• The point of no return...
• Mark.8:35 want wie sy lewe vir
homself wil behou, sal dit
verloor; maar wie sy lewe vir My
en die evangelie verloor, sal dit
behou.
Eerste doopverwysings dui op die
pad wat God met sy volk loop ; die
storie van verlossing van slawerny
op pad na die beloofde land
Herhinneringe en ‘n terugroep na
hulle storie (identiteit) by die
Jordaan, met die intog na die
beloofde land en met die doop van
Johannes.
Jesus vereenselwig Homself maar
praat van ‘n ander doop...die doop
van Sy dood
Romeine 6: 1-14 (83 Vertaling)
1) Wat moet ons nou hiervan sê? Moet
ons aanhou sonde doen sodat die
genade kan toeneem? 2) Beslis nie. Hoe
kan ons wat dood is vir die sonde, nog
daarin voortlewe? 3) Of weet julle nie
dat ons almal wat in Christus Jesus
gedoop is, in sy dood gedoop is nie?
4) Deur die doop is ons immers saam
met Hom in sy dood begrawe, sodat,
soos Christus deur die wonderbaarlike
magsdaad van die Vader uit die dood
opgewek is, ons ook so 'n nuwe lewe
kan lei. 5) Aangesien ons met Hom een
geword het in sy dood, sal ons sekerlik
ook met Hom een wees in sy
opstanding.
6) Ons weet tog dat die sondige mens
wat ons was, saam met Christus
gekruisig is, sodat ons sondige bestaan
beëindig kon word. Ons is dus nie langer
slawe van die sonde nie. 7) Iemand wat
gesterf het, is immers vry van die mag
van die sonde. 8) Ons het saam met
Christus gesterwe; daarom glo ons dat
ons ook saam met Hom sal lewe.
9) Ons weet dat Christus wat uit die
dood opgewek is, nie weer kan sterwe
nie; die dood het nie meer mag oor Hom
nie. 10) Hy het gesterwe en is eens en
vir altyd vir die sonde dood. Nou lewe
Hy, en Hy lewe vir God. 11) Julle moet
dus altyd onthou dat ook júlle vir die
sonde dood is, maar vir God lewe,
omdat julle een is met Christus Jesus.
12) Moet dan nie toelaat dat die sonde
nog langer oor julle heerskappy voer en
julle die begeertes van julle sterflike
aardse bestaan laat gehoorsaam nie. 13)
Julle moet geen deel van julle liggame in
diens van die sonde stel as 'n werktuig
om goddeloosheid te bedrywe nie. Nee,
stel julle in diens van God as mense wat
dood was maar lewend gemaak is,
en stel elke deel van julle liggame in
diens van God as werktuig om te doen
wat God wil. 14) Die sonde moet nie
meer baas wees oor julle nie, want julle
staan nie onder die wet van Moses nie,
maar onder die genade.
‘n Simbool wat meer is as net ‘n teken :
• Dis ‘n identiteitsding – ons sê Hy is
ons God en Hy sê ons behoort aan
Hom;
• dis ‘n vereenselwiging met sy dood
en sy opstanding en
• dis ‘n leefwyse waarin jy jouself dood
reken vir sonde en lewend vir GOD
• dis ‘n lewe van gehoorsaamheid in
diens van God
Om Jesus te volg is die enigste
voorvereiste...
Crossing The Rubicon 1

Crossing The Rubicon 1

  • 2.
    • The pointof no return... • Mark.8:35 want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou.
  • 3.
    Eerste doopverwysings duiop die pad wat God met sy volk loop ; die storie van verlossing van slawerny op pad na die beloofde land
  • 4.
    Herhinneringe en ‘nterugroep na hulle storie (identiteit) by die Jordaan, met die intog na die beloofde land en met die doop van Johannes.
  • 5.
    Jesus vereenselwig Homselfmaar praat van ‘n ander doop...die doop van Sy dood
  • 6.
    Romeine 6: 1-14(83 Vertaling) 1) Wat moet ons nou hiervan sê? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? 2) Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe? 3) Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie?
  • 7.
    4) Deur diedoop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so 'n nuwe lewe kan lei. 5) Aangesien ons met Hom een geword het in sy dood, sal ons sekerlik ook met Hom een wees in sy opstanding.
  • 8.
    6) Ons weettog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie. 7) Iemand wat gesterf het, is immers vry van die mag van die sonde. 8) Ons het saam met Christus gesterwe; daarom glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe.
  • 9.
    9) Ons weetdat Christus wat uit die dood opgewek is, nie weer kan sterwe nie; die dood het nie meer mag oor Hom nie. 10) Hy het gesterwe en is eens en vir altyd vir die sonde dood. Nou lewe Hy, en Hy lewe vir God. 11) Julle moet dus altyd onthou dat ook júlle vir die sonde dood is, maar vir God lewe, omdat julle een is met Christus Jesus.
  • 10.
    12) Moet dannie toelaat dat die sonde nog langer oor julle heerskappy voer en julle die begeertes van julle sterflike aardse bestaan laat gehoorsaam nie. 13) Julle moet geen deel van julle liggame in diens van die sonde stel as 'n werktuig om goddeloosheid te bedrywe nie. Nee, stel julle in diens van God as mense wat dood was maar lewend gemaak is,
  • 11.
    en stel elkedeel van julle liggame in diens van God as werktuig om te doen wat God wil. 14) Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie, want julle staan nie onder die wet van Moses nie, maar onder die genade.
  • 12.
    ‘n Simbool watmeer is as net ‘n teken : • Dis ‘n identiteitsding – ons sê Hy is ons God en Hy sê ons behoort aan Hom; • dis ‘n vereenselwiging met sy dood en sy opstanding en • dis ‘n leefwyse waarin jy jouself dood reken vir sonde en lewend vir GOD
  • 13.
    • dis ‘nlewe van gehoorsaamheid in diens van God
  • 14.
    Om Jesus tevolg is die enigste voorvereiste...