ONS LEEF DEUR DIE
GELOOF!
GAL 5:13 – 16
1) Bevry van die wet.
o Julle wat geregverdig wil wees deur die
wet, is losgemaak van Christus; julle het
van die genade verval.
Gal 5:4
o Want die hele wet word vervul in een
woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê
soos jouself.
Gal 5:14
1) Bevry van die wet
Jy moet jou naaste liefhê soos
jouself
5) Eer jou vader en jou moeder
6) Jy mag nie doodslaan nie.
7) Jy mag nie egbreek nie.
8) Jy mag nie steel nie.
9) Jy mag geen valse getuienis teen
jou naaste spreek nie
10) Jy mag nie jou naaste se huis
begeer nie
Jy moet die Here jou God liefhê
1) Jy mag geen ander gode voor my
aangesig hê nie.
2) Jy mag die Naam van die HERE jou
God nie ydellik gebruik nie
3) Gedenk die sabbatdag, dat jy dit
heilig.
4) Jy mag vir jou geen gesnede beeld
of enige gelykenis maak van wat bo in
die hemel is, of van wat onder op die
aarde is, of van wat in die waters
onder die aarde is nie.
1) Bevry van die wet.
Waarvan is ons dan bevry?
◦ sodat geen vlees voor Hom sou roem nie. Maar deur Hom is julle in
Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid
en heiligmaking en verlossing. Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem,
moet in die Here roem.
1 Korint 1:29 – 31
Die gevolg:
◦ Ons kan met vrymoedigheid na God nader (Heb 10:13)
◦ Ons is kinders van God en nie meer slawe nie (Joh 1:12)
◦ Ons kan naby God wandel (Ef 2:13)
2) ’n Hoër standaard
o Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook
in jul hele lewenswandel heilig word,
1Pe 1:15
o Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Fil 4:13
o Is die wet dan teen die beloftes van God? Nee, stellig nie!
Want as daar ‘n wet gegee was wat krag het om lewend te
maak, dan sou die geregtigheid werklik uit die wet wees.
Gal 3:21
Ons leef deur die geloof!

Ons leef deur die geloof!

  • 1.
    ONS LEEF DEURDIE GELOOF! GAL 5:13 – 16
  • 2.
    1) Bevry vandie wet. o Julle wat geregverdig wil wees deur die wet, is losgemaak van Christus; julle het van die genade verval. Gal 5:4 o Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Gal 5:14
  • 3.
    1) Bevry vandie wet Jy moet jou naaste liefhê soos jouself 5) Eer jou vader en jou moeder 6) Jy mag nie doodslaan nie. 7) Jy mag nie egbreek nie. 8) Jy mag nie steel nie. 9) Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie 10) Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie Jy moet die Here jou God liefhê 1) Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. 2) Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie 3) Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig. 4) Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie.
  • 4.
    1) Bevry vandie wet. Waarvan is ons dan bevry? ◦ sodat geen vlees voor Hom sou roem nie. Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem. 1 Korint 1:29 – 31 Die gevolg: ◦ Ons kan met vrymoedigheid na God nader (Heb 10:13) ◦ Ons is kinders van God en nie meer slawe nie (Joh 1:12) ◦ Ons kan naby God wandel (Ef 2:13)
  • 5.
    2) ’n Hoërstandaard o Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, 1Pe 1:15 o Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Fil 4:13 o Is die wet dan teen die beloftes van God? Nee, stellig nie! Want as daar ‘n wet gegee was wat krag het om lewend te maak, dan sou die geregtigheid werklik uit die wet wees. Gal 3:21