SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
DIE KRAG VAN GEBED
Hand 16:16
Aanval op gebedstyd
God se wil word duidelik wanneer ek bid
Gebed verander die atmosfeer
1 Thes 5:17 Bid sonder ophou.
Be unceasing in prayer (praying perseverently) (Ampl)
Oorredende gebed
Moses as voorbeeld
Exo 32:12-13 Waarom sou die Egiptenaars spreek en sê:
In kwaadwilligheid het Hy hulle uitgelei om hulle in die
berge om te bring en hulle van die aardbodem af te
vernietig? Wend U af van die gloed van u toorn, en laat
dit U berou oor die onheil van u volk. Gedenk aan
Abraham, Isak en Israel, u knegte, vir wie U by Uself
gesweer en aan wie U gesê het: Ek sal julle nageslag
vermenigvuldig soos die sterre van die hemel, en hierdie
hele land waarvan Ek gespreek het, sal Ek aan julle
nageslag gee, dat hulle dit vir ewig kan beërwe.
Hiskia se gebed
2 Kon 19:14 -19 En toe Hiskía die brief uit die hand van
die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy
opgegaan na die huis van die HERE; en Hiskía het dit
voor die aangesig van die HERE uitgesprei. En Hiskía het
voor die aangesig van die HERE gebid en gesê: HERE,
God van Israel, ... , U alleen is die God van al die
koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde
gemaak! HERE, neig u oor en luister. Open u oë, HERE,
en kyk; en hoor die woorde van Sánherib, wat hy
gestuur het om die lewende God te smaad! Waarlik,
HERE, die konings van Assirië het die nasies en hulle
land verwoes en hulle gode in die vuur gegooi; want dit
was geen gode nie, maar werk van mensehande, ... ;
daarom kon hulle dit vernietig. Verlos ons dan nou tog
uit sy hand, HERE onse God, dat al die koninkryke van
die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is.
Luk 11:9-13 En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee
word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal
oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy
wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak
word. En vir watter vader onder julle sal sy seun brood
vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal
hom in plaas van ‘n vis ‘n slang gee; of ook as hy ‘n eier
vra, hom ‘n skerpioen gee? As julle dan wat sleg is,
weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel
te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan
die wat Hom bid?
1. Roetine
- Jesus het niks gedoen sonder om te bid nie
Mat 14:23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op
die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand
geword het, was Hy daar alleen.
2. Deursettingsvermoeë
- Daniel
Dan 10:12-13 Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël;
want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het
om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te
verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde
ontwil het ek gekom; maar die vors van die koninkryk van
die Perse het een en twintig dae lank teenoor my gestaan,
en kyk, Mígael, een van die vernaamste vorste, het gekom
om my te help; en ék het daar oorgebly by die konings van
Persië.
- Jy leer bid deur te bid
- Bid hard
- Bid die Woord
Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die
gehoor is deur die woord van God.
- Bid met geloof
Hand 3:16 En deur die geloof in sy Naam het sy Naam
hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak, en die
geloof wat deur Hom is, het hom hierdie volkome
gesondheid gegee in die teenwoordigheid van julle
almal.
Jak 5:16 Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar,
sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n
regverdige het groot krag.
Die Krag van Gebed

More Related Content

What's hot

12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanAGS Lofoord Upington
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteJossvanderLinde
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nouagsupington
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishouSusanna De Waal
 
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningDie tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningJossvanderLinde
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjieEfesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjieLou-Maré Denton
 

What's hot (20)

12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.Verstaan jou roeping.
Verstaan jou roeping.
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
 
Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Tema Heroes 2 - Overcommers
Tema Heroes 2 - OvercommersTema Heroes 2 - Overcommers
Tema Heroes 2 - Overcommers
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
28 september 2014 ek het van rigting verander, wat nou
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
 
Leef in god se teenwoordigheid4
Leef in god se teenwoordigheid4Leef in god se teenwoordigheid4
Leef in god se teenwoordigheid4
 
Die sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerkDie sleutel tot oorwinning kerk
Die sleutel tot oorwinning kerk
 
Verlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerkVerlamde man preek vir kerk
Verlamde man preek vir kerk
 
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningDie tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjieEfesiërs 2 Die lelike eendjie
Efesiërs 2 Die lelike eendjie
 

Similar to Die Krag van Gebed (7)

Verbonde
VerbondeVerbonde
Verbonde
 
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdfAfrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
 
The Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdfThe Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Zephaniah - Afrikaans.pdf
 
Afrikaans - Additions to Esther.pdf
Afrikaans - Additions to Esther.pdfAfrikaans - Additions to Esther.pdf
Afrikaans - Additions to Esther.pdf
 
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdfThe Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
The Book of Prophet Habakkuk-Afrikaans.pdf
 
Afrikaans - 2nd Esdras.pdf
Afrikaans - 2nd Esdras.pdfAfrikaans - 2nd Esdras.pdf
Afrikaans - 2nd Esdras.pdf
 
Werkswinkel01-Skyfies
Werkswinkel01-SkyfiesWerkswinkel01-Skyfies
Werkswinkel01-Skyfies
 

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 

Die Krag van Gebed

  • 1. DIE KRAG VAN GEBED Hand 16:16
  • 2. Aanval op gebedstyd God se wil word duidelik wanneer ek bid Gebed verander die atmosfeer 1 Thes 5:17 Bid sonder ophou. Be unceasing in prayer (praying perseverently) (Ampl) Oorredende gebed Moses as voorbeeld
  • 3. Exo 32:12-13 Waarom sou die Egiptenaars spreek en sê: In kwaadwilligheid het Hy hulle uitgelei om hulle in die berge om te bring en hulle van die aardbodem af te vernietig? Wend U af van die gloed van u toorn, en laat dit U berou oor die onheil van u volk. Gedenk aan Abraham, Isak en Israel, u knegte, vir wie U by Uself gesweer en aan wie U gesê het: Ek sal julle nageslag vermenigvuldig soos die sterre van die hemel, en hierdie hele land waarvan Ek gespreek het, sal Ek aan julle nageslag gee, dat hulle dit vir ewig kan beërwe. Hiskia se gebed
  • 4. 2 Kon 19:14 -19 En toe Hiskía die brief uit die hand van die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy opgegaan na die huis van die HERE; en Hiskía het dit voor die aangesig van die HERE uitgesprei. En Hiskía het voor die aangesig van die HERE gebid en gesê: HERE, God van Israel, ... , U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak! HERE, neig u oor en luister. Open u oë, HERE, en kyk; en hoor die woorde van Sánherib, wat hy gestuur het om die lewende God te smaad! Waarlik, HERE, die konings van Assirië het die nasies en hulle land verwoes en hulle gode in die vuur gegooi; want dit was geen gode nie, maar werk van mensehande, ... ; daarom kon hulle dit vernietig. Verlos ons dan nou tog uit sy hand, HERE onse God, dat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is.
  • 5. Luk 11:9-13 En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in plaas van ‘n vis ‘n slang gee; of ook as hy ‘n eier vra, hom ‘n skerpioen gee? As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?
  • 6. 1. Roetine - Jesus het niks gedoen sonder om te bid nie Mat 14:23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen. 2. Deursettingsvermoeë - Daniel Dan 10:12-13 Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël; want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het ek gekom; maar die vors van die koninkryk van die Perse het een en twintig dae lank teenoor my gestaan, en kyk, Mígael, een van die vernaamste vorste, het gekom om my te help; en ék het daar oorgebly by die konings van Persië.
  • 7. - Jy leer bid deur te bid - Bid hard - Bid die Woord Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. - Bid met geloof Hand 3:16 En deur die geloof in sy Naam het sy Naam hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak, en die geloof wat deur Hom is, het hom hierdie volkome gesondheid gegee in die teenwoordigheid van julle almal. Jak 5:16 Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.

Editor's Notes

  1. #Aanval op gebedstyd Die luislang gees het Paulus en Silas aangeval terwyl hulle op pad was om te gaan bid. Die vyand gaan gebed uit jou uit wil druk. Die vyand is bekend met die mees effektiewe wapen teen hom, jou stem in gebed met God. Gebed neem jou in die teenwoordigheid, krag en doel van God in. #God se wil word duidelik wanneer ek bid Die beste manier om by die wil van God uit te kom is deur gebed. Die invloedrykste mense op aarde is hulle wie geleer het om te bid. Nie hulle wat bloot net glo in of praat van gebed nie, hulle wie regtig tyd maak om te bid. Tyd weg van NB en dringende goed. Jou en my behoud is gesetel in om eers te bid en al die ander goed te laat volg. Gebed is die sleutel tot sukses. #Gebed verander die atmosfeer Gebed verander die atmosfeer en skuif dinge in die geesteswereld. Paulus skryf ..... #1Th 5:17 Bid sonder ophou. Ek het in na die vers in oorspronklike taal gaan kyk. Dit is amazing, weet u wat sê dit? Dit sê: “Bid sonder ophou” Die Ampl stel dit so:... #Ampl Gebed is die heilige interaksie met God en die hemel wat n atmosfeer vir God se teenwoordigheid skep. Ons grootse wapen is gebed. Wanneer ons bid word die poorte van die hel geskud, is daar uitstorting van die HG, is daar aardbewings in die Gees. Die duiwel is nie bang vir hoe hard ons kan skree nie, maar vir hoe diep my gebedslewe is. ’n Man wat kan bid kan enige iets doen. Gebed is God wat sê: as jy wil, wil ek. As jy wil bid, wil ek optree. #Oorredende gebed Engels = prevailing = om in nederigheid maar met geloof jou saak by God gaan stel wetende dat Hy die magtige is wat kan doen wat geen mens kan doen nie. Oorredende gebed is kardinaal in die lewe van elke gelowige. Wat is oorredende gebed? Dit is nie, charisma, programme, advertensie, bemarking of mooi fasiliteite of skietgebedjies nie . Sonder gebed is al BG niks nie. Oorrendende gebed is die konstante, aandringende, lewe van gesprekvoering met God. Dit is nie wat jy doen nie, dit is wat jy is. Dit is deel van dit wat God vir jou beteken. Dit is die soort gebedslewe wat tot oorwinnings sal lei. Alles wat God in en deur ons wil doen is aan gebed verbind. #Moses as voorbeeld Terwyl Moses op die berg met God is raak die volk afvallig. God wil hulle vernietig. Moses gaan staan tussen hulle ’n God en pleit vir hulle
  2. # Ex 32:12-13 #Hiskia se gebed Hier is nog b vb. van so ’n gebed
  3. #2 Kon 19:14 -19 ..... Ek glo oorrednde gebed kan oorloë wen, jare by jou lewe voeg, kanker oorwin, hartprobleme oorwin, ens. Ooredende aanhoudende gebed breek die geloofgrense. Oorredende gebed doen wat jy nie kan doen nie. Jy kan nie die hele tyd by jou kinders wees nie, maar gebed kan. Ek en jy kan nie in die parlement kom nie maar ons gebede kan. Moenie te gou ophou bid nie. Deursettingsvermoë is NB. Raak ontslae van die kronkels van die luislang en vuur jou gebedslewe weer aan. Jesus maak hierdie wonderlike belofte:
  4. #Luk 11:9-13 ... Jesus het ons 2 NB dinge geleer rondom gebed nl.: roetine en deursettinsgvermoee.
  5. #Roetine Jesus het gesê Hy doen net wat die Vader Hom sê om te doen. Hoe het Hy geweet wat die Vader se? Hy het gereeld gebid. Ons dink ons kan besluite neem op grond van kennis en ondervinding. #Jesus het niks gedoen sonder om te bid nie. Een uur in die teenwoordigheid van God sal enige leemtes in ons goed uitgedinkte planne blootlê. Na Jesus se vermeerdering van die brode het Hy gaan bid. Jy kan nie die brood vermeerder, op die waterloop en die skares hanteer voordat jy nie tyd in gebed spandeer het nie. #Mat 14:23 ... Te veel kinders van die Here skryf geestelike tjeks alvorens hulle geestelike depositos gemaak het. Die enigste beperking op gebed is hoe beperk dit in ons lewens is. Ons het onbedaarde storms, honger skares en ongeneesde siekes omdat ons nie geleer het om ’n lewe van gebed te leef nie. #2. Deursettingsvermoeë #Daniel Daniel is ’n baie goeie O/T vb. Van ’n man wat ’n lewe van gebed geleef het. Sy gebede het hom guns en deurbrake gegee wat andersins nie moontlik sou wees nie. Hy vas en bid vir 21 dae en dan die antw: #Dan 10:12-13 ..... Wanneer ’n wonderwerk spesifiek vir jou die hand van God verlaat, sal die vyand alles in sy vermoë doen daarom uit jou uit te wurg. Die 1tse dag toe Daniel gebid het, het die antw. reeds die hand van God verlaat. Soms ontvang ons nie die antwoord wat God reeds gestuur het nie omdat ons te vroeg ophou bid. Geloof sê: ek sal bid, soek en klop en dit aanhou doen totdat daar verandering intree.
  6. #Jy leer bid deur te bid Die enigste manier hoe jy leer bid is deur te bid. Maak oop jou mond en begin om met God te praat. #bid hard Gebed is nie iets wat net altyd sag moet gebeur nie. Dit is wat die luislang wil hê, dit is hoekom hy die asem uit ons uit probeer druk. #Bid die Woord Van die kragtigste gebed wat ons kan doen, is om aan God terug te sê wat Hy reeds gesê het. Bid die woord. Paulus sê: #Rom 10:17 .... Geloof kom soos wat ons God se Woord na Hom terug bid. #Bid met geloof #Hand 3:16 .... Die verlamde by die poort .... #Jak 5:16 .....