Matt 28: 16 -20
16Die elf dissipels het toe na Galilea
gegaan, na die berg soos Jesus hulle
beveel het.
17Toe hulle Hom sien, het hulle Hom
aanbid, alhoewel party van hulle nog
getwyfel het.
18Jesus kom toe nader en sê vir sy
dissipels: “God het die volle mag oor
hemel en aarde aan My toevertrou.
19Gaan dan, maak al die nasies my
dissipels, en doop hulle in die Naam van
die Vader en die Seun en die Heilige
Gees. 20Leer hulle om alles te
gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra
het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by
julle, tot aan die einde van die
wêreldgeskiedenis.”
Handeling 1: 3- 8
3In die loop van 40 dae na sy lydenstyd
het Hy by verskeie geleenthede aan die
apostels verskyn, en op baie maniere
aan hulle bewys dat Hy regtig lewe. Hy
het telkens met hulle oor die
koningsheerskappy van God gepraat.
4’n Keer toe hulle so saam was, het Hy
aan hulle dié opdrag gegee: “Moenie
Jerusalem verlaat voordat julle van die
Vader ontvang het wat Hy belowe het
nie. Julle onthou mos dat Ek julle vroeër
daarvan vertel het: 5Johannes het met
water gedoop, maar júlle sal binne ’n
paar dae met die Heilige Gees gedoop
word.”
6Toe hulle ’n keer weer bymekaar was,
het die apostels Jesus aanhou vra:
“Here, is dit nou die tyd dat U Israel
weer ’n onafhanklike volk met ’n eie
koning gaan maak?”
7“Die Vader bepaal hierdie datums,” het
Hy geantwoord, “en die bedoeling is nie
dat julle dit moet ken nie
8Maar wanneer die Heilige Gees oor
julle kom, sal julle krag ontvang en oral
mense eerstehands van My vertel – in
Jerusalem, oor die hele Judea, in
Samaria, en tot in die uithoeke van die
aarde.”
Everything we do, even the slightest
thing we do, can have a ripple effect and
repercussions that emanate. If you
throw a pebble into the water on one
side of the ocean, it can create a tidal
wave on the other side.
–Victor Webster
“This Jesus of Nazareth, without money
and arms, conquered more millions than
Alexander, Caesar, Mohammed, and
Napoleon; without science…he shed
more light on things human and divine
than all philosophers and scholars
combined; without the eloquence of
schools, he spoke such words of life as
were never spoken before or since,
and produced effects which lie beyond
the reach of orator or poet; without
writing a single line, he set more pens in
motion, and furnished themes for more
sermons, orations, discussions, learned
volumes, works of art, and songs of
praise than the whole army of great
men of ancient and modern times.”
Wat doen ek en jy om die rimpeleffek
van Jesus te laat aanhou?
“The choices you make today,
echoes through eternity.”
Deut 30: 19-20 (NLV)
19) “Vandag gee ek aan jou die keuse
tussen lewe en dood, tussen seën en
vloek. Ek roep die hemel en die aarde as
getuies vir die keuse wat jy gaan maak.
Mag jy tog die lewe kies sodat jy en jou
nageslag mag lewe! 20) Om die Here jou
God lief te hê, Hom te gehoorsaam, jou
aan Hom te verbind, bring vir jou die
lewe...”
Spr 16:9
9’n Mens beplan sy koers, maar die Here
bepaal sy bestemming.
Matt 6:10
10 laat u koninkryk kom; laat u wil
geskied, soos in die hemel net so ook op
die aarde;
Jer 33: 2-3
2“Die Here het die aarde gemaak en
gevestig. Hy is bekend as die Here. Dit is
sy boodskap: 3Vra My, en Ek sal jou van
ongelooflike dinge vertel oor wat hier
gaan gebeur, waarvan jy niks weet nie.
Jes 30: 21
21Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die
regte pad. Draai om en loop hierlangs.”
Tema: Rimpeleffek

Tema: Rimpeleffek

  • 2.
    Matt 28: 16-20 16Die elf dissipels het toe na Galilea gegaan, na die berg soos Jesus hulle beveel het. 17Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, alhoewel party van hulle nog getwyfel het. 18Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: “God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou.
  • 3.
    19Gaan dan, maakal die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. 20Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.”
  • 4.
    Handeling 1: 3-8 3In die loop van 40 dae na sy lydenstyd het Hy by verskeie geleenthede aan die apostels verskyn, en op baie maniere aan hulle bewys dat Hy regtig lewe. Hy het telkens met hulle oor die koningsheerskappy van God gepraat.
  • 5.
    4’n Keer toehulle so saam was, het Hy aan hulle dié opdrag gegee: “Moenie Jerusalem verlaat voordat julle van die Vader ontvang het wat Hy belowe het nie. Julle onthou mos dat Ek julle vroeër daarvan vertel het: 5Johannes het met water gedoop, maar júlle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
  • 6.
    6Toe hulle ’nkeer weer bymekaar was, het die apostels Jesus aanhou vra: “Here, is dit nou die tyd dat U Israel weer ’n onafhanklike volk met ’n eie koning gaan maak?” 7“Die Vader bepaal hierdie datums,” het Hy geantwoord, “en die bedoeling is nie dat julle dit moet ken nie
  • 7.
    8Maar wanneer dieHeilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.”
  • 8.
    Everything we do,even the slightest thing we do, can have a ripple effect and repercussions that emanate. If you throw a pebble into the water on one side of the ocean, it can create a tidal wave on the other side. –Victor Webster
  • 9.
    “This Jesus ofNazareth, without money and arms, conquered more millions than Alexander, Caesar, Mohammed, and Napoleon; without science…he shed more light on things human and divine than all philosophers and scholars combined; without the eloquence of schools, he spoke such words of life as were never spoken before or since,
  • 10.
    and produced effectswhich lie beyond the reach of orator or poet; without writing a single line, he set more pens in motion, and furnished themes for more sermons, orations, discussions, learned volumes, works of art, and songs of praise than the whole army of great men of ancient and modern times.”
  • 11.
    Wat doen eken jy om die rimpeleffek van Jesus te laat aanhou?
  • 12.
    “The choices youmake today, echoes through eternity.”
  • 13.
    Deut 30: 19-20(NLV) 19) “Vandag gee ek aan jou die keuse tussen lewe en dood, tussen seën en vloek. Ek roep die hemel en die aarde as getuies vir die keuse wat jy gaan maak. Mag jy tog die lewe kies sodat jy en jou nageslag mag lewe! 20) Om die Here jou God lief te hê, Hom te gehoorsaam, jou aan Hom te verbind, bring vir jou die lewe...”
  • 14.
    Spr 16:9 9’n Mensbeplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming. Matt 6:10 10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
  • 15.
    Jer 33: 2-3 2“DieHere het die aarde gemaak en gevestig. Hy is bekend as die Here. Dit is sy boodskap: 3Vra My, en Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel oor wat hier gaan gebeur, waarvan jy niks weet nie. Jes 30: 21 21Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.”