SlideShare a Scribd company logo
1 of 18
Jesaja.55 1-13
Die Woord van God neem
elke christen na
volmaaktheid
1 o Almal wat dors het, kom na die
waters; en wie geen geld het nie, kom,
koop en eet; ja, kom, koop sonder geld
en sonder prys, wyn en melk!
2 Waarom weeg julle geld af vir wat
geen brood is nie, en julle arbeid vir
wat nie kan versadig nie? Luister
aandagtig na My en eet die goeie, en
laat julle siel hom in vettigheid
verlustig.
3 Neig julle oor en kom na My toe,
luister, en julle siel sal lewe; Ek wil
met julle ‘n ewige verbond sluit: die
bestendige genadebewyse van Dawid.
4 Kyk, Ek het hom tot ‘n getuie van die
volke gemaak, tot ‘n vors en ‘n
gebieder van die nasies.
5 Kyk, nasies wat jy nie geken het nie,
sal jy roep; en nasies wat jou nie
geken het nie, sal na jou hardloop,
ter wille van die HERE jou God en
van die Heilige van Israel, omdat Hy
jou verheerlik het.
6 Soek die HERE terwyl Hy nog te
vinde is; roep Hom aan terwyl Hy
naby is.
7 Laat die goddelose sy weg verlaat en
die kwaaddoener sy gedagtes; en
laat hy hom tot die HERE bekeer,
dan sal Hy hom barmhartig wees;
en tot onse God, want Hy vergeef
menigvuldiglik
8 Want my gedagtes is nie julle
gedagtes nie, en julle weë is nie my
weë nie, spreek die HERE.
9 Want soos die hemel hoër is as die
aarde, so is my weë hoër as julle weë
en my gedagtes as julle gedagtes.
10 Want soos die reën en die sneeu van
die hemel neerdaal en daarheen nie
terugkeer nie, maar die aarde
deurvogtig en maak dat dit voortbring
en uitspruit en saad gee aan die saaier
en brood aan die eter;
11 so sal my woord wees wat uit my
mond uitgaan: dit sal nie leeg na My
terugkeer nie, maar doen wat My
behaag en voorspoedig wees in alles
waartoe Ek dit stuur.
12 Want met vreugde sal julle uittrek
en met vrede gelei word; die berge
en heuwels sal voor julle in gejubel
uitbreek, en al die bome van die
veld in die hande klap.
13 Vir ‘n doringboom sal ‘n sipres
opgaan; vir ‘n distel sal ‘n
mirteboom opgaan; en dit sal vir die
HERE wees tot ‘n naam, tot ‘n ewige
teken wat nie uitgeroei sal word nie.
 11 so sal my woord wees wat uit my mond
uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer
nie, maar doen wat My behaag en
voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit
stuur
1. God waarborg die Woord wat Hy tot ons stuur
Teks Jes. 55 11
Dit sal nooit leeg na Hom terugkeer nie.
Jes 55:10,11
“Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie,
maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier
en brood aan die eter;
11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na
My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek
dit stuur.
83 vertaling
11 So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter
sake na My Toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring
waarvoor Ek dit gestuur het.
The message:
They'll do the work I sent them to do, they'll complete the assignment I gave them
Ef.1 v 4
soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en
Sonder gebrek voor Hom in liefde te wees,
5 deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders vir Homself aan te neem deur
Jesus Christus, na die welbehae van sy wil,
Isa 44:24
So sê die Here, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het van die moederskoot af: Ek is
die HERE wat alles volbring, wat die hemel uitspan, Ek alleen, en wat die aarde uitsprei
wie was met My? —
Isa 45:2
Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en
ystergrendels stukkend slaan.
2. God stuur Sy Woord na die Aarde
Joh.. 1:1-4
IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin
by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan
het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense…….
(14) En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid
aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom - vol van genade en
waarheid.
Jesus is die lewende/vleesgeworde Woord van God.
Jesus was die afskynsel van God se heerlikheid, die afdruksel van God se wese wat na die aarde
gekom het.
Hebr 1:3
“Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur
die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan
sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,”
God wil Sy Woord vandag stuur na ons
Joh 15:7
“As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.”
Rom 1:16
Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot
redding vir elkeen wat glo
Sy Woord gee rigting
Ps119:105
U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.
Sy woord bring verandering
Ps. 119:9
Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord.
Sy woord sal jou vrymaak
Joh. 8:32
En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
Sy woord sal jou dors les
innerlike" is leeg waarna ons so smag dit wat die wêreld nie kan koop met geld nie
Joh. 4:13
Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry;
14 Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit
dors kry nie,
Joh 7:38
Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
Dis waar die verandering kom
Jes. 55:13
Vir ‘n doringboom sal ‘n sipres opgaan; vir ‘n distel sal ‘n mirteboom opgaan; en dit sal vir
die HERE wees tot ‘n naam, tot ‘n ewige teken wat nie uitgeroei sal word nie.
Matt. 16:19
En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde
mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in
die hemel ontbonde wees.
Petrus en Johannes het dadelik begin om die Woord toe te pas.
Wonderwerke het gevolg.
Hand 4:13
13 En toe hulle die vrymoedigheid van Petrus en Johannes sien en verstaan dat hulle
ongeleerde en eenvoudige manne was, was hulle verwonderd en het hulle as
metgeselle van Jesus herken.
14 En omdat hulle die man wat genees was, by hulle sien staan, kon hulle niks daarteen sê
nie.
Mense het hulle probeer stop om die Woord toe te pas.
Han 4:19
“19 Toe antwoord Petrus en Johannes en sê vir hulle: Of dit reg is voor God om julle meer
gehoorsaam te wees as God, moet julle self beslis; 20 want vir ons is dit onmoontlik
om nie te spreek oor wat ons gesien en gehoor het nie.
They'll do the work I sent them to do, they'll complete the assignment I
gave them
Hulle het vir Jesus probeer stop ...
Hulle het Paulus probeer stop ....
Johannes die doper onthoof ...
‘’so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie,
maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek
dit stuur.’’
3. Die mens maak ‘n keuse wat hy met die Woord maak :
Jesus se gebed tot vir Sy dissipels
Joh.. 17:4
“Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek
volbring.
Jeremia het God se woorde met vrolikheid in sy binneste gebêre.
Jer.. 15:16
“Toe u woorde gevind is, het ek hulle opgeëet, en u woord was vir my vreugde en
vrolikheid vir my hart; want u Naam is oor my uitgeroep, HERE, God van die leërskare!”
Esegiël het die Woord met vreugde geëet.
Dit was in sy mond soos heuning soet.
Eseg. 3:1
“DAARNA het Hy vir my gesê: Mensekind, eet op wat jy vind; eet hierdie rol op, en gaan
spreek met die huis van Israel. 2 Toe het ek my mond oopgemaak, en Hy het my dié rol
laat eet 3 en vir my gesê: Mensekind, laat jou buik eet, en vul jou ingewande met hierdie
rol wat Ek jou gee. En ek het dit geëet, en dit was in my mond soos heuning so soet.”
Ons vertrou dat die goeie werk wat God in jou begin het sal groei van
oorwinning tot oorwinning.
Flip. 1:6
“omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ’n goeie werk in julle begin het, dit sal
voleindig tot op die dag van Jesus Christus
Jer. 1:12
Toe sê die HERE vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord om dit te
volbring.
As God ’n saak in jou lewe begin sal Hy dit klaarmaak

More Related Content

What's hot

Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjieEfesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Lou-Maré Denton
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!
Ernest Potgieter
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Kobus van Zyl
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
webateljee
 

What's hot (20)

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Verlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerkVerlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerk
 
Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjieEfesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
 
Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!Lees en hou vas aan die woord!
Lees en hou vas aan die woord!
 
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloofDie begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Tema simplicity
Tema   simplicityTema   simplicity
Tema simplicity
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14Breek los uit die wurggreep van satan 14
Breek los uit die wurggreep van satan 14
 
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
10 nov 2013 Aanddiens 'n Gebed (884)
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.
 

Viewers also liked (16)

Moção de repúdio
Moção de repúdioMoção de repúdio
Moção de repúdio
 
certificate
certificatecertificate
certificate
 
Amit Rajpal
Amit RajpalAmit Rajpal
Amit Rajpal
 
After
AfterAfter
After
 
Repaso
RepasoRepaso
Repaso
 
Webb Flag Page
Webb Flag PageWebb Flag Page
Webb Flag Page
 
aleem
aleemaleem
aleem
 
Client Introduction 2012
Client Introduction 2012Client Introduction 2012
Client Introduction 2012
 
Presentación 'La ciudad que rompe sueños'
Presentación 'La ciudad que rompe sueños'Presentación 'La ciudad que rompe sueños'
Presentación 'La ciudad que rompe sueños'
 
Santos genesis pouerpoin
Santos genesis pouerpoinSantos genesis pouerpoin
Santos genesis pouerpoin
 
Diabetes tipo 2
Diabetes tipo 2Diabetes tipo 2
Diabetes tipo 2
 
Derkson Safety Award
Derkson Safety AwardDerkson Safety Award
Derkson Safety Award
 
Reporte de la práctica
Reporte de  la prácticaReporte de  la práctica
Reporte de la práctica
 
CHina 2016
CHina 2016CHina 2016
CHina 2016
 
Dependências
DependênciasDependências
Dependências
 
F & B Service Notes for 2nd Year Hotel Management Students: Chap 01 Alcohol
F & B Service Notes for 2nd Year Hotel Management Students: Chap 01 AlcoholF & B Service Notes for 2nd Year Hotel Management Students: Chap 01 Alcohol
F & B Service Notes for 2nd Year Hotel Management Students: Chap 01 Alcohol
 

Similar to Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid

Similar to Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid (20)

Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
 
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdfThe Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
 
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdfAfrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
 
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningDie tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
 
Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47Handelinge 2:42 47
Handelinge 2:42 47
 
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdfAfrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
 
Werkswinkel01-Skyfies
Werkswinkel01-SkyfiesWerkswinkel01-Skyfies
Werkswinkel01-Skyfies
 
Afrikaans - Prayer of Azariah.pdf
Afrikaans - Prayer of Azariah.pdfAfrikaans - Prayer of Azariah.pdf
Afrikaans - Prayer of Azariah.pdf
 
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdfAfrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
 
Afrikaans - Second and Third John.pdf
Afrikaans -  Second and Third John.pdfAfrikaans -  Second and Third John.pdf
Afrikaans - Second and Third John.pdf
 
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdfAfrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
Afrikaans - The Epistle of Ignatius to Polycarp.pdf
 
Verbonde
VerbondeVerbonde
Verbonde
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
The Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdfThe Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdf
 
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdf
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdfAfrikaans - Ecclesiasticus.pdf
Afrikaans - Ecclesiasticus.pdf
 
Afrikaans - Titus.pdf
Afrikaans - Titus.pdfAfrikaans - Titus.pdf
Afrikaans - Titus.pdf
 
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
 
Afrikaans - The Protevangelion.pdf
Afrikaans - The Protevangelion.pdfAfrikaans - The Protevangelion.pdf
Afrikaans - The Protevangelion.pdf
 
Afrikaans - The Gospel of the Birth of Mary.pdf
Afrikaans - The Gospel of the Birth of Mary.pdfAfrikaans - The Gospel of the Birth of Mary.pdf
Afrikaans - The Gospel of the Birth of Mary.pdf
 
Afrikaans - 2nd Esdras.pdf
Afrikaans - 2nd Esdras.pdfAfrikaans - 2nd Esdras.pdf
Afrikaans - 2nd Esdras.pdf
 

More from AGS Lofoord Upington

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid

  • 1. Jesaja.55 1-13 Die Woord van God neem elke christen na volmaaktheid
  • 2. 1 o Almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk! 2 Waarom weeg julle geld af vir wat geen brood is nie, en julle arbeid vir wat nie kan versadig nie? Luister aandagtig na My en eet die goeie, en laat julle siel hom in vettigheid verlustig.
  • 3. 3 Neig julle oor en kom na My toe, luister, en julle siel sal lewe; Ek wil met julle ‘n ewige verbond sluit: die bestendige genadebewyse van Dawid. 4 Kyk, Ek het hom tot ‘n getuie van die volke gemaak, tot ‘n vors en ‘n gebieder van die nasies.
  • 4. 5 Kyk, nasies wat jy nie geken het nie, sal jy roep; en nasies wat jou nie geken het nie, sal na jou hardloop, ter wille van die HERE jou God en van die Heilige van Israel, omdat Hy jou verheerlik het. 6 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is.
  • 5. 7 Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot die HERE bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef menigvuldiglik 8 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.
  • 6. 9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes. 10 Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter;
  • 7. 11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur. 12 Want met vreugde sal julle uittrek en met vrede gelei word; die berge en heuwels sal voor julle in gejubel uitbreek, en al die bome van die veld in die hande klap.
  • 8. 13 Vir ‘n doringboom sal ‘n sipres opgaan; vir ‘n distel sal ‘n mirteboom opgaan; en dit sal vir die HERE wees tot ‘n naam, tot ‘n ewige teken wat nie uitgeroei sal word nie.
  • 9.  11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur
  • 10. 1. God waarborg die Woord wat Hy tot ons stuur Teks Jes. 55 11 Dit sal nooit leeg na Hom terugkeer nie. Jes 55:10,11 “Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; 11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur. 83 vertaling 11 So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My Toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het. The message: They'll do the work I sent them to do, they'll complete the assignment I gave them
  • 11. Ef.1 v 4 soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en Sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, 5 deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders vir Homself aan te neem deur Jesus Christus, na die welbehae van sy wil, Isa 44:24 So sê die Here, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het van die moederskoot af: Ek is die HERE wat alles volbring, wat die hemel uitspan, Ek alleen, en wat die aarde uitsprei wie was met My? — Isa 45:2 Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan.
  • 12. 2. God stuur Sy Woord na die Aarde Joh.. 1:1-4 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense……. (14) En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom - vol van genade en waarheid. Jesus is die lewende/vleesgeworde Woord van God. Jesus was die afskynsel van God se heerlikheid, die afdruksel van God se wese wat na die aarde gekom het. Hebr 1:3 “Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,”
  • 13. God wil Sy Woord vandag stuur na ons Joh 15:7 “As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.” Rom 1:16 Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo Sy Woord gee rigting Ps119:105 U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad. Sy woord bring verandering Ps. 119:9 Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord. Sy woord sal jou vrymaak Joh. 8:32 En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
  • 14. Sy woord sal jou dors les innerlike" is leeg waarna ons so smag dit wat die wêreld nie kan koop met geld nie Joh. 4:13 Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry; 14 Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, Joh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. Dis waar die verandering kom Jes. 55:13 Vir ‘n doringboom sal ‘n sipres opgaan; vir ‘n distel sal ‘n mirteboom opgaan; en dit sal vir die HERE wees tot ‘n naam, tot ‘n ewige teken wat nie uitgeroei sal word nie.
  • 15. Matt. 16:19 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees. Petrus en Johannes het dadelik begin om die Woord toe te pas. Wonderwerke het gevolg. Hand 4:13 13 En toe hulle die vrymoedigheid van Petrus en Johannes sien en verstaan dat hulle ongeleerde en eenvoudige manne was, was hulle verwonderd en het hulle as metgeselle van Jesus herken. 14 En omdat hulle die man wat genees was, by hulle sien staan, kon hulle niks daarteen sê nie.
  • 16. Mense het hulle probeer stop om die Woord toe te pas. Han 4:19 “19 Toe antwoord Petrus en Johannes en sê vir hulle: Of dit reg is voor God om julle meer gehoorsaam te wees as God, moet julle self beslis; 20 want vir ons is dit onmoontlik om nie te spreek oor wat ons gesien en gehoor het nie. They'll do the work I sent them to do, they'll complete the assignment I gave them Hulle het vir Jesus probeer stop ... Hulle het Paulus probeer stop .... Johannes die doper onthoof ... ‘’so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.’’
  • 17. 3. Die mens maak ‘n keuse wat hy met die Woord maak : Jesus se gebed tot vir Sy dissipels Joh.. 17:4 “Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring. Jeremia het God se woorde met vrolikheid in sy binneste gebêre. Jer.. 15:16 “Toe u woorde gevind is, het ek hulle opgeëet, en u woord was vir my vreugde en vrolikheid vir my hart; want u Naam is oor my uitgeroep, HERE, God van die leërskare!” Esegiël het die Woord met vreugde geëet. Dit was in sy mond soos heuning soet. Eseg. 3:1 “DAARNA het Hy vir my gesê: Mensekind, eet op wat jy vind; eet hierdie rol op, en gaan spreek met die huis van Israel. 2 Toe het ek my mond oopgemaak, en Hy het my dié rol laat eet 3 en vir my gesê: Mensekind, laat jou buik eet, en vul jou ingewande met hierdie rol wat Ek jou gee. En ek het dit geëet, en dit was in my mond soos heuning so soet.”
  • 18. Ons vertrou dat die goeie werk wat God in jou begin het sal groei van oorwinning tot oorwinning. Flip. 1:6 “omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ’n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus Jer. 1:12 Toe sê die HERE vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord om dit te volbring. As God ’n saak in jou lewe begin sal Hy dit klaarmaak