SlideShare a Scribd company logo
1 of 6
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN
SATAN
Kanselleer die vyand se werk
Fil 2:9-11 Daarom het God Hom ook uitermate verhoog
en Hom ‘n naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die
Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die
hemel en die wat op die aarde en die wat onder die
aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die
Here is tot heerlikheid van God die Vader.
Moenie te vêr van God se teenwoordigheid af bly nie
Party van ons is soos die Gadareners.
Op ’n afstand aanbidding
Hoekom wil mense nie nader aan God beweeg nie?
2 Tim 3:5 mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het,
maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van
hierdie mense af.
Die Gadareners was deel van Jesus se reisplan.
Dit wat God gesê het onrein is (varke), het die lewensaar
van hierdie mense se bestaan geword.
Jesus was op pad om dinge reg te stel.
Eenmaal ’n slang, altyd ’n slang
Watter slange versorg jy?
Toe Jesus uit die boot klim
Kanselleer die vyand se werk
Die Gadareners se reaksie
Party dink hulle kan die Here en die varke hê.
Voel jy ver van die Here?
BLY IN SY TEENWOORDIGHEID!!!
18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)

More Related Content

Viewers also liked

24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme 27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme Susanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16Susanna De Waal
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustosWilfredy Inciarte
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.VadimLuganskiy
 

Viewers also liked (16)

24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme 27 September 2015, Stemme
27 September 2015, Stemme
 
25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd 25 oktober 2015, Tyd
25 oktober 2015, Tyd
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
Ons kan op god vertrou
Ons kan op god vertrouOns kan op god vertrou
Ons kan op god vertrou
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 1625 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
25 okt 2015, Breek los uit die wurggreep van satan 16
 
담아 발표Ppt
담아 발표Ppt담아 발표Ppt
담아 발표Ppt
 
MBA pdf
MBA pdfMBA pdf
MBA pdf
 
Teoria general de sistemas e. bustos
Teoria general de sistemas   e. bustosTeoria general de sistemas   e. bustos
Teoria general de sistemas e. bustos
 
Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.Портфоліо Луганська А.С.
Портфоліо Луганська А.С.
 

More from Susanna De Waal

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë grafSusanna De Waal
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!Susanna De Waal
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!Susanna De Waal
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droomSusanna De Waal
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?Susanna De Waal
 

More from Susanna De Waal (20)

8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf8 mei 2016 die doop en die leë graf
8 mei 2016 die doop en die leë graf
 
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
24 apr 2016 Probeer bietjie harder!
 
3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!3 april 2016 Berei jou hart voor!
3 april 2016 Berei jou hart voor!
 
10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte10 april 2016 Droogte
10 april 2016 Droogte
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?20 des 2015 Kan hy regtig?
20 des 2015 Kan hy regtig?
 
God is in beheer!
God is in beheer!God is in beheer!
God is in beheer!
 

18 oktober 2015 Breek los uit die wurggreep van satan (15)

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN
  • 2. Kanselleer die vyand se werk Fil 2:9-11 Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom ‘n naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader. Moenie te vêr van God se teenwoordigheid af bly nie Party van ons is soos die Gadareners.
  • 3. Op ’n afstand aanbidding Hoekom wil mense nie nader aan God beweeg nie? 2 Tim 3:5 mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af. Die Gadareners was deel van Jesus se reisplan. Dit wat God gesê het onrein is (varke), het die lewensaar van hierdie mense se bestaan geword.
  • 4. Jesus was op pad om dinge reg te stel. Eenmaal ’n slang, altyd ’n slang Watter slange versorg jy? Toe Jesus uit die boot klim Kanselleer die vyand se werk Die Gadareners se reaksie
  • 5. Party dink hulle kan die Here en die varke hê. Voel jy ver van die Here? BLY IN SY TEENWOORDIGHEID!!!

Editor's Notes

  1. Verlede keer gesels oor: die wapenrusting. Ons gaan vanaand gesels oor:
  2. #Kanselleer die vyand se werk Wie van u het al n slang hanteerder waargeneem? Hoe lyk dit wanneer hy met die slang werk? ’n Luislang mag baie skadeloos lyk in ’n hok of in die hande van ’n hanteerder. Moet egter nie mislei word nie, ’n Luislang is ’n killer. Ons geestelike vyand is net so gevaarlik. Hy het n bose agenda en n demoniese eindbestemming vir ons in stoor. Die goeie nuus is egter, Jesus is die Koning van die ganse skepping wat die geestelike onderwêreld insluit. #Fil 2:9-11 Ons sien hierdie krag van God baie duidelik wanneer ons Mark 5 lees. #Moenie te vêr van God se teenwoordigheid af bly nie Storie waar Jesus na die land van die Gadareners gegaan het Mark 5. Die Gadareners was grensgeval christene. Hulle is afstammelinge van die stam van Gad wat saam met die van Ruben en halwe stam van Manasse, by Moses toestemming gekry het om aan die grens van die beloofde land te bly. Dit was op voorwaarde dat hulle die res van die volk sal help om die beloofde land in te neem. Hulle het besluit om tevrede te wees met wat hulle kon sien eerder as om God te vertrou vir wat hulle nog nie kon sien nie. Die mense aan die grens van God se teenwoordigheid het oor tyd al hoe vêrder van God af weg beweeg. Soos die afstand tussen hulle en die verbandsark vergroot het, het hulle verkoud in hulle verhouding met die Here. #Party van ons is soos die Gadareners. Jy het tot wedergeboorte gekom en beweeg tot aan die grens van God se beloftes, maar kompromieë aangegaan en ongelukkig daar kamp opgeslaan. Reg op die grens van dit wat God vir jou in stoor het. Geestelik het jy oor jare, stadig maar seker agteruitbeweeg. Jy is tevrede met wat jy kan sien terwyl God baie beter vir jou in stoor het. Daar is vandag baie christene wat God so op ’n afstand probeer dien.
  3. #Op ’n afstand aanbidding Ons aanbidding is kunsmatig. Ons gaan kerk toe maar sukkel met die basiese goed soos om my hande te klap of om Hom waarlik te aanbid. Na diens los ons God dan by die kerkdeur tot ons weer kerk toe kom. #Hoekom wil mense nie nader aan God beweeg Jy kan nie naby aan God kom en leef soos jy wil leef nie. Wanneer ons regtig naby aan die teenwoordigheid van God kom begin jy dink soos Hy dink en doen soos Hy doen. Jy word soos Hy. Die alternatief is ’n dooie godsdiens. Die Bybel stel dit jy het die gedaante van godsaligheid maar die krag daarvan het jy verloor. Die waarheid is dit: ek kan nie leef soos ek wil en dink ek gaan nader aan God beweeg nie. #2 Tim 3:5 As ek onbepaald nie die Woord van God leef nie, kan daar nie verhouding tussen my en Hom wees nie. Hoe dit ook al sy, .... #die Gadareners was deel van Jesus se reisplan. Ek glo Jesus het nie bloot soontoe gegaan om n duiwelbesetene te genees nie. Ek glo Hy het n historiese rekening wat Hy wou gaan aflos. Hierdie mense was op hierdie stadium so vêr van God af dat hulle varke grootgemaak het. Iets totaal ongehoord vir ’n Jood. In Moses se tyd was die Jode nie net verbied om vark te eet nie, hulle was nie eers toegelaat om aan varke te vat nie. Dit is ondenkbaar om te sien waarin mense betrokke raak wanneer hulle eers van God se teenwoordigheid af weg beweeg het. Dit wat God gesê het onrein is (varke), het die lewensaar van hierdie mense geword.
  4. #Jesus was op pad om dinge reg te stel. Toe Jesus uit die boot klim word hy ontmoet deur ’n man wat die geestelike toestand van hierdie mense tipeer. Intense demoniese aktiwiteit begin ons lewe binne suipel wanneer ons van die teenwoordigheid van God af weg beweeg. #Eenmaal ’n slang, altyd ’n slang Die besetene het tussen die grafte gebly. Hy was tussen die dooies. Ons leef in ’n gemeenskap wat begaan is met die dooies. Geeste oproep, glasie glasie, Twilight, The walking dead. Wat gebeur is net soos wat die Gadareners varke in hul midde toegelaat het, het ons slange in ons midde toeglaat. Ons dink as ons met die slang vriende maak hy ons nie skade sal aanrig nie. Storie van man wat beseerde slang versorg het. #Watter slange versorg jy? Watter sonde het ons in ons lewens toegelaat? Watter varke versorg ons. Demone is eg. Jy gaan nie van hulle ontslae raak deur bloot jou vinger te waai nie. As jy weet dat iets sonde is, bly daarvan weg. Moenie dit vertroetel, versorg of daarmee speel nie. Moet ook nie jou kinders toelaat om dit te doen nie. #Toe Jesus uit die boot klim Die Bybel sê dat die demone Jesus erken het toe Hy uit die boot uitgeklim het. Hulle het Hom erken en hulle het gebewe. Demone behoort ongemaklik te raak in die teenwoordigheid van die kinders van God. Weet u hoekom jy soms ’n koue skouer kry sonder dat jy iets verkeerd gedoen het om dit te verdien. Dit is die demone wat jou erken en ongemaklik raak in jou teenwoordigheid. Die oomblik toe Jesus in die teenwoordigheid van die demone kom, kon hulle nie meer doen wat hulle wou nie. Hulle moes toestemming kry vir wat hulle wil doen. #Kanselleer die vyand se opdrag Toe die Gadareners by Jesus kom, was hy besig om met die besetene te sit en gesels. Hulle kon dit nie glo nie. Waar hierdie man eens onbeheerbaar was sit hy nou en gesels met Jesus. As ek en jy moeite doen om in die teenwoordigheid van God in te beweeg, sal Hy ons die oorwinning gee. Hy sal dinge op hulle plek sit. # Die Gadareners se reaksie Ons sou verwag dat hulle sou bly wees oor wat gebeur het. Toe hierdie mense so vêr van God afgedwaal het stuur Hy sy Seun Jesus om hulle te kom verlos van hul vark besigheid. Hy wou hulle van hulle sonde kom verlos voordat hulle sonde hulle doodmaak. Hulle sien dit nie so nie.
  5. #Party dink hulle kan die Here en die varke hê. Dit is die een of die ander. Ons kan nie die oorvloed van lewe ervaar terwyl ons in die greep van die vyand is nie. #Voel jy ver van die Here? As jy voel jy is vêr van die Here af en wonder hoe sal jy ooit weer naby aan Hom kan kom? Daar is goeie nuus. Net soos Jesus na die man in Genesaret gegaan het, soek Hy ook na jou. Wat Hy vir die Gadareners wou doen, wil Hy vanaand vir jou doen. Jy het die vyand toegelaat om naby aan jou te kom, om die lug en lewe uit jou uit te druk. In Jesus se Naam kanselleer ek die duiwel se werk in jou in JESUS Naam. As jy vanaand bereid is om naby aan Hom te kom en die besluit neem om dit daagliks te doen, sal jy ook op n plek kom waar die demone by jou moet toestemming kry alvorens hulle kan optree. Kanselleer die vyand se houvas op jou lewe, gesin, werk, besigheid, finansies, kinders, gemeente, gemeenskap, land. Hoe? #BLY IN SY TEENWOORDIGHEID!!!