SlideShare a Scribd company logo
1 of 11
Hoe lyk die prentjie van die vroeë
kerk anders as vandag se kerk
Hand :2:37-47
37 Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê:
Wat moet ons doen, broeders?
38 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van
Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.
39 Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse
God na Hom sal roep.
40 En met baie ander woorde het hy hulle besweer en vermaan en gesê: Laat julle red uit hierdie
verkeerde geslag.
41 Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op dié dag
omtrent drie duisend siele toegebring.
42 En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van
die brood en in die gebede.
43 En vrees het op elkeen gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels plaasgevind.
44 En almal wat gelowig geword het, was bymekaar, en het alles gemeenskaplik besit.
45 En hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop en die opbrings onder almal verdeel,
volgens wat elkeen nodig gehad het.
46 En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek
en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet,
47 terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die
gemeente gevoeg die wat gered is.
1. Hoe kon dit gebeur dat so ‘n eenvoudige groepie mense so
‘n geweldige opskudding veroorsaak?
• Wel, die Heilige Gees het die grense tussen die Jode en die ander mense
weggevat.
• Mense het verby mensgemaakte grense na mekaar begin kyk. Ras, taal
en kultuur het nie meer getel nie.
• En hulle het nie net met nuwe oë na mekaar gekyk nie, hulle het regtig
ook in liefde vir mekaar begin omgee.
• Waar so iets gebeur, is presies waar ‘n stukkie hemel op aarde aanbreek.
• Die Heilige Gees het beweging gebring.
• En juis dit het ongelowiges aangetrek na die kerk toe.
• Ons lees in Hd 2:47: Hulle (die kerk) was in guns by die hele volk en die
Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.
2. Hoe lyk die prentjie vir mense vandag as
hulle na die kerk kyk
Hoe lyk ons, George Bernard Shaw, die Engelse filosoof vertel in een van sy
boeke die verhaal van ‘n meisie uit Afrika wat op soek is na God.
Langs die pad ontmoet sy eendag ‘n snaakse ou man met ‘n baard en outydse
klere aan. Hy dra ‘n vreemde, hoë struktuur op sy rug. Toe die meisie
wou help dra, keer hy haar en sê: “Nee toemaar, ek sal dit alleen dra”.
“Maar wie is u en wat dra u daar?” vra sy. Die ou man antwoord: “Weet
jy dan nie? Ek is Petrus. Ek dra die kerk op my rug. Die kerk is mos op my
gebou. Maar dis nie so swaar nie. Dis van papier gemaak!”
 Past Pieter verduidelik :
 Die hele Bybel is ’n storie wat geskryf is vir ons En ons is deel van
die storie
MAAR ONS MAG NIE DIE STORIE VERANDER NIE!
Jy mag niks wegneem of byvoeg nie
Maar tog doen ons !
• 2Kor. 3:2 Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees
deur alle mense; 3 omdat julle duidelik ‘n brief van Christus is deur
ons diens berei, geskrywe nie met ink nie, maar met die Gees van
die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op die vleestafels van
die hart.
 Wat is die probleem
• Die probleem is mense se harte het verhard teenoor mekaar .
• Die eie ek het nog nie afgesterf nie
• Dit gaan net oor my myself en eke
• Ons het nog nie by die punt gekom waar ons kan sê
• Gal. 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar
Christus leef in my.
• Hierdie is seker van die bekendste en mees diepgaande woorde van
Paulus.
• Hy sê hiermee dat hy sy vorige identiteit (wie hy is) totaal en al afgesterf
het saam met Christus. Lewe “in die vlees” dui hier op die liggaamlike lewe
in hierdie wêreld.
• Dit beteken dat Paulus se identiteit (wie hy is) nou nie bepaal word deur
ras, kultuur, godsdiens, tradisie of die Wet nie.
• Sy identiteit (wie hy is) word nou volledig bepaal deur Christus wat in hom
lewe
• 2Kor. 5:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou
dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
 Baie sal klomp argumente hê ons kan nie weer so word nie
 Onthou, daar is nie ‘n groot verskil tussen ons in ons moderne,
kapitalistiese samelewing en die vroeë groepie Christene nie
 Hulle was ook gewone mense soos ons, met vooropgestelde idees, met ‘n
vrees vir almal wat anders as hulle is.
 Hulle was ook mense met ‘n ongemak vir nuwe dinge, en hulle het ook
veiliger gevoel binne hul eie mensgemaakte grense.
 Maar dieselfde Heilige Gees wat die beroering in die eerste kerk gebring
het, is nog steeds aan die werk.
3. Wat was hulle geheim
 Hulle was onder die apostels se leering gewees.
• Heb 10:24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan
te spoor;
• Heb 10:25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos
sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des
te meer namate julle die dag sien nader kom.
 Fellowship
• Rom 12:9-21 Laat die liefde ongeveins wees;
10 wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die
ander voorgaan in eerbetoning;
12 volhard in die gebed.
13 Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid;
14 seën en moenie vervloek nie;
15 wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween;
16 wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar
voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie;
17 vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle
mense;
18 , leef in vrede met alle mense.
20 As jou vyand dan honger het, gee hom iets om te eet; as hy dors het, gee
hom iets om te drink, want sodoende sal jy op sy hoof vurige kole ophoop.
21 Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die
goeie
Saam gebid
• Act 1:14 Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam
met ‘n aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers.
47 hulle het God geprys en Guns by die volk gehad.
• Dit is wat God se idee is van ’n kerk
• Die geheim was dat hulle nie net Christus verkondig nie maar Christus
geleef
• Ons moet toelaat dat die Heilige gees weer begin werk in ons harte
• Hy stoot met sy liefde die koue mure van ons kerke en die tralies om ons
harte om.
• Hy vat ons saam op sy pad van vernuwing en lewe.
• Wat vir ons soos ‘n dooie takkie lyk, is lankal vir Hom ‘n belofte van groot
dinge.
• Hy verander die papier kerk in ‘n soliede gebou v
• Ons kan opstaan en die groot wonderwerk, wat almal se oë laat rek, lééf!
• ONS MOET DIE PRENTJIE WEER BEGIN RAAKSIEN EN SO BEGIN LEEF .

More Related Content

What's hot

G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxChris van Wyk
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeAGS Lofoord Upington
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleCornelius Joubert
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxChris van Wyk
 

What's hot (13)

Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Tema: # mekaar deel
Tema: # mekaar deel Tema: # mekaar deel
Tema: # mekaar deel
 
Tema: Volgg Gewoontes:Gebed 3
Tema: Volgg Gewoontes:Gebed 3Tema: Volgg Gewoontes:Gebed 3
Tema: Volgg Gewoontes:Gebed 3
 
Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docx
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, VorentoeTema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
Tema - Kyk nie Terug nie, Vorentoe
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskille
 
Die wonder van Tale spraak
Die wonder van Tale spraakDie wonder van Tale spraak
Die wonder van Tale spraak
 
Tema - Meesterplan 1
Tema -  Meesterplan 1Tema -  Meesterplan 1
Tema - Meesterplan 1
 
Aanpreek 20110130
Aanpreek 20110130Aanpreek 20110130
Aanpreek 20110130
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
 
Seuns en dogters van god
Seuns en dogters van godSeuns en dogters van god
Seuns en dogters van god
 

Similar to Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk

Similar to Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk (14)

Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdfAfrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
 
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjieEfesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
 
bulleTIN UITGAWE 14 2016
bulleTIN UITGAWE 14 2016bulleTIN UITGAWE 14 2016
bulleTIN UITGAWE 14 2016
 
Hoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer kenHoe kan ek god beter leer ken
Hoe kan ek god beter leer ken
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Afrikaans - Second and Third John.pdf
Afrikaans -  Second and Third John.pdfAfrikaans -  Second and Third John.pdf
Afrikaans - Second and Third John.pdf
 
Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2
 
Stop Walking Through Text
Stop Walking Through TextStop Walking Through Text
Stop Walking Through Text
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
 
2 feb
2 feb2 feb
2 feb
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk

  • 1. Hoe lyk die prentjie van die vroeë kerk anders as vandag se kerk Hand :2:37-47
  • 2. 37 Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? 38 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. 39 Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep. 40 En met baie ander woorde het hy hulle besweer en vermaan en gesê: Laat julle red uit hierdie verkeerde geslag. 41 Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op dié dag omtrent drie duisend siele toegebring. 42 En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede. 43 En vrees het op elkeen gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels plaasgevind. 44 En almal wat gelowig geword het, was bymekaar, en het alles gemeenskaplik besit. 45 En hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop en die opbrings onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het. 46 En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, 47 terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is.
  • 3. 1. Hoe kon dit gebeur dat so ‘n eenvoudige groepie mense so ‘n geweldige opskudding veroorsaak? • Wel, die Heilige Gees het die grense tussen die Jode en die ander mense weggevat. • Mense het verby mensgemaakte grense na mekaar begin kyk. Ras, taal en kultuur het nie meer getel nie. • En hulle het nie net met nuwe oë na mekaar gekyk nie, hulle het regtig ook in liefde vir mekaar begin omgee. • Waar so iets gebeur, is presies waar ‘n stukkie hemel op aarde aanbreek. • Die Heilige Gees het beweging gebring. • En juis dit het ongelowiges aangetrek na die kerk toe. • Ons lees in Hd 2:47: Hulle (die kerk) was in guns by die hele volk en die Here het elke dag mense wat gered word, by die gemeente gevoeg.
  • 4. 2. Hoe lyk die prentjie vir mense vandag as hulle na die kerk kyk Hoe lyk ons, George Bernard Shaw, die Engelse filosoof vertel in een van sy boeke die verhaal van ‘n meisie uit Afrika wat op soek is na God. Langs die pad ontmoet sy eendag ‘n snaakse ou man met ‘n baard en outydse klere aan. Hy dra ‘n vreemde, hoë struktuur op sy rug. Toe die meisie wou help dra, keer hy haar en sê: “Nee toemaar, ek sal dit alleen dra”. “Maar wie is u en wat dra u daar?” vra sy. Die ou man antwoord: “Weet jy dan nie? Ek is Petrus. Ek dra die kerk op my rug. Die kerk is mos op my gebou. Maar dis nie so swaar nie. Dis van papier gemaak!”
  • 5.  Past Pieter verduidelik :  Die hele Bybel is ’n storie wat geskryf is vir ons En ons is deel van die storie MAAR ONS MAG NIE DIE STORIE VERANDER NIE! Jy mag niks wegneem of byvoeg nie Maar tog doen ons ! • 2Kor. 3:2 Julle is ons brief, geskrywe in ons harte, geken en gelees deur alle mense; 3 omdat julle duidelik ‘n brief van Christus is deur ons diens berei, geskrywe nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God; nie op kliptafels nie, maar op die vleestafels van die hart.  Wat is die probleem • Die probleem is mense se harte het verhard teenoor mekaar . • Die eie ek het nog nie afgesterf nie • Dit gaan net oor my myself en eke • Ons het nog nie by die punt gekom waar ons kan sê • Gal. 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my.
  • 6. • Hierdie is seker van die bekendste en mees diepgaande woorde van Paulus. • Hy sê hiermee dat hy sy vorige identiteit (wie hy is) totaal en al afgesterf het saam met Christus. Lewe “in die vlees” dui hier op die liggaamlike lewe in hierdie wêreld. • Dit beteken dat Paulus se identiteit (wie hy is) nou nie bepaal word deur ras, kultuur, godsdiens, tradisie of die Wet nie. • Sy identiteit (wie hy is) word nou volledig bepaal deur Christus wat in hom lewe • 2Kor. 5:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
  • 7.  Baie sal klomp argumente hê ons kan nie weer so word nie  Onthou, daar is nie ‘n groot verskil tussen ons in ons moderne, kapitalistiese samelewing en die vroeë groepie Christene nie  Hulle was ook gewone mense soos ons, met vooropgestelde idees, met ‘n vrees vir almal wat anders as hulle is.  Hulle was ook mense met ‘n ongemak vir nuwe dinge, en hulle het ook veiliger gevoel binne hul eie mensgemaakte grense.  Maar dieselfde Heilige Gees wat die beroering in die eerste kerk gebring het, is nog steeds aan die werk.
  • 8. 3. Wat was hulle geheim  Hulle was onder die apostels se leering gewees. • Heb 10:24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; • Heb 10:25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.
  • 9.  Fellowship • Rom 12:9-21 Laat die liefde ongeveins wees; 10 wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning; 12 volhard in die gebed. 13 Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid; 14 seën en moenie vervloek nie; 15 wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween; 16 wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie; 17 vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense; 18 , leef in vrede met alle mense. 20 As jou vyand dan honger het, gee hom iets om te eet; as hy dors het, gee hom iets om te drink, want sodoende sal jy op sy hoof vurige kole ophoop. 21 Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie
  • 10. Saam gebid • Act 1:14 Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam met ‘n aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers. 47 hulle het God geprys en Guns by die volk gehad. • Dit is wat God se idee is van ’n kerk • Die geheim was dat hulle nie net Christus verkondig nie maar Christus geleef
  • 11. • Ons moet toelaat dat die Heilige gees weer begin werk in ons harte • Hy stoot met sy liefde die koue mure van ons kerke en die tralies om ons harte om. • Hy vat ons saam op sy pad van vernuwing en lewe. • Wat vir ons soos ‘n dooie takkie lyk, is lankal vir Hom ‘n belofte van groot dinge. • Hy verander die papier kerk in ‘n soliede gebou v • Ons kan opstaan en die groot wonderwerk, wat almal se oë laat rek, lééf! • ONS MOET DIE PRENTJIE WEER BEGIN RAAKSIEN EN SO BEGIN LEEF .

Editor's Notes

  1. Nie meer