bloed steek en van die bloed sewe maal sprinkel voor die aangesig van die Here
  • 3. JESUS HET SEWE MAAL SY BLOED GESTORT 1. Getsemane sweet druppels 2.Kroon van dorings 3. Gegésel Sy Wonde 4. Gekneus 5. Hande 6. Voete 7. spies aan sy sy Hart
  • 4. In Getsemane Jesus moes in Getsemane stoei met Sy eie wil. Luk 22:39-46: 42 Laat nogtans nie my wil nie, maar u wil geskied! Joh 6:38 Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het. Kor 15:22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word; Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe
  • 5. Die kroon van dorings Matthew 27:27-31 Hulle vleg 'n kroon van dorings en sit dit op sy hoof, Genesis 3:17-19 En aan die mens het Hy gesê: Omdat jy geluister het na die stem van jou vrou en van die boom geëet het waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie--vervloek is die aarde om jou ontwil; met moeite sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe. 18 Ook sal dit vir jou dorings en distels voortbring; en jy sal die plante van die veld eet. 19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy terugkeer na die aarde, want daaruit is jy geneem. Want stof is jy, en tot stof sal jy terugke
  • 6. Gekneus Jesaja 53:5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Luke 4:18-19 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig
  • 7. KNEUSPLEKKE Ongeregtighede Gevolge van sonde Innerlike wonde –verbryseld van harte – Veroordeling Skuldgevoelens oor sonde Skuldig voel oor gebeurtenis Verlatenheid – Verwerping Oppressie “dipressie “ Vrees –angs
  • 8. Sy wonde Was gegésel Jesaja 53:5, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. 1 Peter 2:24 wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is. WAT MOET ONS DOEN? Jak 5:14 Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid nadat hulle hom in die Naam van die Here met olie gesalf het. Psalms 103:2-3 Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie ! 3 Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees,
  • 9. Hande Deurboor Psa 24:3-4 Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag staan in Sy heilige plek? 4 Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef tot nietigheid en nie vals sweer nie. Genesing van Siekes Mark 16:18 op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word. Wonderwerke doen Hand 19:11-12 En God het buitengewone kragte deur die hande van Paulus gedoen,. · Gawes oordra 1Ti 4:14 Verwaarloos nie die genadegawe wat in jou is nie, wat jou gegee is deur die profesie met die handoplegging van die ouderlinge.·
  • 10. Voete Deurboor Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Gal 5:16 Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; Gal 5:19 En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; Gal 5:20 afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap;
  • 11. Jes 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion sê: Jou God is Koning! Matt 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
  • 12. Hart Deurboor Joh 19:34 Maar een van die soldate het met 'n spies in sy sy gesteek, en dadelik het daar bloed en water uitgekom. Die bruid van Christus Ef 5:25-27 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het 26 om dit te heilig, nadat Hy dit ereinig het met die waterbad deur die woord, Hoe moet God se gemeente lyk? 27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees
  • 13. Pet 1:18 omdat julle weet dat julle nie deur verganklike dinge, silwer of goud, losgekoop is uit julle ydele lewenswandel wat deur die vaders oorgelewer is nie, 1Pet 1:19 maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van ‘n lam sonder gebrek en vlekkeloos, 1Pet 1:22 As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele deur die Gees tot ongeveinsde broederliefde gereinig het, moet julle mekaar
  • 14. Jesus: 7 uitvloesel van die Bloed van Christus 1. Het bloed gesweet vir die oorwinning oor my wil 2. Het doringkroon gedra vir die vrymaking van die vloek 3. Was gekneus vir die genesing van my innerlike seer 4. Was gegésel en deur Sy wonde is daar vir my genesing 5. Se hande was deurboor vir my totale oorgawe 6. Se voete was deurboor sodat ek kan bedien en in Sy wil wandel 7. Se hart was deurboor sodat Sy bruid rein en onbesmet kan wees