Waarna soek jy? 
Matt 6:22 – 33
1) Daar is 
altyd ‘n Prys 
om te betaal 
Deut 30:19 Ek neem vandag die hemel 
en die aarde as getuies teen julle; die 
lewe en die dood, die seën en die vloek 
het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, 
dat jy kan lewe, jy en jou nageslag, 
Mat 6:24 Niemand kan twee here dien 
nie; want òf hy sal die een haat en die 
ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en 
die ander verag. Julle kan nie God én 
Mammon dien nie!
2) Naby aan 
God 
Gen 6:9 Dit is die geskiedenis van 
Noag. Noag was ‘n regverdige, 
opregte man onder sy tydgenote. 
Noag het met God gewandel. 
Psa 91:2 Ek sal tot die HERE sê: My 
toevlug en my bergvesting, my God 
op wie ek vertrou.
3) Ver van 
God af 
Rig 16:17 En hy het sy hele hart aan haar 
bekend gemaak en aan haar gesê: Daar 
het nooit ‘n skeermes oor my hoof 
gekom nie, want ek is ‘n nasireër van 
God... 
Rom 6:23 Want die loon van die sonde is 
die dood, maar die genadegawe van God 
is die ewige lewe in Christus Jesus, onse 
Here.
Die lamp van die liggaam 
is die oog. As jou oog dan 
reg is, sal jou hele 
liggaam verlig wees. 
Mat 6:22

Waarna soek jy

  • 1.
    Waarna soek jy? Matt 6:22 – 33
  • 2.
    1) Daar is altyd ‘n Prys om te betaal Deut 30:19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou nageslag, Mat 6:24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie!
  • 3.
    2) Naby aan God Gen 6:9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ‘n regverdige, opregte man onder sy tydgenote. Noag het met God gewandel. Psa 91:2 Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
  • 4.
    3) Ver van God af Rig 16:17 En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar het nooit ‘n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is ‘n nasireër van God... Rom 6:23 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.
  • 5.
    Die lamp vandie liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees. Mat 6:22