Jesus gee in hierdie gedeelte twee metafore of simbole waarmee ons ingesteldheid teenoor die wêreld uitgespel word:
• Julle is die sout vir die aarde – mense moet God kan proe in ons lewens.
• Julle is die lig vir die wêreld – mense moet God kan sien in ons lewens.
'n Geseënde lewe is om soos sout en lig oral voetspore van seën agter te laat, sê Jesus. Dit is om die God-flavors en die God-colors in hierdie wêreld te versprei, soos Peterson dit so raak beskryf. Dit is om die wêreld met smaak, geur, reinheid en lig te vul, en so van die aarde 'n beter plek te maak. Natuurlik produseer ons dit nie self nie. God seën ons om sout en om lig te wees en ons leef dit reg oor die wêreld uit.
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
‘n Mens kan dié gedeelte uit die hoek van ‘n nuwe beleggingstrategie lees. Jesus stel vir ons onverwagse opbrengste in die vooruitsig. Aan die basis daarvan lê ‘n revolusionêre waardestelsel. Vers 32-33 in die nuwe Afrikaanse vertaling wat dié week vrygestel word: “Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het; soek daarom bo alles na God se koninkryk en sy geregtigheid, en al die lewensmiddele sal vir julle bygevoeg word.”
Dít is waaroor dit gaan in hierdie gedeelte – beide in die wyse waarop ons ons besittings en welvaart gebruik aan die een kant, en die wyse waarop ons ons bekommernisse hanteer aan die ander kant.
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxChris van Wyk

Dit is voorwaar ’n pragtige gesig om ganse in ’n V-formasie te sien vlieg. Dit is egter nie om dowe neute dat hulle só vlieg nie. Navorsing het getoon dat die geklap van hulle vlerke ’n opwaartse lugstroom, ’n spiraal draaikolk, veroorsaak wat die ganse opdruk wat in die V-formasie volg. Trouens, hierdie “spanwerk” kan ’n swerm ganse tot 71% verder laat vlieg as wat hulle dit alleen kan regkry, sê navorsers.
Dit is met dié voorbeeld van die ganse in gedagte wat ek wil hê dat julle moet kyk na die prentjie wat Lukas vir ons hier in Handelinge 2 skilder van die eerste gemeente. Dit is op ’n manier een van die kragtigste paradigmas vir ons van hoe ’n gemeente moet werk, van wat in ’n gemeente moet gebeur, van waarop dit regtig aankom. Baie gemeentes reg deur die eeue het telkens weer na dié paar verse teruggegaan om inspirasie te kry vir hoe hulle saam moet wees, hoe hulle die Here saam moet dien.

Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
Sangdiens vir Palmsondag: Matteus wys ons hoe fyn die lyn tussen spot en geloof is en dat spot uiteindelik uit ongeloof voortspruit. Jesus wys ons dat die keuse vir nie-gewelddadigheid God se mag in werking laat kom. Soos die Romeinse hoofman oor honderd en dié soldate wat Jesus se klere verdeel het, reeds voor die opstanding verklaar: "Hy was waarlik die Seun van God!"

Matteus wys ons hoe fyn die lyn tussen spot en geloof is en dat spot uiteindelik uit ongeloof voortspruit. Jesus wys ons dat die keuse vir nie-gewelddadigheid God se mag in werking laat kom. Soos die Romeinse hoofman oor honderd en dié soldate wat Jesus se klere verdeel het, reeds voor die opstanding verklaar: "Hy was waarlik die Seun van God!"
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxChris van Wyk
Wat sê die verhaal van die genesing van die man by die bad van Betesda vir ons?
Dat geloof die gevolg is van ’n verhouding met God. God steek die vlam van geloof in ons harte aan. Dit is waarom gestremdheid of gesondheid nie die finale woord oor ’n mens se lewe spreek nie. Dit is waarom hoe beweeglik of onbeweeglik jy is nie die waarheid oor jou lewe is nie. Dit is met Wie jy in verhouding is, wat die waarheid oor jou lewe is.
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxChris van Wyk

Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxChris van Wyk
“Life is difficult.”
Scott Peck begin sy boek The Road Less Travelled met dié diepsinnige opmerking. Dit bly een van die grootste waarhede wat ek al gelees het. Daar is min van ons, indien enige, wat nie op een of ander manier hiermee sal kan saamstem nie.
Maar min van ons het die volgende sin in Scott Peck se boek gelees. Hy skryf nie net dat die lewe swaar is nie. Hy sê ook die volgende daaroor: “This is a great truth, one of the greatest truths. It is a great truth because once we truly see this truth, we transcend it. Once we truly know that life is difficult – once we truly understand and accept it – then life is no longer difficult. Because once it is accepted, the fact that life is difficult no longer matters.”
Dié perspektief gee my 'n nuwe invalshoek vir die saligsprekinge in die Bergrede.
Ten diepste handel die Bergrede oor die vestiging van God se geregtigheid in elke aspek van die lewe – godsdienstig, sosiaal, persoonlik. Dit kan as die etiek van die koninkryk beskryf word wat aansluit by die boodskap van die OT.
Maar, God wil hê dat dié geregtigheid geskep word nie deur mag en geweld nie, maar deur mense wat deur Sy Gees gelei word. Dit is waar die saligsprekinge inpas. Dit verduidelik hoe mense ís wat deur die Gees gelei word. God vestig sy geregtigheid:
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxChris van Wyk

3. “Are you tired? Worn out? Burned out
on religion? Come to me. Get away with
me and you’ll recover your life. I’ll show
you how to take a real rest. Walk with
me and work with me—watch how I do
it. Learn the unforced rhythms of grace. I
won’t lay anything heavy or ill-fitting on
you. Keep company with me and you’ll
learn to live freely and lightly.”
(The Message – Matt. 11:28-30)
4. Flam 22
Ek soek U, o God, my God,
ek dors na U, God.
Soos ‘n land sonder water,
wil ek tot u nader
om by U te wees,
om by U te wees.
5. As ek saans aan U dink, my God,
oor U peins in die nag,
dan weet ek U help my,
U hand ondersteun my.
Ek wil naby U bly,
ek wil naby U bly.
6. Want U liefde is meer werd as die
lewe,
daarom sal ek U vir altyd prys;
my hande ophef om u Naam te eer,
want U is die Heer vir wie ons lewe,
lewe, lewe...
7. Ek soek U, o God, my God,
ek dors na U, God.
Soos ‘n land sonder water,
wil ek tot u nader
om by U te wees,
om by U te wees.
8. As ek saans aan U dink, my God,
oor U peins in die nag,
dan weet ek U help my,
U hand ondersteun my.
Ek wil naby U bly,
ek wil naby U bly,
ek wil naby U bly.
9.
10. VONKK 45
Dankie, Heer, dat U by my bly,
dat u Woord en Gees my ook lei.
U is my Vader, U is my Heer –
graag wil ek lewe soos U my leer.
11. Thank you, Lord, for saving my soul.
Thank you, Lord, for making me
whole.
Thank you, Lord, for giving to me
Thy great salvation, so rich and
free.
12. Dankie, Heer, dat U by my bly,
dat u Woord en Gees my ook lei.
U is my Vader, U is my Heer –
graag wil ek lewe soos U my leer.
13.
14.
15.
16. VONKK 23
Jesus, U is die lig in ons lewe;
laat tog nie toe dat die donker oor
ons kom.
Jesus, U is die lig in ons lewe;
Maak ons ontvanklik vir u liefde, o
Heer.
17. Matteus 5:13-16
13
“Julle
is die sout vir die aarde.
Maar as sout verslaan het, hoe kry
’n mens dit weer sout? Dit is niks
meer werd nie. Dit word buitekant
weggegooi, en die mense vertrap
dit.
18. 14
“Julle
is die lig vir die wêreld. ’n Stad
wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek
word nie; 15 steek ’n mens nie ’n
ook
lamp op en sit dit onder ’n emmer nie
maar op ’n lampstaander, en dit gee lig
vir almal in die huis. 16 julle lig so
Laat
voor die mense skyn, dat hulle julle goeie
werke kan sien en julle Vader wat in die
hemel is, verheerlik.”
21. 13
“Julle
is die sout vir die aarde.
Maar as sout verslaan het, hoe kry
’n mens dit weer sout? Dit is niks
meer werd nie. Dit word buitekant
weggegooi, en die mense vertrap
dit.”
22.
23. Flam 108
Jesus maak my soos 'n sonstraal
om elke dag te skyn;
want ek wil graag vir U lewe;
al is my liggie klein.
'n Sonstraal, 'n sonstraal.
Jesus maak my soos 'n sonstraal.
'n Sonstraal, 'n sonstraal.
Ek wil 'n sonstraal graag wees.
24.
25. “Let me tell you why you are here.
You’re here to be salt-seasoning
that brings out the God-flavors of
this earth. If you lose your saltiness,
how will people taste godliness?
You’ve lost your usefulness and will
end up in the garbage.”
26. “Here’s another way to put it: You’re
here to be light, bringing out the
God-colors in the world. God is not
a secret to be kept. We’re going
public with this, as public as a city
on a hill. If I make you light-bearers,
you don’t think I’m going to hide
you under a bucket, do you? I’m
putting you on a light stand.
27. Now that I’ve put you there on a
hilltop, on a light stand—shine!
Keep open house; be generous with
your lives. By opening up to others,
you’ll prompt people to open up
with God, this generous Father in
heaven.”