SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
Waarom?
Skrifgedeelte: Hand.9:1-18
• Daar is ervaringe wat ons lewe vorm
• Paulus se lewensveranderende
geestelike ervaring
• Ons word saam met Paulus
uitgenooi na ‘n pad van groei saam
met Jesus
• Die vraag wat die soektog na meer
vrystel : Waarom vervolg jy My?
• As jy aan Jesus se liggaam vat, vat jy
aan HOM
Die effek van die vraag op
Paulus en ons lewe :
1) Ons is Sy liggaam
• Maar julle is die liggaam van Christus
en lede afsonderlik (1Kor.12:27)
• Ons word saam met Paulus
uitgedaag om so na mense te kyk
• ’n Pad met Jesus se liggaam is nie
opsioneel nie
• Iets wat met jou gebeur as jy besluit
om Jesus te volg...
• Ons identiteit is in Christus – jy kyk
anders na jouself en ander
• ‘n Pad van Liefde...die kenmerk
van dissipels (Joh.13:35)
2) Ons het mekaar nodig
• Nie ‘n pad van individualisme nie;
een van Interafhanklikheid
(1Kor.12:21)
• Dis ‘n ONS storie – saam doen ons
baie meer
• Waar ek van myself kan gee en van
ander kan ontvang
• Wat het jy nou nodig? ...daar is ’n
gawe vir elke behoefte
3) Ons kan God beleef deur
ander
• God werk primêr met ons deur ons
omgang met ander
• God is waar mense is
• God is liefde; en hy wat in die liefde
wil bly, bly in God
• Matt.25:40 - Vir sover julle dit aan
die geringstes gedoen het, het julle
dit ook aan my gedoen.
Jy word genooi na ‘n beter pad en
‘n groter lewe...
’n Pad van Liefde saam met ander

More Related Content

What's hot

What's hot (7)

WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
 
Tema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in VerhoudingsTema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in Verhoudings
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
Tema: Standing Ovation
Tema: Standing OvationTema: Standing Ovation
Tema: Standing Ovation
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 

WWW Preek Reeks Deel 2

  • 1.
  • 3. • Daar is ervaringe wat ons lewe vorm • Paulus se lewensveranderende geestelike ervaring • Ons word saam met Paulus uitgenooi na ‘n pad van groei saam met Jesus • Die vraag wat die soektog na meer vrystel : Waarom vervolg jy My? • As jy aan Jesus se liggaam vat, vat jy aan HOM
  • 4. Die effek van die vraag op Paulus en ons lewe : 1) Ons is Sy liggaam • Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik (1Kor.12:27) • Ons word saam met Paulus uitgedaag om so na mense te kyk
  • 5. • ’n Pad met Jesus se liggaam is nie opsioneel nie • Iets wat met jou gebeur as jy besluit om Jesus te volg... • Ons identiteit is in Christus – jy kyk anders na jouself en ander • ‘n Pad van Liefde...die kenmerk van dissipels (Joh.13:35)
  • 6. 2) Ons het mekaar nodig • Nie ‘n pad van individualisme nie; een van Interafhanklikheid (1Kor.12:21) • Dis ‘n ONS storie – saam doen ons baie meer • Waar ek van myself kan gee en van ander kan ontvang • Wat het jy nou nodig? ...daar is ’n gawe vir elke behoefte
  • 7. 3) Ons kan God beleef deur ander • God werk primêr met ons deur ons omgang met ander • God is waar mense is • God is liefde; en hy wat in die liefde wil bly, bly in God • Matt.25:40 - Vir sover julle dit aan die geringstes gedoen het, het julle dit ook aan my gedoen.
  • 8. Jy word genooi na ‘n beter pad en ‘n groter lewe... ’n Pad van Liefde saam met ander