Successfully reported this slideshow.
We use your LinkedIn profile and activity data to personalize ads and to show you more relevant ads. You can change your ad preferences anytime.

Tema: Step up Geen kortpaaie nie.

57 views

Published on

Ps Pieter de Bruyn

Published in: Spiritual
  • Be the first to comment

  • Be the first to like this

Tema: Step up Geen kortpaaie nie.

  1. 1. Geen kortpaaie • Fil.1:6: “Omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ‘n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus”
  2. 2. •Daar is geen kortpaaie na geestelike volwassenheid nie! •Dit neem harte van “commitment”/toewyding. •Ons is gejaagd om by eindproduk te kom. – God stel nie belang in die spoed nie – wil jou sterk hê. •Dit is ‘n proses om te kom tot by die plek waar ons verstaan wat dit behels om ALLES vir Hom te gee.
  3. 3. •Dissipelskap is die proses waarin ek word soos Jesus. •“Christlikeness is your eventual destination – but your journey will last a lifetime”.
  4. 4. • Ons is veronderstel om elke dag so n bietjie meer soos Jesus te wees (lyk, dink, praat en doen) Ef.4:13 • Ons soek kortpaaie en “quick- fixes”, ’n preek, ‘n boek, ‘n seminar ens.
  5. 5. •Rick Warren: “Real maturity is never the result of a single experience, no matter how powerful or moving. Growth is gradual.” •2Kor.3:18 - Our lives gradually become brighter and more beautiful as God enters our lives and we become like Him.”
  6. 6. •Hoekom vat dit so lank? •Ons leer stadig. •Ons het baie wat ons moet afleer. – Ef 4: 22-25 en Kol.3: 7-10,14 •Ons is bang om nederig die waarheid oor onsself te hoor. •Groei is vreesaanjaend en soms seer. •Gewoontes neem tyd om te ontwikkel.
  7. 7. •Moenie haastig raak nie •Glo dat God in jou werk al voel jy dit nie. •Hou ‘n journaal (notaboek) van die lesse wat jy leer. •Wees geduldig met God en jouself. •Moenie moedeloos word nie – “God is not finished with me yet

×