SEUNS EN 
DOGTERS VAN 
GOD 
2 KORINT 6:15 – 18
1) WAT SE OOREENSTEMMING IS DAAR 
TUSSEN CHRISTUS EN BÉLIAL 
• Bélial = waardeloos 
• Psa 8:5 wat is die mens dat U aan hom dink, en die 
mensekind dat U hom besoek? 
• Psa 8:6 U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n 
goddelike wese en hom met eer en heerlikheid 
gekroon.
2) ONS IS ‘N TEMPEL 
• Wat maak van ons Sy temple? 
• Ef 4:1 Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die 
Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle 
geroep is, 
• Ef 4:2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met 
lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra 
• Is ons nog ‘n PLEK waar God aanbid word?
3) HY IS ONS VADER 
• Ek is julle goeie Vader (Luk 11:13) 
• Luk 15:20 En hy het opgestaan en na sy vader 
gegaan. En toe hy nog ver was, het sy vader hom 
gesien en innig jammer vir hom gevoel en gehardloop 
en hom omhels en hartlik gesoen. 
• Onse Vader wat in die Hemel is… (Matt 6:10)
4) ONS IS SY SEUNS EN DOGTERS 
• Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy 
mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy 
Naam glo; 
• Rom 8:29 Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook 
vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld 
van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie 
broeders(susters); 
• Fil 2:15 sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders 
van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide

Seuns en dogters van god

  • 1.
    SEUNS EN DOGTERSVAN GOD 2 KORINT 6:15 – 18
  • 2.
    1) WAT SEOOREENSTEMMING IS DAAR TUSSEN CHRISTUS EN BÉLIAL • Bélial = waardeloos • Psa 8:5 wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? • Psa 8:6 U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon.
  • 3.
    2) ONS IS‘N TEMPEL • Wat maak van ons Sy temple? • Ef 4:1 Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, • Ef 4:2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra • Is ons nog ‘n PLEK waar God aanbid word?
  • 4.
    3) HY ISONS VADER • Ek is julle goeie Vader (Luk 11:13) • Luk 15:20 En hy het opgestaan en na sy vader gegaan. En toe hy nog ver was, het sy vader hom gesien en innig jammer vir hom gevoel en gehardloop en hom omhels en hartlik gesoen. • Onse Vader wat in die Hemel is… (Matt 6:10)
  • 5.
    4) ONS ISSY SEUNS EN DOGTERS • Joh 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; • Rom 8:29 Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders(susters); • Fil 2:15 sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide