SlideShare a Scribd company logo
1 of 63
WELKOM!
VLAM 48
Hemelvader, ek aanbid U.
Koning Jesus, ek bring lof aan U.
Heilige Trooster, ek vereer U.
Vir ewig sal ek U naam verhoog.
Halleluja, halleluja,
ek buig neer voor U as ek sing.
Halleluja, halleluja,
aan die Koning van die eeue,
amen.
Votum en
Seëngroet
Vonkk 130
1. Dankie vir hierdie nuwe môre,
Dankie vir elke sonskyndag.
Dankie dat U my trou bewaar
deur elke donker nag.
2. Dankie vir die natuur daar
buite, Dankie vir elke boom en
blom. Dankie vir al die goeie
gawes wat van U af kom.
3. Dankie dat ek gesond kan
wees, Heer, Dankie dat ek kan
speel en lag. Dankie vir kos en
klere en vir elke dag se krag.
4. Dankie vir al my vriende, Jesus,
Dankie ook vir my pa en ma.
Dankie dat hul my liefhet en dat
ek hul als kan vra.
5. Dankie dat U my liefhet, Jesus,
Dankie dat ek aan U behoort.
Dankie dat ek kan vashou aan die
waarheid van U Woord.
6. Dankie dat ek kan sing en bly
wees, Dankie dat ek U liefde ken.
Dankie dat U my help om ander
ook vir U te wen.
Gebed
* ouderlinge
* kleingroepleiers
Lied 207
1. Eer aan die Vader, wat alles gemaak
het;
eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend;
eer aan die Gees wat ons lei in die
waarheid –
aan God drie-enig ons lof en ons lied.
Refrein:
Ere aan God! Die Heer van alle here
woon ook in ons deur sy Woord en sy
Gees.
Gee ons die liefde, geloof en vertroue
om u gehoorsame kinders te wees.
3. Wek in ons liefde, o Heer , vir u
waarheid;
waarheid gee insig, versterk en maak vry.
U is die Waarheid, die Weg en die Lewe;
U woon in ons en laat ons in U bly.
Refrein:
Ere aan God! Die Heer van alle here
woon ook in ons deur sy Woord en sy
Gees.
Gee ons die liefde, geloof en vertroue
om u gehoorsame kinders te wees.
Lied 251
1. Salig dié wat arm voor God is húlle erf Gods koninkryk;
en wie treur, dié is gelukkig;
só kan God sy troos laat blyk.
Wie verdraagsaam is, laat Hy
op sy nuwe aarde bly.
2. Dié wat honger na wat reg is,
hulle sal versadig word.
Wie barmhartig langs die weg is,
vind hulself het geen tekort.
Dié wat, rein van hart, Hom dien,
hulle sal die Here sien.
3. Vredemakers is gelukkig hul is kinders van die Heer.
Hul wat ly vir reg en waarheid
weet: God bly nog in beheer.
Wie Hom volg, deur laster heen,
wees verheug - God sal jul seën.
Matteus 5:1-12
1 Toe

Jesus die skare sien, het Hy teen die
berg opgegaan. Hy het gaan sit en sy
dissipels het na Hom gekom.
2 Hy het begin praat en hulle geleer en
gesê:
EEN
3 Geseënd

is dié wat geestelik arm is,
want aan hulle behoort die koninkryk van
die hemele.
TWEE
4 Geseënd

is die mense wat treur,
want hulle sal vertroos word.
DRIE
5 Geseënd

is die sagmoediges,
want hulle sal die aarde erf.
VIER
6 Geseënd

is dié wat honger en dors na
geregtigheid,
want hulle sal versadig word.
VYF
7 Geseënd

is die barmhartiges,
want hulle sal barmhartigheid ontvang.
SES
8 Geseënd

is die mense wat suiwer van

hart is,
want hulle sal God sien.
SEWE
9 Geseënd

is die vredemakers,
want hulle sal kinders van God genoem
word.
AGT
10 Geseënd

is die mense wat vervolg word
ter wille van geregtigheid,
want aan hulle behoort die koninkryk van
die hemele.
NEGE
11 Geseënd

is julle wanneer die mense
julle om My ontwil beledig en vervolg en
vals beskuldig van alles wat sleg is.
12 Wees bly en juig omdat julle beloning
groot is in die hemele. Hulle het immers
die profete vóór julle net so vervolg.
KINDERTYD
Halleluja 245
1. AS DIE LEWENSTORME WOEDEND OM
JOU SLAAN,
EN JY GANS ONTMOEDIG VREES OM TE
VERGAAN
TEL JOU SEËNINGE TEL HUL EEN VIR EEN
EN
JY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD
VERLEEN.
TEL JOU SEËNINGE, TEL HUL EEN VIR EEN,
SEËNINGE JOU DEUR GOD GESKENK!
TEL HUL ALMAL, KYK WAT GOD VERLEEN,
EN JY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD
JOU SKENK!
“Life is
difficult.”
“This is a great truth, one of the
greatest truths. It is a great truth
because once we truly see this truth,
we transcend it. Once we truly know
that life is difficult – once we truly
understand and accept it – then life is
no longer difficult. Because once it is
accepted, the fact that life is difficult
no longer matters.”
God vestig sy
geregtigheid
Nie deur mag en
geweld nie
Deur die regte
dinge te doen
Jesus se
versoeking in die
woestyn is ons
voorbeeld
Jesus moedig ons
aan om vas te
staan
Swaarkry word
beloon
En wie treur, dié is
gelukkig;
só kan God sy
troos laat blyk.
Wie barmhartig
langs die weg is,
vind hulself het
geen tekort.
Hul wat ly vir reg
en waarheid
weet: God bly nog
in beheer.
Wie Hom volg,
deur laster heen,
wees verheug –
God sal jul seën.
You’re blessed when
you’re at the end of
your rope. With less of
you there is more of
God and his rule.
You’re blessed when
you feel you’ve lost
what is most dear to
you. Only then can you
be embraced by the
One most dear to you.
You’re blessed when you’re
content with just who you
are—no more, no less.
That’s the moment you find
yourselves proud owners of
everything that can’t be
bought.
You’re blessed when
you’ve worked up a
good appetite for God.
He’s food and drink in
the best meal you’ll
ever eat.
You’re blessed when
you care. At the
moment of being
‘care-full,’ you find
yourselves cared for.
You’re blessed when
you get your inside
world—your mind and
heart—put right. Then
you can see God in the
outside world.
You’re blessed when you
can show people how to
cooperate instead of
compete or fight. That’s
when you discover who
you really are, and your
place in God’s family.
You’re blessed when your
commitment to God
provokes persecution.
The persecution drives
you even deeper into
God’s kingdom.
Not only that—count
yourselves blessed every time
people put you down or throw
you out or speak lies about you
to discredit me. What it means
is that the truth is too close for
comfort and they are
uncomfortable.
You can be glad when that
happens—give a cheer, even!—for
though they don’t like it, I do! And
all heaven applauds. And know
that you are in good company. My
prophets and witnesses have
always gotten into this kind of
trouble.
Gebed
Dankoffers
Lied 334
1. " God is Liefde!" juig ons harte,
en bedink wat liefde doen:
Dat Hy ons sy Seun gestuur het
om ons sonde te versoen.
2. Hy wat eerste liefgehad het,
het in liefde ons vergeef nou kan ons, uit God gebore,
uit dié bron van liefde leef!
3. Deur sy Gees, die wondergawe,
laat Hy wederliefde spruit;
en dié liefde - wat volmaak is dryf die vrees en selfsug uit.
4. As die Vader in sy liefde
dan die sondaar maak tot kind,
mag sy Seun al meer gestalte
in ons doen en late vind!
Seën
Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!

More Related Content

What's hot

Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheidTema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheidAGS Lofoord Upington
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleCornelius Joubert
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jyErnest Potgieter
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 

What's hot (17)

Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheidTema: Aangegryp deur god se heiligheid
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskille
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Die 7 haarvlegsels
Die 7 haarvlegselsDie 7 haarvlegsels
Die 7 haarvlegsels
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 

Similar to Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx (11)

Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdfAfrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
 
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdfAfrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
 
Afrikaans - Titus.pdf
Afrikaans - Titus.pdfAfrikaans - Titus.pdf
Afrikaans - Titus.pdf
 
Afrikaans - Second and Third John.pdf
Afrikaans -  Second and Third John.pdfAfrikaans -  Second and Third John.pdf
Afrikaans - Second and Third John.pdf
 
Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 
Tema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eieTema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eie
 
Tema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eieTema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eie
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdf
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdfAfrikaans - Ecclesiasticus.pdf
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdf
 
Gebed.pps
Gebed.ppsGebed.pps
Gebed.pps
 
Noah, Aliens and Disillusionment
Noah, Aliens and DisillusionmentNoah, Aliens and Disillusionment
Noah, Aliens and Disillusionment
 

More from Chris van Wyk

Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxChris van Wyk
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxChris van Wyk
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxChris van Wyk
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxChris van Wyk
 
Hebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxHebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxChris van Wyk
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxChris van Wyk
 

More from Chris van Wyk (20)

Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
 
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptx
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
 
1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx
 
1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx
 
Hebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptxHebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptx
 
Hebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docxHebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docx
 
Jeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptxJeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptx
 
Jesaja 50.docx
Jesaja 50.docxJesaja 50.docx
Jesaja 50.docx
 
Jesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptxJesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptx
 
Hebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxHebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptx
 
Jesaja 25.docx
Jesaja 25.docxJesaja 25.docx
Jesaja 25.docx
 
Jesaja 25.pptx
Jesaja 25.pptxJesaja 25.pptx
Jesaja 25.pptx
 
Handelinge 4.docx
Handelinge 4.docxHandelinge 4.docx
Handelinge 4.docx
 
Hand 4.pptx
Hand 4.pptxHand 4.pptx
Hand 4.pptx
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptx
 

Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx

  • 1.
  • 3. VLAM 48 Hemelvader, ek aanbid U. Koning Jesus, ek bring lof aan U. Heilige Trooster, ek vereer U. Vir ewig sal ek U naam verhoog.
  • 4. Halleluja, halleluja, ek buig neer voor U as ek sing. Halleluja, halleluja, aan die Koning van die eeue, amen.
  • 6. Vonkk 130 1. Dankie vir hierdie nuwe môre, Dankie vir elke sonskyndag. Dankie dat U my trou bewaar deur elke donker nag.
  • 7. 2. Dankie vir die natuur daar buite, Dankie vir elke boom en blom. Dankie vir al die goeie gawes wat van U af kom.
  • 8. 3. Dankie dat ek gesond kan wees, Heer, Dankie dat ek kan speel en lag. Dankie vir kos en klere en vir elke dag se krag.
  • 9. 4. Dankie vir al my vriende, Jesus, Dankie ook vir my pa en ma. Dankie dat hul my liefhet en dat ek hul als kan vra.
  • 10. 5. Dankie dat U my liefhet, Jesus, Dankie dat ek aan U behoort. Dankie dat ek kan vashou aan die waarheid van U Woord.
  • 11. 6. Dankie dat ek kan sing en bly wees, Dankie dat ek U liefde ken. Dankie dat U my help om ander ook vir U te wen.
  • 13. Lied 207 1. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid – aan God drie-enig ons lof en ons lied.
  • 14. Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.
  • 15. 3. Wek in ons liefde, o Heer , vir u waarheid; waarheid gee insig, versterk en maak vry. U is die Waarheid, die Weg en die Lewe; U woon in ons en laat ons in U bly.
  • 16. Refrein: Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees.
  • 17. Lied 251 1. Salig dié wat arm voor God is húlle erf Gods koninkryk; en wie treur, dié is gelukkig; só kan God sy troos laat blyk. Wie verdraagsaam is, laat Hy op sy nuwe aarde bly.
  • 18. 2. Dié wat honger na wat reg is, hulle sal versadig word. Wie barmhartig langs die weg is, vind hulself het geen tekort. Dié wat, rein van hart, Hom dien, hulle sal die Here sien.
  • 19. 3. Vredemakers is gelukkig hul is kinders van die Heer. Hul wat ly vir reg en waarheid weet: God bly nog in beheer. Wie Hom volg, deur laster heen, wees verheug - God sal jul seën.
  • 20. Matteus 5:1-12 1 Toe Jesus die skare sien, het Hy teen die berg opgegaan. Hy het gaan sit en sy dissipels het na Hom gekom. 2 Hy het begin praat en hulle geleer en gesê:
  • 21. EEN 3 Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
  • 22. TWEE 4 Geseënd is die mense wat treur, want hulle sal vertroos word.
  • 23. DRIE 5 Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die aarde erf.
  • 24. VIER 6 Geseënd is dié wat honger en dors na geregtigheid, want hulle sal versadig word.
  • 25. VYF 7 Geseënd is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid ontvang.
  • 26. SES 8 Geseënd is die mense wat suiwer van hart is, want hulle sal God sien.
  • 27. SEWE 9 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
  • 28. AGT 10 Geseënd is die mense wat vervolg word ter wille van geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
  • 29. NEGE 11 Geseënd is julle wanneer die mense julle om My ontwil beledig en vervolg en vals beskuldig van alles wat sleg is. 12 Wees bly en juig omdat julle beloning groot is in die hemele. Hulle het immers die profete vóór julle net so vervolg.
  • 31.
  • 32. Halleluja 245 1. AS DIE LEWENSTORME WOEDEND OM JOU SLAAN, EN JY GANS ONTMOEDIG VREES OM TE VERGAAN TEL JOU SEËNINGE TEL HUL EEN VIR EEN EN JY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD VERLEEN.
  • 33. TEL JOU SEËNINGE, TEL HUL EEN VIR EEN, SEËNINGE JOU DEUR GOD GESKENK! TEL HUL ALMAL, KYK WAT GOD VERLEEN, EN JY SAL VERBAAS WEES OOR WAT GOD JOU SKENK!
  • 35. “This is a great truth, one of the greatest truths. It is a great truth because once we truly see this truth, we transcend it. Once we truly know that life is difficult – once we truly understand and accept it – then life is no longer difficult. Because once it is accepted, the fact that life is difficult no longer matters.”
  • 37. Nie deur mag en geweld nie
  • 39. Jesus se versoeking in die woestyn is ons voorbeeld
  • 40. Jesus moedig ons aan om vas te staan
  • 42. En wie treur, dié is gelukkig; só kan God sy troos laat blyk.
  • 43. Wie barmhartig langs die weg is, vind hulself het geen tekort.
  • 44. Hul wat ly vir reg en waarheid weet: God bly nog in beheer.
  • 45. Wie Hom volg, deur laster heen, wees verheug – God sal jul seën.
  • 46. You’re blessed when you’re at the end of your rope. With less of you there is more of God and his rule.
  • 47. You’re blessed when you feel you’ve lost what is most dear to you. Only then can you be embraced by the One most dear to you.
  • 48. You’re blessed when you’re content with just who you are—no more, no less. That’s the moment you find yourselves proud owners of everything that can’t be bought.
  • 49. You’re blessed when you’ve worked up a good appetite for God. He’s food and drink in the best meal you’ll ever eat.
  • 50. You’re blessed when you care. At the moment of being ‘care-full,’ you find yourselves cared for.
  • 51. You’re blessed when you get your inside world—your mind and heart—put right. Then you can see God in the outside world.
  • 52. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of compete or fight. That’s when you discover who you really are, and your place in God’s family.
  • 53. You’re blessed when your commitment to God provokes persecution. The persecution drives you even deeper into God’s kingdom.
  • 54. Not only that—count yourselves blessed every time people put you down or throw you out or speak lies about you to discredit me. What it means is that the truth is too close for comfort and they are uncomfortable.
  • 55. You can be glad when that happens—give a cheer, even!—for though they don’t like it, I do! And all heaven applauds. And know that you are in good company. My prophets and witnesses have always gotten into this kind of trouble.
  • 56. Gebed
  • 58. Lied 334 1. " God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.
  • 59. 2. Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!
  • 60. 3. Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is dryf die vrees en selfsug uit.
  • 61. 4. As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!
  • 62. Seën