By U vei-ligen ver-he-we
wil ek le-we;
laat my in-trek in u huis.
U is my ver-sterk-te to-ring;
in u wo-ning
vind ek skui-ling, is ek tuis.
(2de melodie Ps 38)
8.
My ge-lof-tes, myver-wag-ting,
al my smag-ting
is be-kend aan U, o Heer.
Ek weet U ver-vul die wen-se
van die men-se
wat u Naam, o Heer, ver-eer.
35.
Jesaja 43
Voor Mywas daar geen god nie, en
na My sal daar ook nie een wees nie,
Ek,
Ek is die Here,
buiten My is daar geen redder nie.
36.
Ék het dieredding aangekondig,
Ék het gered en dit laat verkondig,
Ek, nie ‘n ander god onder julle nie.
Julle is my getuies, sê die Here,
en Ek is God.
Ook hierná is Ek nog God.
38.
Sb 2-2:1a
Die HEERis God ‘n een-ge HEER;
die Heer is God, en nie-mand meer.
Er-ken dit, al-le vol-ke,
van waar die son-lig smô-rens blink
tot waar dit in die pur-per sink
van sag-deur-glans-de wol-ke.
39.
Sb 2-2:1b
Die HEERis God, want Hy for-meer
die dag en nag wat wend en keer
na sy ver-or-de-ning-e.
Hy bring die heil en on-heil voort,
hul luis-ter na sy al-mags-woord -
die HEER doen al dié din-ge.
40.
Psalm 36:2a
U goed-heid,HEER, is he-mel-hoog;
u waar-heid tot die wol-ke-boog;
u reg sal nooit be-ge-we,
maar staan soos ber-ge, vas van voet;
u oor-deel is 'n die-pe vloed;
U sorg vir al wat le-we.
41.
Psalm 36:2b
Hoe kost‘-likis u guns, o God!
Hoe vlug die men-se-kin-ders tot
u vleu-els vir be-sker-ming!
Hul smaak die vet-te van u huis;
U laaf hul uit 'n stroom wat bruis
uit diep-tes van ont-fer-ming.
Sb 12-3:2
U, on-be-gryp-lik,U is
on-sien-lik,
al-tyd die-self-de, on-ein-dig
groot.
U is al-mag-tig, wys en
reg-ver-dig –
U is die bron van al-le goed.
44.
Sb 12-3:3
Ons eerU, Va-der, U is vol
lief-de;
Ons eer U, Je-sus, ons
Hei-land, Heer;
Ons eer U, Heil’-ge Gees, U maak
ons le-we nuut;
Drie-e-nig God, aan U ons eer!
48.
Jesaja 40
12Wie hetdie waters in die holte van sy
hand afgemeet, met die breedte van
sy hand die maat van die hemel
bepaal, met 'n maatemmer die grond
van die aarde afgemeet, met 'n skaal
die berge en die heuwels geweeg?
49.
13Wie kan dieGees van die Here peil,
wie kan sy raadgewer wees? 14Vir wie
raadpleeg Hy dat dié Hom tot insig sou
bring en Hom sou leer wat om te
doen? Wie leer Hom en onderrig Hom
dat Hy met insig kan optree?
50.
15Die nasies isvir Hom soos 'n druppel
aan 'n emmer, soos 'n stoffie op 'n
skaal. As Hy die eilande op 'n skaal sit,
is hulle soos stofdeeltjies. 16Al die
hout op die Libanon is nie genoeg vir
vuur op die altaar nie en al die wild nie
genoeg vir 'n offer aan die Here nie.
51.
17Al die nasiesis soos niks teenoor
Hom, hulle is vir Hom minder as niks,
asof hulle nie bestaan nie. 18Met wie
kan julle God dan vergelyk? Met
watter beeld kan julle Hom gelykstel?
25Met wie kan julle My dan vergelyk,
wie is soos Ek? vra die Heilige.
53.
Psalm 150:1
Loof God,loof sy Naam al-om!
Loof Hom in sy hei-lig-dom!
Loof die HEER se gro-te mag
in die he-mel van sy krag!
Loof Hom om sy mo-ënd-he-de,
om die me-nig-vul-dig-heid
Van sy mag en ma-jes-teit –
Voor sy troon en hier be-ne-de!
54.
Psalm 150:2
Loof Godmet ba-suin-ge-klank!
Gee Hom eer, be-wys Hom dank!
Loof Hom met die harp en luit!
Loof Hom met die trom en fluit!
Loof Hom met die bly-e sna-re!
Al wat klank het - laat dit hoor,
laat dit op-klink uit die koor
van 'n jui-gend – bly-e ska-re!
55.
Psalm 150:3
Loof God- dit is sy be-vel -
met die hel-der sim-bel-spel!
Loof Hom met die klink-me-taal
van die vro-li-ke sim-baal!
Loof die HEER en gee Hom e-re -
al wat kruip en roer en sweef,
al wat a-sem het en leef!
Hal-le-lu-ja, loof die HE-RE!
56.
Psalm 8:1
Daar isgeen land so ver of woes
ge-le-ë,
geen strand, o HEER, of wil-de
wa-ter-we-ë,
geen he-mel-sfeer in die
on-ein-dig-heid -
of o-rals blink u Naam en
ma-jes-teit.
57.
Psalm 8:3
As ek,o HEER, u nag-te-lik-e he-mel
daar-bo aan-skou, die tint- en
glans-ge-we-mel;
hoe, deur U toe-be-rei, die skug-ter
maan
met stil-le gang oor
ster-re-vel-de gaan -
58.
Psalm 8:4
wat isdie mens dan dat U hom
ge-denk het,
die men-se-kind wat U so ryk
be-skenk het!
Met eer en heer-lik-heid is hy
ge-kroon,
skaars min-der as die eng‘-le om u
troon.
59.
Psalm 8:7
Ja, daar-’sgeen land so ver of woes
ge-le-ë,
geen strand, o HEER, of wil-de
wa-ter-we-ë,
geen he-mel-sfeer in die
on-ein-dig-heid -
of o-rals blink u Naam en
ma-jes-teit.
61.
Jesaja 6
In diejaar van koning Ussia se dood
het ek die Here gesien. Hy het op 'n
baie hoë troon gesit, en die onderste
van sy kleed het die tempel gevul. 2By
Hom was daar serafs om Hom te dien.
Elkeen het ses vlerke gehad: met twee
het hy sy gesig bedek, met twee sy
voete en met twee het hy gevlieg.
62.
3Die serafs hetmekaar telkens
toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die
Here die Almagtige! Die hele aarde is
vol van sy magtige teenwoordigheid.”
4Hulle het so hard geroep dat die
deure in hulle kosyne gerammel het en
die tempel vol rook geword het.
63.
5Toe het ekuitgeroep: “Dit is klaar met
my! Ek is verlore! Elke woord oor my
lippe is onrein, en ek woon onder 'n
volk van wie elke woord onrein is. En
nou het ek die Koning gesien, die Here
die Almagtige.”
65.
Sb 1-6:1
Net aanGod be-hoort die e-re,
krag en mag en ma-jes-teit.
Hy ver-los ons deur ons He-re,
Je-sus in sy Heer-lik-heid.
Eer aan Hom nou,
krag-tig - mag-tig,
tot in al-le e-wig-heid!
66.
Sb 1-6:2
God kanjul be-hoed, be-vei-lig,
fors van voet in vas-tig-heid.
Hy sal jul be-hou en hei-lig,
Vreug-de-vol in vlek-loos-heid.
Eer aan Hom nou,
krag-tig - mag-tig,
tot in al-le e-wig-heid!
67.
Sb 1-6:3
Ons Ver-los-ser,een en e-nig,
bring jul in sy heer-lik-heid.
Hy be-sit die mag vir e-wig,
vóór die vroeg-ste dag en tyd.
Eer aan Hom nou,
krag-tig - mag-tig,
tot in al-le e-wig-heid!
68.
Sb 2-1:1
Nou salek op-staan,
na die wo-ning weer,
die va-der-huis,
on-vas my voet-stap keer.
"My va-der, sal ek sê,
van mis-daad sku,
"my son-de’s teen die he-mel
en voor u."
69.
Sb 2-1:2
"Ek hetvan hoë
kind-skap neer-ge-stort
en is nie werd
u seun ge-noem te word,
as ek, my va-der,
wat u straf nou vrees,
as ek by u 'n huur-ling
maar kan wees."
70.
Sb 2-1:6
Die va-dersien
sy sla-we wag-tend staan;
"Bring hier die bes-te kleed,
trek hom dit aan;
bring vir sy hand
die ring van fyn-ste gloed
en skoe-ne
vir sy af-ge-sloof-de voet,
71.
Sb 2-1:7
"Want hy,my seun,
oor wie ons vro-lik is,
was dood en
het weer op-ge-staan en is
weer le-wen-dig te-rug;
en hy, my kind,
vir my ver-lo-re,
is nou weer ge-vind."
73.
Hosea 11
Toe Israelnog 'n kind was, het Ek hom al
liefgehad, en Ek het hom, my seun, uit
Egipte geroep. 2Maar toe die Baäls hulle
roep, het Israel My verlaat en vir die
Baäls gaan offer, vir afgodsbeelde offers
gebring. 3Ek self het Efraim leer loop, Ek
het hulle op my arms gedra, maar hulle
wou nie erken dat dit Ek is wat vir hulle
sorg nie.
74.
4Ek het hullemet sorg en liefde gelei, Ek
was vir hulle soos iemand wat die juk
oplig as dit sy trekdier skaaf. Ek het na
Efraim toe afgebuk en hom gereeld kos
gegee, 5want Ek wou nie hê dat hy weer
na Egipte toe moet teruggaan nie of dat
Assirië oor hom moet heers nie. Maar
Efraim het geweier om hom te bekeer.
75.
8Maar hoe kanEk jou prysgee, Efraim?
Hoe kan Ek jou laat vaar, Israel? Hoe kan
Ek jou vernietig soos Adma, met jou
maak soos met Sebojim? Ek kan dit nie
oor my hart kry nie.
My liefde brand te sterk.
76.
9Ek sal mygloeiende toorn bedwing, Ek
sal nie so ver gaan en Efraim uitwis nie,
want Ek is God, nie 'n mens nie. Ek is die
Heilige wat by jou is, Ek sal nie met
woede ingryp nie.
78.
Psalm 105:1
Loof, loofdie HEER van al-le
he-re!
Ver-hoog sy Naam en gee Hom e-re,
en bring so-ver daar vol-ke is,
sy da-de in ge-dag-te-nis;
en spreek met aan-dag en
ont-sag
van al sy won-ders, dag aan dag.
79.
Psalm 105:5
Die HEERwat van geen
wan-kel weet nie,
sal nim-mer sy ver-bond
ver-geet nie;
al sy be-lof-tes bly van krag
tot in die dui-send-ste ge-slag.
Ver-bond met A-bra-ham, sy vrind,
Be-ves-tig Hy van kind tot kind.
81.
Sb 1-3:1
So liefhet God die wê-reld
dat Hy vir ons sy Seun,
sy e-nig-ste, ge-gee het –
ons Red-der, lig en Steun.
Wie in Hom glo, sal le-we,
sal nooit ver-lo-re gaan;
maar het die wa-re le-we
as God se erf-ge-naam.
82.
Sb 1-3:2a3b
Die Seunhet nie kom oor-deel
Hy kom om vry te spreek.
Sy koms het oor die wê-reld
’n nu-we dag laat breek.
Maar wie, uit God ge-bo-re,
Die waar-heid soek en doen,
Kom dank-baar na die lig toe
As kind met God ver-soen.
84.
Markus 1
21Toe diesabbatdag aanbreek, het Jesus
reguit na die sinagoge toe gegaan en die
mense daar begin leer. 22Hulle was
verstom oor sy leer, want Hy het hulle
geleer soos een wat gesag het, en nie
soos die skrifgeleerdes nie.
85.
Markus 4
39Toe staanHy op, bestraf die wind en sê
vir die see: “Hou op! Bedaar!” Die wind
het gaan lê en daar het 'n groot stilte
gekom. 40Toe sê Hy vir hulle: “Waarom is
julle bang? Het julle dan nie geloof nie?”
41Hulle is met groot ontsag vervul en het
vir mekaar gesê: “Wie kan Hy tog wees
dat selfs die wind en die see Hom
gehoorsaam?”
86.
Markus 7
36Jesus hetdie mense belet om dit vir
iemand anders te vertel, maar hoe meer
Hy hulle belet het, hoe meer het hulle dit
verkondig. 37Hulle is geweldig
aangegryp en het gesê: “Alles wat Hy
doen, is goed: die dowes laat Hy hoor en
die stommes laat Hy praat.”
87.
Markus 15
37Daarna hetJesus hard uitgeroep en die
laaste asem uitgeblaas. 38Die
voorhangsel in die tempel het van bo tot
onder middeldeur geskeur. 39Toe die
offisier, wat reg voor Jesus gestaan het,
Hom die laaste asem só sien uitblaas het,
het hy gesê: “Hierdie man was werklik
die Seun van God.”
88.
Johannes 20
19Daardie Sondagaandwas die dissipels
bymekaar. Alhoewel die deure gesluit
was omdat hulle bang was vir die Jode,
het Jesus gekom en tussen hulle gaan
staan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!”
20Nadat Hy dit gesê het, wys Hy sy hande
en sy sy vir hulle. Die dissipels was baie
bly toe hulle die Here sien.
89.
Johannes 20
26Ag daelater was Jesus se dissipels
weer bymekaar, en Tomas was by hulle.
Hoewel die deure gesluit was, het Jesus
gekom en tussen hulle gaan staan en
gesê: “Vrede vir julle!”
90.
Johannes 20
27Daarna sêHy vir Tomas: “Bring jou
vinger hier en kyk na my hande; en bring
jou hand en steek hom in my sy; en
moenie langer ongelowig wees nie, maar
wees gelowig.” 28En Tomas sê vir Hom:
“My Here en my God!”
92.
Sb 3-5
Je-sus, Ver-los-ser,
Seunvan ons Va-der,
van al my son-des maak U my
vry.
U Naam is e-nig,
U leef vir e-wig,
U het ge-sterf, o Heer, vir my.
94.
Psalm 45:1
My hart,ont-roer deur
my-me-ring,
sal lief-lik van 'n Ko-ning sing.
My tong, deur dig-vuur
aan-ge-dryf,
is soos 'n pen wat vaar-dig skryf.
95.
Psalm 45:2
So mooisoos u is nie-mand nie.
U lip-pe praat net vrien-de-lik.
U swig nie voor die vy-and nie.
God seën u on-op-hou-de-lik.
96.
Psalm 45:5
U troondie staan vir al-tyd vas;
u is bo al-mal aan-ge-stel;
ge-salf deur God, on-aan-ge-tas,
staan al-mal on-der u be-vel.
97.
Psalm 45:6
U kle-reis van geur deur-trek,
van aal-wyn, mir-re en ka-neel;
u hart is bly en op-ge-wek;
vir u word daar mu-siek ge-speel.
98.
Psalm 45:16
Ek sal,o Vors, U eer be-wys,
u Naam deur die ge-slag-te prys.
Die vol-ke sal, in U ver-blyd,
U loof vir e-wig en al-tyd.
100.
’n Omkeerstrategie is
nie’n (kits) resep
gefokus op die verbetering
van die situasie van die kerke
ten opsigte van kwynende
getalle nie.
101.
Veel eerder moetdie klem
gelê word
op die onverhandelbare
sentrale posisie van Christus
in sy kerk.
Uit Hom, deur Hom en tot Hom is alle dinge.
102.
Indien 'n kerk
niein sy kern
Christus-gesentreerd is nie,
gaan geen ander strategie
help nie!
103.
Die korrekte motiefvir ’n
omkeerstrategie is daarom
nie ’n fokus op die kerk en sy
getalle nie, maar op Christus
as volmaakte Bruidegom en
sy wil en begeerte vir sy
Bruid.
104.
Ware omkeer endaarom ’n strategie
daartoe, in sovêr dit menslik moontlik is
om sodanige omkeer te fasiliteer, kan slegs
berus op ware ootmoed voor Christus en
die opregte begeerte
om sy sentrale posisie as Here en Koning
in ons lewens te erken en ten volle uit te
leef.
105.
Ware bekering,
die prosesvan afsterf en
opstaan ,
behoort egter nie net te fokus
op individuele bekering nie
maar ook op korporatiewe
bekering.
106.
’n Wesenlike element
van’n omkeerstrategie is
daarom
opregte, eerlike besinning
oor die geestelike toestand
van die Bruid van Christus.
107.
Ware bekering salslegs volg op die
bewuswording en oortuiging van die
dinge wat afgesterf moet word asook
om opnuut opgewonde te raak oor
die volheid van die nuwe lewe in
Christus.
108.
Hierdie besinning moetgeskied in
die lig van die volle openbaring van
Christus se wil vir sy Bruid en sy
begeerte om haar, deur die kragtige
werking van sy Gees, te laat groei tot
sy ewebeeld.
109.
Ons glo datdie
Bruid van Christus in
haar wese
missionaal is.
110.
Om missionaal tewees is
egter meer as “die groot
opdrag” van Christus. Dit is
veel eerder die resultaat van
die vernuwing van die
gelowige tot die volwasse
ewebeeld van Christus.
111.
Hierdie vernuwing geskied
deurdie kragtige werking
van die Heilige Gees
met as werktuie
die gawes wat Christus aan sy
bruid skenk, naamlik die
ampte.
112.
Hierdie vernuwing geskied
deurdie kragtige werking
van die Heilige Gees
met as werktuie
die gawes wat Christus aan sy
bruid skenk, naamlik die
ampte.
115.
Psalm 25:4
God isgoed in al sy han-del,
en sy pad is en-kel reg;
Daar-om laat Hy son-daars wan-del
in die waar-heid van sy weg.
Hy sal met sy hand hul lei
wat ver-dwaal was en ver-lo-re;
wie sag-moe-dig is, laat Hy
Wan-del op sy reg-te spo-re.
116.
Psalm 25:2
Leer my,HEER, u reg-te we-ë,
wys die reg-te pad my aan;
maak my hart daar-toe ge-ne-ë,
om met lus daar-op te gaan.
Wil my deur u waar-heid leer,
lei my dwa-len-de ge-dag-te;
want u is my heil, o HEER!
U is ek al-tyd te wag-te.
118.
Sb 3-4:1
U, Chris-tus,is my le-we,
die ster-we wins vir my.
In le-we en in ster-we
is ek aan U ge-wy.
As ek nog hier moet le-we,
Be-te-ken dit vir my
dat ek vir die ge-meen-te
nog al-tyd diens-baar bly.
119.
Sb 3-4
Maar asek nou moet ster-we
om by die He-re te wees –
ook dít is my ver-lan-ge,
ook dáár-toe dring my gees.
Ek word van bei-de kan-te
Ge-dring, ek kan nie kies –
in Hom is dood of le-we
vir my nie ‘n ver-lies.
120.
Sb 3-4
U, Chris-tus,is my le-we,
die ster-we wins vir my.
In le-we en in ster-we
is ek aan U ge-wy.
U is my hoog-ste vreug-de
aan U is ek ge-wy;
in le-we en in ster-we
sal U steeds by my bly.
137.
Jesaja 43
1Luister, sosê die Here wat
jou geskep het, Jakob, wat
jou gevorm het, Israel:
Moenie bang wees nie, Ek
verlos jou, Ek het jou op jou
naam geroep, jy is Myne.
Dan sal syweer my liefde
beantwoord soos toe sy jonk
was... Dié dag, sê die Here,
sal jy vir My sê: "My man,"
enMy nie meer as ‘n Baäl
beskou nie.
.
147.
Ek is diewingerdstok,
julle die lote.
Wie in My bly en Ek in hom,
dra baie vrugte, want
sonder My kan julle niks
doen nie.
148.
Ek gaan joumy bruid maak vir altyd.
Ek gaan jou aan My bind deur my
weldade en my goeie sorg, deur my
liefde en my ontferming.
Ek gaan jou aan My bind deur my
onverbreekbare trou sodat jy
aan My, die Here, toegewy sal wees.
154.
Sb 2-4
Wat ’nlief-de~en
vol-heids-le-we,
waar ons bly ons in be-roem,
het die Va-der ons ge-ge-we
dat Hy ons sy kin-ders noem!
Maar die wê-reld weet van dié
wat uit God ge-bo-re~is, nie,
het die ken-nis van die Heer nie
as hul hoog-ste goed be-geer nie.
155.
Wie die Midd’-laarse
ver-sky-ning
in-wag uit die hei-lig-dom,
soek van har-te die ver-rei-ning
wat daar uit sy ster-we kom.
Teen die son-de duur die stryd:
“Son-de~is on-ge-reg-tig-heid!
Maar ons le-we~uit God
ge-bo-re,
is tot hei-lig-wees ver-ko-re!”
156.
Sb 14-2
Al soudan ook die vy-e-boom
nie bot nie,
al sou die win-gerd son-der
drui-we staan;
die graan ver-dor, die
vrug-te-boor-de weg-kwyn,
157.
die bees-te, klein-vee,al-les hier
ver-gaan –
nóg sal ek juig en bly wees in
my God!
Hy is my hulp, Hy gee my krag.
Hy laat my loop waar rats die
rib-bok gaan;
Hy laat my vas en vei-lig staan!
159.
1 God wiljou verander
Jeremia 18
Die woord van die Here het tot Jeremia gekom:
2Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar
met jou praat. 3Ek is toe af na die pottebakker se
huis toe, en hy was juis besig om iets op die skyf te
maak. 4Maar die ding wat hy aan die maak was uit
die klei, het misluk, en hy het toe iets anders
gemaak soos hy dit wou hê.
160.
1 God wiljou verander
Jeremia 18
5Toe kom die woord van die Here tot my: 6Kan Ek
nie met julle doen wat hierdie pottebakker met die
klei gedoen het nie, Israel? vra die Here. Soos klei in
die pottebakker se hand, so is julle in my hand,
Israel.
161.
2 God seplan
Romeine 8
29Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook
bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van
sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan hê van wie
Hy die Eerste is.
162.
3 God semetode
Efesiërs 4
11En dít is die “gawes” wat Hy “gegee het”:
apostels, profete, evangeliste, en herders en
leraars. 12Sy doel daarmee was om die gelowiges
toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die
liggaam van Christus.
163.
3 God semetode
Efesiërs 4
13So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike
eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun
van God. Dan sal ons, sy kerk, soos 'n volgroeide
mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.
164.
4 God seproses is baie persoonlik
Johannes 13
14As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan
julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se
voete te was.
165.
5 God sekrag maak dit moontlik
Johannes 3
Daar was 'n man met die naam Nikodemus. Hy het
aan die party van die Fariseërs behoort en was 'n
lid van die Joodse Raad. 2Een nag het hy na Jesus
toe gekom en vir Hom gesê: “Rabbi, ons weet dat u
'n leermeester is wat van God af gekom het, want
niemand kan hierdie wondertekens doen wat u
doen, as God nie by hom is nie.”
166.
5 God sekrag maak dit moontlik
Johannes 3
3Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As
iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die
koninkryk van God nie sien nie.” 4Nikodemus vra
Hom toe: “Hoe kan 'n mens gebore word as hy al 'n
ou man is? Hy kan tog nie 'n tweede keer in sy
moeder se skoot kom en gebore word nie?”
171.
Sb 8-1
Wa-ter salEk op hul-le
sprin-kel,
Wa-ter uit ‘n spring-fon-tein.
En van al-le~on-rei-nig-he-de
Was die HEER sy volk dan rein.
Nu-we har-te gee’k aan jul-le,
En Ek gee ’n nu-we gees;
’k sal die hart van klip
ver-wy-der,
Aan jul gee ’n hart van vlees.
172.
’k Gee myHeil’-ge Gees aan
jul-le,
Wat die krag ver-leen en trou
Om te wan-del in my we-ë
En my wet te on-der-hou.
En jul sal die land van se-ën deur
my se-ën weer ver-kry,
Waar’k ’n God sal wees vir
jul-le,
Jul ’n volk sal wees vir My.
Ps 139
Daar 'sniks voor U be-dek, o
HEER!
U skou uit eew-ge diep-tes neer
en sien my hart en wan-del aan:
al wat ek doen, my sit en staan,
of wat in my diep weg-ge-sink het
U weet al wat my hart be-dink
het.
183.
Deur-grond, o HEER,en ken die
swart,
ver-bor-ge diep-tes van my hart;
of diep in my, waar U kan lees,
'n ska-de-lik-e weg mog wees.
En lei voort-aan my wan-k'le
skre-de
tog op die weg van eew-ge
vre-de
Josua 24
14”Betoon dannou eerbied aan die
Here en dien Hom met opregtheid en
met trou. Sien af van die gode wat
julle voorvaders anderkant die Eufraat
en in Egipte gedien het, en dien die
Here.
192.
Josua 24
15Of, asas julle dit nie goedvind om die
Here te dien nie, kies dan vandag wie
julle wil dien: die gode wat julle
voorvaders gedien het anderkant die
Eufraat, of die gode van die Amoriete
in wie se land julle woon. Wat my en
my familie betref, ons sal die Here
dien.”
193.
Josua 24
16Die volkhet geantwoord: “Ons dink
glad nie daaraan om die Here te
verlaat en ander gode te dien nie.
17Dit is die Here ons God wat ons en
ons voorvaders uit Egipte, die plek van
slawerny, gebring het.
194.
Josua 24
Hy hetdaardie groot wonders voor
ons oë gedoen en Hy het ons beskerm
op die hele pad wat ons gekom het en
teen al die volke deur wie se gebiede
ons getrek het. 18Die Here het al die
volke voor ons uit verdryf, die
Amoriete wat in die land gewoon het.
195.
Josua 24
Ook onssal die Here dien. Hy is ons
God.” 19Maar Josua het vir die volk
gesê: “Julle kan nie die Here dien nie.
Hy is ‘n heilige God, Hy is ‘n God wat
onverdeelde trou eis en julle
opstandigheid en sonde nie sal
vergewe nie.
196.
Josua 24
20As julledie Here verlaat en julle dien
vreemde gode, sal Hy wat aan julle
goed gedoen het, teen julle draai en
rampe oor julle bring en ‘n end aan
julle maak.” 21Die volk het vir Josua
gesê: “Nee, ons sal die Here dien!”
197.
Josua 24
22Toe sêJosua vir die volk: “Julle is self
getuies daarvan dat julle gekies het
om die Here te dien,” en hulle
antwoord: “Ons is.” 23Toe sê Josua:
“Verwyder dan die vreemde gode
tussen julle uit en wy julle heeltemal
aan die Here, die God van Israel.”
198.
Josua 24
24En dievolk sê vir Josua: “Ons sal die
Here ons God dien, ons sal na Hom
luister.” 25Josua het daardie dag vir die
volk 'n verbond gesluit en vir hulle
daar in Sigem voorskrifte en bepalings
vasgelê.
199.
Josua 24
26Hy hetdié dinge in die wetboek van
God opgeskryf, 'n groot klip gevat en
dit daar onder 'n groot boom by die
heiligdom van die Here regop gesit.
200.
Josua 24
27Hy hetvir die hele volk gesê: “Sien
julle dié klip? Hy sal die getuie teen
ons wees. Hy het alles gehoor wat die
Here vir ons gesê het. Hy sal die getuie
teen julle wees dat julle nie julle God
bedrieg nie.”
My volk, Ekself het jou
ver-wek,
Met lief-de jou na My ge-trek;
‘n kind-jie aan die hand ge-lei,
so was jy al-tyd-deur by My.
Jy het leer loop en voor jy vra,
Het va-der-han-de jou ge-dra.
203.
Ek het inkrank-heid jou
ge-nees,
was van jou groei die krag ge-wees.
Maar jy het weg-ge-dwaal van My;
jy kies die
son-de-heers-kap-py!
Jy eer My nie met rein ge-moed;
Er-ken die hand nie wat jou voed.
204.
Dis nie joudood wat Ek be-geer,
maar dat jy jou tot My be-keer.
Laat al jou sleg-te da-de staan -
Waar-om wil jy ver-lo-re gaan?
Net Ek die Heer, kan skuld ver-geef.
Keer jou tot My en jy sal leef!
205.
Ek het inkrank-heid jou
ge-nees,
was van jou groei die krag ge-wees.
Maar jy het weg-ge-dwaal van My;
jy kies die
son-de-heers-kap-py!
Jy eer My nie met rein ge-moed;
Er-ken die hand nie wat jou voed.