SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
2
•Die lewe is ’n reis in die onbekende vol
veranderinge en opwinding ...
•Soms voel ons onstabiel, onseker en
mislik...soos iemand met reissiekte.
•Wat is daar wat mense laat voel die
grond onder hulle is nie meer so
stabiel nie?
Goeie raad vir reissiekte:
•Jy het nodig om op iets te fokus.
•Standvastigheid – iets om aan vas te
hou; iets wat jou kan stabiel hou.
Skriflesing: Hebr.6:16-20
•In ’n tyd van groot onsekerheid en
veranderinge ...
•Sweer God by Homself ... met ’n eed
en belofte as waarborg,
•’n kragtige aansporing om vas te hou:
Daar is hoop!
•Hoop as ’n veilige onbeweeglike
lewensanker. (Ons word ook
vasgehou).
Wat maak Christelike hoop
anders?
•Dit leef meer in ons as wat ons in die
hoop leef. (1 Pet.1:3 en 1Pet.3:15)
•Die inhoud van ons hoop is God self –
Rom.15:13
•Dis nie net hoop vir hierdie lewe nie –
1Kor.15:19
Hoe reis ek met Hoop?
•Hoop is die beloning van mense wat
aanhou glo – Rom.5:3-5
•Verduidelik dit vir ander ...deel dit uit –
1 Pet.3:15
•Vra God se Gees om dit elke dag te
bevestig – Ef.1:13-14
Romans 15:13
•“Mag God die bron van Hoop, julle
deur julle geloof met alle vreugde en
vrede vervul, sodat julle hoop al hoe
sterker kan word deur die krag van die
Heilige Gees!”

More Related Content

What's hot

Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxChris van Wyk
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweAGS Lofoord Upington
 
Geloof - My anker in die storm
Geloof - My anker in die stormGeloof - My anker in die storm
Geloof - My anker in die stormDaleen Slabbert
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2AGS Lofoord Upington
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jyErnest Potgieter
 

What's hot (18)

Die Hoop in ons
Die Hoop in onsDie Hoop in ons
Die Hoop in ons
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx
 
Leef in god se teenwoordigheid3
Leef in god se teenwoordigheid3Leef in god se teenwoordigheid3
Leef in god se teenwoordigheid3
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Geloof - My anker in die storm
Geloof - My anker in die stormGeloof - My anker in die storm
Geloof - My anker in die storm
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg16 Okt Is ons reg of maak ons reg
16 Okt Is ons reg of maak ons reg
 
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
Laat jesus jou storm stilmaak kerk2
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
 
16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen 16 Okt Hoor en doen
16 Okt Hoor en doen
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 
3. Pak jou tasse - Trip Advisor
3. Pak jou tasse - Trip Advisor3. Pak jou tasse - Trip Advisor
3. Pak jou tasse - Trip Advisor
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 

Tema: Pak jou tasse- Reissiekte

  • 1. 2
  • 2. •Die lewe is ’n reis in die onbekende vol veranderinge en opwinding ... •Soms voel ons onstabiel, onseker en mislik...soos iemand met reissiekte. •Wat is daar wat mense laat voel die grond onder hulle is nie meer so stabiel nie?
  • 3. Goeie raad vir reissiekte: •Jy het nodig om op iets te fokus. •Standvastigheid – iets om aan vas te hou; iets wat jou kan stabiel hou.
  • 4. Skriflesing: Hebr.6:16-20 •In ’n tyd van groot onsekerheid en veranderinge ... •Sweer God by Homself ... met ’n eed en belofte as waarborg, •’n kragtige aansporing om vas te hou: Daar is hoop! •Hoop as ’n veilige onbeweeglike lewensanker. (Ons word ook vasgehou).
  • 5. Wat maak Christelike hoop anders? •Dit leef meer in ons as wat ons in die hoop leef. (1 Pet.1:3 en 1Pet.3:15) •Die inhoud van ons hoop is God self – Rom.15:13 •Dis nie net hoop vir hierdie lewe nie – 1Kor.15:19
  • 6. Hoe reis ek met Hoop? •Hoop is die beloning van mense wat aanhou glo – Rom.5:3-5 •Verduidelik dit vir ander ...deel dit uit – 1 Pet.3:15 •Vra God se Gees om dit elke dag te bevestig – Ef.1:13-14
  • 7. Romans 15:13 •“Mag God die bron van Hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!”