SlideShare a Scribd company logo
1 of 5
BREEK LOS UIT DIE
WURGGREEP VAN SATAN
Joh. 10:9-11
Opsomming
Word jy aangeval?
Tekens wat ’n aanval bevestig
- Verlies aan ’n begeerte na God.
- Fisiese moegheid.
- ’n “Tekort aanval”.
Ps 37:25 Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar
nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy
nageslag brood soek nie.
- ’n Kragtelose gebedslewe
Mat 26:41 Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie.
Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
- Gevoelens van hopeloosheid en “oorweldig wees”
Spr 13:12 ‘n Uitgestelde hoop maak die hart siek; ...
Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge
wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
- Terugkeer na ou lewe en gewoontes
Exo 16:3 En die kinders van Israel het aan hulle gesê: Het
ons maar in Egipteland deur die hand van die HERE gesterwe
toe ons by die vleispotte gesit en volop brood geëet het!
Want julle het ons in hierdie woestyn uitgelei om hierdie
hele vergadering van honger te laat sterwe.
- Onttrekking van goddelike verhoudings
5 moenies om die vyand se aanval te breek
- Moenie vergeet wie jou gemaak het nie.
Miga 7:8 Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het
ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die
HERE is ‘n lig vir my.
- Moenie jòu gebedslewe verwaarloos nie.
- Moenie die “kragplek” verwaarloos nie.
- Moenie die krag van vennootskap verlaat nie.
Pred 4:9 Twee is beter as een, want hulle het ‘n goeie
beloning vir hulle moeitevolle arbeid.
- Moenie jou losmaak van die pastorale beskerming nie

More Related Content

What's hot

8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouselfErnest Potgieter
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodSusanna De Waal
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlikagsupington
 

What's hot (8)

8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
23 mrt 2014 wat kan jy sê van jouself
 
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met GodPast Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
Past Allen - Waar staan ons, met ons verhouding met God
 
Desperaatheid
DesperaatheidDesperaatheid
Desperaatheid
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 

Viewers also liked

7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)Ernest Potgieter
 
23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lotErnest Potgieter
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesusErnest Potgieter
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tydErnest Potgieter
 
9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!Ernest Potgieter
 
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasiesErnest Potgieter
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jyErnest Potgieter
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskapErnest Potgieter
 

Viewers also liked (17)

7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
13 apr 2014 n akkurate navorsingstuk (909)
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot23 nov 2014 verandering van lot
23 nov 2014 verandering van lot
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
22%20 junie%202014%20geloof%20is%20groter%20as%20tyd
 
9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!9 febr 2014 ogg vrylating!!!
9 febr 2014 ogg vrylating!!!
 
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
19 okt 2014 verhouding met god het praktiese implikasies
 
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
2 febr 2014 ogg hoe afhanklik (arm) is jy
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap
 

More from Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jyErnest Potgieter
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voorErnest Potgieter
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleenErnest Potgieter
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)Ernest Potgieter
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepErnest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 
15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy15 februarie 2015 wat verwag jy
15 februarie 2015 wat verwag jy
 
15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor15 februarie 2015 wie loop voor
15 februarie 2015 wie loop voor
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
 
Is jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroepIs jy gedrewe of is jy geroep
Is jy gedrewe of is jy geroep
 
Weegskaal
WeegskaalWeegskaal
Weegskaal
 
Wat sing jy
Wat sing jyWat sing jy
Wat sing jy
 

3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202

  • 1. BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Joh. 10:9-11
  • 2. Opsomming Word jy aangeval? Tekens wat ’n aanval bevestig - Verlies aan ’n begeerte na God. - Fisiese moegheid. - ’n “Tekort aanval”. Ps 37:25 Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie.
  • 3. - ’n Kragtelose gebedslewe Mat 26:41 Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak. - Gevoelens van hopeloosheid en “oorweldig wees” Spr 13:12 ‘n Uitgestelde hoop maak die hart siek; ... Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. - Terugkeer na ou lewe en gewoontes Exo 16:3 En die kinders van Israel het aan hulle gesê: Het ons maar in Egipteland deur die hand van die HERE gesterwe toe ons by die vleispotte gesit en volop brood geëet het! Want julle het ons in hierdie woestyn uitgelei om hierdie hele vergadering van honger te laat sterwe.
  • 4. - Onttrekking van goddelike verhoudings 5 moenies om die vyand se aanval te breek - Moenie vergeet wie jou gemaak het nie. Miga 7:8 Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die HERE is ‘n lig vir my. - Moenie jòu gebedslewe verwaarloos nie. - Moenie die “kragplek” verwaarloos nie.
  • 5. - Moenie die krag van vennootskap verlaat nie. Pred 4:9 Twee is beter as een, want hulle het ‘n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. - Moenie jou losmaak van die pastorale beskerming nie

Editor's Notes

  1. #Opsomming Het verlede keer storie vertel van die luislang in die hoenderhok. Ons moet ontslae raak van die luislang in ons lewe. Hy pik of spoeg nie. Hy kom baie subtiel en draai hom stadig om ons lewens. Dit mag aanvanklik baie onskadelik lyk is sy doel om alle lewe uit ons uit te druk. Hy wil die lewe uit on suit wurg. Pasop vir hom. Hand 16:16 ..... Ons gaan vanaand kyk na .... #Word jy aangeval Wanneer dit kom by geestelike aanvalle is dit noodsaaklik dat ons die waarskuwingstekens sal raaksien. Die doel van enige geestelike aanval is om jou weg te neem van dit wat God vir ons beplan. Daar is tekens wat ons help om te weet dat ons aangeval word. #Tekens wat ’n aanvalle bevestig #- Verlies aan ’n begeerte na God. Geestelike passie word gekenmerk deur ’n hart wat vir God brand. Die verlies aan geestelike passie gebeur baie selde bewustelik. Dit gebeur stadig en die veranderinge in jou hart is baie subtiel (die luislang aan die werk). Voor jy jouself kan vind is jy te besig om Bybel te lees. Later is jou gebedslewe niks meer as skietgebedjies nie. Kerkbywoning en n lewe van aktief getuienis wees vir Hom kwyn. Instede van ’n passie vir die Here raak jy louwarm. #Fisiese moegheid. Dit klink nie baie gestelik nie maar onthou, ons is liggaam siel en gees. Indien my liggaam swak is, het dit ’n effek op my siel en gees. (Elia wat vlug vir Isebel). Voor dit het hy vuur uit die hemel gebid, 850 Baalprofete doodgemaak en vir die koning op sy strydwa weg gehardloop. Nou dreig Isebel hom en hy skrik en gaan kruip weg. Sien hy is fisies moeg. Onthou, baie keer is die aanval op sy velste net voor ons oorwin. Na die oorwinning het die moegheid Elia vatbaar gelaat vir gevoelens van mislukking en selfs selfmoord. Hy se dat hy nie meer wil leef nie. #’n “Tekort aanval”. Dit gebeur wanneer dit vir jou voel al jou hulpbronne droog op. Alles breek gelykertyd en ewe skielik is daar ’n klomp onbeplande uitgawes. Die vyand doen dit omdat hy jou oë van God af wil kry op geld. As hy ons kan kry om bekommerd te wees eerder as om God te prys, gaan ons besluite neem gebaseer op gevoel eerder as op salwing. Nie elke goeie aanbod kom van God af nie. (Jesus se versoeking op die berg) Onthou, daar is 2 geleenthede in die lewe waar jy besonder vatbaar is vir versoeking: wanneer jy baie min het en wanneer jy baie het. Bly naby aan God in goeie en slegte tye. Maak jou besluit rondom die gee van 10des voor jou “tekort aanval” kom. #Ps 37:25 ...
  2. #’n Kragtelose gebedslewe #Mat 26:41 ... Onthou u die storie. Nie lank voor hulle Jesus gevange sou neem nie maak Jesus hierdie versoek aan Sy dissipels. In plaas van bid, slaap hulle. Toe die aanval kom, val almal van hulle. Gebed is ’n dissipline. Dit kom nie vanself nie. Dit vra geloof en deursettingsvermoë. Dit vra ook dat ek my gedagtes ge-orden sal hou. Die vyand sal poog om my gedagtes te laat dwaal (Luislang). Wanneer ons gaan kyk na die mislukkings van ons lewens sal ons dikwels ’n ongereelde gebedslewe en ’n Bybel vol stof vind. Dit is nie net normaal dat ons besige lewens ons wil weghou van gesprek met God nie, die luislang strategie is om gebed en die lees van die Bybel uit jou lewe uit te wurg. As jy nie tans gereeld jou Bybel lees en bid nie is jy onder ’n geestelike aanval. Die sleutel tot ’n sterk en gesonde geestelike lewe is om die woord in te asem en gebed uit te asem. #Gevoelens van hopeloosheid en oorweldig wees #Spr 13:12 .... Voel jy oorweldig deur omstandighede? Dit kan ’n teken wees dat jy aangeval word? Wanneer omstandighede jou oorweldig en dit voel dat niks maak meer saak nie. Maak nie saak waarheen jy draai nie, daar is nuwe probleme. Wanneer dit lyk asof daar geen uitkomkans is nie, word jy oorweldig. Dit word maklik gevolg deur ’n swak gesindheid. Wat help dit nog ek probeer? Niks gaan verander nie. Dit lei tot frustrasie en angs. Die uiteinde van hierdie pad is hopeloosheid. Die besluit om op te gee kom nie meteens nie. Dit word oor tyd in ons gedagtes gevorm. Dit is die luislang wat oor tyd die lewe uit jou uit begin druk het. Luister mooi kind van God. Opgee is nie n opsie nie. Moenie wegloop van God, Sy Woord en kerk af nie. Dit is alles deel van die proses waarop die luislang nog ‘n kronkel (coil) om jou wil draai. Indien die vyand jou kan kry om hoop te verloor sal jy ook geloof verloor #Heb. 11:1 ..... #Terugkeer na ou lewe en gewoontes Gewoontes soos slegte taalgebruik, leuens, steel, egbreuk, pornografie. Hierdie begin gewoonlik met ’n terugverlang na jou ou leefstyl. (Jode in woestyn kla by Moses) #Eks 16:3 ... Indien hierdie gedagtes begin, weet jy word aangeval. Die luislang probeer om homself om jou te kom draai. Weerstaan hierdie gedagtes.
  3. #Onttrekking van goddelike verhoudings Daar was ’n tyd toe jy feitlik alle dienste bygewoon het. Jy was 1ste by die kerk en van die laastes wat geloop het. Het jy onttrek van verhoudings en die teenwoordigheid van mense wat God wil dien. Spandeer jy meer tyd in die teenwoordigheid van mense wat God nog nie ken nie as wat jy spandeer met mede-christene? Het jy meer in gemeen met nie-christene as met kinders van die Here? Jou vriende is ’n foto van jou toekoms #5 moenies om die vyand se aanval te breek Gaan deur die verloop van die reeks verskeie “moets” hanteer, maar gaan begin met die moenies #1. Moenie vergeet wie jou gemaak het nie. God het jou geskape met storms in gedagte. Hy het jou gemaak om weerbestand te wees. Jy sal dit deur die storm maak. Die storm mag oor jou breek maar hy sal jou nie breek nie. God het jou die vermooe gegee om te terugkom Miga 7:8 ..... #Miga 7:8 ... #Moenie jòu gebedslewe verwaarloos nie. hier is 2 dinge NB: jou gebedstyd en gebedsplek. Daar is ’n wonderlike dinamika wat plaasvind wanneer jy gereeld op dieselfde plek bid. Deur bloot na jou gebedsplek toe te gaan is ’n daad van oorgawe. Jou fisiese teenwoordigheid sal sê dat jy van God wil hoor. #Moenie die kragplek verwaarloos nie. Wanneer jy in ’n geestelike geveg is, gaan die vyand poog om jou uit die kerk te hou. Solank die verlore seun in sy pa se huis was, was hy veilig. Jou gemeente is ’n plek van krag. Moenie dit verlaat nie. Sodra die begeerte kom om tuis te bly moet jy meer vasberade wees om te gaan. Party christene waai van een gemeente na ’n ander. Sulke mense is sonder wortels en sonder vrug.#
  4. #Moenie die krag van vennootskap verlaat nie. #Pred 4:9 ... Die vyand wil verdeel en heers. Vra die Here om jou te wys watter verhoudings jy moet koester. Wanner jy deur moeilike tye gaan het jy vriende nodig wat jou kan ondersteun. Jy het geestelike reuse- om jou nodig. #Moenie jou losmaak van die pastorale beskerming nie Moenie wag totdat die vyand jou in flarde geskeur het voordat jy hulp en raad by jou pastoor gaan vra nie. Gaan volgende week gesels oor “atmosfeer”