SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
•Nie groot geloof nie, maar geloof in ‘n
Groter God wat ons roep.
•Venstergedagte…Geloof se konstante
taak is om ons op Christus te laat fokus.
Skriflesing - 2 Korinthiërs 5:7
(AOV) Want ons wandel deur geloof en
nie deur aanskouing nie.
(KJV) For we walk by faith, not by sight.
•Hebreërs 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste
vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n
bewys van die dinge wat ons nie sien
nie.
•Romeine 8:24 Want ons is gered in
hoop; maar die hoop wat gesien word,
is geen hoop nie; want wat iemand sien,
waarom hoop hy dit nog?
•Baie keer in ons donkerste uur, dan
twyfel ons – ons sien nie God se groter
plan nie en ken nie die uiteinde nie…
•Juis dan is geloof en hoop belangrik.
Die gesprek tussen Martha en
Jesus…(Joh.11)
• Johannes 11:21 “En Martha sê vir Jesus:
Here, as U hier gewees het, sou my broer
nie gesterf het nie.”
• Here, as U hier gewees het … as die mat
onder jou uitgeruk word ...skielike verlies.
Martha gee dit oor in God se hande – sien
haar verlies as ‘n geleentheid vir geloof.
• Johannes 11:22 “Maar selfs nou weet ek
dat alles wat U van God vra, God U sal gee.”
Vae geloof…
•Hy vat ‘n vonkie van Martha se geloof
en verander dit in ‘n groot vuur.
•Jou broer sal weer opstaan…ja ek
weet…
•Johannes 11:25 “Jesus sê vir haar: Ek is
die opstanding en die lewe!”
•Haar konsep van opstanding geskud -
Opstanding is nie ‘n konsep nie, dis ‘n
persoon!
Vae geloof…
•Skielik kom iets wat in die toekoms is,
in die hede in...
•Ons het nie net deel in Sy opstanding
eendag nie, maar wel reeds nou!
Glo jy dit ???
•Hoeveel toekomsgoed is deur geloof
nou reeds deel van dit wat ons doen?
•Aan die einde vd gesprek het dinge
geskuif...
•Sy sien Jesus nie meer deur die miswolk
van haar probleme nie,maar sien haar
probleme in die lig van Jesus.
Beteken nie dat ons in ontkenning leef
van uitdagings nie MAAR in die geselskap
vd lewende Christus, kan ons met
nederigheid en geloof nuwe krag en
passie kry om te leef met hoop.
Romans 15:13
“Mag God die bron van Hoop, julle deur
julle geloof met alle vreugde en vrede
vervul, sodat julle hoop al hoe sterker
kan word deur die krag van die Heilige
Gees!”

More Related Content

What's hot

Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweAGS Lofoord Upington
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodAGS Lofoord Upington
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodSusanna De Waal
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxChris van Wyk
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag AGS Lofoord Upington
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie AGS Lofoord Upington
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 

What's hot (20)

Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- ReissiekteTema: Pak jou tasse- Reissiekte
Tema: Pak jou tasse- Reissiekte
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
Tema: Beoefen Volgg
Tema: Beoefen Volgg Tema: Beoefen Volgg
Tema: Beoefen Volgg
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
 
WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Tema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denkeTema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denke
 
Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 

Tema - Venster van Geloof in 'n God van Hoop

  • 1.
  • 2. •Nie groot geloof nie, maar geloof in ‘n Groter God wat ons roep. •Venstergedagte…Geloof se konstante taak is om ons op Christus te laat fokus.
  • 3. Skriflesing - 2 Korinthiërs 5:7 (AOV) Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie. (KJV) For we walk by faith, not by sight.
  • 4. •Hebreërs 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. •Romeine 8:24 Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog?
  • 5. •Baie keer in ons donkerste uur, dan twyfel ons – ons sien nie God se groter plan nie en ken nie die uiteinde nie… •Juis dan is geloof en hoop belangrik.
  • 6. Die gesprek tussen Martha en Jesus…(Joh.11) • Johannes 11:21 “En Martha sê vir Jesus: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie.” • Here, as U hier gewees het … as die mat onder jou uitgeruk word ...skielike verlies. Martha gee dit oor in God se hande – sien haar verlies as ‘n geleentheid vir geloof. • Johannes 11:22 “Maar selfs nou weet ek dat alles wat U van God vra, God U sal gee.”
  • 7. Vae geloof… •Hy vat ‘n vonkie van Martha se geloof en verander dit in ‘n groot vuur. •Jou broer sal weer opstaan…ja ek weet… •Johannes 11:25 “Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe!” •Haar konsep van opstanding geskud - Opstanding is nie ‘n konsep nie, dis ‘n persoon!
  • 8. Vae geloof… •Skielik kom iets wat in die toekoms is, in die hede in... •Ons het nie net deel in Sy opstanding eendag nie, maar wel reeds nou!
  • 9. Glo jy dit ??? •Hoeveel toekomsgoed is deur geloof nou reeds deel van dit wat ons doen? •Aan die einde vd gesprek het dinge geskuif... •Sy sien Jesus nie meer deur die miswolk van haar probleme nie,maar sien haar probleme in die lig van Jesus.
  • 10. Beteken nie dat ons in ontkenning leef van uitdagings nie MAAR in die geselskap vd lewende Christus, kan ons met nederigheid en geloof nuwe krag en passie kry om te leef met hoop.
  • 11. Romans 15:13 “Mag God die bron van Hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!”