SlideShare a Scribd company logo
• In ons pad van VOLGG (belewenis van God)
is daar dikwels baie aktiwiteite, maar te min
ervaring/ ontmoeting.
• Daar is natuurlike ’n honger/ soeke na meer
ervaring/ ontmoeting by mense.
• God wil Homself nuut aan jou openbaar.
• God openbaar Homself op baie maniere
maar ook deur die Skrif.
• Die Here openbaar iets van Sy grootheid
aan Jesaja en Hy was nooit weer dieselfde
nie.
• Jy word uitgenooi om saam met Jesaja God
se Heiligheid te ervaar.
Skrifgedeelte :
Jes.6:1-8
God is Heilig
• Ons beelde van Sy heiligheid is verwronge.
• God se Heiligheid is wie Hy is – kan net
genader word op Sy terme; totaal anders as
ons; sy heiligheid vra ’n prys; Sy liefde kan
dit nie ignoreer nie.
• Jesaja se visie leer ons iets van Sy heiligheid.
Wanneer laas het jy jouself
gekonfronteer met God se
Heiligheid?
• Ons arm is aan Wie Hy is sonder Sy
heiligheid.
• Soms leef ons ’n konsep van “goedkoop
genade” wat sê dis ok om in sonde te leef
en dat heiligheid en heiligmaking nie nodig
is nie.
• Ons mis uit op die “kragtige genade” van
God wat ons instaat wil stel om heilig te
lewe.
• Ons het nodig om te besef wie God regtig is
as ons Hom wil volg en behaag.
Jesaja se reaksie:
• Hy kom tot die besef hoe groot en heilig
God is en hoe klein en nietig hy regtig is!
• Hy besef hy skiet te kort – hy maak dit nie!
God se reaksie:
• Hy stuur vir Jesaja een van die serafs met ‘n
brandende kool om sy mond aan te raak –
sy skuld weg en sy sonde versoen.
• As ons gereed is om Sy heiligheid te
verstaan en te omarm is ons ook gereed om
sy genade te ontvang
• Hy gee Jesus in jou en my plek om ons skuld
en sonde weg te neem!
• Deel van genade wat God gee is om Heilig te
kan wees soos Hy.
Ons reaksie:
• As jy ja sê vir genade sê jy ook ja om heilig
te lewe.
• Ons is geroep om heilig te lewe.
(1 Pet. 1:14-16)
• “Hier is ek, stuur my.”
Tema: Aangegryp deur god se heiligheid

More Related Content

What's hot

Tema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde VergeweTema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde Vergewe
AGS Lofoord Upington
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Gee jou gesag prys
Tema:  Gee jou gesag prysTema:  Gee jou gesag prys
Tema: Gee jou gesag prys
AGS Lofoord Upington
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWorldBibles
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
Chris van Wyk
 
WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
AGS Lofoord Upington
 
1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx
Chris van Wyk
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
AGS Lofoord Upington
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
AGS Lofoord Upington
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
Ernest Potgieter
 
4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!Ernest Potgieter
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Chris van Wyk
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
Cornelius Joubert
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Standing Ovation
Tema: Standing OvationTema: Standing Ovation
Tema: Standing Ovation
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Beoefen Volgg
Tema: Beoefen Volgg Tema: Beoefen Volgg
Tema: Beoefen Volgg
AGS Lofoord Upington
 

What's hot (18)

Tema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde VergeweTema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde Vergewe
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Tema: Gee jou gesag prys
Tema:  Gee jou gesag prysTema:  Gee jou gesag prys
Tema: Gee jou gesag prys
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
 
WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1WWW Preek Reeks Deel 1
WWW Preek Reeks Deel 1
 
1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx1 Samuel 18.pptx
1 Samuel 18.pptx
 
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter GodTema - Venster van Geloof in 'n Groter God
Tema - Venster van Geloof in 'n Groter God
 
Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6Leef in god se teenwoordigheid6
Leef in god se teenwoordigheid6
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!4 mei 2014 kom staan voor!
4 mei 2014 kom staan voor!
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Standing Ovation
Tema: Standing OvationTema: Standing Ovation
Tema: Standing Ovation
 
Tema: Beoefen Volgg
Tema: Beoefen Volgg Tema: Beoefen Volgg
Tema: Beoefen Volgg
 

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
AGS Lofoord Upington
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 

Tema: Aangegryp deur god se heiligheid

  • 1.
  • 2. • In ons pad van VOLGG (belewenis van God) is daar dikwels baie aktiwiteite, maar te min ervaring/ ontmoeting. • Daar is natuurlike ’n honger/ soeke na meer ervaring/ ontmoeting by mense. • God wil Homself nuut aan jou openbaar. • God openbaar Homself op baie maniere maar ook deur die Skrif.
  • 3. • Die Here openbaar iets van Sy grootheid aan Jesaja en Hy was nooit weer dieselfde nie. • Jy word uitgenooi om saam met Jesaja God se Heiligheid te ervaar.
  • 5. God is Heilig • Ons beelde van Sy heiligheid is verwronge. • God se Heiligheid is wie Hy is – kan net genader word op Sy terme; totaal anders as ons; sy heiligheid vra ’n prys; Sy liefde kan dit nie ignoreer nie. • Jesaja se visie leer ons iets van Sy heiligheid.
  • 6. Wanneer laas het jy jouself gekonfronteer met God se Heiligheid? • Ons arm is aan Wie Hy is sonder Sy heiligheid. • Soms leef ons ’n konsep van “goedkoop genade” wat sê dis ok om in sonde te leef en dat heiligheid en heiligmaking nie nodig is nie.
  • 7. • Ons mis uit op die “kragtige genade” van God wat ons instaat wil stel om heilig te lewe. • Ons het nodig om te besef wie God regtig is as ons Hom wil volg en behaag.
  • 8. Jesaja se reaksie: • Hy kom tot die besef hoe groot en heilig God is en hoe klein en nietig hy regtig is! • Hy besef hy skiet te kort – hy maak dit nie!
  • 9. God se reaksie: • Hy stuur vir Jesaja een van die serafs met ‘n brandende kool om sy mond aan te raak – sy skuld weg en sy sonde versoen. • As ons gereed is om Sy heiligheid te verstaan en te omarm is ons ook gereed om sy genade te ontvang • Hy gee Jesus in jou en my plek om ons skuld en sonde weg te neem! • Deel van genade wat God gee is om Heilig te kan wees soos Hy.
  • 10. Ons reaksie: • As jy ja sê vir genade sê jy ook ja om heilig te lewe. • Ons is geroep om heilig te lewe. (1 Pet. 1:14-16) • “Hier is ek, stuur my.”