•Ou Joodse Legende – God gee Sy plan
vir ons lewe voor ons geboorte.
•In Moses se storie is daar ‘n
geleentheid waar God Moses roep en
vir Hom sê: “Ek het iets vir jou om te
doen!” (Eks.3)
•Grooste besluit van jou lewe om Jesus
te volg. – ‘n Besluit om die lewe saam
met Jesus te doen.
•God roep elkeen van ons wat besluit
om Jesus te volg by ons naam. Het jy al
die boodskappe gehoor wat na jou toe
kom en jou roep by jou naam en sê:
“Ek het iets wat ek wil hê jy moet saam
met my doen.”
3 Groot lesse uit Moses se lewe oor ons
elkeen se lewensdoel:
1) Dit word ontdek
•Moses besef hy moet nou aandag
skenk aan dit wat nou met hom
gebeur: (brandende bos - vers 3).
•Toe God sien hy skenk aandag toe
praat Hy met hom – die ervaring word
‘n bonatuurlike ervaring.
•Alles wat in jou lewe gebeur het, het
jou voorberei vir dit wat nou moet
gebeur.
•Gal. 6:4 - Make a careful exploration of
who you are and the work you have
been given, and then sink yourself into
that. – MSG
•Jy kies nie jou lewensdoel nie, jou
lewensdoel word vir jou duidelik. JY
ONTDEK DIT!
•“You cannot choose your calling. Let
your life speak” – Parker Palmer
•Hoe verder jy op die reis gaan, hoe
duideliker kan die prentjie vir jou raak.
•Besef jy dat God nog die heelytyd met
jou lewe daar was? Besef jy dat as jy
Jesus volg, die beste nog voorlê?
2) Dit vra opoffering
•Hebr.11:24-26 - Moses het geweier om
die seun van Farao se dogter genoem
te word, omdat hy verkies het om
liewer sleg behandel te word saam met
die volk van God, as om die genot van
die sonde te hê. En die smaad van
Christus het hy groter rykdom geag as
die skatte van Egipte.
•Moses het ‘n groot prys betaal nog
voordat die prentjie vir hom duidelik
was.
•Hy sê nee vir – posisie, gemak (genot)
en besittings. ( 3 Groot goed van die
wêreld ) sodat hy sy roeping kan
uitleef.
3) Dit hou beloning in
•Vir Moses was die beloofde land om
naby God te wees en sy roeping uit te
leef.
•Nie wat is die prys wat jy betaal as jy
dit doen nie? Wat is die prys wat
betaal word as jy dit nie doen nie?
•Wonder jy soms wie jy is en wat jy
moet doen? Hoor jy die roepstem wat
jou roep om saam met Jesus te lewe?
•Daarom …Ons beinvloed mense in
liefde om Jesus te volgg.
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel

Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel

  • 2.
    •Ou Joodse Legende– God gee Sy plan vir ons lewe voor ons geboorte. •In Moses se storie is daar ‘n geleentheid waar God Moses roep en vir Hom sê: “Ek het iets vir jou om te doen!” (Eks.3) •Grooste besluit van jou lewe om Jesus te volg. – ‘n Besluit om die lewe saam met Jesus te doen.
  • 3.
    •God roep elkeenvan ons wat besluit om Jesus te volg by ons naam. Het jy al die boodskappe gehoor wat na jou toe kom en jou roep by jou naam en sê: “Ek het iets wat ek wil hê jy moet saam met my doen.”
  • 4.
    3 Groot lesseuit Moses se lewe oor ons elkeen se lewensdoel: 1) Dit word ontdek •Moses besef hy moet nou aandag skenk aan dit wat nou met hom gebeur: (brandende bos - vers 3). •Toe God sien hy skenk aandag toe praat Hy met hom – die ervaring word ‘n bonatuurlike ervaring.
  • 5.
    •Alles wat injou lewe gebeur het, het jou voorberei vir dit wat nou moet gebeur. •Gal. 6:4 - Make a careful exploration of who you are and the work you have been given, and then sink yourself into that. – MSG •Jy kies nie jou lewensdoel nie, jou lewensdoel word vir jou duidelik. JY ONTDEK DIT!
  • 6.
    •“You cannot chooseyour calling. Let your life speak” – Parker Palmer •Hoe verder jy op die reis gaan, hoe duideliker kan die prentjie vir jou raak. •Besef jy dat God nog die heelytyd met jou lewe daar was? Besef jy dat as jy Jesus volg, die beste nog voorlê?
  • 7.
    2) Dit vraopoffering •Hebr.11:24-26 - Moses het geweier om die seun van Farao se dogter genoem te word, omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God, as om die genot van die sonde te hê. En die smaad van Christus het hy groter rykdom geag as die skatte van Egipte.
  • 8.
    •Moses het ‘ngroot prys betaal nog voordat die prentjie vir hom duidelik was. •Hy sê nee vir – posisie, gemak (genot) en besittings. ( 3 Groot goed van die wêreld ) sodat hy sy roeping kan uitleef.
  • 9.
    3) Dit houbeloning in •Vir Moses was die beloofde land om naby God te wees en sy roeping uit te leef. •Nie wat is die prys wat jy betaal as jy dit doen nie? Wat is die prys wat betaal word as jy dit nie doen nie? •Wonder jy soms wie jy is en wat jy moet doen? Hoor jy die roepstem wat jou roep om saam met Jesus te lewe?
  • 10.
    •Daarom …Ons beinvloedmense in liefde om Jesus te volgg.