SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
1 Kor 15:1-10 (10)
Opsomming van evangelie boodskap
Uitdrukking: “Dit is nou maar hoe ek is”
Agtergond oor Korinthe
Die kerk moet anders wees
1Kor 15:10 Maar deur die genade van God is ek
wat ek is, ....
Maar deur die genade van God .......
Redes wat Paulus kon aanvoer vir sy
onaanvaarbare optrede:
- Dit is my persoonlikheid
- Hy is van kleins af so geleer
- Die sisteem het vir hom gesorg
Wat kan jy vandag van jouself sê?
Het jy jou verskonings vir die swakplekke in jou
lewe?
Paulus kon nie sy eie lewe vernader nie
Paulus is nie bang om te ontvang wat hy uitgedeel
het nie
God se genade doen meer as net om ons te red
Tit 2:11-12 Want die reddende genade van God ...
leer ons om die goddeloosheid en wêreldse
begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en
vroom in die teen-woordige wêreld te lewe
Kan ons soos Paulus sê: “Maar deur die genade
van God is ek wat ek is, ....
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself

More Related Content

What's hot

17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheidagsupington
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sêwebateljee
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweAGS Lofoord Upington
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxChris van Wyk
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)Ernest Potgieter
 
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tydErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie AGS Lofoord Upington
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 

What's hot (19)

17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
Handelinge 4.docx
Handelinge 4.docxHandelinge 4.docx
Handelinge 4.docx
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Jesaja 50.docx
Jesaja 50.docxJesaja 50.docx
Jesaja 50.docx
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
 
Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docx
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
 
WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2WWW Preek Reeks Deel 2
WWW Preek Reeks Deel 2
 
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
 
Tema simplicity
Tema   simplicityTema   simplicity
Tema simplicity
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie Sonder my kan julle niks doen nie
Sonder my kan julle niks doen nie
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Desperaatheid
DesperaatheidDesperaatheid
Desperaatheid
 
Die Hoop in ons
Die Hoop in onsDie Hoop in ons
Die Hoop in ons
 

Viewers also liked

Mapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnos
Mapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnosMapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnos
Mapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnosUniversidad del Tolima
 
Cosecha de la vida
Cosecha de la vidaCosecha de la vida
Cosecha de la vidaEnrique
 
Anbefaling fra Turisthus Nord
Anbefaling fra Turisthus NordAnbefaling fra Turisthus Nord
Anbefaling fra Turisthus NordMartin Skov
 
публичная презентация правдиной ов
публичная презентация правдиной овпубличная презентация правдиной ов
публичная презентация правдиной овo-pravdina
 
Genny padilla actividad 1_mapa_conceptual
Genny padilla actividad 1_mapa_conceptualGenny padilla actividad 1_mapa_conceptual
Genny padilla actividad 1_mapa_conceptualgenny63395257
 
Sample Translation: PC Manual EN>IT
Sample Translation: PC Manual EN>ITSample Translation: PC Manual EN>IT
Sample Translation: PC Manual EN>ITAlice Sponchia
 
Slide Modulo2_ METHODOS
Slide Modulo2_ METHODOSSlide Modulo2_ METHODOS
Slide Modulo2_ METHODOSMario Marzolo
 
sertifikat uchu
sertifikat uchusertifikat uchu
sertifikat uchuyusuf uchu
 
Know your maximum loan eligibility
Know your maximum loan eligibilityKnow your maximum loan eligibility
Know your maximum loan eligibilityRavi Singh
 
Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441
Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441
Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441Alisson Rios
 
Blogs, redes sociales y sitios de opiniones
Blogs, redes sociales y sitios de opinionesBlogs, redes sociales y sitios de opiniones
Blogs, redes sociales y sitios de opinionesLorena Amarante
 
PresentacióN1
PresentacióN1PresentacióN1
PresentacióN1eem
 

Viewers also liked (20)

Mapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnos
Mapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnosMapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnos
Mapa conceptual cómo trabajar con las ideas de los alumnos
 
Olo
OloOlo
Olo
 
Cosecha de la vida
Cosecha de la vidaCosecha de la vida
Cosecha de la vida
 
SalesSpur-info
SalesSpur-infoSalesSpur-info
SalesSpur-info
 
IJAZAH
IJAZAHIJAZAH
IJAZAH
 
Anbefaling fra Turisthus Nord
Anbefaling fra Turisthus NordAnbefaling fra Turisthus Nord
Anbefaling fra Turisthus Nord
 
публичная презентация правдиной ов
публичная презентация правдиной овпубличная презентация правдиной ов
публичная презентация правдиной ов
 
Junk car
Junk car Junk car
Junk car
 
Genny padilla actividad 1_mapa_conceptual
Genny padilla actividad 1_mapa_conceptualGenny padilla actividad 1_mapa_conceptual
Genny padilla actividad 1_mapa_conceptual
 
Sample Translation: PC Manual EN>IT
Sample Translation: PC Manual EN>ITSample Translation: PC Manual EN>IT
Sample Translation: PC Manual EN>IT
 
Sinrazón
SinrazónSinrazón
Sinrazón
 
Slide Modulo2_ METHODOS
Slide Modulo2_ METHODOSSlide Modulo2_ METHODOS
Slide Modulo2_ METHODOS
 
11
1111
11
 
06
0606
06
 
sertifikat uchu
sertifikat uchusertifikat uchu
sertifikat uchu
 
Know your maximum loan eligibility
Know your maximum loan eligibilityKnow your maximum loan eligibility
Know your maximum loan eligibility
 
Aula 7 so
Aula 7 soAula 7 so
Aula 7 so
 
Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441
Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441
Produção de queijo cream cheese e legislação de leite orgânico eaf441
 
Blogs, redes sociales y sitios de opiniones
Blogs, redes sociales y sitios de opinionesBlogs, redes sociales y sitios de opiniones
Blogs, redes sociales y sitios de opiniones
 
PresentacióN1
PresentacióN1PresentacióN1
PresentacióN1
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself

  • 2. Opsomming van evangelie boodskap Uitdrukking: “Dit is nou maar hoe ek is” Agtergond oor Korinthe Die kerk moet anders wees 1Kor 15:10 Maar deur die genade van God is ek wat ek is, .... Maar deur die genade van God .......
  • 3. Redes wat Paulus kon aanvoer vir sy onaanvaarbare optrede: - Dit is my persoonlikheid - Hy is van kleins af so geleer - Die sisteem het vir hom gesorg Wat kan jy vandag van jouself sê? Het jy jou verskonings vir die swakplekke in jou lewe? Paulus kon nie sy eie lewe vernader nie
  • 4. Paulus is nie bang om te ontvang wat hy uitgedeel het nie God se genade doen meer as net om ons te red Tit 2:11-12 Want die reddende genade van God ... leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teen-woordige wêreld te lewe Kan ons soos Paulus sê: “Maar deur die genade van God is ek wat ek is, ....

Editor's Notes

  1. #Opsomming van evangelieboodskapPaulus skop die hoofstukaf met ‘n opsomming van die evangelieboodskap. Jesus se kruisdood,opstanding, verskyningaan n klompmense en toe ookSyverskyningaanhom toe hynogSaulus was. Hygaandanverder en dui op die geweldigeeffekwathierdie Jesus op sylewegehad het. Nog n uitstekendevb van Jesus wattotaleveranderinggebring het in die lewe van n mens.#Uitdrukking: “Dit is nou maar hoe ek is”‘n Uitdrukkingwatbaiekeergebruik word as verskoningvirjou en my onverskoonbaregedrag. Iemandwatongeskik met ‘n ander was en dansêhy is maar as so n reguitmensgemaak, hykanniedaarvoor help nie. ‘n Man watniesyplek in die huisinneem as hoof van die huishoudingnie en dan se dathy in nie n leiernie, dis nou maar hoe hygemaak is. Ek is bloot n produk van my opvoeding of omstandighede en daar is nikswatekdaaraankandoennie. Take it or leave it. Iemandwat van homselfsêdit is nou maar hoe ek is, jammer virjulle.#AgtergondoorKorinthePaulus skryfnouaan die gemeente in Korinthe. Korinthe was op hierdie stadium diéhandelstad in die wereld, die bymekaarkomplek van handelaars van die ooste en die weste. Baiehandelaars van regoor die wereld het hulself in Korinthegevestig. Korinthe was n mengelsmoes van kulture, tale en godsdienste. Die geskiedenisleer onsdatdaar was op n stadium nie minder as 1000 verskillendegodsdienste in die stadalleennie. Baie van die godsdienste het nie net onsedelikhedesoosprostitusiegoedgekeurnie, maar ditookaktiefbevorder. Die gemeente in Korinthe het bestaanuitmensewatkomuitbaie van hierdieverskillendekulture en godsdienste. Wat n uitdaging. In 1 Korfokus Paulus danookdaaropom die dogma en werkswyse van die kerk met die gemeentetedeel. #Die kerk moet anders weesWanneerons 1 Kor lees dansienonsdit was vir Paulus NB dat die kerkanders as die wereldsalwees. Dathullesalleefwathullesêhulleglo. Hierdiemensemoesonomwondeverklaardathulleglo in JC en danveraldat HY niedood is nie maar datHyuit die doodopgetsaan het. Ekwilvanoggendslegsfokus op v10. Paulus maak die stelling …#1Kor 15:10 Ditklinkbaiesoos die stellingwateknetnougebruik het …. Die stellingwatmensegebruikmaakomditwatnievir God aanvaarbaar is nie, verskoningvoortemaak. Dit is nou maar hoe ek is en niemandkanniksdaaraandoennie. So stelling van selfregverdiging. Ekweetwatekdoen of hoe ekdoen is nieeintlikregnie maar in my gevalmoetjulleditaanvaar. Ek is so vanwee dinge buite my beheer. Dit is egterniewat Paulus hiersênie. Hysêin der waarheidpresies die teenoorgstelde. Die begin is anders …..#Maar deur die genade van God Ek wil nou amper sê: “O aarde!!!...” As ek die stelling so begin dan lyk dit vir my die verskoning vir my onaanvaarbare gedrag het sopas by die venster uit gewaai. Hoekom sê ek so? As daar iemand was wat kon sê ek is soos ek is vanwee my persoonlikheid en opvoeding is dit Paulus. Hoekom?
  2. #Redes wat Paulus kon aanvoer vir sy onaanvaarbare optrede:#- Dit is my persoonlikheidPaulus was n “go-getter”. Ons kan sien hy hou van aksie. Hy het sy alles gegee vir die saak waarin hy geglo het#- Hy is van kleins af so geleerPaulus is van kleins af opgevoed in die wet van die jode. Hy was onderrig deur die leermeesters van sy tyd. Hy was n slim man en het vinnig opgang gemaak in die kerk. Dit was al wat hy geken het. Hy was ook n Romeinse burger wat vir ons se waar sy lojaliteite gelê het#- Die sisteem het vir hom gesorg Hy was in diens van die kerk. Hulle het hom betaal. Vir hom was daar net een doel in die lewe en dit is om van hierdie sg volgelinge van Jesus ontslae te raak. OP die stadium voor sy bekering kon hy dalk van homself gesê het dat:”Man ek doen baie goed vir myself” Ek is besig om vinnig opgang te maak en ek is besig met n goeie saak. Wat hy nie sou kon sê is was om sy stelling te begin met: “deur die genade van die Here” nie.#Wat kan jy vandag van jouself sê? Miskien in jou eie oe is jy besig om vir jouself goed te doen. Jou loopbaan of besighied is mooi op die spoor, jy is besig om vinnig vooruit te gaan. Moontlik voel dit vir jou die teenoorgestelde. Jou lewe is besig om baie vinnig buite beheer te tol. Dinge is besig om lelik verkeerd te loop. Niks werk uit soos jy beplan het dat dit sou uitwerk nie. Hoe dit ookal in jou geval is, is die 1ste deel van 1Kor 15:10 op jou lewe van toepassing? Deur die genade van God .....#Het jy jou verskonings vir die swakplekke in jou lewe? Met die vernaamste verkoning seker, dit is nou maar hoe ek is. Ek is nou maar n swakkeling, ek is nou maar skaam, ek is nou maar ongeduldig en n regte buffel. Dit is hoe ek is en dit is nou maar hoe ek sal doodgaan. Hoor vanaand mooi: “Jy hoef nie so dood te gaan nie”. Jy hoef nie hierdie swak of ongemaklike persoon te bly nie. Daar is iemand wat jou wil help om hierdie dinge te oorkom. Iemand wat bereid is om alles oor te sien en saam met jou n nuwe begin wil maak. Iemand wie se genade so groot is dat hy n man wat niks met Hom te doen wou gehad het nie, wie Sy volgelinge vervolg het, wie bygetsaan en dus die steniging van Stefanus goedgekeur het nader getrek het en hom n kans gegee het om sy lewe te verander en ‘n totaal nuwe rigting in te slaan. Hierdie persoon is Jesus#Paulus kon nie sy eie lewe vernader nie Hy het nie eers geweet sy lewe het verandering nodig nie. Hy was te vasgevang in homself en die sisteem van die wereld. Wat Paulus nie geweet het nie is dat hy op n pad van selfvernietiging was. Daar is egter n God wat nie kan toekyk dat mense hulself vernietg nie. Hy kan nie passief toekyk hoe mense die 2de beste lewe leef nie. Sy genade is van so aard Hy moet ingryp. #God se genade maak van Saulus ‘n PaulusHy maak van n vervolger van die kerk een van die kerk. God maak die grootste bedreiging van die kerk in sy tyd, die grootste bouer van sy kerk seker in alle tye. Sy verandering sou so groot wees dat God hom n ander naam gee nl. Paulus.
  3. #Paulus is nie bang om te ontvang wat hy uitgedeel het nieDitnieuitsyeiekragnie maar deur die genade van God. Paulus het presiesgeweet, sekerbeter as enigeander christen van sy dag, watsybesluitsoubeteken. Hy was in die binnekringe van die kerk van die dag watdithullemissiegemaak het omJesus se volgelingeuitteroei. God se genademaakdathynie van die gevareafweghardloopnie, maar in werklikheidditkonfronteer.#God se genade doen meer as net om ons te redGod se genadeverander die koers van onslewens. Sygenademaakonbelangrikegoed NB en NB goedonbelangrik. Sygenade gee kragen perspektief. Sygenade leer en stelonsinstaatomteweetwatsonde is en daarvanwegte loop #Tit 2:11-12 God se genadeverander, ditkondoneernie (x2). Paulus se lewe is n wonderlikevoorbeeldhiervan. Watsêjy van jouself? Sêjy God se genadekondoneer, keergoed, verdrasondereindeditwatverkeerd is? Dit is niewat Paulus se lewe en bedieningons leer nie. U sien as genade maar net aanhouvergeef het was daarmosgeenredevir Paulus of enigeanderpersoonomsyteverandernie. God se genadesoumosgenoegwees. Nee genadeverander.#Kan ons soos Paulus sê: “Maar deur die genade van God is ek wat ek is, ....Ek is nievolmaaknie. My vlerke het nognie begin uitgroeinie. Ek is egterookniemeerwatekgister en verledejr was nie. God se genade is nogvoortdurendaan die werkbinne in my. ‘n Bewys van God se genadewat in my lewewerk is die feitdat my lewevoortdurendnogaan die verander is. Is dit die geval in joulewe?