The Book of Habakkuk is the eighth book of the 12 minor prophets of the Bible. It is attributed to the prophet Habakkuk, and was probably composed in the late 7th century BC. The original text was written in the Hebrew language.
The Book of Habakkuk is the eighth book of the 12 minor prophets of the Bible. It is attributed to the prophet Habakkuk, and was probably composed in the late 7th century BC. The original text was written in the Hebrew language.
The Book of Zephaniah is the ninth of the Twelve Minor Prophets of the Old Testament and Tanakh, preceded by the Book of Habakkuk and followed by the Book of Haggai. Zephaniah means "Yahweh has hidden/protected," or "Yahweh hides".
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
‘n Mens kan dié gedeelte uit die hoek van ‘n nuwe beleggingstrategie lees. Jesus stel vir ons onverwagse opbrengste in die vooruitsig. Aan die basis daarvan lê ‘n revolusionêre waardestelsel. Vers 32-33 in die nuwe Afrikaanse vertaling wat dié week vrygestel word: “Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het; soek daarom bo alles na God se koninkryk en sy geregtigheid, en al die lewensmiddele sal vir julle bygevoeg word.”
Dít is waaroor dit gaan in hierdie gedeelte – beide in die wyse waarop ons ons besittings en welvaart gebruik aan die een kant, en die wyse waarop ons ons bekommernisse hanteer aan die ander kant.
The Epistle of Ignatius to Polycarp is an epistle attributed to Ignatius of Antioch, a second-century bishop of Antioch, and addressed to Polycarp, the bishop of Smyrna. It was written during Ignatius' transport from Antioch to his execution in Rome.
This Epistle has been highly esteemed by several learned men of the church of Rome and others. The Quakers have printed a translation and plead for it, as the reader may see, by consulting Poole's Annotations on Col. vi. 16. Sixtus Senensis mentions two MSS., the one in the Sorbonne Library at Paris, which is a very ancient copy, and the other in the Library of Joannes a Viridario, at Padua, which he transcribed and published, and which is the authority for the following translation. There is a very old translation of this Epistle in the British Museum, among the Harleian MSS., Cod. 1212.
Dit is voorwaar ’n pragtige gesig om ganse in ’n V-formasie te sien vlieg. Dit is egter nie om dowe neute dat hulle só vlieg nie. Navorsing het getoon dat die geklap van hulle vlerke ’n opwaartse lugstroom, ’n spiraal draaikolk, veroorsaak wat die ganse opdruk wat in die V-formasie volg. Trouens, hierdie “spanwerk” kan ’n swerm ganse tot 71% verder laat vlieg as wat hulle dit alleen kan regkry, sê navorsers.
Dit is met dié voorbeeld van die ganse in gedagte wat ek wil hê dat julle moet kyk na die prentjie wat Lukas vir ons hier in Handelinge 2 skilder van die eerste gemeente. Dit is op ’n manier een van die kragtigste paradigmas vir ons van hoe ’n gemeente moet werk, van wat in ’n gemeente moet gebeur, van waarop dit regtig aankom. Baie gemeentes reg deur die eeue het telkens weer na dié paar verse teruggegaan om inspirasie te kry vir hoe hulle saam moet wees, hoe hulle die Here saam moet dien.
Christianity was designed by God to create strong men who are bold, pure, and good, not weaklings. It is called a strong man's gospel. The passage encourages perseverance and endurance in serving God and doing his will in order to receive what was promised, rather than giving up. Remaining steadfast through patience is necessary to fully accomplish God's will.
1. Inleiding
Joh 16:33
Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My
vrede kan hê. In die wêreld sal julle
verdrukking hê; maar hou goeie
moed, Ek het die wêreld oorwin
2. 1. Christus
2. Woord
Psalm 119:13 Ek het met my lippe vertel
al die verordeninge van u mond.
Psalm 119:14 Ek is vrolik in die weg van u
getuienisse soos oor allerhande rykdom.
3. Psalm 119:16 Ek sal my verlustig in u
insettinge, u woord sal ek nie vergeet nie.
Psalm 119:17 Doen goed aan u kneg, sodat
ek kan lewe; dan wil ek u woord bewaar.
Psalm 119:18 Open my oë, dat ek kan sien die
wonders uit u wet.
4. Psalm 119:20 My siel vergaan (kwyn
weg) van verlange na u verordeninge
altyddeur.
Psalm 119:25 My siel kleef aan die stof;
maak my lewend na u woord.
Psalm 119:105 U woord is ‘n lamp vir
my voet en ‘n lig vir my pad.
5. Hos 4:1 Hoor die woord van die HERE, o kinders van Israel!
Want die HERE het ‘n regsaak met die inwoners van die
land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis
vanGodindielandisnie.
Hos 4:2 Hulle sweer en lieg en moor en steel en pleeg
owerspel;hullebreekin,sodatbloedbadaanbloedbadraak.
Hos 4:3 Daarom treur die land, en alles wat daarop
woon,kwynweg:diewildedierevandieveldendievoëlsvan
diehemel,ja,ookdievissevandieseekomom.
6. Hos 4:6 My volk gaan te gronde
weens gebrek aan kennis; omdat jy
die kennis verwerp het, sal Ek jou
verwerp, sodat jy vir My die
priesteramp nie sal bedien nie; omdat
jy die wet van jou God vergeet
het, sal Ek ook jou kinders vergeet.
7. Heb 4:12 Want die woord van
God is lewend en kragtig en
skerper as enige tweesnydende
swaard, en dring deur tot die
skeiding van siel en gees en van
gewrigte en murg, en is ‘n
beoordelaar van die oorlegginge
en gedagtes van die hart.
8. 1. Die woord is ‘n swaard
Ef 6:17 En neem aan die helm van
verlossing en die swaard van die
Gees—dit is die woord van God—
2. Woord beoordeel die bedoeling
van my hart.