SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
JY HET ’n TROEFKAART 
Ps. 103: 1-22
Ons dien ’n groot God! 
Hy maak nie onderskeid nie 
Hand 10:34 En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek 
sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is 
nie, 
God is gebind aan Sy Woord 
1 Sam 15:29 En ook lieg die Roem van Israel nie, en Hy 
ken geen berou nie; want Hy is geen mens, dat Hy berou 
sou hê nie. 
God en Sy Woord is een
Joh 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was by 
God, en die Woord was God. 
Gen 1:3 En God het gesê: ...... 
Heb 1:13-14 En aan watter een van die engele het Hy 
ooit gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande 
gemaak het ‘n voetbank van u voete? Is hulle nie almal 
dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille 
van die wat die saligheid sal beërwe nie? 
Wat van die troefkaart?
Ps 103:20 Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy 
woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy 
woord! 
God se engele doen wat Sy woord sê!!! 
Die engele gee nie uitvoering aan wat ons sê nie 
Psa 91:10-11 Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby 
jou tent kom nie; want Hy sal sy engele aangaande jou 
bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. 
God se engele kom in beweging wanneer ek en jy Sy 
Woord praat
Belangrikheid om God se Woord te ken 
Kennis van God se Woord jou toegang tot die troefkaart
9 nov 2014 jy het ’n troefkaart

More Related Content

More from Ernest Potgieter

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

9 nov 2014 jy het ’n troefkaart

  • 1. JY HET ’n TROEFKAART Ps. 103: 1-22
  • 2. Ons dien ’n groot God! Hy maak nie onderskeid nie Hand 10:34 En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie, God is gebind aan Sy Woord 1 Sam 15:29 En ook lieg die Roem van Israel nie, en Hy ken geen berou nie; want Hy is geen mens, dat Hy berou sou hê nie. God en Sy Woord is een
  • 3. Joh 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Gen 1:3 En God het gesê: ...... Heb 1:13-14 En aan watter een van die engele het Hy ooit gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande gemaak het ‘n voetbank van u voete? Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal beërwe nie? Wat van die troefkaart?
  • 4. Ps 103:20 Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord! God se engele doen wat Sy woord sê!!! Die engele gee nie uitvoering aan wat ons sê nie Psa 91:10-11 Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie; want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. God se engele kom in beweging wanneer ek en jy Sy Woord praat
  • 5. Belangrikheid om God se Woord te ken Kennis van God se Woord jou toegang tot die troefkaart

Editor's Notes

  1. #Ons dien ’n groot God! Sommer gereeld word ek gekonfronteer deur hierdie feit. Soms is dit uit Sy Woord, ander kere is dit uit die natuur. Ander kere is dit in wat Hy is, wat Hy vir my of vir ander doen. Hierdie feit staan egter vir my vas: Ons dien ’n groot God, Hy is goed ......... #Hy maak nie onderskeid nie #Hand 10:34 .... Dit duiwel doen wat hy kan om ons te probeer oortuig dat God wel witbroodjies het, dat Hy party liewer het as vir ander. Dat party mense al Sy seën ontvang en ander net al die moeilikheid. Dat jy nie kwalifiseer dat God ook jou gebede sal antwoord nie. Jy is gemaak om te sukkel en ander is gemaak om te floreer. Dit is ’n leuen. God het ’n te duur prys vir jou betaal en het jou te lief om afsydig te staan en kyk hoe jy swaar trek en niks daaraan te doen nie. #God word gebind aan Sy Woord Hy kan en sal niks doen wat nie in lyn is met Sy woord nie. Aan die ander kant is Hy getrou aan Sy Woord. Hy sal nie iets sê en dit nie doen nie. #1 Sam 15:29 .... #God en Sy Woord is een Waar die een beweeg, beweeg die ander en wat die een doen, doen die ander.
  2. #Joh 1:1 ..... Van wie praat Johannes? Hierdie vers praat van Jesus. Wanneer God praat gebeur dit wat Hy sê. #Gen 1:3 ..... Wanneer God praat, gebeur dinge. God het nie nodig om iets meer te doen as om te praat ten einde dinge laat gebeur nie. Ons sê, praatjies kry nie die werk gedoen nie. God kry die werk gedoen deur net te praat. Hoe werk dit, wat is die wetenskaplike verklaring vir dit alles? Ons weet nie presies nie. Ons sal ook nie die kant van die graf al die antwoorde kry nie. Ons weet dat die natuur nie anders kan as om aan God gehoorsaam te wees nie. So wanneer Hy met ’n leeu, donkie, swerm muskiete, hael, wind, plante, visse voëls ens. praat dan reageer hulle dadelik in gehoorsaamheid aan Sy Woord. Die Bybel gee wel hier en daar ook ander leidrade van hoe dit kan werk. Waar dit by hierdie saak kom sê die Bybel o.a. die volgende: #Hebr 1:13-14 ..... So hier sien ons duidelik dat die engele uitvoering gee aan dit wat God sê. Die engele kan nie anders as om uitvoering te gee aan die Woord van God nie. Dalk dink u nou maar goed, dit is alles goed en wel maar, #Wat van die troefkaart? Ons is op pad soontoe en ek glo, soos die engelsman se, “it will blow your mind”. Ons ken die versie Spr18:21 “ lewe en dood ........ Dit is ’n groot en belangrike versie en maan ons om te Let op wat ons praat. Ek dink een van die versies wat ons gelees het, is nog meer asemrowend
  3. #Ps 103:20 .... Sien u wat hier staan. Dit bevestig wat ons gelees het in Hebr. 1:13. Die engele kan nie anders as om uitvoering te gee aan die Woord van God nie. Hier is jou troefkaart #God se engele doen wat Sy woord sê!!! Kom ek stel dit anders, wanneer ek en jy sê wat God sê, gaan die engele seker maak dat dit wat gesê is tot uitvoering kom. Nie omdat ons dit gesê het nie maar omdat God dit gesê het. Hier is iets NB wat ons moet verstaan #Die engele gee nie uitvoering aan wat ons sê nie Hulle gee uitvoering aan wat God sê. Ons is in ’n posisie om die engele in beweging te kry. Hulle gaan egter net uitvoering daaraan gee as dit inlyn is met God se Woord. Ek het al gehoor dat mense bid en in hulle gebed die engele opdrag gee om hulle te beskerm n.a.v. Ps. 91. Die Ps. sê nie dat hulle ons sal beskerm op grond van ons opdrag nie. Hulle doen dit in gehoorsaamheid aan Sy opdrag #Ps 91:10-11 Die engele reageer net op die stem van God, hulle gehoorsaam sy stem. So wat is die troefkaart? #God se engele kom in beweging wanneer ek en jy Sy Woord praat Herhaal bg. Ons voel soms alleen wanneer dinge verkeerd loop. Ps 103:20 se dat wanneer ek en jy God se woord bid kom die engele in beweging. Daar is geen beter vennote as God en Sy engele nie.
  4. #Belangrikheid om God se Woord te ken Hoe kan ek dit bid as ek dit nie ken nie. Hoe sal ek dit ken as ek dit nooit lees nie. Toe die Here my hierdie vers vir die 1ste keer regtig laat raaksien het iets in my gees gebeur. Daar het ’n beter begrip gekom vir Spr. 18:21 en veral die lewe kant van die vers. Getuienis van Past Ronnie. #Kennis van God se Woord jou toegang tot die troefkaart Dit is wanneer en soos wat ek tyd met die Woord spandeer en hierdie Woord begin leef en praat wanneer God se guns al hoe meer sigbaar raak in ons lewens. In die lig van Ps. 103 raak ek sommer opnuut opgewonde oor van my ander gunsteling teksverse nl. Hebr. 4:12 ......... Jes. 55:11. ....... Prys die Here vir die Woord van God!!!!