SlideShare a Scribd company logo
1 of 13
Matt. 16: 13-23
13 En toe Jesus in die streke van Cesaréa-
Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie
sê die mense dat Ek, die Seun van die
mens, is?
14 En hulle antwoord: Sommige Johannes
die Doper, en sommige Elía, en ander
Jeremia of een van die profete
15 Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is
Ek?
16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die
Christus, die Seun van die lewende God.
17 Toe antwoord Jesus en sê vir hom:
Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees
en bloed het dit nie aan jou geopenbaar
nie, maar my Vader wat in die hemele
is.
18 En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op
hierdie rots sal Ek my gemeente bou,
en die poorte van die doderyk sal dit
nie oorweldig nie.
19 En Ek sal jou die sleutels van die
koninkryk van die hemele gee; en wat
jy ook op die aarde mag bind, sal in die
hemel gebonde wees, en wat jy ook op
die aarde mag ontbind, sal in die hemel
ontbonde wees.
20 Daarop het Hy sy dissipels bevel gegee
dat hulle vir niemand moes sê dat Hy
Jesus die Christus is nie.
21 Van toe af het Jesus begin om sy
dissipels te toon dat Hy na Jerusalem
moes gaan en veel van die ouderlinge
en owerpriesters en skrifgeleerdes
moes ly, en gedood en op die derde
dag opgewek word.
22 Toe neem Petrus Hom opsy en begin
Hom bestraf en sê: Mag God dit
verhoed, Here, dit sal U nooit oorkom
nie!
23 Maar Hy het omgedraai en vir Petrus
gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir
My ‘n struikelblok, omdat jy nie die
dinge van God bedink nie, maar die
dinge van die mense
1. N nuwe identiteit
v 18 En ek sê ook vir jou: Jy is Petrus en op hierdie rots sal ek my gemeente bou en die poorte
van die doderyk sal dit nie oorweldig nie
DIE KERK SE IDENTIEIET
Joh. 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van
God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
v 16 U IS DIE CHRISTUS DIE SEUN VAN DIE LEWENDE GOD
ONS DIE KIND VAN DIE LEWEDIGE GOD
Luk.. 11:11 En vir watter vader onder julle sal sy seun brood
vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in
plaas van ‘n vis ‘n slang gee;
12 of ook as hy ‘n eier vra, hom ‘n skerpioen gee?
13 As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle
kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die
Heilige Gees gee aan die wat Hom bid
2. Petrus verkry outoriteit
Mat 16:19 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op
die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag
ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
21 Van toe af het Jesus begin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel
van die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde
dag opgewek word.
22 Toe neem Petrus Hom opsy en begin Hom bestraf en sê: Mag God dit verhoed, Here, dit
sal U nooit oorkom nie!
OM TE HEERS EN REGEER HET ONS OUTORITEIT NODIG .
Joh.. 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy
ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan

Kyk wat gebeur toe Petrus dit besef :
HAND.2 : Kom 3 duisend mense tot bekering
HAND. 3 :Petrus en Johannes by die verlamde man goud en silwer het ek nie maar wat ek vir
jou het dit gee ek vir jou in die Naam Van Jesus
HAND 5 :Het die engel van die Here die deur van die gevangenis oopgemaak en hulle
uitgelei
3. Die struikelblok in die lewe
Mat 16:23 Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My
‘n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mense
Jesus gee vir Petrus die volgende:
23b moet nie die dinge bedink van die mense nie, maar bedink die dinge van God
Kol 3:1 As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is
2 Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.
The message vertaling .
1 So if you're serious about living this new resurrection life with Christ, act like it. Pursue the
things over which Christ presides.
2 Don't shuffle along, eyes to the ground, absorbed with the things right in front of you.
Look up, and be alert to what is going on around Christ - that's where the action is.

More Related Content

What's hot

18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus blyErnest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)Susanna De Waal
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hartErnest Potgieter
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,agsupington
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homErnest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidAGS Lofoord Upington
 
Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
What's hot (18)

18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
18 jan 2015 wanneer jy gefokus bly
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Tema Heroes 2 - Overcommers
Tema Heroes 2 - OvercommersTema Heroes 2 - Overcommers
Tema Heroes 2 - Overcommers
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
Issue 16 africkaans
Issue 16 africkaansIssue 16 africkaans
Issue 16 africkaans
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
26 julie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (ix)
 
27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart27 julie 2014 wat breek jou hart
27 julie 2014 wat breek jou hart
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,
 
Die Krag van Gebed
Die Krag van GebedDie Krag van Gebed
Die Krag van Gebed
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor homJesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Viewers also liked

Viewers also liked (7)

Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel4 September - Liefde wat herstel
4 September - Liefde wat herstel
 
11 sept - Die beste le nog voor
11 sept - Die beste le nog voor11 sept - Die beste le nog voor
11 sept - Die beste le nog voor
 
Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017Storms preek 22 Jan 2017
Storms preek 22 Jan 2017
 
6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god6 Okt Buitengewone god
6 Okt Buitengewone god
 
11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace11 sept- amazing grace
11 sept- amazing grace
 
Tema exhausted tot energiek
Tema  exhausted tot energiekTema  exhausted tot energiek
Tema exhausted tot energiek
 
More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Die Exstreme Kerk

  • 2. 13 En toe Jesus in die streke van Cesaréa- Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sê: Wie sê die mense dat Ek, die Seun van die mens, is? 14 En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige Elía, en ander Jeremia of een van die profete
  • 3. 15 Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? 16 En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God.
  • 4. 17 Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is. 18 En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.
  • 5. 19 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
  • 6. 20 Daarop het Hy sy dissipels bevel gegee dat hulle vir niemand moes sê dat Hy Jesus die Christus is nie. 21 Van toe af het Jesus begin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel van die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde dag opgewek word.
  • 7. 22 Toe neem Petrus Hom opsy en begin Hom bestraf en sê: Mag God dit verhoed, Here, dit sal U nooit oorkom nie!
  • 8. 23 Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My ‘n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mense
  • 9. 1. N nuwe identiteit v 18 En ek sê ook vir jou: Jy is Petrus en op hierdie rots sal ek my gemeente bou en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie DIE KERK SE IDENTIEIET Joh. 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; v 16 U IS DIE CHRISTUS DIE SEUN VAN DIE LEWENDE GOD ONS DIE KIND VAN DIE LEWEDIGE GOD
  • 10. Luk.. 11:11 En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in plaas van ‘n vis ‘n slang gee; 12 of ook as hy ‘n eier vra, hom ‘n skerpioen gee? 13 As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid
  • 11. 2. Petrus verkry outoriteit Mat 16:19 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees. 21 Van toe af het Jesus begin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel van die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde dag opgewek word. 22 Toe neem Petrus Hom opsy en begin Hom bestraf en sê: Mag God dit verhoed, Here, dit sal U nooit oorkom nie! OM TE HEERS EN REGEER HET ONS OUTORITEIT NODIG . Joh.. 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan
  • 12. OM TE HEERS EN REGEER HET ONS OUTORITEIT NODIG . Joh.. 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan Kyk wat gebeur toe Petrus dit besef : HAND.2 : Kom 3 duisend mense tot bekering HAND. 3 :Petrus en Johannes by die verlamde man goud en silwer het ek nie maar wat ek vir jou het dit gee ek vir jou in die Naam Van Jesus HAND 5 :Het die engel van die Here die deur van die gevangenis oopgemaak en hulle uitgelei
  • 13. 3. Die struikelblok in die lewe Mat 16:23 Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My ‘n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mense Jesus gee vir Petrus die volgende: 23b moet nie die dinge bedink van die mense nie, maar bedink die dinge van God Kol 3:1 As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is 2 Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. The message vertaling . 1 So if you're serious about living this new resurrection life with Christ, act like it. Pursue the things over which Christ presides. 2 Don't shuffle along, eyes to the ground, absorbed with the things right in front of you. Look up, and be alert to what is going on around Christ - that's where the action is.