SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
HOOP IN
HOPELOOSHEID
Joh. 3:11-21
God is besig om met ons te werk?
Daar is net een behoorlike geestelike fondasie
Liefde
Die verlamde op die draagbaar
Wat gee jy vir iemand wat alles het?
Jesus se koms en kruisdood
Joh 3:17 Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie
om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld
deur Hom gered kan word.
Hoop in hopeloosheid
Jesus keer die situasie om
Luk 4:18 -19 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy
My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring.
Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te
genees; om aan gevangenes vrylating te verkondig en
aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in
vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die
Here aan te kondig.
Luk. 4:18-19 “Die Gees van die Here is op my. Hy het my
aangestel om goeie nuus te bring vir daardie mense op
wie almal neersien; van nou af is hulle vir God baie
spesiaal. God het my gestuur om vir die gevangenes te sê
dat hulle vonnis vir altyd verby is; en om die blindes
weer te laat sien, om almal wat verdruk word te kom
bevry, en om aan te kondig: ‘God se bonusjaar is hier, sy
groot jaar om stukkende mense se lewe heel te maak.’”
(Die Boodskap)
Oral waar Jesus beweeg het was daar hoop
Waar staan ons?
Is ons hoop in die hopeloosheid?
Hoop vs oordeel
Heb 10:30 Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die
wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: Die
Here sal sy volk oordeel.
Tree op soos Hoop
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid

More Related Content

What's hot

Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodTema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodAGS Lofoord Upington
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenErnest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hartErnest Potgieter
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxChris van Wyk
 

What's hot (20)

Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende GodTema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
Tema - Venster van Geloof in 'n Roepende God
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Verlosser&Bruid16
Verlosser&Bruid16Verlosser&Bruid16
Verlosser&Bruid16
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
Tema simplicity
Tema   simplicityTema   simplicity
Tema simplicity
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptx
 

More from agsupington

19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homagsupington
 
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!agsupington
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevorderingagsupington
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....agsupington
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons kenagsupington
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,agsupington
 
Past allen luister
Past allen luisterPast allen luister
Past allen luisteragsupington
 
31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van veranderingagsupington
 
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)agsupington
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wagagsupington
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014agsupington
 

More from agsupington (15)

19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!5 april 2015 wat ’n oorwinning!
5 april 2015 wat ’n oorwinning!
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....12 okt 2014 jy het dit nie .....
12 okt 2014 jy het dit nie .....
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken28 sept 2014 laat ons ken
28 sept 2014 laat ons ken
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,
 
Past allen luister
Past allen luisterPast allen luister
Past allen luister
 
31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering31 aug 2014 die god van verandering
31 aug 2014 die god van verandering
 
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
31 aug 2014 hoeveel keer wil jy nog om die berg (930)
 
Bring lewe
Bring leweBring lewe
Bring lewe
 
8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag8 junie 2014 hardloop en wag
8 junie 2014 hardloop en wag
 
Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014Pastoor allen 25 mei 2014
Pastoor allen 25 mei 2014
 

17 aug 2014 hoop in hopeloosheid

  • 2. God is besig om met ons te werk? Daar is net een behoorlike geestelike fondasie Liefde Die verlamde op die draagbaar Wat gee jy vir iemand wat alles het? Jesus se koms en kruisdood
  • 3. Joh 3:17 Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word. Hoop in hopeloosheid Jesus keer die situasie om Luk 4:18 -19 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig.
  • 4. Luk. 4:18-19 “Die Gees van die Here is op my. Hy het my aangestel om goeie nuus te bring vir daardie mense op wie almal neersien; van nou af is hulle vir God baie spesiaal. God het my gestuur om vir die gevangenes te sê dat hulle vonnis vir altyd verby is; en om die blindes weer te laat sien, om almal wat verdruk word te kom bevry, en om aan te kondig: ‘God se bonusjaar is hier, sy groot jaar om stukkende mense se lewe heel te maak.’” (Die Boodskap) Oral waar Jesus beweeg het was daar hoop Waar staan ons?
  • 5. Is ons hoop in die hopeloosheid? Hoop vs oordeel Heb 10:30 Want ons ken Hom wat gesê het: My kom die wraak toe, Ek sal vergelde, spreek die Here; en weer: Die Here sal sy volk oordeel. Tree op soos Hoop

Editor's Notes

  1. #God is besig om met ons te werk? Is hier enige iemand in die gebou wat nie seker is dat God besig is om met ons te werk nie? God is besig om baie ernstig en doelgerig met ons te werk. Hy lei ons op ’n pad van totale verandering. Hy is besig om, almal wat wil, te vat na hoër hoogtes in ons geestelike lewe. Hy is besig om fondasie te herstel en in sekere gevalle vir die 1ste keer te gooi. Hy stap met ons ’n pad van totale verandering. As u nie hier is nie, gaan jy mis op wat God tans besig is om hier te doen. Van die begin van die jaar tot nou het die Here al ’n hele klomp goed in my lewe kom verander. In sekere gevalle is dit nie noodwendig nuwe goed wat ek doen nie, maar wel ‘’n ander manier waarop ek dit doen #Daar is net een behoorlike geestelike fondasie Luk. 6 leer ons hierdie fondasie, wat jou en my stormbestand maak, is die fondasie van hoor en doen. Die wat God se woord hoor en dit doen, sal wees soos ’n huis wat op ’n rots gebou is ...... As jy stabiliteit in jou geestelike lewe wil kry, werk aan jou fondasie #Liefde Ons het oor ’n klomp weke gesels oor liefde en dit vanuit verskillende hoeke bekyk. Jy kan gee sonder om lief te hê maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. Het gepraat van God se liefde vir ons, ons liefde vir Hom. Hier het ons spesifiek gekyk na die feit dat God, boweal, soek na jou en my liefde vir Hom. Goeie dade is nie waarna Hy soek nie, Hy soek ons liefde want Hy weet wanneer ons Hom lief het, sal ons doen wat Hy ons vra. #Die verlamde op die draagbaar Ons het ook gepraat oor jou verlamde op die draagbaar. Daardie mense waarmee ons elke dag te doen kry wat n vriend nodig het wat hom/haar na Jesus te kan neem. Die vriend wat bereid is om moeite te doen en in geloof nie ongeduldig gaan raak of moed opgee nie. #Wat gee jy vir iemand wat alles het? Verlede week oor hierdie tema gesels. God het alles, alles behoort aan Hom. Dit wat ons is en dit wat ons het is bloot geskenke van Sy eiendom wat Hy vir ons leen. Daar is egter iets wat elkeen van ons vir hierdie God, aan wie alles behoort, kan gee. Iets wat net jy vir Hom kan gee, iets wat Hy nie het nie en dit is jouself. #Jesus se koms en kruisdood Wanneer ons die Bybel lees en na bg gebeure kyk dan sien ons die geweldige impikasies dit vir die mense kom bring het. Implikasies vir elke mens op aarde. Implikasies wat of positief of negatief vir ons kan wees. Die aard van die implikasie word deur niemand anders bepaal as net ons self nie. Jesus se intensie met Sy koms was om ons lewens positief te kom verander. Sy koms is verondertsel om tot ons voordeel te wees.
  2. #Joh 3:17 .... Hierdie versie is gelaai met baie goeie nuus. Hierdie versie roep vir my hard en duidelik uit .... #Hoop in hopeloosheid Voor Jesus se koms was ons in ’n baie slegte posisie. Ons kon onsself nie red nie, persoonlike verhouding met Hom was nie moontlik nie. Die oorvloed van lewe waarvan Joh10:10 praat was nie beskikbaar nie. Ons was verlore op pad hel toe met niks wat ons daaraan kon doen nie. Toe kom Jesus en Hy kom verander alles #Jesus keer die situasie om Ewe skielik is daar vergifnis van sonde, ewe skielik kan ons in ’n persoonlike verhouding met Hom staan as Sy seuns en dogters. Ewe skielik is ek nie uitgelewer aan die genade van my eie krag en vermoeens nie maar kan ek gaan tap by Sy krag en vermoeens. Ewe skielik is ek tot alles in staat, meer as oorwinnaar, mede-erfgenaam van Sy k/kryk, het ek mag oor al die krag van die vyand ens., ens., ......... Jesus maak hierdie stelling oor Homself .... # Luk 4:18 -19 .... Jesus se hier dat Hy o.a. ’n paar mense se situasies kom verander: armes, hulle wat hartseer is, hulle wat in tronke sit, die blindes, hulle wat teleurgestel is. Hy sê ’n nuwe, ander, beter tydvak het aangebreek.
  3. #Luk 4:18-19 ..... Is hierdie goeie nuus of wat? Jesus die Hoop in hopeloosheid. As jy vanoggend hier sit en jou verhouding met God is nie reg nie, Jesus is die hoop in jou hopelose situasie. As jy hier sit en dit voel vir jou jou lewe is deurmekaar, jou lewe is in ’n gemors, jy sit in die tronk, is hartseer, siek of blind, Jesus het meer as 2000jr gelede aangekondig dat Hy juis vir hierdie situasies gekom het. Hy reik vanoggend na jou toe uit. Hy verwyt, blameer of sien nie vanoggend op enige iemand neer nie. Jou verlede, bankrekening, IK, vriende, werk of ouers kan nou nie laat kwalifiseer of diskwalifiseer vir Sy hulp nie. Hy is vanoggend hier vir almal. Hy is jou Hoop! #Oral waar Jesus beweeg het was daar hoop Hy het hierdie stelling kom bevestig deur Sy woorde dade. Of dit nou mammas was wat hulle kinders na Hom toe gebring het, ’n dowe, kreupele, blinde, duiwelsbesetene of prostituut was. Jesus was die Hoop in hul hopelose situasie. (Moontlik uitnodiging reeds hier, vra HG) #Waar staan ons? U en ek wat vanoggend hier sit en reeds die Hoop gesmaak het. Ons wat kan getuig van sondevergifnis en wedergeboorte. Ons wat beleef het van krag, troos, genesing, beskerming, vrede en voorsiening. Ons wat die Hoop binne-in ons dra? U sien, die Bybel sê die dag wat ek kies om my lewe vir God te gee kom woon Hy deur Sy Gees in my. So ons is dus nou draers vra die Hoop? Die vraag is, is ons draers van hoop?
  4. #Is ons hoop in die hopeloosheid? Hoop is en bly altyd die teenvoeter vir hopeloosheid. Mense met hoop sal hulle sonder hoop aantrek. Die wereld soek hoop. Is ons as die kerk die hoop waarna die wereld soek? Storie van Amerikaanse president ....... #Hoop vs oordeel Wat kry die wereld wanneer hulle met ons te doen kry? Kry hulle by ons hoop? Is kontak met ons vir hulle soos ‘’n oase in ’n baie groot en droee woestyn.? Weet hulle dat ons hulle onvoorwaardelik sal aanvaar en hulle help om by die Hoop uit te kom? Of is dit wat hulle by ons hoor en ervaar oordeel, hoogmoed, verkleinering en kritiek. God het ons nie aangestel as die beoordelaars van ander nie Hy sê ..... Hebr. 10:30 ..... Soos wat ek en jy draers van hoop sal wees soos wat Hy die Hoop is, sal ons mense na Hom toe trek. Mense soek hoop! Of dit is in hul finansies, huwelik, gesondheid, kinders, ouers, vriende, werk of net bloot te oorleef. As die kerk nie die hoop gaan wees en bring nie, wie sal? #Tree op soos Hoop As jy in jou bank sit en sê ek wil opnuut hoop wees vir hierdie wereld, tree dan op soos Hoop. Tree op soos Christus sou optree. Tree so op dat mense hoop sal hoor in jou stem, wat jy sê en hoe jy dit se. Mag jou dade, wat jy doen en hoe jy dit doen hoop uitstraal. Mag die Here ons help!