SlideShare a Scribd company logo
1 of 14
Die groei van die kerk in die eerste drie eeue…van
7000 na 33 miljoen ( uit 56 miljoen mense)
2 redes :
Jesus het gesterf en opgestaan en hulle het ‘n
positiewe impak gemaak
Voel of iets van hierdie positiewe impak
verlore gegaan het
Daar is goed wat ons sal moet regstel en
verander…dit gaan ons iets kos
Die voorreg en outoriteit om deel te hê aan Sy
Koninkryk en herskeppingswerk.
As ons toelaat dat Hy deur ons werk verander ons
die wêreld en onsself …
Die gaping tussen hoor en doen
Jak1:22-25
22Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net
aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself.
23Iemand wat altyd net die woord aanhoor en
nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy
gesig in 'n spieël kyk: 24hy bekyk homself, gaan van
die spieël af weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk
het.
Die gaping tussen hoor en doen
Jak1:22-25
25Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte
wet wat 'n mens vry maak, en hom daaraan hou
en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy
sal gelukkig wees in wat hy doen.
Die gaping tussen hoor en doen
Jak1:22-25
As jy gepraat het oor iets, het nog niks
verander nie
“Soos om in ‘n spieel te kyk…” - jy word
bewus van wat gedoen moet word
Die gaping tussen hoor en doen
Jak1:22-25
Jy kan mislei word...
“maar elkeen wat hom verdiep in die volmaakte
wet wat ‘n mens vrymaak en dit doen”
“whoever looks intently” – jy moet soos ‘n vrou
kyk
In die vroeë kerk het elkeen hulleself as
rolspelers gesien in God se koninkryk:
Hulle was bekend vir hulle werksetiek,
betroubaarheid, liefde, omgee,gebed,
liefdadigheid(gee) en hoë waardes
As jy die regte goed doen, maak dit jou
vry
vergifnis,liefde,betroubaarheid ens.
Baie goed wat mense sien as Vryheid, is
juis die goed wat bind
service sorts you out
Wat kan ons doen om die gaping tussen
hoor en doen te oorbrug?
Wat is die goed in my lewe en wêreld wat
ek anders kan begin doen?
Ons moet mekaar aanmoedig, help en
ondersteun
Wat kan ons doen om die gaping tussen
hoor en doen te oorbrug?
Daar is plekke waar ons mekaar beter kan
help en ondersteun met die Doen :
bedieninge, projekte, waar 2 of 3
saamkom ens.
Wat kan ons doen om die gaping tussen
hoor en doen te oorbrug?
Bid - vra die Here om jou te help om te
kan sien waar
GEE waar dit saakmaak en waar dit ‘n
verskil maak
Wat kan ons doen om die gaping tussen
hoor en doen te oorbrug?
Onthou…
Jesus het gesê Hy sal Sy kerk bou
en die magte van die doderyk sal
dit nie oorweldig nie.(Matt.16:18)

More Related Content

What's hot

Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweAGS Lofoord Upington
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!Ernest Potgieter
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopAGS Lofoord Upington
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeAGS Lofoord Upington
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 

What's hot (20)

Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Handelinge 4.docx
Handelinge 4.docxHandelinge 4.docx
Handelinge 4.docx
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Veiligehuise Deel 2
Veiligehuise   Deel 2Veiligehuise   Deel 2
Veiligehuise Deel 2
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
God se genadejaar
God se genadejaarGod se genadejaar
God se genadejaar
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
bulleTIN UITGAWE 14 2016
bulleTIN UITGAWE 14 2016bulleTIN UITGAWE 14 2016
bulleTIN UITGAWE 14 2016
 
Tema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denkeTema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denke
 
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen  nie!
26 jan 2014 ogg jy bid nie alleen nie!
 
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van HoopTema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop
 
Tema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde VergeweTema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde Vergewe
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
 
WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
7 maal gestort vir ons kerk 2
7 maal gestort vir ons kerk 27 maal gestort vir ons kerk 2
7 maal gestort vir ons kerk 2
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
Tema: Gee jou gesag prys
Tema:  Gee jou gesag prysTema:  Gee jou gesag prys
Tema: Gee jou gesag prys
 

Viewers also liked (18)

4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel
 
21 Augustus 2016 Familie oorlog
21 Augustus 2016 Familie oorlog21 Augustus 2016 Familie oorlog
21 Augustus 2016 Familie oorlog
 
Die Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige GeesDie Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige Gees
 
Verlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerkVerlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerk
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
In die greep van die Gees
In die greep van die GeesIn die greep van die Gees
In die greep van die Gees
 
11 sept - Die beste le nog voor
11 sept - Die beste le nog voor11 sept - Die beste le nog voor
11 sept - Die beste le nog voor
 
Is jy reg vir die koninkryk (1)
Is jy reg vir die koninkryk (1)Is jy reg vir die koninkryk (1)
Is jy reg vir die koninkryk (1)
 
Vergelyking 1
Vergelyking 1Vergelyking 1
Vergelyking 1
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Lewende water
Lewende waterLewende water
Lewende water
 
Vergelyking 2
Vergelyking 2Vergelyking 2
Vergelyking 2
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Die Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic SinkDie Onsinkbare Titanic Sink
Die Onsinkbare Titanic Sink
 
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
15 mei 2016 ek dra julle op aan god en sy (upt afskeidsboodskap).
 
6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 

16 Okt Hoor en doen

  • 1.
  • 2. Die groei van die kerk in die eerste drie eeue…van 7000 na 33 miljoen ( uit 56 miljoen mense) 2 redes : Jesus het gesterf en opgestaan en hulle het ‘n positiewe impak gemaak Voel of iets van hierdie positiewe impak verlore gegaan het
  • 3. Daar is goed wat ons sal moet regstel en verander…dit gaan ons iets kos Die voorreg en outoriteit om deel te hê aan Sy Koninkryk en herskeppingswerk. As ons toelaat dat Hy deur ons werk verander ons die wêreld en onsself …
  • 4. Die gaping tussen hoor en doen Jak1:22-25 22Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself. 23Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy gesig in 'n spieël kyk: 24hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.
  • 5. Die gaping tussen hoor en doen Jak1:22-25 25Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat 'n mens vry maak, en hom daaraan hou en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen.
  • 6. Die gaping tussen hoor en doen Jak1:22-25 As jy gepraat het oor iets, het nog niks verander nie “Soos om in ‘n spieel te kyk…” - jy word bewus van wat gedoen moet word
  • 7. Die gaping tussen hoor en doen Jak1:22-25 Jy kan mislei word... “maar elkeen wat hom verdiep in die volmaakte wet wat ‘n mens vrymaak en dit doen” “whoever looks intently” – jy moet soos ‘n vrou kyk
  • 8. In die vroeë kerk het elkeen hulleself as rolspelers gesien in God se koninkryk: Hulle was bekend vir hulle werksetiek, betroubaarheid, liefde, omgee,gebed, liefdadigheid(gee) en hoë waardes
  • 9. As jy die regte goed doen, maak dit jou vry vergifnis,liefde,betroubaarheid ens. Baie goed wat mense sien as Vryheid, is juis die goed wat bind service sorts you out
  • 10. Wat kan ons doen om die gaping tussen hoor en doen te oorbrug? Wat is die goed in my lewe en wêreld wat ek anders kan begin doen? Ons moet mekaar aanmoedig, help en ondersteun
  • 11. Wat kan ons doen om die gaping tussen hoor en doen te oorbrug? Daar is plekke waar ons mekaar beter kan help en ondersteun met die Doen : bedieninge, projekte, waar 2 of 3 saamkom ens.
  • 12. Wat kan ons doen om die gaping tussen hoor en doen te oorbrug? Bid - vra die Here om jou te help om te kan sien waar GEE waar dit saakmaak en waar dit ‘n verskil maak
  • 13. Wat kan ons doen om die gaping tussen hoor en doen te oorbrug?
  • 14. Onthou… Jesus het gesê Hy sal Sy kerk bou en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.(Matt.16:18)