SlideShare a Scribd company logo
1 of 16
Amos 9:11-15
2 Kor. 1:3-11
Kry die melodie van hoop in jou lewe.
• Amo 9:11 In dié dag sal Ek die vervalle hut van Dawid weer
oprig, en Ek sal sy skeure toebou en sy puinhope herstel, en
Ek sal dit opbou soos in die ou tyd;
• 12 sodat hulle in besit kan neem die oorblyfsel van Edom
en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die
HERE wat dit doen.
• 13 Kyk, die dae kom, spreek die HERE, dat die ploeër die
maaier inhaal, en die druiwetrapper die saadsaaier; en dat
die berge van mos sal drup, en al die heuwels daarvan
oorvloei sal wees.
• 14 En Ek sal die lot van my volk Israel verander, en hulle sal
die verwoeste stede bou en bewoon, ook sal hulle
wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en
die vrugte daarvan eet.
• 15 En Ek sal hulle plant in hul land, en hulle sal nie meer
uitgeruk word uit hul land wat Ek hulle gegee het nie, sê die
HERE jou God.
• 2Co 1:3-11 Geseënd is die God en Vader van onse Here
Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God
van alle vertroosting,
• 4 wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die
wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die
vertroosting waarmee ons self deur God getroos
word.
• 5 Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons,
so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.
• 6 Maar of ons verdruk word, dit is julle tot troos en
redding; en dit laat sy werking blyk deurdat julle
dieselfde lyding verduur wat ons ook ondergaan; en of
ons getroos word, dit is julle tot troos en redding.
• 7 En ons hoop vir julle is vas, omdat ons weet dat net
soos julle deelgenote is aan die lyding, so ook aan die
troos.
• 8 Want ons wil nie hê, broeders, dat julle onbekend
moet wees met ons verdrukking wat oor ons in Asië
gekom het nie, dat ons dit bo ons krag uitermate
swaar gehad het, sodat ons selfs aan ons lewe
gewanhoop het.
• 9 Ja, ons het al self by onsself die doodvonnis oor ons
gehad, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar
op God wat die dode opwek;
• 10 wat ons verlos het uit so ‘n groot doodsgevaar en
nog verlos; op wie ons hoop dat Hy ook nog sal verlos,
• 11 terwyl julle ook vir ons saamwerk deur die gebed,
sodat daar vir die genadegawe aan ons deur baie
persone op baie maniere vir ons gedank mag word.
• Paul Valery skryf so mooi as hy sê: “Ons hoop vaagweg, maar
ons vrees in fyn besonderhede.”
• Vrees, onsekerheid, hartseer, bekommernis blaas baie maklik
die vlammetjie van hoop in ons lewens dood.
• Rom 8:31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír
ons is, wie kan teen ons wees?
• 35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of
benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of
swaard?
• Rubem Alves skryf oor hierdie hoopvolle verwagting:
• “Hoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om
nou reeds op die maat daarvan te begin dans.” Ons hoor die
melodie, ons hoor die uitkoms, ons verwag die uitkoms, ons
verwag die seën, daarom kan ons in die geloof nou alreeds dans!
• Th 4:13 Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig
moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat
julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.
• 1Th 4:14 Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan
het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam
met Hom bring.
• ek wonder of ek en jy vandag genoeg dans
• met die verwagting dat God môre dinge kan verander.
• Glo ons nog, hoop ons nog, leef ons nog, verwag ons nog dat
uitkoms kan gee, genesing kan gee, antwoorde kan gee,
oplossings kan gee?
• Ek en jy kan jy vandag dans omdat ons weet God kan dinge in
my lewe, dinge by die werk, dinge in ons land verander!
• Ons kan die melodie van die toekoms hoor saam met God,
daarom kan ons nou reeds in die geloof begin dans!
• Jer 29:11 Want Ék weet watter gedagtes Ek
aangaande julle koester, spreek die HERE,
gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om
julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.
• DIE VRAAG IS ALTYD Ek weet nie hoekom gebeur slegte goed met
met goeie mense nie
• Maar wat ek wel weet is dat dit wat sleg was
het God omgedraai na n positief sodat jys n
loopnede getuie van God se hoop van herstel
kan wees
• En dit is die waarheid, want jy is ’n lewende getuie
daarvan dat God murasies regmaak en barste herstel!
• Want as jy terugkyk op jou lewe sal jy talle hooplose
situasies sien wat God omgedraai het!
• Jy sal ’n klomp barste in jou lewe sien waar dit gevoel het
die mure gaan inmekaar val, wat God herstel het!
• Daarom kan ons leer van gister! Hy help altyd,
• Hy tel altyd op,
• Hy herstel altyd,
• Hy bemoedig elke keer weer.
• Dit is wat Paulus 2 Korintiërs 1:3,4 sê: “Hy is die Vader wat
Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed
gee. In elke moeilikheid bemoedig Hy ons.” Jy is ’n getuie
daarvan!
.
2. Maar hierdie hoop en bemoediging het ’n tweede
dimensie.
• Paulus voeg hierdie stukkie by in vers 4. “Daarom kan ons
ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikheid verkeer. Ons
kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee
God ons bemoedig.”
• Jy sien, wanneer God jou bemoedig, rus Hy jou toe om ander
te gaan bemoedig en weer hoop te gee as hulle hooploos
voel
• Dit is wat Paulus sê. Dit is die waarde,daar le waarde in om
swaar te kry , die sin van swaarkry. lê vir kinders van die
Here daarin ja, dat God ons kan wys wie Hy is,
• Die bekende teoloog Jurgen Moltmann skryf:
• “Hoop word gebore daar waar ’n mens bo jou eie wanhoop
uitstyg deur betrokke te raak by die vreugde en pyn van
ander. Hoop groei in kommunikasie met die naaste.”
• As jy hoop wil kry, as jy bemoedig wil word, gaan bemoedig
iemand anders!
• As jy met hoop wil lewe, gaan bedien hoop.
• Hoe meer jy bemoedig, hoe meer bemoediging sal jy self
ontvang.
• Daar is ’n derde dimensie van hierdie hoop en
bemoediging
• En dit lees ons in 2 Korintiërs 1:8. lees ouvertaling
• Daar sê Paulus, “Ons wil hê dat julle moet weet van die
moeilikhede wat ons ondervind het.”
• V8 Want ons wil nie hê, broeders, dat julle onbekend
moet wees met ons verdrukking wat oor ons in Asië
gekom het nie, dat ons dit bo ons krag uitermate swaar
gehad het, sodat ons selfs aan ons lewe gewanhoop het.
• Hoekom moet die gemeente in Korinte weet van hulle
moeilikheid?
• Sodat hulle vir mekaar kan bid (v11) en sodat hulle deur
die uitkoms wat God gaan gee, bemoedig kan word.
• En God gebruik ons om mekaar te bemoedig.
• Jy sien ons leef in ’n wêreld waar mense eenvoudig nie wil sê
as hulle swaarkry nie.
• Almal wil sterk wees.
• Almal wil sterk lyk.
• Almal wil lyk of hulle in beheer is, maar intussen loop almal
met swaarkry, leef baie mense in gebarste huise en bly
dikwels in murasies,
• Daarom stuur die Here jou huistoe om oor 3
goed te gaan dink.
1. Gaan dink oor hoop in jou lewe.
• Miskien moet jy weer vir slag raaksien dat jy vandag met geloof kan dans
omdat jy die melodie van hoop vanmôre uit die Woord gehoor het. God
gee uitkoms, Hy het nog altyd!
2. Gaan dink oor jou bemoediging.
• Jy word elke keer bemoedig nie net om beter te voel nie,
maar ook as ’n stukkie toerusting om ander te gaan
bemoedig. Miskien moet jy meer sensitief wees vir mense
rondom jou wat bemoediging nodig het. Wat jy moet doen is
eenvoudig, deel net met hulle hoe God al die barste in jou
lewe herstel en murasies opgebou het. Jy het baie sulke
stories om te deel, dit sal ander bemoedig.
3. Maar as ’n geloofsgemeenskap moet ons
meer eerlik en openlik wees oor ons swaarkry.
• Gaan soek vir jou iemand wat jy vertrou.
• Tel ’n telefoon op, gaan klop aan die deur en vertel van jou moeilikheid.
• Dit gaan jou beter laat voel, maar so gee jy die Heilige Gees die
geleentheid dat ander jou kan bemoedig.

More Related Content

What's hot

Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeAGS Lofoord Upington
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here komCornelius Joubert
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleCornelius Joubert
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 

What's hot (20)

Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
Handelinge 4.docx
Handelinge 4.docxHandelinge 4.docx
Handelinge 4.docx
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Past allen depressie
Past allen depressiePast allen depressie
Past allen depressie
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskille
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 

Similar to Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe

Similar to Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe (12)

Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdfAfrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
 
Gebed.pps
Gebed.ppsGebed.pps
Gebed.pps
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: # mekaar deel 4
Tema: # mekaar deel 4Tema: # mekaar deel 4
Tema: # mekaar deel 4
 
Tema: #Mekaar Deel 4
Tema: #Mekaar Deel 4Tema: #Mekaar Deel 4
Tema: #Mekaar Deel 4
 
Tema: # mekaar deel 4
Tema: # mekaar deel 4Tema: # mekaar deel 4
Tema: # mekaar deel 4
 
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjieEfesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
 
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdfAfrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
 
Loopholes - gesinne
Loopholes - gesinneLoopholes - gesinne
Loopholes - gesinne
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 

Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe

  • 1. Amos 9:11-15 2 Kor. 1:3-11 Kry die melodie van hoop in jou lewe.
  • 2. • Amo 9:11 In dié dag sal Ek die vervalle hut van Dawid weer oprig, en Ek sal sy skeure toebou en sy puinhope herstel, en Ek sal dit opbou soos in die ou tyd; • 12 sodat hulle in besit kan neem die oorblyfsel van Edom en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die HERE wat dit doen. • 13 Kyk, die dae kom, spreek die HERE, dat die ploeër die maaier inhaal, en die druiwetrapper die saadsaaier; en dat die berge van mos sal drup, en al die heuwels daarvan oorvloei sal wees. • 14 En Ek sal die lot van my volk Israel verander, en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon, ook sal hulle wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet. • 15 En Ek sal hulle plant in hul land, en hulle sal nie meer uitgeruk word uit hul land wat Ek hulle gegee het nie, sê die HERE jou God.
  • 3. • 2Co 1:3-11 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting, • 4 wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word. • 5 Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus. • 6 Maar of ons verdruk word, dit is julle tot troos en redding; en dit laat sy werking blyk deurdat julle dieselfde lyding verduur wat ons ook ondergaan; en of ons getroos word, dit is julle tot troos en redding. • 7 En ons hoop vir julle is vas, omdat ons weet dat net soos julle deelgenote is aan die lyding, so ook aan die troos.
  • 4. • 8 Want ons wil nie hê, broeders, dat julle onbekend moet wees met ons verdrukking wat oor ons in Asië gekom het nie, dat ons dit bo ons krag uitermate swaar gehad het, sodat ons selfs aan ons lewe gewanhoop het. • 9 Ja, ons het al self by onsself die doodvonnis oor ons gehad, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dode opwek; • 10 wat ons verlos het uit so ‘n groot doodsgevaar en nog verlos; op wie ons hoop dat Hy ook nog sal verlos, • 11 terwyl julle ook vir ons saamwerk deur die gebed, sodat daar vir die genadegawe aan ons deur baie persone op baie maniere vir ons gedank mag word.
  • 5. • Paul Valery skryf so mooi as hy sê: “Ons hoop vaagweg, maar ons vrees in fyn besonderhede.” • Vrees, onsekerheid, hartseer, bekommernis blaas baie maklik die vlammetjie van hoop in ons lewens dood. • Rom 8:31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? • 35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?
  • 6. • Rubem Alves skryf oor hierdie hoopvolle verwagting: • “Hoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te begin dans.” Ons hoor die melodie, ons hoor die uitkoms, ons verwag die uitkoms, ons verwag die seën, daarom kan ons in die geloof nou alreeds dans! • Th 4:13 Maar, broeders, ek wil nie hê dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie. • 1Th 4:14 Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam met Hom bring.
  • 7. • ek wonder of ek en jy vandag genoeg dans • met die verwagting dat God môre dinge kan verander. • Glo ons nog, hoop ons nog, leef ons nog, verwag ons nog dat uitkoms kan gee, genesing kan gee, antwoorde kan gee, oplossings kan gee? • Ek en jy kan jy vandag dans omdat ons weet God kan dinge in my lewe, dinge by die werk, dinge in ons land verander! • Ons kan die melodie van die toekoms hoor saam met God, daarom kan ons nou reeds in die geloof begin dans! • Jer 29:11 Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.
  • 8. • DIE VRAAG IS ALTYD Ek weet nie hoekom gebeur slegte goed met met goeie mense nie • Maar wat ek wel weet is dat dit wat sleg was het God omgedraai na n positief sodat jys n loopnede getuie van God se hoop van herstel kan wees
  • 9. • En dit is die waarheid, want jy is ’n lewende getuie daarvan dat God murasies regmaak en barste herstel! • Want as jy terugkyk op jou lewe sal jy talle hooplose situasies sien wat God omgedraai het! • Jy sal ’n klomp barste in jou lewe sien waar dit gevoel het die mure gaan inmekaar val, wat God herstel het! • Daarom kan ons leer van gister! Hy help altyd, • Hy tel altyd op, • Hy herstel altyd, • Hy bemoedig elke keer weer. • Dit is wat Paulus 2 Korintiërs 1:3,4 sê: “Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee. In elke moeilikheid bemoedig Hy ons.” Jy is ’n getuie daarvan! .
  • 10. 2. Maar hierdie hoop en bemoediging het ’n tweede dimensie. • Paulus voeg hierdie stukkie by in vers 4. “Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikheid verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig.” • Jy sien, wanneer God jou bemoedig, rus Hy jou toe om ander te gaan bemoedig en weer hoop te gee as hulle hooploos voel
  • 11. • Dit is wat Paulus sê. Dit is die waarde,daar le waarde in om swaar te kry , die sin van swaarkry. lê vir kinders van die Here daarin ja, dat God ons kan wys wie Hy is,
  • 12. • Die bekende teoloog Jurgen Moltmann skryf: • “Hoop word gebore daar waar ’n mens bo jou eie wanhoop uitstyg deur betrokke te raak by die vreugde en pyn van ander. Hoop groei in kommunikasie met die naaste.” • As jy hoop wil kry, as jy bemoedig wil word, gaan bemoedig iemand anders! • As jy met hoop wil lewe, gaan bedien hoop. • Hoe meer jy bemoedig, hoe meer bemoediging sal jy self ontvang.
  • 13. • Daar is ’n derde dimensie van hierdie hoop en bemoediging • En dit lees ons in 2 Korintiërs 1:8. lees ouvertaling • Daar sê Paulus, “Ons wil hê dat julle moet weet van die moeilikhede wat ons ondervind het.” • V8 Want ons wil nie hê, broeders, dat julle onbekend moet wees met ons verdrukking wat oor ons in Asië gekom het nie, dat ons dit bo ons krag uitermate swaar gehad het, sodat ons selfs aan ons lewe gewanhoop het. • Hoekom moet die gemeente in Korinte weet van hulle moeilikheid? • Sodat hulle vir mekaar kan bid (v11) en sodat hulle deur die uitkoms wat God gaan gee, bemoedig kan word.
  • 14. • En God gebruik ons om mekaar te bemoedig. • Jy sien ons leef in ’n wêreld waar mense eenvoudig nie wil sê as hulle swaarkry nie. • Almal wil sterk wees. • Almal wil sterk lyk. • Almal wil lyk of hulle in beheer is, maar intussen loop almal met swaarkry, leef baie mense in gebarste huise en bly dikwels in murasies,
  • 15. • Daarom stuur die Here jou huistoe om oor 3 goed te gaan dink. 1. Gaan dink oor hoop in jou lewe. • Miskien moet jy weer vir slag raaksien dat jy vandag met geloof kan dans omdat jy die melodie van hoop vanmôre uit die Woord gehoor het. God gee uitkoms, Hy het nog altyd! 2. Gaan dink oor jou bemoediging. • Jy word elke keer bemoedig nie net om beter te voel nie, maar ook as ’n stukkie toerusting om ander te gaan bemoedig. Miskien moet jy meer sensitief wees vir mense rondom jou wat bemoediging nodig het. Wat jy moet doen is eenvoudig, deel net met hulle hoe God al die barste in jou lewe herstel en murasies opgebou het. Jy het baie sulke stories om te deel, dit sal ander bemoedig.
  • 16. 3. Maar as ’n geloofsgemeenskap moet ons meer eerlik en openlik wees oor ons swaarkry. • Gaan soek vir jou iemand wat jy vertrou. • Tel ’n telefoon op, gaan klop aan die deur en vertel van jou moeilikheid. • Dit gaan jou beter laat voel, maar so gee jy die Heilige Gees die geleentheid dat ander jou kan bemoedig.