SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
Daniel 3: 10 – 20 (NLV)
10U Majesteit het mos ’n bevel uitgereik
dat elkeen wat die geluid van die
trompet, fluit, siter, lier, harp of enige
ander musiekinstrument hoor, dadelik
moet neerval en die goue beeld aanbid.
11Dié wat dit nie doen nie, sal in die
vuuroond gegooi word. 12Maar daar is
Joodse mans wat nie doen wat die
koning gelas het nie.
Dit is Sadrag, Mesag en Abednego wat u
oor die administrasie van die provinsie
van Babel aangestel het. Hulle gee nie
eer aan u gode nie en hulle aanbid nie
die goue beeld wat u opgerig het nie.”
13Nebukadnesar was woedend en hy
het beveel dat Sadrag, Mesag en
Abednego na hom toe gebring moet
word. Toe hulle voor die koning kom,.
14het Nebukadnesar vir hulle gevra:
“Sadrag, Mesag en Abednego, is dit
waar dat julle nie aan my gode eer wil
bewys nie en nie die goue beeld wat ek
opgerig het, wil aanbid nie? 15Kyk, ek
gee julle nog een keer kans. Luister
wanneer julle die musiekinstrumente
hoor speel en aanbid die beeld wat ek
gemaak het. As julle dit nie aanbid nie,
sal julle onmiddellik in die vlammende
oond gegooi word. Watter god sal julle
dán uit my hand kan red?”
16Sadrag, Mesag en Abednego het
koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons
ag dit nie nodig om u hierop te
antwoord nie. 17Die God wat ons
aanbid, kán ons uit die vuur red. Hy sal
ons uit u mag bevry, U Majesteit. 18En
selfs al red Hy ons nie, U Majesteit, sal
ons nie u gode vereer nie. Ons sal nie
die goue beeld wat u gemaak het,
aanbid nie.”
.
19Die koning was so kwaad vir Sadrag,
Mesag en Abednego dat sy gesig vertrek
het. Hy het opdrag gegee dat die oond
sewe keer warmer as gewoonlik gemaak
moet word. 20Hy het sterk mans uit sy
leër aangesê om Sadrag, Mesag en
Abednego vas te bind en hulle in die
oond met sy skroeiende vlamme te gooi.
2 Kronieke 7:14 -15
14Wanneer die volk wat my Naam dra,
hulle verootmoedig en bid, en My weer
soek en hulle afkeer van hulle bose
lewens, SAL Ek in die hemel hoor en
hulle sondes vergewe en hulle land
gesond maak. 15Ek SAL ’n oog hou oor
hierdie plek en luister na elke gebed wat
hier opgestuur word,

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal AGS Lofoord Upington
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding AGS Lofoord Upington
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding  Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
Tema:In Jesus se voetspore Deel 3 Opstanding
 
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
Tema: In Jesus se voetspore Deel 2 Goeie Vrydag
 
Tema: Overload
Tema: OverloadTema: Overload
Tema: Overload
 

Tema: Soms is dit jou beste opsie...

  • 1.
  • 2. Daniel 3: 10 – 20 (NLV) 10U Majesteit het mos ’n bevel uitgereik dat elkeen wat die geluid van die trompet, fluit, siter, lier, harp of enige ander musiekinstrument hoor, dadelik moet neerval en die goue beeld aanbid. 11Dié wat dit nie doen nie, sal in die vuuroond gegooi word. 12Maar daar is Joodse mans wat nie doen wat die koning gelas het nie.
  • 3. Dit is Sadrag, Mesag en Abednego wat u oor die administrasie van die provinsie van Babel aangestel het. Hulle gee nie eer aan u gode nie en hulle aanbid nie die goue beeld wat u opgerig het nie.” 13Nebukadnesar was woedend en hy het beveel dat Sadrag, Mesag en Abednego na hom toe gebring moet word. Toe hulle voor die koning kom,.
  • 4. 14het Nebukadnesar vir hulle gevra: “Sadrag, Mesag en Abednego, is dit waar dat julle nie aan my gode eer wil bewys nie en nie die goue beeld wat ek opgerig het, wil aanbid nie? 15Kyk, ek gee julle nog een keer kans. Luister wanneer julle die musiekinstrumente hoor speel en aanbid die beeld wat ek gemaak het. As julle dit nie aanbid nie, sal julle onmiddellik in die vlammende oond gegooi word. Watter god sal julle dán uit my hand kan red?”
  • 5. 16Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons ag dit nie nodig om u hierop te antwoord nie. 17Die God wat ons aanbid, kán ons uit die vuur red. Hy sal ons uit u mag bevry, U Majesteit. 18En selfs al red Hy ons nie, U Majesteit, sal ons nie u gode vereer nie. Ons sal nie die goue beeld wat u gemaak het, aanbid nie.” .
  • 6. 19Die koning was so kwaad vir Sadrag, Mesag en Abednego dat sy gesig vertrek het. Hy het opdrag gegee dat die oond sewe keer warmer as gewoonlik gemaak moet word. 20Hy het sterk mans uit sy leër aangesê om Sadrag, Mesag en Abednego vas te bind en hulle in die oond met sy skroeiende vlamme te gooi.
  • 7. 2 Kronieke 7:14 -15 14Wanneer die volk wat my Naam dra, hulle verootmoedig en bid, en My weer soek en hulle afkeer van hulle bose lewens, SAL Ek in die hemel hoor en hulle sondes vergewe en hulle land gesond maak. 15Ek SAL ’n oog hou oor hierdie plek en luister na elke gebed wat hier opgestuur word,